Downloaded from hlayiso.com
4444
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 403.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)11 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/
motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS
die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die
eerste TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 1
TEKS A: NOAH GAAN NOG LANK OP TV WEES
[Verwerk uit Bylae tot Die Burger, 3 Oktober 2015
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.1 • op taxi’s 1 1
• op (stads)busse
(Enige EEN)
1.2 • "vreemdeling" 1 1
• "miljoene"
(Enige EEN. SLEGS EEN WOORD.)
1.3.1 • Dit is ʼn Engelse opskrif. 1 3
• Die woorde is in Engels/in ʼn ander taal geskryf.
• Die woorde is ʼn aanhaling/kom uit ʼn Amerikaanse koerant.
(Enige EEN)
1.3.2 Vir die Amerikaners/Vir New Yorkers/Vir mense wat (al vir jare) 1 1
na The Daily Show kyk/Amerikaanse (televisiekykers).
1.3.3 The Daily Show (with Trevor Noah) 1 1
1.4.1 konnotatief 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.4.2 • Jon was ʼn baie gewilde/suksesvolle aanbieder (van die 1 3
program).
• Jon Stewart was iemand van wie die mense gehou het.
• Jon Stewart was vir sestien jaar/jare lank die aanbieder.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.5 D sukses voortsit. 1 3
1.6 • Trevor Noah was (vir die Amerikaanse kykers) ʼn vreemdeling. 2 2
/Hy was ʼn buitestaander.✓
• Trevor Noah was nie vroeër deel van die program nie.✓
(TWEE redes)
1.7 (na net) ʼn week 1 1
1.8 • "Mense het gehoop dat Trevor Noah die formaat van die 2 2
nuwe program The Daily Show with Trevor Noah sou
verander, maar hy het nie."/"Vir lojale kykers van The Daily
Show is dit asof die program maar net ʼn nuwe aanbieder
gekry het terwyl dit nog steeds dieselfde volgorde het."
• Daar is steeds ʼn opsomming aan die begin van die
program/begin dieselfde.
• Die program het dieselfde volgorde behou.
• Die program fokus op een nuusgebeurtenis./Trevor Noah het
steeds ʼn geselsie met ʼn joernalis.
• ʼn Gewone onderhoud met ʼn bekende word in die ateljee
gevoer.
• Trevor Noah gebruik steeds dieselfde soort grappies as Jon
Stewart.
• Die program sluit steeds met ʼn Moment of Zen-insetsel
af/eindig dieselfde.
(Enige TWEE)
1.9 • Dit is dieselfde tipe grappie wat Jon Stewart (al die jare) 2 3
gemaak het en niemand het toe daaroor gekla nie.
• ʼn Mens sou verwag dat die kykers gewoond is aan die tipe
grappies wat ook deur Jon Stewart gemaak is en nie nou
daaroor moet kla as Trevor Noah so ʼn grappie gemaak het
nie.
• Dit is ironies dat hulle kla oor die grappie want Whitney
Houston het op so ʼn manier gesterf.
(Enige EEN of soortgelyk wat dui op IRONIE)
1.10 ʺmaak asofʺ (TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE) 1 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.11 Trevor Noah ... 1 3
• verwys in amper elke episode na Suid-Afrika.
• maak grappe oor Suid-Afrika/die mense van Suid-Afrika/
omstandighede in Suid-Afrika/apartheid.
• praat oor/adverteer Suid-Afrika.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.12 • Trevor Noah het nie grootgeword met die gerief van ʼn toilet in 1 2
sy huis nie.
• Trevor Noah en sy gesin het net ʼn buite-toilet gehad toe hy
grootgeword het.
• "hoe hy nooit gedink het hy sou eendag sy eie toilet in die
huis hê nie."
(Enige EEN)
1.13 • Dit gaan moeilik/finansieel/ekonomies swaar met Suid-Afrika 1 4
se toerisme.
• Suid-Afrika kry nie meer so baie toeriste nie.
(Enige EEN of soortgelyk. LET OP: Implikasie, nie betekenis
nie.)
1.14 Jy moet baie lank vooruit jou kaartjie bespreek. 1 2
1.15 • Mense sit gewoonlik op ʼn rusbank en TV kyk. 1 4
• ʼn Aanbieder sit soms op ʼn rusbank as hy/sy met ‘n gas praat.
• Dit is ontspanne om vanuit die rusbank na die rubriek te kyk.
(Of soortgelyk)
1.16 • Die leser word betrek/gemanipuleer om verder te lees. 1 3
• Die vraag dui daarop dat Trevor Noah homself nog nie as
goue seun bewys het nie.
• Dit beklemtoon sy moontlike sukses.
• Die retoriese vraag laat die leser nadink.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.17 paragraaf 2 1 2
1.18 Die skrywer 1 3
• sê Trevor Noah kan nog lank op televisie wees.
• sê Trevor Noah kan die goue seun van New York word.
• skryf ʼn positiewe artikel oor Trevor Noah.
• moedig mense aan om na Trevor Noah se vertoning te gaan
kyk.
(Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
TEKS B: Die regte werkplek
[Verwerk uit www.grafika24.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barret
t)
1.19 • Die eerste grafiek dui aan hoe lank mense tussen hulle huis en 1 1
werkplek reis.
• Die horlosie sluit aan/pas by die hoeveelheid tyd wat dit vir mense
neem om tussen hulle huis en werkplek te reis.
• Dit sluit aan by die idee van reistyd.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.20 langer 1 2
1.21 • Die inligting word kort/direk weergegee. 1 3
• Mense is lui om te lees.
• Dit lees maklik/is makliker verstaanbaar.
• Dit is ʼn makliker formaat.
• Visueel is dit makliker om te verstaan.
(Of soortgelyk)
1.22 • ʼn Motor pas by die idee van parkering/parkeerplek. 1 3
• Die grafiek handel oor die parkering/parkeerplekke van motors.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.23 23% 1 1
1.24 Mense werk beter/het gemoedsrus as hulle weet hul motors is veilig. 1 4
(Of soortgelyk. Kandidaat se antwoord moet verband hou met
gemoedsrus oor parkeerplek.)
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1-3 korrekte feite: 1 punt
o 4-5 korrekte feite: 2 punte
o 6-7 korrekte feite: 3 punte
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
• Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
opsomming ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: SEWE DINGE OM JOU BETER TE LAAT VOEL
LW: Die kandidaat hoef nie elke keer met ’n werkwoord te begin nie.
Die opsomming handel oor watter DINGE jou laat beter voel. Die kandidaat kan dus verwys na wat gedoen kan
word of bloot verwys na watter dinge jou laat beter voel.
Dis belangrik dat daar gelet word op opsommings wat TE LANK is.
Om as volsin te kwalifiseer MOET DAAR ‘n WERKWOORD in die sin wees.
Om as KORREKTE AANHALING te kwalifiseer moet die kerngedagte in daardie aanhaling wees wat met die
opdrag verband hou..
ʼn Direkte aanhaling is wanneer ʼn sin/hoofsin/bysin net so oorgeskryf is.
Algemene stelling is onaanvaarbaar, moet uit die perspektief van jy/ʼn mens geskryf wees.
Direkte aanhaling Eie woorde
Voel jy soms dat die lewe vir jou te veel is? Daar is
heelwat dinge wat ʼn mens kan doen om jou beter te
laat voel.
Dis altyd ʼn plesier om na ʼn lang tyd weer kontak te 1 Maak weer kontak met ʼn ou
maak met ʼn familielid of ou vriend. Tel die foon op bekende./Bel/kontak familie of
en bel hulle. Om so bande met mense te herbou, laat vriende wat jy lanklaas
jou altyd beter voel.
gekontak het./Herbou bande
met ou bekendes.
Daar is baie dinge wat ʼn mens uitstel, soos om ʼn 2 Moenie dinge uitstel nie./Doen
tandartsafspraak te reël of jou klerekas reg te pak. dinge wat jy gewoonlik uitstel,
Doen hierdie dinge dadelik, want dit tap jou energie as dadelik./Doen dinge dadelik.
jy die hele tyd weet daar is nog take wat wag.
Die meeste mense hou daarvan om lekker dinge in 3 Maak tyd vir iets lekkers./Doen
die lewe te doen. Maak tyd in jou dagboek om weer weer ʼn slag dinge wat vir jou
ʼn keer iets lekkers te doen, want dit sal jou laat beter lekker is.
voel.
Wanneer jy aan die begin van jou dag iets positiefs 4 Begin jou dag deur iets goeds te
gedoen het, motiveer dit jou vir die res van die dag. As doen./Doen vroegoggend iets
jy die eerste uur van die dag met negatiewe dinge positiefs./Moenie die dag met
besig is, is die res van jou dag sleg.
negatiewe dinge begin nie.
Studies bewys dat mense wat lief is vir fisiese kontak, 5 Gee vir jou geliefdes
meer goedvoel-hormone het. Jy sal minder stres ervaar drukkies./Maak fisiese kontak
en beter voel as jy vir jou geliefdes drukkies gee. met mense./Raak aan mense.
Om oefening in jou daaglikse program in te bou, is 6 Maak oefening deel van jou
maklik. Klim byvoorbeeld die trap in die dagroetine./Klim trappe vir
winkelsentrum of help om die huis skoon te hou. oefening./Maak die huis skoon
Oefening gee ekstra energie! vir oefening.
As ʼn mens dinge vir ander mense doen sonder om 7 Doen iets vir ander sonder om
iets terug te verwag, sal jy altyd goed oor jouself iets terug te verwag.
voel. (55 woorde)
TOTAAL AFDELING B: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit litnet.com]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
3.1 (Die) Spur (Steak Ranches). 1 2
3.2 Die woorde is: 2 6
• in vetdruk/dik letters.
• in hoofletters.
• in groter letters as die res van die advertensie gedruk.
• in ʼn ander lettertipe/skuinsdruk/font.
• Die uitroepteken beklemtoon die woorde.
• Anders oor die bladsy geskryf.
(Enige TWEE)
3.3 Suid-Afrikaners 1 3
3.4 perfek 1 6
3.5 lekkerder 1 2
3.6 A alliterasie. 1 4
3.7.1 jou 1 3
3.7.2 lekker 1 5
3.8 kwart 1 1
SUBTOTAAL: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 4
TEKS E: TEKENPRENT
[Verwerk uit comicstrips.com]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
4.1 geskok/geskrik/skrik/verbaas/bang/angstig/bekommerd 1 2
(Of soortgelyk)
4.2 bestuur/ry/stop/beheer 1 4
4.3 • Die seun se pa het nog nie klaar gepraat nie. 1 3
• Die seun het sy pa onderbreek/in die rede geval.
(Enige EEN)
4.4 Tot siens/Totsiens/Koebaai/Tatta/Tot weersiens 1 2
4.5 Die pa sê dat dit nog ver (is) skool toe (is). 2 3
(2 punte of 0)
4.6 Die pa het hom vanoggend vinnig ver van die skool afgelaai. 1 5
4.7 Asseblief 1 4
4.8 B benoud 1 6
4.9 In raampie 6 laat die volgende my lag: 1 6
• Die seun se woorde (direkte woorde)/reaksie/lyftaal.
• Die pa wat uit die motor klim.
• Die Meneer wat aankom./Spreek die pa as Meneer aan.
• Die pa wat sleg lyk (in sy oefenklere)./Pa se klere is te klein.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 5
TEKS F: KOERANTARTIKEL: Skoolseun het rekenaars vir siek kinders gekoop
[Verwerk uit Rapport, 28 September 2014]
NR. ANTWOORD PUNT DV
5.1 Skoolseun koop (rekenaars) vir siek kinders (rekenaars). 1 1
5.2 liefde 1 1
5.3 Twee rekenaars is (deur hom) gekoop (deur hom). 1 2
5.4 Dit was maar net die begin. 1 2
5.5 matriekleerling 1 1
5.6 • Die sement op die sypaadjie is hard.
• Ek het baie hard geleer vir die eksamen.
• Die musiek is te hard.
(Enige EEN of soortgelyk) 1 1
5.7 • Ek het rekenaars begin soek omdat ek hulle wou motiveer. 1 2
• Omdat ek hulle wou motiveer, het ek rekenaars begin soek.
(Enige EEN)
5.8 briljantste 1 1
5.9 Bennie sê: "My doel is om (hierdie projek) by elke staatshospitaal
(hierdie projek) te begin." 1 2
5.10 Ek wil kinders help om hulle siekte te oorwin. 1 2
5.11 Borge het hom nie meer geïgnoreer nie. 1 2
5.12 • ophou
• nie meer aangaan nie
• moed verloor/moed opgee/opgee
(Enige EEN of soortgelyk) 1 3
5.13 gister 1 1
5.14 Ai, dit was die moeite werd! 1 1
SUBTOTAAL [14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 5
TEKS G: SPOTPRENT
[Uit: www.dreamonline.com]
NR. ANTWOORD PUNT DV
5.15.1 vir 1 1
5.15.2 ruik/lyk/is/smaak 1 1
5.15.3 honger(te)/geur/reuk/aroma 1 1
5.15.4 stert/stertjie/lyf 1 1
5.15.5 skinkbord 1 1
5.15.6 voorskoot 1 1
SUBTOTAAL [6]
TOTAAL VIR AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper