Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016, 11 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 355.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as
die spelling die woordbetekenis verander.
Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord
se betekenis verander.
As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt
toegeken nie.
Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word
geen punt toegeken nie.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word
toegeken vir JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate
hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM
SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER
indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit
korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .
By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee
ʼn hele reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
antwoord(e) per merker nagesien.
Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei
direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die
antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
aanvaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
VRAAG 1: ARTIKEL
TEKS A: (651 woorde)
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
1.1 Universiteit van Kaapstad (1) 1
1.2. “Tegnies is hulle nie almal in my klas nie, maar hulle kom
vir hulp!”
(Moet volledig aangehaal word vir ʼn punt; met of sonder
aanhalingstekens.) (1) 2
1.3 Stella Clark-onderwysprys
(korrek oorgeskryf) (1) 1
1.4 Deurmekaarspul van stemme
Warboel van stemme
Gegons van stemme
Mense wat almal gelyk praat
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 4
1.5 Hulle het hulle akademie ernstig opgeneem.
Hulle het die werk aan mekaar verduidelik wat hulle nie
verstaan nie.
Hulle wil vir hom werk.
Hulle ‘google’ (op hulle selfone) om die volgende dag se
werk na te gaan.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 3
1.6 Hy het hom raadgegee.
Hy het hom gelei.
Hy was ʼn gids.
Hy het hom gehelp.
Hy was ʼn voorbeeld.
Hy het hom gemotiveer.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 3
1.7 1.7.1 Konnotatiewe (1) 4
1.7.2 Hy werk sag met hulle.
Hy werk mooi met hulle.
Hy is nooit lelik met hulle nie.
Hy is baie versigtig as hy met kinders werk.
Dit het ʼn figuurlike betekenis.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (2) 3
1.8 Hy moes ʼn opstel (oor De Storie) skryf. (1) 1
1.9 Hewitt-onderwyskollege (in Athlone).
(korrek oorgeskryf) (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
1.10 3 maande (1) 1
1.11 Sy het ʼn artikel oor hom geskryf en wou hom in ʼn klas 3
waarneem.
Sy wou meer weet hoe De Storie in die klas te werk gaan
na hy die prys ontvang het.
(of soortgelyk binne konteks) (1)
1.12 1.12.1 Ja of Nee verdien nie ʼn punt nie.
1.12.2 Stem saam
Hy motiveer kinders (en ander onderwysers kan
van hom leer).
Hy doen iets reg (en ander onderwysers kan van
hom leer).
Hy behaal sukses (en ander onderwysers kan
van hom leer).
Stem nie saam nie
Elke onderwyser doen in sy klas wat vir hom
werk.
Elke klas is verskillend en onderwysers moet by
elke situasie aanpas.
(of soortgelyk binne konteks) (2) 4
1.13 B.Sc.
(korrek oorgeskryf) (1) 1
1.14 Hy was te kort.
Hy was bang die lang seuns sien hom nie raak nie. (1) 1
1.15 Fisiese Wetenskap
(korrek oorgeskryf) (1) 1
1.16 1.16.1 Figuurlik (1) 1
1.16.2 Die moeilikheid oorkom.
Om ʼn probleem baas te raak.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 3
1.17 Dit is goed ...
as kinders self die antwoord uitwerk.
want kinders leer om te dink.
want kinders leer om enige probleem te oorkom.
(of soortgelyk binne konteks)
Dit is nie goed nie ...
want baie kinders verstaan niks van die werk nie.
want kinders kan moed opgee.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (2) 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
1.18 “Spottenderwys”
(Korrekte spelling; met of sonder aanhalingstekens.) (1) 4
1.19 Ja.
De Storie help die kinders net so ʼn bietjie, want kinders
moet hulle eie antwoorde uitwerk.
(of soortgelyk binne konteks)
Nee.
De Storie help die kinders baie omdat hy hulle laat dink
en hy help hulle om die antwoorde te kry.
(of soortgelyk binne konteks) (1) 5
TEKS B
1.20 Op Instagram werk ʼn mens met foto’s. (1) 2
1.21 B / Mxit
C / Linkedin
A / Twitter
(Al drie korrek vir ʼn punt.) (1) 3
1.22 Hulle het albei dieselfde hoeveelheid verbruikers. (1) 3
1.23 Praat net met hulle vriende. (1) 3
1.24 Dit is die geluid wat ʼn voëltjie maak.
ʼn Voëltjie tweet. (1) 2
1.25 Suid-Afrika
(Korrekte spelling.) (1) 2
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is.
Puntetoekenning:
1–3 feite korrek: 1 punt
4–5 feite korrek: 2 punte
6–7 feite korrek: 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
L.W.: Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn sinsnede aangebied word, SOLANK
DIT SINVOL IS.
Puntetoekenning:
6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
Totaal 10
LET WEL
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit geassesseer
word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
aangebied is nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die einde
van die volsin na.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
• Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste
volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer.
OPDRAG: Som die sewe aspekte van geletterdheid in SEWE VOLSINNE op.
Daar kom 7 moontlike feite in die leesstuk voor.
Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word.
DIE GROOT G VAN GELETTERDHEID
Geletterdheid is meer as lees en skryf. Dit beteken dat jy 1. Om geletterd te wees is
omgee vir jouself as jy goed kan lees en skryf daarom kan om te lees en te skryf.
jy beter leer en kan jy die wêreld om jou beter verstaan. Jou
gesondheid is baie belangrik. Om geletterd te wees 2. Geletterdheid is om
beteken dat jy kennis het van dinge wat vir jou skadelik is kennis te hê van wat
soos rook, dwelms en alkohol en ook hoekom oefening goed goed of sleg vir jou
is en oorgewig sleg is. gesondheid is.
Geletterdheid beteken dat jy geld$lim moet wees. Mense 3. Geletterdheid is om
werk hard om geld te verdien om vir hulle geliefdes te sorg. geldslim te wees.
Geld$lim beteken om nie geld te leen nie; dit beteken dat jy
geld sal spaar en nie op onnodige dinge mors nie.
Geletterdheid en groen is ook sinoniem. Hoe meer kennis 4. Geletterdheid is om
jy van jou omgewing het, hoe meer besef jy dat dit belangrik groen te leef.
is om dit op te pas: herwinning van papier en plastiek, water-
en kragbesparing en om nie insekdoders te gebruik nie is
belangrike dinge wat jy moet leer.
Omgee vir diere vorm deel van die genot van 5. Geletterdheid is om vir
geletterdheid. Diere aanvaar mense soos hul is en mense diere om te gee.
ontspan meer wanneer hulle met hul troeteldiere speel.
Kinders leer verantwoordelikheid as hulle diere versorg wat
belangrik vir hulle opvoeding is. ʼn Deel van ʼn mens se
geletterdheid en opvoeding is om ander mense in ag te 6. Geletterdheid is om
neem. Jy leer dat as jy kwaad is, jy nie op andere mag skree ander mense in ag te
nie. Respek is ook belangrik: dit beteken jy mag nie steel, neem.
boelie of lieg nie.
Elke mens moet weet waartoe hy/sy in staat is. Jy moet weet 7. 7 Geletterdheid is om
hoekom jy negatief reageer en wat jou kwaad en gelukkig jouself te ken.
maak. Selfkennis is seker die belangrikste tipe
geletterdheid.
(62 woorde) Direkte aanhaling 76 woorde
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2016)
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORD- EN SINSTRUKTURE
Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
Die standaardvariant geld.
Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte
indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin skryf nie,
indien daar gevra word om net die woord te skryf.)
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
geskryf word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met een woord
antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ʼn punt te
verdien.
Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele
sin uitgeskryf word.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele
sin uitgeskryf word.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
TEKS D
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
3.1 Dit is Engels.
Dit is nie Afrikaans nie. (1) 3
3.2 HTS Drostdy
(Korrekte spelling.) (1) 1
3.3 Versierend
Klanknabootsend
Beklemtoning (1) 4
3.4 Steakete
(Korrekte spelling.) (1) 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
3.5 namiddag
(korrekte spelling/kleinlettertjie) (1) 1
3.6 B / Die reg om binne te gaan kan geweier word (1) 3
3.7 Ongeveer 12−19-jariges (1) 3
3.8 haar
(korrekte spelling) (1) 1
3.9 Die naam is “Donkie Derby” en daarom is daar baie
prentjies van Donkies.
Daar is prentjies van kos en daar is baie kosstalletjies.
Daar is ʼn prentjie van ʼn opelugteater wat na die “live band”
verwys.
Daar is ʼn vrou met ʼn hoed wat na “Jansenville Got Talent”
verwys.
(Enige TWEE of soortgelyk binne konteks.) (2) 5
[10]
AFDELING C: TAAL
VRAAG 4: STROKIESPRENT
TEKS E
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
4.1 Woorde (1) 3
4.2 Woorde is weggelaat.
Hy het nie klaar gepraat nie.
Die leser kan sy / haar eie gedagtes insit. (1) 1
4.3 4.3.1 Fluks/hardwerkend (Korrekte spelling.) (1) 1
4.3.2 Die klok lui om pouse aan te dui. (1) 3
4.4 Hy wys na die seun.
Sy gesigsuitdrukking is nie vriendelik nie.
Sy gesigsuitdrukking wys dat hy kwaad is.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 3
4.5 Sy woorde is in hoofletters.
Daar is twee uitroeptekens na sy woorde.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
4.6 Hy kyk TV.
Hy kyk nie na sy pa nie.
Hy het ʼn glimlag om sy mond.
(Enige EEN of soortgelyk binne konteks.) (1) 4
4.7 Die kamer is baie deurmekaar.
Die kamer is baie vuil / morsig. (1) 3
4.8 Daar is strepies bo en onder sy hand (wat beweging
aandui). (1) 5
4.9 Die seun wil net TV kyk.
Die seun neem aan verskeie sportsoorte deel.
Die seun is lui/geen verantwoordelikheid nie.
(of soortgelyk binne konteks) (1) 5
[10]
VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT
TEKS F
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
5.1 Leon Greyvenstein het die maatskappy begin.
(Alles moet korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
5.2 Omdat hulle deel van die lewe is, is Simba-skyfies Suid-
Afrika se gunsteling happie.
Omdat hulle deel is van die lewe, is Simba-skyfies Suid-
Afrika se gunsteling happie.
(Alles moet korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
5.3 gesien
(korrekte spelling) (1) 1
5.4 piepklein
(korrekte spelling) (1) 1
5.5 Die maatskappy sal deur Leon Greyvenstein begin
word.
(Alles moet korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
5.6 Suid-Afrikaner
(korrekte spelling) (1) 3
5.7 Leon sê dat hy Simba in 1956 sy naam gegee het.
(Alles moet korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
5.8 Wat het ontstaan?
(Korrekte vraende voornaamwoord en ʼn vraagteken [?]
om die punt te verdien.) (1) 1
5.9 tjip
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.10 aartappel
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.11 dir.
(Korrekte spelling – kleinlettertjie met ʼn punt.) (1) 1
5.12 tydjie
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.13 Simba-skyfies behoort vir almal te wees.
(Alles moet korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
5.14 Nie almal hou van Simba-skyfies nie.
Niemand hou van Simba-skyfies nie.
(Beide moontlikhede kan aanvaar word en alles moet
korrek wees vir ʼn punt.) (1) 3
TEKS G
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT
VLAK
5.15 kruk
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.16 suster
((Korrekte spelling.) (1) 1
5.17 teddiebeer
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.18 vir
(Korrekte spelling.) (1) 1
5.19 spelende
(Korrekte spelling.) (1) 3
5.20 gesin
(Korrekte spelling.) (1) 1
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2016 QP
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper