NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2019 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019, 9 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 538.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)11 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING A: LEESBEGRIP
Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK STEM
NIE SAAM NIE / WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede / motivering
verdien die punt.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek
MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, word SLEGS die
eerste TWEE / DRIE nagesien.
Aanvaar dialektiese variasies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die antwoord
wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1: ARTIKEL (TEKS A)
TEKS A: BOELIES OP SOSIALE MEDIA
[Verwerk en aangepas uit http://ciskano1.com/pietventer/boelies.html/ https://jougesin. solidariteit.co.za
/hanteer-jou-kind-se-kuberboelie/]
VR. ANTWOORD PUNT
1.1 Internetboelies/boelies op sosiale media (1)
1.2 Boeliery/boeliegedrag het (heel waarskynlik) by skole/op skoolterreine
begin.
Aan die begin het ons boelies net by skole/op skoolterreine gevind. (1)
1.3 emosioneel (1)
1.4 Daagliks (1)
1.5 Afgunstig/nydig/koelbloedig/vieslik/jaloerse optrede/iets doen wat ʼn
persoon seermaak/sleg laat voel/probeer om iemand se naam af te
breek.
(Of soortgelyk aan bogenoemde.) (1)
1.6 1.6.1 Figuurlik (1)
1.6.2 Om ʼn goeie naam sleg te maak/iemand belaster/iemand se
naam skend.
(Of soortgelyk aan bogenoemde.) (1)
1.7 D / sê dat boeliery nie ernstig opgeneem moet word nie. (1)
1.8 depressief raak/skoolwerk kan daaronder ly/sielkundige skade
doen/minderwaardigheidsgevoel ontwikkel/emosioneel ly/wegbly van
die skool.
(Of soortgelyk aan bogenoemde.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
1.9 Nee:
Dit skend hulle privaatheid.
Dit is kinders se reg om ʼn keuse te hê van watter webtuistes hulle wil
besoek.
Ouers moet hul kinders vertrou.
Ja:
Kinders (is ondersoekend en) besoek verkeerde webtuistes.
Ouers moet hul kinders beskerm.
Ouers moet hulle kinders teen die gevare van sosiale media bewus maak.
(Of soortgelyk binne konteks.) (1)
1.10 Jy kan die persoon vertrou om dit verder te vat/iets kan aan die probleem
gedoen word/persoon kan raad gee/help om die boeliegedrag te stop.
(of soortgelyk) (1)
1.11 Hy raak meer persoonlik.
Dreigemente kan gevaarliker/erger raak.
Hy kan begin met afpersing.
Hy raak meer seksueel.
Hy kan die familie begin teiken.
(Of soortgelyk binne konteks) (1)
1.12 Hulle sal hulle nie ook skuldig aan soortgelyke/boeliegedrag maak nie.
(Aanhaling met of sonder die aanhalingstekens word ook aanvaar.) (1)
1.13 “vervolg word”
(Kandidate word nie gepenaliseer as dit nie tussen aanhalingstekens
geskryf is nie.) (1)
1.14 1.14.1 C / Sien sosiale media as ʼn wapen (1)
1.14.2 A / Hoef nie skaam te voel nie. (1)
1.14.3 B / Nie bedoel om iemand seer te maak nie (1)
1.15 “Gaan dadelik met enige bewys na die polisie.” (1)
1.16 Die probleem lê by die boelie/die probleem lê nie by die kind nie. (1)
1.17 Die slagoffer/die persoon wat geboelie word. (1)
1.18 As jy eendag vir ʼn werk aansoek doen, kan jou (negatiewe) rekords
nagegaan word.
Jy kan ʼn kriminele rekord kry.
Dit kan as bewyse in die hof gebruik word.
Dit kan as ʼn rekord gesien word wat negatief teen jou kan tel (ook in jou
vriendekring). (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
1.19 Om familie en vriende bymekaar te bring/met familie en vriende te
kommunikeer/kontak te maak. (1)
1.20 Nee. (1)
TEKS B
1.21 Hulle eet nou (baie) gemorskos/sjokolade/hamburgers/roomys/tjips/skyfies/
drink baie koeldrank/oefen nie/spandeer baie tyd op hul selfone/rekenaars/
tablette. (1)
1.22 Die gewig van die kind(ers)/hoe swaar die kind(ers) is/na die kind(ers) wat
vetter geword het/wat die kind(ers) weeg. (1)
1.23 Fiets gery/sokker/krieketbal/bofbal/gespeel
aan sport deelgeneem
vrugte/gesond geëet. (1)
1.24 Die (seun se) gesigsuitdrukking/mond wys hy lyk treurig/ongelukkig is/sy
hande op sy heupe/lyftaal. (1)
1.25 Dat kinders deesdae ongesond eet/baie gemorskos eet/kinders in die ou
dae gesonder geëet het. (1)
1.26 Hulle is nie in skool/skoolwerk geïnteresseerd nie/hulle is lui/hulle wil nie
leer nie/dat hulle heeldag met hulle rekenaars en selfone besig is. (1)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)
ALGEMEEN
Kandidate moet volsinne skryf. Indien ʼn werkwoord kort, is dit nie meer ʼn volsin
nie.
Beplanning is nie nodig nie.
Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en
die tweede aanbieding word nagesien.
o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
finale antwoord beskou.
Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
sinne van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ʼn
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE-DIREKTE AANHALINGS:
Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word.
Punte
1–3 feite korrek – 1 punt
4–5 feite korrek – 2 punte
6–7 feite korrek – 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word.
Punte
6–7 aanhalings – geen punte vir taal
1–5 aanhalings – 1 punt vir taal
LET WEL:
Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui nie.
Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste
volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 2
TEKS C: OUERS KAN VOORKOM DAT HULLE KINDERS NIE AFGESKEEP
WORD NIE!
[Verwerk en aangepas http://pd.voortrekkers.org.za/pdf/Artikels/OUERSKAP.pdf.]
LET WEL: Kandidate moet sewe wenke gee oor hoe ouers kan voorkom dat
hulle kinders nie afgeskeep word nie!
DIREKTE AANHALING EIE WOORDE
1. Kinders moenie toegelaat word om 1. Moenie TV- en
heeldag binne te sit en rekenaarspeletjies vir die kinders
elektroniese speletjies te speel nie. koop om hul mee besig te hou
nie. OF Ouers moet sorg dat
kinders nie heeldag elektroniese
speletjies speel nie.
2. Ouers kan interessante aktiwiteite 2. Doen (interessante) aktiwiteite
uitdink wat hulle saam met hulle saam (met die/jou/hul) kinders.
kinders kan doen.
3. As ouers ook hul kinders se vrae 3. Beantwoord die kinders se vrae.
beantwoord, sal hulle veilig en
benodig voel.
4. Dit is baie belangrik dat ouers ʼn 4. Wees ʼn rolmodel/voorbeeld vir
goeie voorbeeld en rolmodel vir die kinders.
hulle kinders moet wees.
5. Daarom is dit belangrik dat kinders 5. Ouers moet kinders laat
moet speel en hulle verbeelding speel/hul verbeelding laat
gebruik. gebruik.
6. Meer as 90% van die kinders het 6. Spandeer kwaliteit tyd saam met
geantwoord dat hulle meer kwaliteit die kinders.
tyd saam met hul ouers wil
spandeer.
7. Ouers wat vir hul kinders omgee, 7. Neem verantwoordelikheid vir die
neem verantwoordelikheid vir kinders.
hulle kind se lewe en niks of
niemand mag ʼn ouer vervang nie.
.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
AFDELING C: TAAL
NASIENRIGLYNE
Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies,
mag die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs
by Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die
korrekte woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek
gevra word vir een woord vir ..., geld hierdie toegewing nie.
Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die
werkwoord geskryf word.
o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as
TWEE WOORDE geskryf word.
Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie en die gebruik van klein- en
hoofletters ook korrek wees om ʼn punt te verdien.
Vir meervoudigekeusevrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
LET WEL: waar taalstrukture getoets word, word spelling gepenaliseer.
Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
TEKS D: ADVERTENSIE
[Aangepas en verwerk uit: GOOGLE PICTURES]
VR. ANTWOORD PUNT
3.1 Die app aflaai (1)
3.2 D/ deur die gebruik van vetgedrukte woorde.
(vetgedrukte woorde trek aandag, dit manipuleer nie die leser nie) (1)
3.3 Sjoe!
(met of sonder die uitroepteken) (1)
3.4 versekering (1)
3.5 dooie (1)
3.6 Jy/jou (1)
3.7 (As jy iemand nodig het) om jou motor na die naaste diensverskaffer
te sleep, (skakel OUT-surance.) (1)
3.8 En (1)
3.9 Gratis (1)
3.10 Vroue word swakker as mans beskou/mans sal miskien dink om
versekering vir hulle vroue uit te neem/vroue weet (gewoonlik) nie baie van
motors af nie/hoe om ʼn motor reg te maak nie/manipuleer vroue om ʼn kliënt
van OUT-surance te word/om ʼn versekering by OUT-surance uit te neem. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 4: STROKIE
TEKS E: STROKIESPRENT
[Bron: Onbekend]
VR. ANTWOORD PUNT
4.1 Die seuntjie sing/fluit. (1)
4.2 Knieë (1)
4.3 Sy (modder)koek/hartjie begin uitmekaar val/breek/smelt. (1)
4.4 Blommetjie (1)
4.5 Die seuntjie sê dat hy (vir) sy ma ʼn hartjie en ʼn blom wil gee (1)
4.6 Blitsvinnig (1)
4.7 Met (1)
4.8 Sy oë/sy mond/hy glimlag nie (meer nie)/hy lyk treurig/hartseer.
Sy gesigsuitdrukking
Sy liggaamstaal (1)
4.9 Haar vinger wys na hom/iets
Haar gesigsuitdrukking
Haar mond is oop
Die skreeborrel
Die weerligstraal (1)
4.10 Kyk hoe lyk my vloer!
Gaan onmiddellik uit!
Kyk na die gemors!
Wat het jy (hier) gedoen?
Ag nee man! Gaan uit.
Geen aanhalingsteken word (in ʼn strokie) gebruik nie.
(Begin met of ʼn werkwoord ʼn vraagwoord of met jy moet. Die
uitroepteken is opsioneel. ʼn Vraag kan ook gevra word.)
(Of soortgelyk binne konteks van die teks) (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
VRAAG 5: PROSA
TEKS F: VUVUZELAS: EIE AAN AFRIKA
[Verwerk en aangepas uit Leesbegrip: Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 DBE/November 2010]
VR. ANTWOORD PUNT
5.1 jy (1)
5.2 Koe
Koedoe/Koe doe (word ook aanvaar – die kandidaat moet slegs
duidelik aantoon waar die klem geplaas word) (1)
5.3 ʼn Koedoehoring is deur ou Afrika-stamme geblaas. (1)
5.4 Later het sokkerentoesiaste dieselfde geluid probeer namaak. (1)
5.5 Kapenaars (1)
5.6 Het hulle aanhou probeer tot die koedoehoring se klank perfek
nagemaak is?
(Die vraagteken moet daar wees om ʼn punt te verdien.) (1)
5.7 Ou (1)
5.8 Sokkertoeskouers hou nie van die vuvuzela nie. (1)
5.9 Jy kon jou vreugde oor jou span se spel uitdruk (uitgedruk het). (1)
5.10 Hoe harder jy blaas, hoe beter speel die spelers. (1)
5.11 Judith Sephuma sê: “Ek is mal daaroor/hieroor.” (1)
5.12 Sy glo dis pret, want dit bou spangees en dis ons eie. (1)
5.13 Mnr. (hoofletter) (1)
5.14 negentiende
neëntiende (1)
TEKS G: PRENT
[www.neelsie.co.za]
VR. ANTWOORD PUNT
5.15 laggende (1)
5.16 spuit (1)
5.17 Leer in kous/klim ʼn leer/skoene is van leer gemaak/die leer van Moses
(leerstelling) (1)
5.18 tafeldoek (1)
5.19 stoutste (1)
5.20 Die meeste kinders in die klas is stout. (1)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2019 QP
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper