Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*IAFRHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 








View all




AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV2015_hlayiso.com_.pdf
Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 3
- Pages
- 8
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2015)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:
AFDELING A: Opstel (50 punte)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50 punte)
2. Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A.
3. Beantwoord TWEE vrae uit AFDELING B.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/
sleutelwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die
beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.
7. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Voorsien elke teks van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die woorde
getel word NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 400–450 woorde.
1.1 Toe val my hele afspraak plat! [50]
OF
1.2 Daar’s oomblikke in ons lewe wat uitstaan en ons lank bybly.
Beskryf hierdie oomblikke en hoe jy daaroor gevoel het. [50]
OF
1.3 As die lewe druk, weet ek waarheen om my
toevlug te neem ... [50]
OF
1.4 Werkloosheid is die kernprobleem in Suid-Afrika
en baie ander probleme spruit daaruit.
[50]
OF
1.5
Ek wil van rigting verander en
saam met die kitaarman loop tot
doer waar ek nie kan sien nie ...
[Lisa de Waal] [50]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2015)
1.6 1.6.1
[50]
[Bron: www.crystalgraphics.com]
OF
1.6.2
[Bron: www.clipar.com] [50]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
1.6.3
[Bron: www.clipart.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf skryfstukke van 180-200 woorde
elk.
2.1 FORMELE BRIEF
Elektrisiteit: maandelikse bedrag al hoe hoër!
Skryf ʼn FORMELE BRIEF aan die munisipaliteit in jou dorp waarin jy jou
ontevredenheid uitspreek en wenke aan die hand doen om buitensporige
hoë rekeninge hok te slaan. [25]
OF
2.2 INFORMELE TOESPRAAK
Hup
vir jou selfbeeld!
Hou op tob oor wat ander mense dink of sê.
Leer om kritiek te ontleed, behou die goeie ...
en wees jou eie mens.
Skryf ʼn INFORMELE TOESPRAAK vir ʼn groep tieners oor hoe hulle hul
selfbeeld kan verbeter. [25]
OF
2.3 ONDERHOUD
Jy is ʼn sportjoernalis vir jou skoolkoerant wat ʼn onderhoud met ʼn atleet voer
nadat hy/sy vir die nasionale skolespan gekies is.
Skryf die ONDERHOUD neer wat tussen jou en die atleet plaasgevind het. [25]
OF
2.4 RESENSIE
In Sarie van Julie 2013 skryf die fliekkenner, Leon van Nierop, ʼn resensie
onder die volgende opskrif:
Die lekkerste fliek oor vriendskap
Skryf nou ʼn RESENSIE oor enige rolprent of DVD wat by die opskrif pas. [25]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7
2.5 DEKBRIEF EN CV
Jy stel belang in EEN van die volgende deeltydse betrekkings by die
volgende instansies:
Tiengelieng Dagsorg vir kleuters
Swannie se insleepdiens
Paganini’s Restaurant
Skryf nou ʼn dekbrief en ʼn CV vir die pos. [25]
OF
2.6 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS
In ʼn bekende Afrikaanse koerant het die volgende opskrif verskyn:
Pasop vir slaan!
Dis al vir jare onwettig om kinders by die skool pak te gee
en as die regering sy sin kry en die Kinderwet verander,
sal jy nie meer jou kind by die huis kan tug nie.
Skryf ʼn INFORMELE BRIEF aan die pers waarin jy op hierdie opskrif
reageer. [25]
TOTAAL AFDELING B (2 x 25): 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
AFRIKAANS HL P2 GR11 QP NOV 2022_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV2022_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRIKAANS HL P1 GR11 QP NOV2022_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRHL P1 GR11 QP NOV2020 D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRHL P1 GR11 QP NOV2020_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRHL P2 GR11 QP NOV2020 D_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018 D_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AFRIKAANS HL P3 QP-NOV2013_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 11 Afrikaans HL ATP 2023-24.pdf

Memorandum
AFRIKAANS HL P1 GR11 MEMO NOV2022_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRIKAANS HL P2 GR11 MEMO NOV 2022_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV2022_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFRHL P1 GR11 QP MEMO NOV2020 D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
