Skip to content

Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1120157 pages

Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015, 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2015

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip:  Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.  Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Aanvaar dialektiese variasies Vraag Antwoord Punt 1.1 Die ongelukkigheid van die Y-generasie/omgekraptheid/ onvergenoegdheid. (1) 1.2 Hulle omstandighede is makliker, maar hulle sukkel om in te skakel by hul werk en in die grootmenswêreld. Hulle is ongelukkig./Hulle bly langer in die huis. (3) 1.3 Feite. Hy het navorsing gedoen. (slegs die motivering verdien ʼn punt.) (1) 1.4 Hulle is meer tegnologies gevorderd./Hulle maak meer staat op voorkeurbehandeling./Hulle ervaar minder werksbevrediging./Hulle beleef meer konflik./Hulle is meer verweef in hul vriende se lewens. (Enige 2 feite) (2) 1.5 Hulle wys net hul glansoomblikke en nie hul mislukkings en smart nie./Dit skep die idee dat dit altyd goed gaan./Hulle is altyd suksesvol en dat hulle nooit mislukking of pyn ervaar nie. (2) 1.6 Die mense en dobbelaars./Facebook glansoomblikke en dobbelprestasies. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.7 Hulle dink alles gaan maklik en lekker wees in die grootmenswêreld en is nie voorbereid op die harde werk wat voorlê nie (2) 1.8 Die teleurstelling is groot./Hulle kan nie mislukking verwerk of hanteer nie./Hulle verwag meer van die lewe. (1) 1.9 Harde werk (1) 1.10 Hulle sal langer ʼn ondersteunende rol moet speel./Kinders gaan langer vat om onafhanklik te wees./ . . . op hul eie bene te staan. (1) 1.11 Probleme oplos. (1) 1.12 Jy moet gedrewe wees. Jy moet kan volhard/toegewyd wees./Jy moet meer doen om jou doelwit te bereik./Jy kan nie net deelneem nie. (Enige 3) (3) 1.13 Hulle dink ander kinders beleef ongelooflike dinge terwyl hulle onsuksesvol is./Hulle beeld glansoomblikke uit en nie ʼn glanslewe nie. (2) 1.14 b/volg jou passie (1) 1.15 Hulle sal onmiddellik ʼn werk kry waarin hulle hul sal kan uitleef. (1) 1.16 Dit kom maar met ervaring./Indiensopleiding/Raad van ander te volg, ens. (1) 1.17 Die middelste meisie: Haar ouers het ook altyd klippe uit haar pad gerol; dus gaan sy sukkel om op haar eie bene te staan./Haar ouers sal haar ook langer moet ondersteun. (2) Die meisie op die kant: Die meisie het ook al haar passie geïdentifiseer. Sy sal moet besef dat daar harde werk voorlê./Jy kan net die heeldag teken nie. (2) (4) 1.18 Die drie bespreek hul vrese vir die toekoms, maar hul lyk glad nie bekommerd nie. (1) 1.19 NEE. Sy sal ook ʼn besigheidsplan moet hê om haar skilderye te verkoop./Daar is nie juis geld in kuns as jy nie bekend is nie. JA: As jy passievol is, sal jy dit laat slaag. (1) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming:  Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.  Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat.  Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite o 3 punte vir taal  Verspreiding van taalpunte waar die kandidaat nie verbatim aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.  Verspreiding van taalpunte waar die kandidaat verbatim aangehaal het. o 6–7 aanhalings: geen punt vir taal o 1–5 aanhalings: 1 punt vir taal LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Hy kan nie meer sport beoefen nie. Sy selfbeeld ly daaronder en dit het ʼn effek op sy gesondheid. Hy kan nie met sy maats hardloop en speel nie en het dus min vriende. Dit maak hom swak. (opstote) Hy ervaar gereeld pyn. 43 woorde 2.1 Hy kan nie meer sport beoefen nie. 2.2 Sy selfbeeld ly daaronder. 2.3 Dit het ʼn effek op sy gesondheid. 2.4 Hy kan nie met sy maats hardloop en speel nie. 2.5 Hy het min vriende. 2.6 Dit maak hom swak (opstote). 2.7 Hy ervaar gereeld pyn. TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING C: TAAL VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling:  Spelling:  Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.  In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word.  Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui.  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 Die lettertipe verskil./Die letters groter./Die letter is swart./Staan in sy eie reël. (1) 3.2 Aptekers (Die antwoord moet in die meervoud wees.) (1) 3.3 Weet jy wat jou kind benodig?/Weet jy waaroor dit gaan?/Weet hulle watter aanvullings hul kind gebruik? (1) 3.4 Jy as ouer moet altyd balbeheer hê./Jy as ouer het maar altyd balbeheer. (1) 3.5 Geweldige/Groot/Baie (1) 3.6 GEHALTE – SEKER- PROGRAM (1) 3.7 ondersoek die egtheid (1) 3.8 Dit staan in die plek van integriteit./Skakel herhaling uit. (1) 3.9 Byvoeglike naamwoord (1) 3.10 Ja. Dit gee voldoende inligting./Dis oortuigend. Nee. Dit bevat te veel inligting./Dit is kleurloos. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 4: STROKIESPRENTE Vraag Antwoord Punt 4.1 Etenstyd (1) 4.2 Hagar se vrou het verskoning gemaak en gesê sy kan nie daardie dag sy middagete inpak nie./Hagar se vrou het gesê sy is jammer maar sy kan nie daardie dag sy middagete inpak nie./Sy het verskonend gesê dat sy nie daardie dag vir hom vir middagete kon inpak nie. (1) 4.3 Hy eet baie. (1) 4.4 Assimilasie (1) 4.5 Die gedeelte van sy brein wat hy oneffektief gebruik/Kort geheue kant van sy brein. Die gedeelte van sy brein waarin hy slegte goed stoor. (1) 4.6 Meerder (1) 4.7 Hiperbool (1) 4.8 Soortnaam (1) 4.9 Broek/ʼn broek (1) 4.10 Hy kan doen wat hy wil./Sy vrou pla hom dan nie. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 VRAAG 5 Vraag Antwoord Punt 5.1 Die kans is 57% groter dat mans of kêrels hul vroue vermoor. (1) 5.2 Bekendes/meervoud (1) 5.3 Geweldenaar (1) 5.4 om te lei (1) 5.5 Menswaardigheid (1) 5.6 Dit beklemtoon die stilte/dramatiese spanning (1) 5.7 Saamgestelde sin – Het twee gesegdes/Bestaan uit ʼn hoofsin en bysin. (2) 5.8 Homofone (1) 5.9 van (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Afrikaans HL

View all