Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 2014 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201410 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 D √√ 1.2.1 D √√ 1.1.2 C √√ 1.2.2 E √√ 1.1.3 B √√ 1.2.3 A √√ 1.1.4 A √√ 1.2.4 F √√ 1.1.5 A √√ 1.2.5 C √√ (5 x 2) (10) 1.1.6 B √√ 1.1.7 B √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 C √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2) (20) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Gradering/klassifikasie √√ 1.4.1 verwerking/waardetoevoeging √ 1.3.2 Bestuur √√ 1.4.2 kloning √ 1.3.3 Entrepreneur √√ 1.4.3 grond √ 1.3.4 Atavisme √√ 1.4.4 homosigoties √ 1.3.5 Kapitaal √√ 1.4.5 ko-dominansie √ (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 2.1.1 Bemarkingstelsel Koöperatiewe bemarking/poelstelsel √ (1) 2.1.2 Beginsels vir die vorming van ʼn bemarkingstelsel  Vrywillige en oop lidmaatskap √  Demokratiese lid beheer √  Lede se ekonomiese deelname √  Outonomie en onafhanklikheid √  Onderwys, opleiding en inligting √  Besorgdheid vir die gemeenskap √ (Enige 3) (3) 2.1.3 Redes vir die aanbeveling van bemarkingstelsels  Dit voldoen aan vereistes van die mark vir volume en bestendige voorsiening √  Potensiaal vir groei √  Verbeter ekonomieë van skaal deur die samevoeging van hulpbronne √  Bedingingsmag/maak ʼn beter onderhandeling vir ʼn goeie prys moontlik √  Toegang tot professionele kundigheid √  Uitskakeling van die middelman √  Grootmaat aankope van insette word moontlik gemaak. √  Handelsmerk/lede kan ʼn merk ontwikkel vir die produkte om dit meer sigbaar vir potensiële kopers te maak. √  Toegang tot befondsing. √ (Enige 3) (3) 2.2 2.2.1 Koste wat verband met die vervoer hou  Produksiekoste √  Produkvoorbereiding √  Verpakkingskoste √  Vervoerkoste √  Produkverlies-koste √  Opbergingskoste √  Prosesseringskoste √  Fooie, belasting en kommissies √ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014) 2.2.2 Maatreëls om landboubesigheid meer vaartbelyn te maak en te verbeter  Verbeter paaie-infrastruktuur in landelike gebiede om bemarking te fasiliteer √  Verbetering van toegang tot markinligting (die internet, selfone) √  Die verbetering van die opbergingsfasiliteite vir landbouprodukte om ooraanbod te voorkom. √  Die verskaffing van toegang tot finansiering om werkswinkel kapitaal en infrastruktuur te dek. √  Gebruik van die verkoelde berging en verkoelde vervoer om bederf te voorkom, om buitensporige pryse te verhoed √  Gesamentlik bemarking deur die kombinering van vragte met ander produsente, om aan markvereistes te voldoen vir die volume en die vermindering van vervoerkoste. √  Verwerking van produkte naby die plek waar hulle geproduseer word om die vervoerkoste te verminder wat verband hou met ʼn relatief lae-waarde items. √ (Enige 3) (3) 2.3 2.3.1 Metodes om produkte te bemark  Advertensie √ bv. koerante/televisie/radio/tydskrifte/busadverting- borde/advertensieborde √  In-winkel promosies bv. gratis smaaktoetse/gratis monsters van produkte/weggee √  Direkte poslys √ bv. e-pos/posdienste/selfone/mobiele boodskappe √  Handelskoue en uitstallings √ bv. landbouskou/gemonteerde stalletjie skoue √  Persoonlike verkope √√ bv. interpersoonlike invloed/promosie aanbieding op ʼn persoon-tot-persoon basis √ (Enige 2) (4) 2.3.2 Faktore om te oorweeg in die bepaling van die prys van produkte  Koste – Wanneer jy weet hoeveel dit kos om iets te produseer kan jy besluit oor die minimum prys waarteen jy dit kan verkoop om geld te maak √  Die vraag – Daar moet ʼn vraag na wat jy verkoop word, of dit sal nie verkoop nie, maak nie saak van die prys nie. √  Kompetisie – As daar is baie goedere soos joune op die mark is, moet jy besluit om jou koste te sny of ʼn spesifieke sektor te teiken. √ (3) 2.4 2.4.1 Interpretasie van de wet van aanbod As die prys van ʼn produk styg, √ sal die hoeveelheid aangebied van die produk styg. √ / As die prys van ʼn produk val, √ sal die hoeveelheid aangebied van ʼn produk val. √ (2) 2.4.2 Prys waarteen vraag gelyk is aan aanbod R5,00 √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.4.3 Hoeveelheid mango's aangevra teen R10 en voorsien teen R10 A =2√ (1) B = 12 √ (1) 2.4.4 Faktore wat die vraag na mango's beïnvloed  Verbruikers-inkomste besteding √  Wysigings in voorkeure √  Navorsing √  Advertensie √  Aantal verbruikers √  Sosiologiese faktore √  Wetgewing √ (Enige 3) (3) 2.5 Bemarkingstelsels 2.5.1 Voorraadverkope √ (1) 2.5.2 Internet bemarking √ (1) 2.5.3 Kontrakte-mark √ (1) 2.5.4 Plaashekbemarking √ (1) 2.5.5 Varsproduktemarkte √ (1) 2.6 Redes vir die opstel van ʼn sakeplan  Om die haalbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid van jou besigheidsidee te toets √  Om jou finansiële behoeftes te bepaal √  Om finansiering te bekom word vir jou besigheid, of beleggers te lok √  Om daaglikse bedrywighede te lei √  Om effektiewe besigheidsbestuur te verseker √  Om jou toe te laat om probleme te voorsien wat risiko's verminder √  Om kennis oor bemarkingsgeleenthede en mededingers te verkry √  Om jou besigheid te herposisioneer om veranderinge in die mark te hanteer √ (Enige 2 x 1) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR 3.1 Grond 3.1.1 Grond is onderhewig aan die wet van afnemende opbrengs As jy opeenvolgende eenhede van een produksiefaktor √ byvoeg, sal jy nie ʼn proporsionele toename in opbrengs kry nie. √ (2) 3.1.2 Ekonomiese kenmerke van grond  Grond is beperk √  Die produksiekapasiteit van grond wissel wyd √  Die waarde van grond wissel √  Die lewensverwagting van grond is onbeperk √  Grond is gewoonlik onvernietigbaar √  Dit is ʼn primêre faktor van produksie √  Dit is ʼn passiewe faktor van produksie √  Dit is vasgestel op ʼn bepaalde posisie √  Dit kan gekoop en verkoop word √  Die waarde neem toe/appresieer √ (Enige 2) (2) 3.1.3 Tegnieke om produktiwiteit te verhoog  Wetenskaplike metodes soos grondanalise, meet van grondwater, √ verantwoordelike gebruik van plaagdoders √  Inheemse kennismetodes soos grond deel en organiese kunsmis √  Die verbetering van grondvrugbaarheid √  Die verbetering van waterbestuur √  Die verandering van die teelpraktyke en boerderystelsels √  Die herstel van grondpotensiaal √  Konsolidering van onekonomiese plaaseenhede √ (Enige 3) (3) 3.2 Kapitaal en bestuur 3.2.1 Vaste kapitaal √ – reservoir/windpomp √ Roerende kapitaal √ – beeste √ (4) 3.2.2 Vaste kapitaal – die windpomp/pyplyn/waterput √ is ʼn permanente struktuur/relatief duursaam/kan herhaaldelik in produksie gebruik word. √ (1) Roerende – dier/koei/bok √ Dit is vervoerbaar/beweegbaar. √ (1) 3.3 3.3.1 Inkomste- en uitgawesplan Geskatte inkomste Geskatte uitgawes Verkoop van skape Werkers se lone R13 400,00 √ R27 500,00 √ Rente van krediteure R1 800,00 √ Betaling van oortrokke rekening R3 700,00 √ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.3.2 Verwagte inkomste = R27 500,00 + R1 800,00 = R29 300,00 √ Verwagte uitgawes = R13 400,00 + R3 700,00 = R17 100 √ Verwagte wins = R29 300 – R17 100 = R12 200 √ (3) 3.3.3 Oortrokke rekening: Dit is ʼn negatiewe balans in ʼn bankrekening √ wat veroorsaak deur meer geld te trek as wat in die rekening is. √ (2) 3.4 3.4.1 Strategiese bestuurskomponente  Ontwikkel ʼn visie √  Ontwikkel ʼn missie √  Stel doelwitte en doelstellings √ (3) 3.4.2 Risikobestuur praktyke  Praktiseer diversifikasie √  Doen eiendom- en aanspreeklikheidsversekering op die plaas √  Prosesseer surplus opbrengste  Verminder veiligheidsrisiko's deur dinge behoorlik te doen (Enige 2) (2) 3.4.3 Eksterne kragte wat bestuur beïnvloed  Natuurkragte soos droogte, hael en vloede √  Kompetisie van ander boere  Die vraag/mark vir die produk  Geskoolde werkers/arbeidsmag (Enige 3) (3) 3.5 3.5.1 Voorwaardes vir die beëindiging van diens ʼn Boer stop ʼn plaaswerker om te werk √ na ʼn vier weke skriftelike kennisgewing aan die plaaswerker uitgereik is. √ (2) OF ʼn Plaaswerker hou op werk vir ʼn boer √ na ʼn vier weke skriftelike kennisgewing aan die boer uitgereik is. √ (2) 3.5.2 Arbeidswetgewing van toepassing op die beëindiging van diens Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet Nr. 66 van 1995) √ Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet Nr. 75 van 1997) √ (2) 3.6 Rol van unies en KVBA  Die KVBA en die vakbonde staan werknemers wat slagoffers is van onbillike afleggings by √  Onregverdige ontslag √  Onbillike arbeidspraktyke √  Dispute besluite/resolusies √  Help in die vorming van werkplekbesluite/resolusies √  Publiseer riglyne vir dispuutresolusies √ (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 4: GENETIKA 4.1 Variasie 4.1.1 Mutasie It is ʼn toevallige en permanente verandering √ in die DNA-volgorde van ʼn geen √ of ʼn skielike verandering √ in die genetiese materiaal van ʼn sel. √ (2) 4.1.2 Oorsake van mutasie  Klimaat √  Topografie √  Ligintensiteit √  Siektes √  Voeding √  Beweegruimte en oefening √  Herkombinasie van gene √  Oorkruising van chromosome √  Skraping √  Hervestiging √  Inversie √  Herhaling √ (Enige 3) (3) 4.1.3 Voordele van variasie  Dit is die fondament van seleksie- en telingsprogramme √  Vir die teel van toekomstige geslagte √  Om kultivars en vee-rasse met verloop van tyd te verbeter √  Om die koste-effektiwiteit van hul boerderypraktyke te verbeter √ (Enige 2) (2) 4.2 Genetiese modifikasie 4.2.1 Eienskappe wat gewild is met boere in die Verenigde State van Amerika Gewasse wat weerstand teen die onkruiddoder glifosaat bied. √ Gewasse wat hul eie interne insekdoders genereer. √ (2) 4.2.2 Potensiële omgewingsgevare van genetiese verandering  Gene kan GM-gewasse in wilde plante versprei √  Nuttige insekte en peste kan gedood word √  Boere kan oormatige hoeveelhede onkruiddoders gebruik in velde waar hulle onkruiddoder-gewasse kweek, wat lei tot skade aan grond en waterhulpbronne. √  Besoedeling van die omgewing as gevolg van die gebruik van oormatige onkruiddoder. √ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 4.2.3 Hoekom diere geneties gemodifiseer word  Die verbetering van produksie-eienskappe, soos groeikoerse, melkproduksie, weerstand teen siektes en voeromset. √  Die verbetering van kos gehalte, soos melk wat makliker verteer sal word. √  Vervaardiging van produkte vir menslike terapeutiese gebruik, soos medisyne of weefsel vir inplanting. √  Die vervaardiging van industriële- of verbruikersprodukte, soos vesels. √ (Enige 2) (2) 4.3 Die meet van die melkproduksie van 32 Jersey rasse 12 10 8 6 4 Series 1 2 0 Melkproduksie in liters 4.3.1 Korrekte opskrif/titel √ Korrekte byskrifte van X-as en Y-as √ Korrekte skaal, met behulp van die liniaal √ Lyngrafiek √ Korrekte plot op die lyngrafiek √ (5) 4.3.2 Aantal koeie wat maksimum melk lewer 2 (1) 4.3.3 Redes waarom koeie kan aanbeveel word vir teling  Vir ʼn hoë inkomste uit die verkope van meer melk √√  Meer produksie van melk verseker voldoende voorsiening van proteïene en minerale vir verbruik √  Meer melkproduksie kan die produksie van suiwelprodukte soos kaas verhoog √  Die nageslag van die melkkoeie rasse kan verkoop word en gebruik word vir teeldoeleindes aan opkomende boere √ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014) 4.4 4.4.1 Monohibride Punnett-vierkant wat kruisies vertoon B b√ B√ BB Bb√ b Bb bb√ (4) 4.4.2 Fenotipe-verhouding in persentasies Bruin 75% √ : Wit 25%√ (2) 4.5 Teelwaardes 4.5.1 EBV = Speengewig gemiddelde speengewig x 60/100 √ EBV = (350 – 310) x 60/100 √ = 40 x 0,6 = 24 √ = 310 + 24 = 334 kg √ (4) 4.6 Nadeel van spesieskruising Die nageslag van spesies kruising kan nie gebruik word vir teeldoeleindes nie/ nageslag is steriel/ nageslag kan nie reproduseer nie. √ (1) 4.7 Twee voordele van opgradering  Nuwe ras word geleidelik in ʼn nuwe omgewing ingevoer. √  Ekonomiese manier om die vee se gehalte tot stamboomvlak te verhoog. √  Misvorming en ongewenste eienskappe kom minder gereeld voor as met inteling. √  Vinniger proses as ander stelsels, met ʼn vinnige resultate in die eerste en tweede generasies. √  Heterosigoties karakter van die nageslag is in die proses vermeerder. √ (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all