Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12202210 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2022

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2022) AFDELING A: LEESBEGRIP • Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is. • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. • By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. • Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, word SLEGS die eerste TWEE/DRIE nagesien. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. • Of soortgelyk aan bogenoemde beteken ʼn sinoniem van die voorgestelde antwoord op die nasienriglyn. VRAAG 1 TEKS A: ARTIKEL [Saamgestel en verwerk uit https://bit.ly/3eCW6Kk; https://bit.ly/3pEwlQ7; https://bit.ly/3sOFBTB; https://bit.ly/3zaKUOo; https://www.paralympic.org/wa-wai-so; i; https://bit.ly/3zeMIGi; https://bit.ly/3ezdak7] VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1 Magic kid (1) 1.2 ʼn Persoon/atleet wat sport/atletiek as sy werk doen/ʼn inkomste uit sport verdien/betaal word vir die sport wat hy doen. (1) 1.3 (Hemolitiese) geelsug (NIE jaundice NIE) (1) 1.4 • Dit het sy gehoor beïnvloed. • Dit het sy beheer oor sy bene en arms beïnvloed. • Hy het eers op 4-jarige ouderdom begin loop. (1) 1.5 • Wa-Wai was gestremd. • Die situasie met Wa-Wai het te veel geraak. • Wa-Wai kon nie loop of behoorlik praat nie. (1) 1.6 opgestaan en geloop (1) 1.7 Dit was juis sy ma se ondersteuning, aanmoediging en vertroue wat hom laat opstaan het. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3 1.8 Wa-Wai kon vinniger as hulle hardloop. (1) 1.9 Hy kon basiese tegnieke baasraak wat hom die hupstoot kon gee om uiteindelik ʼn Paralimpiese atleet te word. (1) 1.10 Hier het hy geleer hoe om met ander mense te kommunikeer. (1) 1.11 Almal was (op een of ander manier) gestremd. (1) 1.12 C / Dit maak sukses moontlik. (1) 1.13 • Sy pa was in ʼn motorongeluk/hy moes gaan werk/hy kon nie genoeg oefen nie. ✓ • Hy het gevoel sy ma misbruik hom om geld te kry./Konflik met sy ma. ✓ • Die meisie van wie hy gehou het/Gill wou nie ʼn verhouding met hom hê nie. ✓ (3) 1.14 Haar teenwoordigheid het hom die moed en wil gegee om alles te gee om te wen. (Klem is op wat sy ma se invloed was – nie op sy prestasie nie.) (1) 1.15 • As jou ma in jou glo/ondersteun/inspireer/motiveer/jou vertroueling is, kan jy bo jou beperkinge uitstyg. • Jy het jou ma in jou lewe nodig. • Sy ma het die beste in hom uitgebring. • Sy het hom moed/die wil gegee om sy beste te doen. (1) 1.16 1.16.1 B – Lewenslange vriend (1) 1.16.2 C – Olimpiese atleet (1) 1.16.3 D – Atlanta (1) 1.17 • Zero: hy was gestrem/kon nie loop nie/het serebrale verlamming. ✓ • Hero: hy het ʼn Paralimpiese kampioen geword. ✓ • Magic kid: hy het uitgestyg bo sy beperkinge/dinge reggekry wat niemand gedink het hy sou regkry nie. ✓ (3) 1.18 Die Paralimpiese Spele toets ʼn atleet se emosionele- én fisiese prestasie. (1) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2022) TEKS B: VISUELE TEKS 1.19 • Die statistieke is slegs Amerikaanse statistieke. • Dit is ʼn algemene stelling. • Nie alle mense hou van/speel videospeletjies nie. • Baie mense speel selfoonspeletjies. • (Die kandidaat/Ek/My gesin/Familie) hou nie van videospeletjies nie. (1) 1.20 Vroue bo 50 jaar oud. (1) 1.21 42% speel met vriende ✓ en net 17% met ouers. ✓ (2) 1.22 Die grafiek is langer in 2017 as in 2010. (1) 1.23 Sport (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C) VRAAG 2 LET WEL: Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word. • Puntetoekenning o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10 • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: 1 punt o 4–5 feite korrek: 2 punte o 6–7 feite korrek: 3 punte • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken LET WEL: Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar EEN daarvan is ʼn direkte aanhaling, kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die 6 of 7 feite en 3 punte vir taal. Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir die opsomming. Indien die kandidaat net een direkte aanhaling as korrekte feit aanbied en verder geen korrekte feite het nie, kry die kandidaat 1 punt vir die direkte aanhaling en 0 vir taal. In hierdie geval kry die kandidaat dus 1/10 vir die opsomming. LET WEL: Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener VYF woorde aan lees ná die 70-woordegrens en die res van die opsomming ignoreer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2022) TEKS C: VERMINDER STRES EN ANGS IN JOU LEWE DIREKTE AANHALING MOONTLIKE ANTWOORDE Die belangrikste is om daagliks te oefen. 1 Jy moet daagliks oefen./Oefen Sodra jy oefen, stel jou liggaam endorfiene daagliks. vry wat jou laat beter voel, beter laat slaap en wat jou meer selfvertroue gee om jou dag aan te pak. Kitskos en wegneemetes het net nie genoeg 2 Moenie te veel kitskos en voedingswaarde nie en dit veroorsaak stres wegneemetes eet nie. en angs. Soms is dit ook nodig om goeie 3 aanvullings soos Omega 3, groentee en 3 Gebruik goeie aanvullings wanneer multi-vitamine te gebruik. Om ʼn kersie te dit nodig is. brand is nie net romanties nie. Gegeurde essensiële oliekerse kan jou stres en 4 Maak gebruik van aromaterapie./ angs verminder. Laventel, wierook en Brand af en toe oliekerse. lemoenbloeisel is maar net ʼn paar bekende olies van aromaterapie. 44 Om tyd saam met jou vriende deur te bring, 5 Bring tyd saam met jou vriende is kosbaar. Dit gee jou ʼn gevoel van deur. veiligheid wat jou laat ontspan en sommer ook lekker laat lag en huil. Lag is daarom baie belangrik, want hoe meer jy lag, hoe meer ontspan jy en hoe minder dink jy aan 6 Lag so veel as wat jy kan./Lag jou probleme. gereeld. Wanneer mens oorweldig voel, bou jy stres 7 Leer om nee te sê. en angs op. Leer om nee te sê vir onnodige dinge as daar te veel van jou gevra word. Leer en aanvaar ook drukkies van ander mense, want positiewe aanraking verlaag jou bloeddruk en hartklop en het die teenoorgestelde uitwerking as stres wat 8 Laat positiewe aanraking toe bloeddruk en hartklop verhoog. [Aangepas uit https://www.healthline.com/nutrition/16-ways-relieve-stress-anxiety] TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7 AFDELING C: TAALKONVENSIES EN -STRUKTURE NASIENRIGLYNE • Spelling o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd. Die fout mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar woordeskat getoets word, moet dit korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar ʼn afkorting getoets word, moet die leestekens en die spelling korrek wees. • Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. • Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE VRAAG ANTWOORD PUNT 3.1 • Gestremdes kan aan verskeie sportsoorte deelneem. • Gestremdes is nie vasgevang in hulle rolstoele nie. • Gestremdes leef (ook) voluit. • Gestremdes probeer om so normaal as moontlik te leef. (1) 3.2 Sien die bevoegdheid en nie die gestremdheid. (1) 3.3 able (1) 3.4 Gestremdes en nie-gestremdes (1) 3.5 dat daar min verandering is (1) 3.6 • Om die leser se/jou aandag te trek. • Om die Paralimpiese Spele 2020 te beklemtoon. (1) 3.7 swempet (1) 3.8 Die woord dis is deurskynend want dit wil wys dat gestremdheid nie sigbaar moet wees nie. (1) 3.9 Om die leser persoonlik aan te spreek. (1) 3.10 Om te beklemtoon/uit te lig/aandag te vestig dat gestremdhede wêreldwyd voorkom. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT VRAAG ANTWOORD PUNT 4.1 Pa speel g(h)olf ✓ en Ma kyk na die kinders, oefen, doen inkopies en werk. ✓ (Die kandidate moet albei noem sodat verskil duidelik is om die 2 punte te verdien.) (2) 4.2 • Die son kom net op. • Die lug is nog donker. • Daar brand ligte in die huis. • Die haan kraai (op die heining). • Ma is nog in haar nagklere/pajamas. (1) 4.3 Dit wys die ma se rondhardloop/werk deur die dag. (1) 4.4 • Aërobiese oefening • (Nie aerobics NIE) (1) 4.5 • Die vrou se arms is gevou. • Die vrou kyk weg en haar kop is hoog gelig. • Die man tik sy voet. • Die man staan met sy hande in sy sye. (1) 4.6 • Daar lê orals plasse/poele water. • Die water/druppels spat van sy lyf af. • Ma hardloop met ʼn handdoek agterna. • Daar is nog water in die bad. • Hy hardloop by die badkamer uit. (1) 4.7 Sy hardloop in al die raampies. (1) 4.8 4.8.1 Gebrande kos word deur die kinders geëet. (1) 4.8.2 Ma skree vir John dat hy orals water in die badkamer mors. Ma skree vir John hy mors orals water in die badkamer. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9 VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT VRAAG 5.1 TEKS F: ARTIKEL VRAAG ANTWOORD PUNT 5.1.1 Om Kilimandjaro te klim, … (Moenie die kandidaat penaliseer as hy die sin uitgeskryf het nie.) (1) 5.1.2 grootste (sp.) (1) 5.1.3 ... in die laat 1980’s sy rug in ʼn ski-ongeluk ... (Moenie die kandidaat penaliseer as hy/sy die hele sin uitgeskryf het nie.) (1) 5.1.4 • Hy het besluit om Kilimandjaro te klim nadat hy na 11 jaar as lid van die Amerikaanse Gestremde Ski-span uitgetree het. • Nadat hy na 11 jaar as lid van die Amerikaanse Gestremde Ski- span uitgetree het, het hy besluit om Kilimandjaro te klim. (1) 5.1.5 Waddell het in 2009 na Tanzanië gereis waar hy die 5 894,8 meter berg aangedurf het. (1) 5.1.6 • Hy het in die laaste minuut van die wedstryd ʼn doel aangeteken. • Die bom het sy doel bereik./Die jagter mis selde sy doel. (teiken) (1) 5.1.7 vorentoe (1) 5.1.8 bultende (sp.) (1) 5.1.9 swakkeling (sp.) (1) 5.1.10 verander (1) 5.1.11 daagliks (sp.) (1) 5.1.12 daarmee (1) 5.1.13 dertien (sp.) (1) 5.1.14 Elke dag is nie vir gestremdes ʼn uitdaging nie ... (Moenie die kandidaat penaliseer as hy/sy die hele sin uitgeskryf het nie.) (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 5.2 TEKS G: PRENT VRAAG ANTWOORD PUNT 5.2.1 Hy was baie trots op Milla toe hy saam met haar gehardloop het. Wanneer  toe (1) 5.2.2 Milla hardloop saam met haar pa, want sy kan nie sien nie. (1) 5.2.3 Wie ✓ oefen baie hard? ✓ (2) 5.2.4 mens wat niks weet nie, nie na ʼn ander mens kan lei wat niks weet nie. (1) 5.2.5 wêreldberoemd (1) [6] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all