Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2016 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201617 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016, 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2016

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) ALGEMEEN 1. Gebruik die rubrieke soos volg: Bylaag A: Vraag 1 OPSTEL Bylaag B: Vraag 2.1 SIMPATIE-BRIEF Vraag 2.2 HULDEBLYK Vraag 2.3 RESENSIE Vraag 2.4 DIALOOG Bylaag C: Vraag 3.1 PLAKKAAT Vraag 3.2 POSKAART Vraag 3.3 INSTRUKSIES 2. Bestudeer en bespreek die rubrieke baie deeglik. Let veral daarop dat beplanning, formaat, redigering en struktuur by die rubrieke ingesluit is. 3. As ʼn onderwerp misgetas is, moet die leerder moet volgens die rubrieke baie laag op inhoud aangeslaan word. 4. Indien daar twyfel oor ʼn onderskeidingskandidaat se skryfstuk(ke) bestaan, moet dit eweneens met die senior nasiener/vakhoof bespreek word. 5. Indien ʼn skryfstuk grootliks uit die vraestel saamgeflans word of dele van opdragte uit die vraestel net so oorgeskryf word, ontvang die leerder geen punte nie. Kommentaar sal wees: Nie eie werk nie/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die leerder se eie werk is, word hierdie dele volgens die laagste kode geassesseer. 6. Die nasiener moet die voorgeskrewe nasiensimbole (bl. 3) gebruik by die nasien van ʼn skryfstuk. Om net strepe te trek is ONAANVAARBAAR. 7. By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ʼn streep deur die res getrek. Dan word die leerder nie verder vir lengte gepenaliseer nie. 8. Vraag 1.6:  Die titel en die visuele prikkel behoort by mekaar aan te sluit.  Indien die titel nie by die visuele prikkel pas nie, maar die inhoud spreek steeds die visuele prikkel aan, word die titel geïgnoreer.  Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredeneerd of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 SIMBOLE/TEKENS BY DIE NASIEN Die volgende simbole/tekens behoort gebruik te word: VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING Woordorde ( ) Hakies en pyltjie Spelfout = Twee kort strepies onder ʼn woord Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur Tydfoute T (in die kantlyn) Hoofletter T Woord(e) weggelaat ^ Weglaatteken Taalfoute _____ Enkelstreep onder die taalfout Paragraafindeling // Dubbele skuinsstreep Paragraaf is een lang, lomp sin [ Begin van ʼn nuwe sin Woorde uit ander X Trek ʼn X bo die verkeerde tale/*niefunksionele/vreemde woord. woorde. *Standaardafrikaans bly die norm. Gebruiksafrikaans moet vermy word. Aanvaar terminologie waarvoor Afrikaans nog nie ekwivalente het nie. Aanvaar ook gemotiveerde Afrikaanse streekswoorde/streekuitdrukkings. Erkenning van taaljuweeltjies  (bo die woord) Regmerkie bo goeie taalgebruik, idees of uitdrukkings. Herhaling hh (in die kantlyn) Dubbele hh Onduidelik/onverstaanbaar ∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep Saamgeflans uit vraestel Vr (in die kantlyn) Hoofletter V kleinletter r Punktuasie O Omkring NEERSKRYF VAN PUNTE 1. Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk. 2. Assesseer die leerder se skryfstukke na aanleiding van die vyf KATEGORIEË volgens: AFDELING A: INHOUD en BEPLANNING (30 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (15 punte) en STRUKTUUR (5 punte). AFDELING B: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (18 punte) en TAAL, STYL en REDIGERING (12 punte). AFDELING C: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (12 punte) en TAAL, STYL en REDIGERING (8 punte). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) 3. Evalueer eers of die leerder se skryfstuk volgens INHOUD EN BEPLANNING byvoorbeeld UITSONDERLIK, GEMIDDELD of ONVOLDOENDE is. Besluit dan of die INHOUD EN BEPLANNING aan die beskrywing van die hoë vlak of die lae vlak voldoen. Bepaal daarna watter punt toegeken moet word. Skryf net EEN punt neer. LET WEL: Volg dieselfde werkwyse vir TAAL, STYL EN REDIGERING. Let daarop dat, by die bepaling van die punt vir STRUKTUUR, daar nie ʼn hoë en ʼn lae vlak is nie. 4. Hou die persentasies by die kategorieë in gedagte. Dis ʼn hulpmiddel. 5. Vir AFDELING B en AFDELING C: Evalueer eers die leerder se skryfstuk volgens INHOUD, BEPLANNING EN FORMAAT, byvoorbeeld UITSONDERLIK, GEMIDDELD of ONVOLDOENDE is. Bepaal daarna watter punt toegeken moet word. Skryf net EEN punt neer. Dieselfde geld vir TAAL, STYL EN REDIGERING. 6. Skryf die punte soos volg neer: AFDELING Kode Punt AFDELING Kode Punt Punt A B I/B Knap 23 + T/S/R Uitsonderlik 13 I/B/F Gemiddeld 9 9 – S Knap 4 T/S/R Elementêr 5 5 TOTAAL: TOTAAL: 14 14 40 40 TAALVAARDIGHEID: SKRYF EN AANBIED Hierdie memorandum moet saam met die aangehegte Afrikaans EAT- assesseringsrubrieke vir AFDELINGS A, B en C gebruik word. LET WEL: Leerders word nie addisioneel gepenaliseer vir afwykings nie, want die rubrieke maak daarvoor voorsiening. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om:  een vraag te doen.  die beplanning en redigering aan te toon.  die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon.  die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] 1.1 Beskrywend/Verhalend/Bespiegelend/Beredenerend Hierdie dinge in my lewe maak my trots. Doel: Om die iets lewendig te beskryf/storie te vertel/te bepeins/te redeneer. Teksstruktuur:  Inleiding wat ’n algemene oorsig van die onderwerp gee.  Beskryf daarna in detail die kenmerke van die onderwerp.  Eindig met ’n samevattende slot. Taalkenmerke:  Gebruik die teenwoordige of verlede tyd.  Skep ʼn prent met woorde.  Fokus hoofsaaklik op gepaste, beskrywende woordeskat, (ook beeldspraak). Let op: Die opstel is hoofsaaklik beskrywend, maar kan ook anders benader word. Die kandidaat behoort op ’n lewendige wyse te beskryf wat hom/haar trots/skaam maak. Kandidaat mag die onderwerp kombineer en albei dele van die onderwerp aanspreek. Die onderwerp is persoonlik en baie subjektiewe, gevoelstaal mag gebruik word. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) 1.2 Argumenterend/Beredeneerd/Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend Dis nie net ’n mediese dokter wat kan genees nie. Doel: Om ’n standpunt te verdedig/om die leser te oortuig. Teksstruktuur:  Neem standpunt in die inleidingsparagraaf in.  Gee ’n reeks uitgebreide argumente.  Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op te som. Taalkenmerke:  Skryf in hofsaaklik in die teenwoordige tyd.  Gebruik woorde wat rede, oorsaak, logiese opeenvolging aandui.  Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke.  Substansieer argumente met voorbeelde. Let op:  Die klem val op alternatiewe genesingsmetodes.  Die kandidaat kan saam met die stelling stem of nie.  Daar kan op een of vele “alternatiewe” metodes gefokus word.  Geloofsgenesing/sangomas is ook aanvaarbaar.  Daar kan ook op verskillende tipe siektes gefokus word, solank die kandidaat by ’n vorm van genesing uitkom. [50] 1.3 Verhalend/Beskrywend/Beredeneerd/Argumenterend/Bespiegelend Suid-Afrikaners glo in Ubuntu. Doel: Om te oorweeg/deurdink en emosionele reaksie en gevoelens weer te gee/om te oortuig. Teksstruktuur:  Inleiding wat die karakters en agtergrond bekendstel.  Neem standpunt in die inleidingsparagraaf in.  Vertel/Beskryf in detail die daaropvolgende gebeure.  Skep spanningslyn met klimaks, afloop/oplossing/samevatting. Taalkenmerke:  Skryf in die eerste- of derdepersoon.  Gebruik verlede of teenwoordige tyd.  Beskryf opeenvolgende gebeure./Gebruik woorde wat gevoel, siening uitbeeld.  Dialoog/direkte rede kan gebruik word.  Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde wat die leser boei/ oortuig. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 Let op:  Klem val hier op ’n storie/argument waarvan die kern die leser oortuig dat daar nog goedheid/ubuntu in Suid-Afrikaners is.  Kandidaat mag ook die teenoorgestelde kies: om te bewys dat Suid- Afrikaners nie meer vir mekaar omgee nie.  Hier kan ook feite in ag geneem word. [50] 1.4 Beskrywend/Verhalend Daarom noem ek hom/haar ’n Engel. Doel: Om iemand en ’n gebeurtenis in jou lewe lewendig te beskryf. Teksstruktuur:  Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee; beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. Taalkenmerke:  Gebruik verlede of teenwoordige tyd.  Skep prent in woorde.  Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.  Gebruik beeldspraak soos vergelykings, metafore, personifikasie en stylmiddels soos herhaling, kontras, klanknabootsing. Let op  Klem val hier op iemand wat iets goeds vir die kandidaat gedoen het, so ʼn persoon sowel as ’n insident word beskryf. [50] 1.5 Bespiegelend/Beskrywend/Beredeneerd/Verhalend ’n Lewe sonder die invloed van sosiale media. Doel: Om ’n idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. Teksstruktuur:  Sal subjektief wees.  ’n Groot gedeelte van die opstel sal beskrywend wees.  Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. Taalkenmerke:  Gebruik persoonlike voornaamwoorde.  Gebruik woorde wat gevoel en siening aandui. Let op:  Fokus is hier op sosiale media en die tyd voor of na sosiale media.  Kandidaat bepeins/oordink die lewe sonder sosiale media.  Kandidaat moet by kern uitkom, hoe dit sonder sosiale media was/sal wees. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) 1.6 VISUELE PRENTE Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van die tipes opstelle wees. (Meestal: verhalend/beskrywend/bespiegelend) Die onderwerp moet by die visuele prikkel pas. Alhoewel die visuele prikkels op vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk by die kern van die prent aansluit. Die kandidaat se perspektief op die kern van die prent moet oorweeg word by assessering. [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om:  EEN vraag te doen.  die instruksies by elke vraag uit te voer.  ʼn skryfstuk van 120–150 woorde te skryf.  die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) 2.1 Simpatie-brief Fokus: Die kandidaat moet die aan ’n maat skryf om met die maat te simpatiseer oor ’n teleurstelling wat die maat ervaar. Doel: Om met jou maat te simpatiseer. Teksstruktuur:  Die sender se adres, datum en aanhef  Toon is informeel.  Afsluiting, naam Taalkenmerke:  Informele styl  Gebruik skryfkonvensies soos Liewe/Beste Vriend(in).  Wees gefokus om te simpatiseer. [30] 2.2 Huldeblyk Fokus: Die leerder se klasmaat is oorlede en hy/sy moet die huldeblyk by die begrafnis lewer. Doel: Om iemand se lewe te herdenk. Teksstruktuur Volle name, datum van afsterwe, waar persoon tydens dood gebly het, agtergrond van persoon, name van oorlewendes, oorsaak van dood, hoe die persoon onthou sal word, wat hy/sy vir hulle beteken het, persoonlike herinneringe, staaltjies. Leser moet ’n duidelike beeld van die oorledene kan vorm. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) Taalkenmerke:  Formeel en bondig  Eufemisme  Simpatieke toon [30] 2.3 Resensie Fokus: Die resensie handel oor die leerders se ervaring met die restaurant. Dit moet die leser oortuig om die eetplek te ondersteun. Doel: Om in te lig en aan te beveel. Teksstruktuur:  Gee ’n treffende, bondige titel. Subtitel is ook aanvaarbaar.  Gee indrukke oor die kos, diens en atmosfeer kortliks en akkuraat.  Strewe om belangrikste feite te gee sonder om leser te verloor.  Som akkuraat op.  Vermeld die belangrikste feite alreeds in die eerste paragraaf: wie wat, waar, wanneer, waarom hoe en in watter mate.  Woorde wat op waardering en evaluering dui, moet gebruik word, byvoorbeeld: uitstaande, oulike, genot, opwindend, gesellige, uiters aangenaam/onaangenaam, ens. Taalkenmerke:  Duidelike en akkurate taalgebruik.  Skryf in die derdepersoon  Kan lydende of bedrywende vorm gebruik afhangende van die fokus en wat vir die leser toepaslik is.  Die teenwoordige/verlede tyd word gebruik. [30] 2.4 Dialoog Fokus: Die kandidaat wil die borg oortuig dat hy/sy die beste kandidaat is om die prysgeld te wen. Doel: Dis ’n informele onderhoud tussen ’n volwassene (borg) en matrikulant. Teksstruktuur:  Skryf die name van die sprekers aan die linkerkant van die bladsy.  Gebruik ’n dubbelpunt na die naam van elke spreker.  Laat ’n reël oop na elke spreekbeurt.  Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.  Skets ’n scenario voor die dialoog geskryf word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 Taalkenmerke:  Die toon kan ’n gemaklike, informele styl wees.  Praatstyl sal meer beleefd in terme van versoeke, voorstelle, vrae ens. wees. [30] ONTLEDING VAN LANG TRANSAKSIONELE TEKS Die vrae is sό geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die leerder verwag word. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem. TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3 Van die kandidaat word verwag om:  EEN vraag te doen  ʼn skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) 3.1 PLAKKAAT Fokus: Kandidaat wil leerders uitnooi om aan Mandela-dag deel te neem. Doel: Om iemand te oorreed om iets vir sy/haar medemens te doen/te skenk. Teksstruktuur:  Opskrif moet aandag trek: leuse of logo.  Kort beskrywing van wat gedoen moet word.  Lys van plek en tyd.  Kontakbesonderhede  Visuele inligting kan gebruik word.  Gebruik advertensietegnieke. Taalkenmerke:  Spreek die leser direk aan.  Bondige taalgebruik.  Gebruik taal wat impak op die leser maak. [20] POSKAART Fokus: Die kandidaat het in ’n ander plek gaan woon en moet nou sy/haar ervaring met die ouers deel. [20] Doel: Om ’n persoonlike ervaring te deel. Teksstruktuur:  Die datum moet gegee word.  Dis nie nodig om jou adres te gee nie.  Reëls word ook nie tussen verskillende paragrawe oopgelaat nie.  Skryf kort en bondig; net die interessante inligting word gegee. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 Taalkenmerke:  Skryf gewoonlik in die verlede tyd.  Gebruik die eerste of derdepersoon.  Kan informele styl wees. [20] 3.3 INSTRUKSIES Fokus: Kandidaat moet verkeersreëls verduidelik/wenke oor verkeersreëls gee. Doel: Om iemand vir ’n rybewystoets voor te berei. Teksstruktuur:  Word stapsgewys in volsinne geskryf.  Gebruik chronologiese volgorde. Taalkenmerke:  Gebruik hoofsaaklik bevelsinne.  Gebruik kort en duidelike sinne.  Begin met ’n werkwoord. [20] ONTLEDING VAN KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE Die vrae is sό geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die leerder verwag word. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem. TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 WENKE VIR VERKEERSREËLS 1. Jy moet altyd by ʼn stopstraat stop. 2. Moenie ry wanneer die robot/verkeerslig rooi is nie. 3. Skakel jou rigtingaanwyser aan wanneer jy by ʼn straat gaan indraai. 4. Kyk uit vir voetgangers; hulle kry voorkeur. 5. Doen jou inspeksie binne en buite om seker te maak die motor in ʼn goeie toestand is. 6. Dra altyd jou veiligheidsgordel. 7. Hou jou oë op die pad. 8. Hou ʼn veilige volgafstand tussen jy en die motor voor jou. 9. Moenie die toeter onnodig gebruik nie. 10. Moenie die spoedgrens oorskry nie/moenie te vinnig ry nie. 11. Wees vriendelik en bedagsaam teenoor ander motoriste. 12. Moenie op jou selfoon praat terwyl jy bestuur nie. 13. Moenie die motor laat terug rol as jy wegtrek nie. 14. Glimlag met die toetsbeampte en wees respekvol – dit sal jou meer punte laat kry. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) LET WEL: • Gebruik altyd die rubriek by die nasien van die opstel (Vraestel 3, AFDELING A). • Punte van 0–50 is in VYF hoofvlakomskrywings verdeel. • Die kriteria vir Inhoud, Taal en Styl is verder in elk van die vyf vlakomskrywings in ’n hoë- en laevlaksubkategorie verdeel, met die toepaslike verspreiding van punte en die omskrywings. • Struktuur word nie deur die verdeling in ’n hoë en lae vlak beïnvloed nie. ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL (AFDELING A) – EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 28–30 22–23 16–17 10–11 4–6 - Uitsonderlike, treffende - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons Hoë subkategorie respons, bo verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen INHOUD EN - Intelligente, volwasse idees, blyke van volwassenheid. samehangend. nie en plek-plek onduidelik. sprake van fokus. BEPLANNING stem leser tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend (Respons op en idees in - Organisasie (inleiding, liggaam en samevatting/slot) is baie en samevatting/slot) is baie (inleiding, liggaam en - Ongeorganiseerd en teks) en samevatting/slot) is goed en samehangend. goed en samehangend. samevatting) en samehang. onsamehangend Organisering van idees uitsonderlik en samehangend. Bewus van doel gehoor 25–27 19–21 13–15 7–9 0–2 en konteks van teks - Uitmuntende respons, maar - Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons - Geen respons op teks. 30 PUNTE uitstaande en treffende - Toepaslike en interessante verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Totaal irrelevante en Lae subkategorie eienskappe ontbreek. idees - Idees is redelik samehangend verwarrend. ontoepaslik. - Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, liggaam en oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie - Geen fokus, verwarrend - Organisasie (inleiding, liggaam en samevatting/slot) is baie - In ’n mate bewus van (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is goed en samehangend. organisasie (inleiding, liggaam samevatting/slot) en samehang. uitmuntend en samehangend. en samevatting/slot) en samehang. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 14–15 11–12 8–9 5–6 0-3 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat - Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl en REDIGERING hoogs gepas vir doel, gehoor en woordeskat baie gepas vir is gepas vir doel, gehoor en woordeskat is nie gepas vir woordeskat is minder konteks. doel, gehoor en konteks. konteks. doel, gehoor en konteks gepas vir doel, gehoor Hoë subkategorie Toon, register, styl en - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend - Taalgebruik is effektief. - Taalgebruik is gepas; dra nie. en konteks. woordeskat geskik vir en getuig van gemak met taal. - Toon deurgaans gepas, betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Taal is doel/effek en konteks. - Toon pakkend; retories effektief. retories effektief. - Toon is gepas, retoriese - Toon en woordgebruik is onverstaanbaar. Woordkeuse, taalgebruik en - Grammatika en spelling feitlik - Grammatika en spelling is middels versterk betekenis. ontoepaslik. - Woordeskat is so konvensies, punktuasie, foutvry. grootliks foutvry. - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk dat dit moeilik grammatika en spelling - Knap gedaan. - Goed gedoen. - Redelik tot goed. beperk. is om opstel te 15 PUNTE 13 10 7 4 verstaan. - Toon, register, styl, en woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl is uitstekend en retories effektief. woordeskat baie gepas vir is gepas vir doel, gehoor en woordeskat is nie gepas vir - Taalgebruik is treffend en met doel, gehoor en konteks. konteks. doel, gehoor en konteks selfvertroue. - Taalgebruik is goed; selfvertroue - Taalgebruik is voldoende; nie. Lae subkategorie - Toon pakkend; retories effektief. - Toon gepas; retories soms inkonsekwent. - Taalgebruik is - Grammatika en spelling feitlik effektief. - Toon is oor die algemeen onvoldoende. foutvry. - Foute in grammatika en gepas; beperkte gebruik van - Weinig of geen sinsverskei- - Knap gedaan. spelling is min. retoriese middels. denheid. - Goed gedoen. - Woordeskat is besonder beperk. STRUKTUUR 5 4 3 2 0-1 Kenmerke van teks - Uitsonderlike ontwikkeling van - Logiese ontwikkeling van - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Nodige detail paragraafontwikkeling en onderwerp. detail. - Sinne, paragrawe goed - Sinne en paragrawe het ontbreek. sinskonstruksie - Uitsonderlike detail - Samehangend saamgestel foute in hul samestelling - Sinne en paragrawe 5 PUNTE - Samestelling van sinne en - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. - Opstel maak tog sin t.s.v. wemel van foute in paragrawe is uitsonderlik. toon variasie. baie foute. hul samestelling. - Opstel maak nie sin nie. VERSPREIDING VAN PUNTE 43–50 33–40 23–30 13–20 0–10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016) ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING B) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende 15–18 11–14 8–10 5-7 0–4 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT bo verwagting. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke van - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie. (Respons op en idees in - Intelligente, volwasse idees. kenmerke van teks. teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Grondige kennis van kenmerke - Behou fokus – geen afwyking nie. - Fokus nie meer 100% nie, enkele - Geringe fokus nie, wyk af fatale foute. Organisering van idees van teks. - Inhoud en idees samehangend. afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en - Skryfstuk behou fokus. - Idees baie goed uitgebreid en - Inhoud en idees redelik samehangend nie. inhoud nie. Bewus van doel gehoor - Inhoud en idees samehangend. detail ondersteun onderwerp. samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail en konteks van teks. - Gepaste formaat; geringe - Sommige detail ondersteun die die onderwerp. ondersteun die onderwerp. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun die onderwerp. afwykings. onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie 18 PUNTE - Formaat oorgewend gepas, maar toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie. - Gepaste en akkurate formaat. nalatige foute. afwykings kom voor. 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl REDIGERING hoogs geskik vir doel, gehoor en baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir konteks. konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Toon, register, styl en - Grammatika akkuraat, sinstruktuur - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, verwarrend woordeskat geskik vir baie goed algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute - Betekenis ernstig belemmer. - Feitlik foutloos. goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluierd/belemmer. - Woordeskat nie geskik nie. doel/effek en konteks. - Baie goeie woordeskat. betekenis nie. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, - Grootliks foutloos. punktuasie, grammatika en spelling 12 PUNTE VERSPREIDING VAN 25–30 19–23 14–17 9–12 0–7 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 17 ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING C) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 10–12 8-9 6-7 4-5 0–3 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Respons voldoende - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT verwagting. - Toon ’n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie. (Respons op en idees in - Intelligente, volwasse idees. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Grondige kennis van kenmerke van - Behou fokus – geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie, wyk af fatale foute. Organisering van idees teks. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees - Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees - Inhoud en idees redelik samehangend nie. en inhoud nie. Bewus van doel gehoor - Inhoud en idees samehangend. samehangend. samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail en konteks van teks - Idees baie goed uitgebreid en - Sommige detail ondersteun die onderwerp. - ondersteun die onderwerp. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun die onderwerp. detail ondersteun onderwerp. die onderwerp. - Formaat vaagweg toegepas; - Formaat van teks nie 12 PUNTE - Gepaste formaat; geringe - Formaat oorgewend gepas, enkele, kritiese, nalatige toegepas nie. - Gepaste en akkurate formaat afwykings. maar afwykings kom voor. foute. 7-8 5-6 4 3 0–2 TAAL, STYL EN - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl REDIGERING geskik vir doel, gehoor en konteks. woordeskat baie geskik vir woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas woordeskat nie geskik vir - Grammatika akkuraat, sinstruktuur doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Toon, register, styl en baie goed. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer - Besaai met foute, woordeskat geskik vir - Feitlik foutloos. algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute verwarrend. goed. - Foute belemmer nie - Betekenis - Betekenis ernstig doel/effek en konteks. - Baie goeie woordeskat betekenis nie. versluierd/belemmer. belemmer. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, - Grootliks foutloos. - Woordeskat nie geskik nie. punktuasie, grammatika en spelling 8 PUNTE VERSPREIDING VAN 17–20 13–15 10–11 7–8 0–5 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all