Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12202210 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B ✓✓ 1.1.2 D ✓✓ 1.1.3 C ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 B ✓✓ 1.1.6 B ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 D ✓✓ 1.1.9 B ✓✓ 1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓ 1.2.2 Slegs A ✓✓ 1.2.3 Geeneen ✓✓ 1.2.4 Beide A en B ✓✓ 1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Galsap ✓✓ 1.3.2 Gebondel/swerm ✓✓ 1.3.3 Anovulasie ✓✓ 1.3.4 Skrotum/Cremaster-spiere ✓✓ 1.3.5 Watersuiker ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Eter-uittreksel ✓ 1.4.2 Topiese ✓ 1.4.3 Ken-bal merker ✓ 1.4.4 Pistolette ✓ 1.4.5 Embrio-spoeling ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringstelsel van plaasdiere 2.1.1 Naam van die plaasdier Vark ✓ (1) 2.1.2 Rede Dit het ʼn enkelmaag ✓ (1) 2.1.3 Aanduiding van hoe deel gemerk A van die van pluimvee verskil Slukderm van ʼn pluimvee het ʼn toevoeging soos ʼn sak (krop), ✓ en dié van ʼn vark het geen toevoeging (krop). ✓ (2) 2.1.4 Identifikasie van die letter (a) Afskeiding van rennien – B ✓ (1) (b) Berging van vetoplosbare vitamiene – C ✓ (1) 2.1.5 Rede waarom ʼn vark nie mieliestronke kan verteer nie. Dit het ʼn eenvoudige maag, ✓ met geen rumen-mikro-organismes om die mieliestronke te verteer nie. ✓ (2) 2.2 Prosesse betrokke by die vertering 2.2.1 Herrangskikking van die prosesse D✓ A✓ E✓ C✓ B✓ (5 x 1) (5) 2.2.2 Naam van die struktuur wat absorpsie moontlik maak Villi ✓ (1) 2.3 Voertipes 2.3.1 Klassifikasie van voere VOER A – Ruvoer ✓ VOER B – Kragvoer ✓ (2 x 1) (2) 2.3.2 Identifikasie van die voer (a) Voer B/kragvoer ✓ (1) (b) Voer A/ruvoer ✓ (1) (c) Voer B/kragvoer ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2022) 2.3.3 Berekening van die voedingsverhouding van voer A % TVV – % VP VV = 1 : ✓ %VP 56% ‒ 6% 1: ✓ 6% 1 : 8,33 ✓ OF % DNNS VV = 1 : ✓ %VP 50% 1: ✓ 6% 1 : 8,33 ✓ (3) 2.4 Verteerbaarheid van hooi 2.4.1 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van die hooi Droë materiaal ingeneem (kg) – droë massa van mis (kg) 100 DC = x ✓ Droë materiaal ingeneem (kg) 1 12 kg – 5 kg 100 = x ✓ 12 kg 1 = 58,3 ✓% ✓ (4) 2.4.2 EEN aanvulling om smaaklikheid en verteerbaarheid van die hooi te verhoog • Aanvulling met melasse ✓ • Aanvulling met NPN ✓ (Enige 1 x 1) (1) 2.5 Voedingstoftekort simptome 2.5.1 Naam van die tekortsimptoom DIER A ‒ Goiter ✓ DIER B ‒ Gekrulde-tone-verlamming ✓ (2 x 1) (2) 2.5.2 Dui die voedingstoftekort aan DIER A – Jodium ✓ DIER B – Vitamien B2/riboflavien ✓ (2 x 1) (2) 2.5.3 Voerbron om die tekort in dier A reg te stel Mariene-/Seesout ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.6 Voervloei 2.6.1 Aantal maande waarin die veld geen voer gehad het nie 3 maande ✓ (1) 2.6.2 Berekening van die totale voer benodig in Mei Aantal diere x behoefte/kg/dag x 31 = 100 x 5 kg x 31 ✓ = 15 500 kg ✓ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Verhoging van produksie in produksie-eenhede 3.1.1 Identifikasie van die produksie-eenheid Produksie-eenheid B ✓ (1) 3.1.2 TWEE redes • Teel tot maksimum wins ✓ • Teel om wins te verhoog ✓ (2) 3.1.3 TWEE basiese behuisingstrukture gevind in die produksie- eenheid B • Afrondingskuur ✓ • Voerskuur ✓ • Klein kampie ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 TWEE redes om ʼn lae insetkoste in produksie-eenheid A te regverdig • Teel vind plaas in die dier se natuurlike omgewing ✓ • Diere maak staat op bome vir beskerming teen uiterste temperature ✓ • Diere wat slegs op weiding gevoer word ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.2 Naam van die dier wat gedrag toon wanneer onder stres (a) Poot krap – Beeste ✓ (1) (b) Snuit vryf – Varke ✓ (1) (c) Geveinsde stormbewegings – Beeste ✓ (1) 3.3 EEN vereiste wanneer plaasdiere langs/oor die pad beweeg Dra ʼn rooi vlag ✓ (1) 3.4 Hantering toerusting/apparaat 3.4.1 Aanduiding van die doel vir die gebruik van toerusting A – Brandmerk ✓ C – Kastreer/stert dok ✓ (2 x 1) (2) 3.4.2 TWEE redes vir die gebruik van apparaat • Maklik om te gebruik/vinnig ✓ • Goedkoop ✓ • Bloedlose metode ✓ • Higiëniese metode ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.3 Naam van die toerusting B – Doseergeweer ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.4.4 TWEE riglyne vir die hantering van beeste • Moenie skree wanneer jy met diere werk nie ✓ • Vermy die gebruik van ʼn lap/doek wat in die wind swaai, aangesien dit diere onrustig sal maak ✓ • Moenie diere van agter af nader nie ✓ • Hanteerder om sag met diere te praat wanneer hy hulle nader ✓ • Moenie met groot en klein diere in dieselfde drukgang werk nie ✓ • Gebruik ʼn behoorlike hanteringsfasiliteit ✓ • Gebruik ʼn drukgang wat wyd genoeg is vir ʼn dier en met minimale afleiding ✓ • Los vir jouself ʼn manier om uit te kom indien nodig, wanneer jy binne ʼn hanteringsfasiliteit is ✓ • Kondig jou teenwoordigheid aan wanneer jy diere deur aanraking nader ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Gemiddelde polsslag en respiratoriese tempo van verskillende plaasdiere 3.5.1 Staafgrafiek Kriteria/rubriek/nasienriglyn • Korrekte opskrif ✓ • x-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Plaasdiere) ✓ • y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (polsslag en respiratoriese tempo) ✓ • Staafgrafiek ✓ • Akkuraatheid ✓ • Korrekte eenhede (Hartslae/min en asemhalings/min) ✓ (6) 3.5.2 Verduideliking van die tendens Polsslag is vinniger ✓ as respiratoriese tempo per minuut in alle diere ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2022) 3.6 Lewensiklus van ʼn parasiet 3.6.1 Klassifikasie van die parasiet Inwendige parasiet ✓ Naam Lintwurm ✓ (2) 3.6.2 Identifikasie van die sigbare simptoom Proglottiede ✓ (1) 3.6.3 Behandeling van diere wat met parasiet besmet is Toediening van wurmmiddels/ontwurmmiddels ✓ (1) 3.7 Dieresiektes by plaasdiere 3.7.1 Naam van die patogeen B – Bakterieë ✓ C – Fungi ✓ (2) 3.7.2 Naam van die siekte A – Rooi water ✓ D – Slenkdalkoors ✓ (2) 3.7.3 Identifikasie van die letter van die simptome van ʼn siekte wat deur bloubosluis oorgedra word A✓ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Spermatogenese 4.1.1 Naam van die orgaan Testis ✓ (1) 4.1.2 Identifikasie van selle A – Primêre spermatosiet ✓ C – Spermatiede ✓ (2) 4.1.3 Tipe seldeling Meiose 2 ✓ (1) 4.1.4 Naam van die deel (a) Akrosome ✓ (1) (b) Mitochondrion ✓ (1) 4.1.5 TWEE ooreenkomste tussen spermatogenese en oögenese • Hulle produseer albei haploïede selle deur meiose ✓ • Hulle produseer albei geslagselle/gamete ✓ (2 x 1) (2) 4.2 Paringsgedrag by bulle 4.2.1 Hormoonregulerende paring by bulle Testosteroon ✓ (1) 4.2.2 TWEE sintuie wat paringsreaksie van bulle stimuleer • Reuk ✓ • Sig ✓ • Aanraak ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 Stadiums van geboorte 4.3.1 Identifikasie van die proses Geboorte ✓ (1) 4.3.2 Naam van die stadium A – Uitskeiding/uitwerping van die plasenta ✓ B – Voorbereidende stadium ✓ C – Uitskeiding/uitwerping van die fetus ✓ (3) 4.3.3 Hormoon wat veroorsaak dat die corpus luteum regresseer Prostaglandiene ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2022) 4.3.4 TWEE tekens sigbaar wanneer ʼn dier geboorte nader • Vulva swel en word sagter ✓ • Slymstringe vloei uit die vulva ✓ • Die koei urineer en ontlas gereeld ✓ • Koei hou op eet ✓ • Isoleer haarself van die trop ✓ • Dit toon tekens van benoudheid en ongemak ✓ • Spene is pynlik opgeswel en melk begin drup ✓ • Die koei is rusteloos en kreun ✓ • Daar kan ʼn verandering in liggaamstemperatuur wees ✓ • Die maag sak ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 Kunsmatige inseminasie (KI) 4.4.1 Herrangskikking van die stappe betrokke by KI in ʼn opeenvolgende volgorde • Semenversameling ✓ • Semen-evaluering ✓ • Semenverdunning ✓ • Semenberging ✓ (4) 4.4.2 Aanduiding van die komponent van ʼn verdunningsmiddel (a) Eiergeel/gliserol ✓ (b) Antibiotika ✓ (c) Buffers ✓ (3) 4.4.3 Temperatuur vir die berging van semen oor jare -196 °C ✓ (1) 4.5 Hormonale veranderinge tydens estrus-siklus 4.5.1 Identifikasie van hormone A – Follikelstimulerende hormoon/FSH ✓ C – Estrogeen ✓ D – Progesteroon ✓ (3) 4.5.2 TWEE belangrikheid van FSH tydens bronstigheidsiklus • Dit stimuleer die vorming van graafiese follikels ✓ • Verantwoordelik vir die produksie van estrogeen in die graafiese follikels ✓ (2) 4.5.3 Naam van die proses Ovulasie ✓ (1) 4.5.4 Rol van luteïniserende hormoon tydens ovulasie Dit veroorsaak die breuk van die graafiese follikel ✓ om die eiersel vry te laat ✓ (2) 4.5.5 Stadium van bronstigheid wanneer estrogeen op sy hoogtepunt is Bronstigheid stadium ✓ (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all