Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220149 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B √√ 1.1.2 A √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 C √√ 1.1.5 D √√ 1.1.6 B √√ 1.1.7 D √√ 1.1.8 B √√ 1.1.9 C √√ 1.1.10 C √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B √√ 1.2.2 Beide A en B √√ 1.2.3 Slegs A √√ 1.2.4 Slegs A √√ 1.2.5 Geen √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Kruipvoer √√ 1.3.2 Voeromsetverhouding √√ 1.3.3 Mikskeer √√ 1.3.4 Diep-nes stelsel √√ 1.3.5 Terapeutiese kloning √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Voervloeiprogram/Voervloeiprogram √ 1.4.2 Vlugsone √ 1.4.3 Progesteroon √ 1.4.4 Prostaat √ 1.4.5 Ovigenesis/oögenesis √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanale van verskillende diere 2.1.1 Letter wat dele verteenwoordig (a) B√ (1) (b) B√ (1) (c) E √ in dier 1 en C √ in dier 2 (2) 2.1.2 Een aanpassing van deel B en deel D  Deel B het vingeragtige uitgroeisels bekend as papille wat as verwarmingstaaf √ optree  Die teenwoordigheid van mikro-organismes wat verteer voedsel √ (Enige 1) en  Deel D het dik spiere √  Teenwoordigheid van klein klippe wat help maal √ (Enige 1) (2) 2.2 2.2.1 Verteerbaarheidskoëffisiënt van hooi 2 g 1 DM inname = = 24 kg 1 240 kg – 24 g = 216 g √ 1 g 6 DM uitgeskel = = 8,4 kg 1 14 kg – 8,4 kg = 5,6 g √ D inna e g – D is g DC = 1 √ D inna e g 216 g – 6 g 21 g = x 100 √ OF 1 √ 216 g 216 g = 97, √ √ (6) 2.2.2 Stadium waarop hooi gesny was Die hooi afgesny op ʼn jong groeistadium √√ (1) 2.2.3 Rede  97% van die voer √  is verteer en geabsorbeer √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014) 2.2.4 Voerkomponente in die tabel (a) As √ (1) (b) Eter uittreksel √ (1) (c) Ru-proteïen √ (1) (d) Stikstofvrye uittreksel √ (1) 2.3 Mineraalgebreke en siekte wat veroorsaak word 2.3.1 A Yster √ (1) B Zink √ (1) 2.3.2 A Anemie √ (1) B Parakeratose √ / Keratienisasie (Keratinisation) √ (1) 2.3.3 Oorsaak van toestand in A Varke is op sementvloer gehou sonder toegang tot grond √ (1) 2.3.4 Inheemse manier om toestand A te behandel Plasing van rooi grondsooie op varke se betonvloer √ (1) 2.4 Metode van minerale-aanvullings 2.4.1 Kafeteria-styl minerale voorsiening/vrye euse √ (1) 2.4.2 Inspuiting √ (1) 2.4.3 Aanvulling van rantsoene √ (1) 2.5 Balansering van rantsoene Voer A (mielies): 8% 20 √ 16% √ Voer B (POC): 36% 8√ Meng 20 dele van Voer A met 8 dele van voer B of 20 : 8 √ (4) 2.6 VOV-berekening oerver rui VOV = √ iggaa sge igstoena e g = √ 1 g = 3, 3 √ (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Produksiestelsels 3.1.1 Boer B √ (1) 3.1.2  Braaikuikens is digbevolk √  Te veel hitte/dak-oriëntasie is in ʼn noordelike rigting √/staalhouer is ʼn swak insuleerder √  Swak ventilasie √ (3) 3.1.3 (a) Insulering √ (1) (b) Ooste-westelike rigting √ (1) 3.2 Boerderystelsels 3.2.1 A Kommersiële boerdery/intensiewe √ B Bestaansboerdery/uitgebreide √ (2) 3.2.2 Verskille tussen bestaansboerdery en kommersiële boerdery Bestaansboerdery Kommersiële boerdery Produseer net genoeg vir eie Produseer om te verkoop √ gebruik √ Minder produksie √ Hoë produksie √ Tradisionele melktegniek/melk Moderne tegnologie gebruik/melk met hande √ met masjien √ Kleinskaalse produksie √ Grootskaalse produksie√ Plaaslike veeldoelige variëteite Hoë prestasie kwaliteit variëteite gebruik √ gebruik √ (Enige 3 x 2) (6) 3.3 Tegnieke om plaasdiere te hanteer 3.3.1 Kruppel/Bene-bind √ (1) 3.3.2 Blokkering van visie/Versperring van sig √ (1) 3.3.3 Immobilisering/Porstok √ (1) 3.4 Parasiete wat diere affekteer 3.4.1 Interne parasiete/endoparasiete √ (1) 3.4.2 Name van parasiete A, B en C A Lintwurm √ (1) B Lewerslak √ (1) C Rondewurm √ (1) 3.4.3 Parasiet wat TWEE gashere benodig Lintwurm √ Lewerslak √ (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014) 3.4.4 Omgewingstoestand wat besmetting van diere beïnvloed Nat toestande √ (1) 3.4.5 TWEE biologiese beheermaatreëls van inwendige parasiete  Miskruiers kan mis van weivelde verwyder √  Bekendstelling van natuurlike vyande √  Mikro-swamme √ (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Plantgif 3.5.1 TWEE giftige plante  Stinkblaar/Doringappel √  Giftige-tulp √  Mielieswam √ (Enige 2 x 1) (2) 3.5.2 DRIE simptome van stinkblaargif  Verlaagde voedinginname √  Vertraagde groei √  Verlaagde maagbeweeglikheid en sekretoriese aktiwiteit √  Uiterste monddroogheid √  Pupiluitsetting en spierbewing √ (Enige 3 x 1) (3) 3.5.3 Kenmerke van stinkblaar  Slegte reuk √  Slegte smaak √  Doringagtige stekelrige vrugte √ (Enige 1 x 1) (1) 3.6 VIER ekonomiese implikasies van dieresiektes  Verlaagde produksie (melk, wol, vleis, eiers, ens.) √  Verlaagde gehalte van karkasse, melk en vel. √  Verlies aan inkomste. √  Aborsie van dragtige diere. √  Koste van die beheer, voorkoming en behandeling van diere is hoog. √  Verbod op die uitvoer van diere en hul produkte. √ (Enige 4 x 1) (4) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE 4.1 Letter en naam van gemerkte dele 4.1.1 A√ Testis √ (2) 4.1.2 B√ Epididimis √ (2) 4.1.3 D√ Vas deferens √ (2) 4.2 Aangebore gebreke in ʼn bul 4.2.1 TWEE aangebore gebreke in die deel gemerk A  Kriptochidisme (Cryptochidism) √  Hipoplasie √ (2) 4.2.2 Effek van aangebore defekte/gebreke Kriptochidisme (Cryptochidism)  Testis bly aan die liggaamsholte √  Geen testis in die skrotum waar sperms van beweeg √ Hipoplasie  Testis is onderontwikkel √  Minder spermproduksie/lae spermtelling √ (4) 4.3 Kloning 4.3.1 Reproduktiewe kloning √ (1) 4.3.2 Rede - Sodat die gekloonde lam identies aan die skenker-skaap (skaap A) is. √ OF - Sodat die genetiese eienskappe van skaap B nie deel van die gekloonde lam is nie.√ (2) 4.3.3 ʼn Elektriese skok √ word gebruik om die twee selle by punt D saam te voeg √ (2) 4.3.4 Skaap A √ (1) 4.3.5 Rede - Omdat die skenker-skaap (A) se kern (draer van die genetiese samestelling) saamgesmelt is met ʼn eiersel sonder die kern √ - dus slegs eiens ap van s aap A sal in die ge loonde la √ verteenwoordig word √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014) 4.4 Proses betrokke by ʼn melkkoei 4.4.1 Melklatingproses/Melkuitlatingproses √ (1) 4.4.2 TWEE stimuli sigbaar in die illustrasie  Klan van ʼn el asjien √  Sien van ʼn kalf √  Gevoel van die uier se vel √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.3 Oksitosien √ (1) 4.5 Moeilike bevalling 4.5.1 Distosie √ (1) 4.5.2 TWEE faktore wat distosie veroorsaak  Foutiewe aanbieding, posisie en postuur √  Groot fetus wat nie deur geboortekanaal kan beweeg nie √  Torsie van die baarmoeder √  Misvormde fetus √ (Enige 2 x 1) (2) 4.6 Melkproduksie van koei A en koei B 4.6.1 Lyngrafiek op melkproduksie van koei A en koei B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 Nasien van grafiek met die volgende kontrolelys Kriteria Ja 1. Lyngrafiek √ 2. X-as gemerk √ 3. Y-as gemerk √ 4. Punte korrek geplot √ 5. Korrekte opskrif √ 6. Eenhede aangedui op y-as √ (Enige 5) (5) 4.6.2 Koei met mastitis Koei A √ (1) 4.6.3 Rede Skielike daling in melkproduksie by week 12 √ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all