NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 6 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 468.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperQuestion paper (2)Memo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)30 marks
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer transaksionele teks (30)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn
kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ʼn streep
deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer elke skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
• Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
skryfstuk neer.
1.1 Ek glo in tweede kanse. [50]
1.2 My Tik Tok-droom! [50]
1.3 Is dit die moeite werd om verder te studeer? [50]
1.4 Sondag is vir my die beste dag van die week. [50]
1.5 Ek is die mens agter die masker. [50]
1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn OPSTEL daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van die opstel neer.
LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband wees tussen die opstel en die
prent wat jy gekies het.
1.6.1
[Bron: Pinterest 2022] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.6.2
[Bron: Pinterest 2022] [50]
1.6.3
[Bron: Google Images 2022] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
• Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
• Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
2.1 FORMELE BRIEF
Jou skool het ʼn 100 % slaagsyfer in die vorige jaar se matriekeksamen
behaal en jy wil die skoolhoof en personeel gelukwens.
Skryf ʼn formele brief aan die skoolhoof waarin jy hom en die personeel op
hul prestasie gelukwens. [30]
2.2 AGENDA EN NOTULE
Die leerlingraad hou vergadering oor die dissiplinêre probleme in die skool
en oor wat gedoen kan word om die probleme te oorkom.
Gebruik die agenda hieronder en skryf die NOTULE van die vergadering.
AGENDA VAN LEERLINGRAAD SE VERGADERING GEHOU OP
30 SEPTEMBER 2022
1. Opening
2. Verwelkoming
3. Presensie
4. Sake om te bespreek
4.1 Leerlinge op detensielys
4.2 Strafmaatreëls
4.3 Voorstelle om probleme te oorkom
5. Ander sake
6. Afsluiting [30]
2.3 RESENSIE
Daar het ʼn nuwe eetplek in julle omgewing oopgemaak. Jy en jou
vriend/in het die plek besoek.
Skryf ʼn RESENSIE vir die eetplek. [30]
2.4 DIALOOG
Een van jou skool se matrikulante het sewe onderskeidings behaal in die
vorige jaar se matriekeksamen. Jy is in gesprek met die leerder en vra uit
oor hoe hy/sy dit reggekry het.
Skryf die gesprek tussen julle in DIALOOGVORM neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
skryfstuk neer.
3.1 UITNODIGING
Die matrikulante hou ʼn fondsinsameling om die families wat hul besittings
in die vloed verloor het, te help. Hulle nooi die gemeenskap uit om items
soos komberse, klere en kos te bring.
Ontwerp ʼn UITNODIGING vir die fondsinsameling. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING
Jy het vir ʼn sangkompetisie ingeskryf en het ʼn oudisie gekry. Jy vertel jou
dagboek van jou ervaring.
Maak die volgende TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS:
• Die dag voor die oudisie
• Die dag na die oudisie [20]
3.3 AANWYSINGS
Jou metgesel vir die matriekafskeid kom vir die eerste keer na julle huis om
jou vir die afskeid te kom haal. Hy/sy weet nie waar jy bly nie. Gee
aanwysings vir hom/haar sodat hy/sy jou huis kan vind.
Skryf die aanwysings puntsgewys neer. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2019 QP
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Memorandum