Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS HUISTAAL V1
SEPTEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 70
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 North West Mock 2019 Memo
Grade 12 Afrikaans HL memorandum from the North West Mock Exam 2019, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 407.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
North West Mock Exam 2019
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)Memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 2 NW/September 2019
NSS - Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
Nasien van die leesbegrip:
• Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie
nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en
spelfoute moet wel aangetoon word.)
• Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE of EK STEM SAAM/EK
STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
• Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep of op die een of ander wyse
uitgelig word.
• Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
• Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
sonder die vreemde woord(e) sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer
nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
• Die nasien van 'n aanhaling vereis dat die aanhaling 100% korrek aangehaal
moet word.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir hierdie eksamen geld die volgende nasienriglyne:
o Indien die kandidaat van 'n kolpunt gebruik maak, benader soos volg:
Sien die eerste antwoorde (vertikaal of horisontaal) na, ongeag die
kolpunte.
o Indien die vraag byvoorbeeld, VIER punte tel, en al vier antwoorde
word by die eerste kolpunt gegee, word al vier antwoorde aanvaar.
o Indien daar in so 'n geval vier kolpunte is, en die eerste kolpunt bevat
'n verkeerde antwoord, kan die antwoorde by die tweede/derde/vierde
kolpunt aanvaar word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 3 NW/September 2019
NSS - Memorandum
AFDELING A
Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.
Vraag 1 Antwoord Punt Vlak
1.1 "…(is) deur berge en dale" ✓ 1 1
1.2 Filosofie ✓ 3 1
Genetika het sy behoefte bepaal om heeltyds ʼn orkes
aan die gang te hou. ✓
Sy Estoniese voorsate was musikante. ✓
1.3 Dat sy nie ʼn keuse gehad het nie/ 1 3
Dat musiek nie iets was waarvaan sy gehou het nie/
Dat sy gedwing was en dit nie uit vrye wil gedoen het
nie, maar sy was nie voorskriftelik t.o.v. musiek vir haar
kinders nie. ✓
(✓ of x – moet na ma en kinders verwys. Kandidaat bied 'n
soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.)
1.4 Oorspronklik/vars/nuut/eie/uniek/eg/onvervals ✓ 1 3
1.5 Positief. ✓ 2 1
Hy is in 'n konstante staat van halfpad gereed om
musikante te ontmoet/
Hy gaan soek mense wat hulle eie musiek maak. ✓
1.6 Konnotatief 1 3
Jy moet altyd gereed/bereid/kreatief wees (om nuwe
musikante te ontmoet). ✓
1.7 Dit is geslaagd omdat die veld deel geword het van die 2 2
musiekopname. ✓
instamatic klankfoto ✓
1.8 Hy het 'n lang lys produksies en toekennings ontvang./ 2 1
SAFTA-toekenning vir klankontwerp en klankbaan
ontvang. /
Sy diskografie beslaan 10 uitreikings. ✓✓
(Die kandidaat bied enige TWEE antwoorde vir TWEE punte.)
1.9 Hulle is getroud/ lewensmaats. ✓ 4 3
Sy het geteken en hy het gesing. ✓
Sy het geskryf (gedigte en stories) en hy het gesing. ✓
Haar kreatiewe vermoë kan aan haar maan-ouma/
magiese elemente van die maan toegeskryf word. ✓
1.10 Sy het vir haar boeties en sussies mooi stories vertel/ 1 3
Sy kon baie mooi stories skryf/
Sy is talentvol en haar stories het mense laat huil/
Sy is baie kreatief en kan goed skryf ✓
(Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 4 NW/September 2019
NSS - Memorandum
1.11 Woede ✓ 1 2
Hy is negatief oor die formaat van Afrikaanse 2 3
popmusiek, want 60% is liedjies wat uit Europa vertaal
word.
Dit is dus dan nie oorspronklik en uniek waarvan hy 'n
voorstaander is nie. ✓✓
Sy musiek is oorspronklik/uniek teenoor die
(ingevoerde) vertaalde liedjies. ✓✓
( ✓ of x – Die kandidaat moet die verskille aandui vir TWEE punte.)
1.12 Ja, hy is objektief. 2 5
Hulle is betrokke by ʼn proaktiewe groep wat bendes en
dwelms uit hul woonbuurt gehou het. ✓
Hulle musiek word vandag in tronke gespeel as deel
van rehabilitasie. ✓
1.13 Dit is gepas want dit vertel die geskiedenis van die land/ 2 5
vertel wat tans in die land gebeur/dat mense in die
toekoms van hulle kan leer/iets wat in die argief is word
bewaar soos wat hulle musiek tydloos is/dit kan ook
verwys hoe die taalgebruik tans is/oor tyd verander het.
Verwys na die geskiedenis van die taal/wat die taal
reeds moes deurmaak/daar word na hulle verwys as die
kunstenaars van die Sestigers wat 'n taal moes oopskryf
sodat nuwe kunstenaars daarop moes bou. ✓✓
(Enige twee motiverings. Die motivering bepaal die punte.)
1.14 Tong-trilogie ✓ 1 2
1.15 Die taal (Afrikaans, Kaapse Afrikaans, Tswana) 2 5
verteenwoordig die verskeidenheid kulture/mense in
Suid-Afrika. ✓ /
Die verskillende musiek pas by die uniekheid van die
mense in Suid-Afrika. ✓
1.16 Visuele beelde wys dat alle kulture/mense hier die 1 3
musiek geniet. Die Wasgoedlyn verteenwoordig die
land/argief van die land en sluit baie mense van
verskillende kulture in soos deur TEKS B (se dansers
van verskillende kulture) voorgestel word. ✓
(Die kandidaat moet na beide tekste verwys vir 1 punt)
1.17 Die aanname is verkeerd, want teks B verwys na 90% 1 3
plaaslike musiek en in teks A verwys hy na 60%
ingevoerde/vertaalde musiek. ✓
(Die kandidaat moet na beide verwys vir 1 punt)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 5 NW/September 2019
NSS - Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Nasien van die opsomming
• Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante
feite in die teks wat met die vraag ooreenstem.
• Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n
opskrif/titel te voorsien nie.
• Kandidate moet die opsomming in hulle eie sinne, in enige volgorde skryf.
• Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
• Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
word die eerste opsomming nagesien.
• Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
• Indien die kandidaat meer as een paragrtaaf skryf, sien slegs die eerste
paragraaf na.
• Punte woord soos volg toegeken:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
• Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
• Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.
o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie
o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe.
LET WEL
• Tel van woorde:
o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het
nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
o Indien die maksimum getal woorde oorskry word, lees tot aan die einde van
die sin waarin die 90 woorde voorkom en ignoreer die res van die opsomming.
o Korter opsommings wat die vereiste "dinge" bevat, mag nie gepenaliseer word
nie.
'n Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende
moontlike bewoording gebruik.
Probeer om nie net "nee" te sê vir jou kind nie. Kinders wil nie hoor dat jy nie tyd het
om nou aan hulle aandag te gee nie. Hulle wil nie hoor dat jy nie van hulle vriende
hou nie. Kinders wil nie vergelyk word met iemand anders nie. Ouers moenie
kinders met negatiewe toekomsverwagtinge probeer beheer nie. Hulle wil nie hoor
dat daar nie geld is nie. Kinders wil geglo word en wil nie hoor dat hulle leuens
vertel nie.
Getal woorde: 81
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 6 NW/September 2019
NSS - Memorandum
AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING
1 Kinders wil nie net ʼn “nee” hoor A Probeer om nie net "nee" vir jou
nie. kind te sê nie.
2 Dikwels hoor kinders dat ouers nie B Kinders wil nie hoor dat jy nie tyd het
tyd het nie en dan voel hulle om nou aan hulle aandag te gee nie.
onbelangrik.
3 As jy hul vriende kritiseer en nie C Hulle wil nie hoor dat jy nie van hulle
aanvaar nie, voel dit vir hulle of jy vriende hou nie.
hulle en hul keuses nie aanvaar
nie.
4 Tieners verpes dit om met ander D Kinders wil nie met iemand anders
vergelyk te word, of te hoor dat vergelyk word nie.
hulle nie so goed soos ander is nie.
5 Kinders wil ook nie die negatiewe E Ouers moenie kinders met negatiewe
toekomsvoorspellinge hoor wat as toekomsverwagtinge probeer beheer
ʼn beheermeganisme gebruik word nie.
sodat hulle akademiese beter sal
presteer nie.
6 Ouers moet dus versigtig wees om F Ouers moenie kinders se behoeftes
kinders se behoeftes te ontken ontken en sê daar is nie geld nie.
deur te sê dat hulle nie geld
daarvoor het nie.
7 As jy jou tiener gereeld daarvan G Kinders wil geglo word en wil nie hoor
beskuldig dat hul nie die waarheid dat hulle leuens vertel nie.
praat nie, gaan dit volgende keer
nog moeiliker wees om die
waarheid te vertel.
Getal woorde: 84
TOTAAL AFDELING B: 10
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Nasien van hierdie afdeling:
• Spelling:
o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek
nie, tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die
aspek is wat geassesseer word.
o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in
die taalstruktuur getoets word.
o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
• Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
soos in die instruksies aangedui.
• Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 7 NW/September 2019
NSS - Memorandum
VRAAG 3: ADVERTENSIE
Vraag Antwoord Punt Vlak
3.1 Bekroonde reeks/hoogs doeltreffende. 1 4
Om die leser te manipuleer om die produk te koop. ✓
(Die kandidaat kan nie oorreed in verduideliking/antwoord gebruik
nie)
3.2 resultaatgedrewe✓ 1 3
(Die woord moet korrek gespel wees.)
3.3 bestanddele ✓ 1 1
(Die kandidaat moet die woord korrek spel.)
3.4 Die foto van die bekende sanger/ 1 4
mooi man met perfekte vel ondersteun die inhoud dat
die produk goeie resultate lewer/
gewilde/bekende mans gebruik die
skoonheidsprodukte. ✓
(Die kandidaat moet foto met geslaagdheid verbind vir 1 punt)
3.5 Aanwysende voornaamwoord. ✓ 1 3
3.6 veltoestande. ✓ 1 1
3.7 Plant-e-fek-tie-we ✓ 1 1
3.8 Palatalisasie ✓ 1 3
3.9 Die woord is buite konteks gebruik jy gaan nie werklik 1 2
oorlog toe nie./
Jy gaan nie werklik oorlog toe nie. ✓
(Die kandidaat moet na die konnotatiewe gebruik verwys.)
3.10 Kenners sê/ is van mening dat enige man met so ʼn 1 3
produk oorlog toe kan gaan.
Kenners meen/sê met so 'n produk kan enige man
oorlog toe gaan. ✓
[10]
VRAAG 4: STROKIESPRENT
Vraag Antwoord Punt Vlak
4.1 Daar is ʼn komma voor die aanspreekvorm. ✓ 1 1
4.2 angs/bang. ✓ 1 5
4.3 Noorweë, is nou/altyd/gereeld vol Vikings. ✓ 1 3
(Die kandidaat bied ʼn eie gepaste bywoordelike bepaling vir EEN
punt aan.)
4.4 Wie het verdwaal?/ 1 2
Waar het ons verdwaal?/
Waarheen het ons verdwaal? ✓
(Indien die vraagteken ontbreek, kry die kandidaat geen punt nie.)
4.5 Weg met julle Vikings, want julle bloed gaan vloei. ✓ 1 3
(Die kandidaat moet die woordorde sowel as die leesteken korrek
aanbied.)
4.6 Dat hulle nie welkom is nie./ 1 3
Die koning hou nie van hulle nie./
Dat daar gevegte gaan plaasvind./
Mense gaan seerkry. ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 8 NW/September 2019
NSS - Memorandum
4.7 Noorweër/Noor. ✓ 1 1
4.8 C (Analogie) ✓ 1 3
4.9 régte. ✓ 1 2
4.10 Nee, Hägar is hulle leier en hulle moet respek toon. 1 5
OF
Ja, Hägar kan nie van die soldate verwag om aan
gevegte deel te neem as hulle nie wil nie. ✓
[10]
VRAAG 5: ARTIKEL
Vraag Antwoord Punt Vlak
5.1 ʼn Samestelling ✓ 1 3
5.2 dolgelukkiger. ✓ 1 1
5.3 om te vergeet. ✓ 1 3
5.4 Ek eet graag koue rys./ 1 2
Die spook rys regop. ✓
(Die kandidaat bied 'n eie sin met rys vir EEN punt aan.
Die betekenis van rys kan die volgende wees:
Graansoort in tropiese streke gekweek/orent staan,
regop staan.)
5.5 Dit is ongelooflik hoe baie goed, wat jy kan doen, jy in 1 5
hierdie twee dae kan inpas./
Dit is ongelooflik hoe baie goed, wat jou lewe kan
vervul, jy in hierdie twee dae kan inpas. ✓
5.6 twee-en-sewentig persent/ 1 1
twee en sewentig persent ✓
5.7 Minder moet (deur jou/haar/hom) gedoen word. ✓ 1 4
5.8 dingetjies ✓ 1 1
5.9 vul. ✓ 1 3
5.10 oor. ✓ 1 3
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1 9 NW/September 2019
NSS - Memorandum
OPSOMMING VAN VLAKKE
VLAK 1-2 VLAK 3 VLAK 4-5
AFDELING A BEGRIPLEES
12 12 6
AFDELING B OPSOMMING
10
AFDELING C TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES
VRAAG 3
4 4 2
VRAAG 4
4 4 2
VRAAG 5
4 4 2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 North West Mock 2019 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 NSC June 2019 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 North West Mock 2019 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2020 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper