Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 







View all%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)

%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 HOUTBEWERKING D_hlayiso.com_.pdf
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Pages
- 12
- File size
- 332.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 Waar (1)
1.1.2 Onwaar (1)
1.1.3 Onwaar (1)
1.1.4 Waar (1)
1.2 Enige DRIE vereistes waaraan ʼn boksteier moet voldoen.
x Stewig van ʼn soliede materiaal gebou wees
x Verhoed dat steunpote sal sprei
x Nie hoër as 3 m wees nie
x Nie uit meer as 2 lae bestaan nie (3 x 1) (3)
1.3 Soortgelyke antwoord.
(1) Aluminium gelei (2) elektrisiteit / werkers aan elektriese skok blootstel (2)
1.4 Soortgelyke antwoord.
(1) Verf bedek (2) gebreke (2)
1.5 1.5.2 Dit verbeter die duursaamheid van beton. (1)
1.5.5 Dit verhoog die sterkte van beton. (1)
1.5.7 Dit maak die beton meer waterdig. (1)
1.5.8 Dit verbeter die weerstand teen afslyting. (1)
1.6 (1) Plastiekafwerking / -bedekking (2) in poeiervorm (3) met behulp van
sproeispuit aangewend (3)
1.7 Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
x (1) Bepaal (2) hoogteverskille
x (1) Bepaal (2) vlakke en hellings
x (1) Uitlê van (2) geboue
x (1) Oordra van (2) vlakke en hoogtes
x (1) Bepaal horisontale (2) afstande (1 x 2) (2)
1.8 1.8.1 1.5 m (1)
1.8.2 1.535 – 1,47 x 100 = 6,5 m (4)
1.9 Enige DRIE materiale wat die multidetektor in mure kan opspoor.
x Ysterhoudende metale
x Nie-ysterhoudende metale
x WS-bedrading
x Hout
x Metaalpenne
x Staalstawe
x Koperpype (3 x 1) (3)
1.10 1.10.1 Droë, sagte lap / Nie skoonmaak- of oplosmiddels nie (1)
1.10.2 Battery verwyder (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3
VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
skaal 1 : 200 volgens die volgende vereistes:
2.1.1 Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank (2)
2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense (2)
2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens (1)
2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf
Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
volgens die volgende vereistes: (1)
2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting (2)
2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis (2)
2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting (2)
2.1.8 Steekoë (4)
2.1.9 Inspeksie-oë (4)
2.2 x Lengte van skag
x Deursnee
x Tipe draad
x Kopgrootte (4 x 1) (4)
2.3 (1) Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is (2) sal dit draaiing teenstaan (2)
2.4 2.4 A – Moer
2.4 B – Draad
2.4 C – Uitloop
2.4 D – Skag (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3: VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK (SPESIFIEK)
3.1 FIGUUR 3.1 toon die raam van ʼn venster.
3.1.1 A – Tussenstyl (1)
B – Kosynstyl / wange (1)
C – Lys (1)
D – Ruit / Vensterruit (1)
E – Vensterbank (1)
3.1.2 Help met afloop van water / Drupvoeg voorkom dat muur nat word. (2)
3.1.3 76 mm x 150 mm (2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 1 200 mm (1)
3.2.2 1 768 mm (1)
3.2.3 1 768 mm (1)
3.2.4 1 768 mm (1)
3.2.5 1 200 mm (1)
3.2.6 900 mm (1)
3.3 3.3.1 Gipsplafonbord / Plafonspyker / Silikoon (1)
3.3.2 Staalspykers / Silikoon (1)
3.3.3 Plafonspykers / Dry wall screws (1)
3.4 3.4.1 Styl (1)
3.4.2 50 mm (1)
3.4.3 600 mm (1)
3.4.4 3 mm (1)
3.4.5 713 mm (1)
3.4.6 2 032 mm (1)
3.4.7 20 mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5
3.5 ANTWOORDBLAD 3.5 (ANTWOORDBLAD B)
Drie-paneeldeur
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE LP
Plasing van deur 1
Bo-reling 2
Slotreling 2
Boonste verhewe kussingpaneel 3
Onderste verhewe kussingpaneel 2
Onder-reling 3
Mates (enige TWEE) 2
TOTAAL 15 (15)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4: DAKKE EN PLAFONNE (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Spaarpaar-dakkap (1)
4.1.2 W- of Vink-dakkap (1)
4.1.3 Howe of Suid-Afrikaanse dakkap (1)
4.1.4 Afdak-dakkap (1)
4.2 4.2.1 F (1)
4.2.2 K (1)
4.2.3 G (1)
4.2.4 C (1)
4.2.5 J (1)
4.2.6 H (1)
4.2.7 I (1)
4.2.8 A (1)
4.2.9 D (1)
4.2.10 B (1)
4.3 4.3.1 Dakspar / Kapbeen (1)
4.3.2 Bindbalk (1)
4.3.3 Kroonlys (1)
4.3.4 Pleister (1)
4.3.5 Steenmuur (1)
4.3.6 Daklat (1)
4.3.7 Dakbedekking (1)
4.3.8 Muurplaat (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
4.4 ANTWOORDBLAD VIR HOOFSTYL DAKKAP (ANTWOORDBLAD C)
ANTWOORDBLAD 4.4 HOOFSTYL DAKKAP
KRITERIA PUNTE LP
Dakspar 2
Hoofstyl 1
Bintbalk 1
Titel 1
Skaal in drukskrif 1
Netheid 2
Toepassing van skaal 4
Byskrifte 3
TOTAAL 15
(15)
4.5 Bedek die dakkappe / Afronding van vertrekke / Stof / Temperatuur (1)
4.6 Enige TWEE van die onderstaande:
x Vir toegang in die dakruimte
x Vir toegang tot die geiser
x Vir elektriese bedrading
x Vir die installasie van kabels vir die televisie (2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN YSTERWARE (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Tydelike ondersteuning om mure te stabiliseer (1), terwyl krake
herstel word of wanneer nuwe of groot opening gemaak word (1). (2)
5.1.2 Word gebruik om twee parallelle mure te ondersteun wat tussen
9 meter en 15 meter van mekaar af is (1), waar een of albei tekens
wys van faling (1). (2)
5.2 5.2.1 Om die laste na die vertikale steunmure te versprei. (2)
5.2.2 x Kies ʼn geskikte skaal en trek ʼn horisontale lyn (geboortelyn) en
merk die middelpunt af. (1)
x Teken ʼn loodregte lyn deur die middelpunt (1) van die horisontale
lyn en merk die vereiste hoogte af (1). (2)
x Konnekteer die hoogtemerk diagonaal met een van die onderste
punte van die boog. (1)
x Halveer die diagonale en teken ʼn loodregte lyn wat die vertikale lyn
sny. (1)
x Die punt is die radius van die segmentele boog. (1)
5.2.3 Plat en halfronde boog. (2)
5.3 5.3.1 A – Laai- of geldlaaislot (1)
B – Ingelate kasslot (1)
5.3.2 Laai- of geldlaaislot: Gebruik in ʼn horisontale posisie (1) en word in ʼn
inlating aangebring van die laai en geldlaaie (1). (2)
Ingelate kasslot : Inlating is op die binne-oppervlak van die deur (1)
en verskaf ʼn netjieser voorkoms (1). (2)
5.4 5.4.1 Vertikale klampe (1)
5.4.2 Kraag / Juk (1)
5.4.3 Afwerkingsmateriaal (1)
5.4.4 Latwerk (1)
5.4.5 Boute / Moere (1)
5.5 5.5.1 Enige VIER van die onderstaande:
x Word ingesit onder die draers en bo-op die stutte.
x Om die formeel te ondersteun.
x Wiggies hou die verskillende komponent dele stewig en
stabiel.
x Wiggies word gebruik om die formeel te lig of te sak na die
vereiste hoogte.
x Dit word gebruik om die formeel waterpas te kry.
x Wiggies vergemaklik die afbreek van skoring nadat beton geset
het. (4)
5.5.2 Beter binding met beton / Weerstaan die trekkragte beter (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9
VRAAG 6: HANGVLOER EN TRAPPE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 Handreling (1)
6.1.2 Knop-/spilpaal (‘newel post’) (1)
6.1.3 Optree (1)
6.1.4 Halwe bordes (1)
6.1.5 Loopstuk (1)
6.1.6 Trapboom (1)
6.2 6.2.1 750 mm (1)
6.2.2 150 mm (1)
6.2.3 240 mm (1)
6.3 6.3.1 C (1)
6.3.2 D (1)
6.3.3 A (1)
6.3.4 E (1)
6.3.5 B (1)
6.4 6.4.1 Om lugsirkulasie te verseker vir voldoende vars lug onder die vloer. (2)
6.4.2 Die vloerbalke rus daarop. (2)
6.4.3 Om mier-en-termietbesmetting te voorkom wat skade aan hout kan
veroorsaak (2)
6.5 6.5.1 Vloerplanke (1)
6.5.2 Draer (1)
6.5.3 Mierskerm (1)
6.5.4 Vogwerende laag (VWL) (1)
6.5.5 Steenpilaar / Steenmuur / Pyler (1)
6.5.6 Fondament (1)
6.6 (1) Voorkom dat vogtigheid in die puin na die (2) vloerdele versprei (2)
6.7 220 mm x 170 mm (2)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A GENERIES
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan
volgens skaal 1 : 200.
ERF 121 ERF 123 ERF 125
SO
IO IO SO
KOMBUIS BADKAMER
A
MG
A
PARLEMENTSTRAAT
Erfgrense 2
Boulyne 2
Erfingang 1
Uitgangspeil 1
Hoofriool 2
Takriole 2
Mangat 2
Steekoë 4
Inspeksie-oë 4
TOTAAL 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B HOUTBEWERKING
3.5 Teken op ANTWOORDBLAD B die volledige vooraansig van 'n drie-
paneeldeur met verhewe kussingpanele. (15)
16 mm DIKTE
16 mm DIKTE
Skaal 1
Boreling 2
Slotreling 2
Panele 3
Onderreling 2
Style 3
Mates 2
TOTAAL 15
X
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD C HOUTBEWERKING
4.4 Gebruik ANTWOORDBLAD C en teken op skaal 1:20, die vooraansig van
ʼn hoofstyl dakkap. (15)
DAKSPAR
HOOFSTYL
TOEPASSING VAN SKAAL
X BINDBALK
NETHEID
HOOFSTYL DAKKAP
SKAAL 1 : 20 Dakspar 2
Hoofstyl 1
Bindbalk 1
Titel 1
Skaal in blokletters 1
Netheid 2
Skaal 4
Dele 3
TOTAAL 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 HOUTBEWERKING_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 WOOD WORKING(1)_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CVLT GR12 QP AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr.pdf
Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr.pdf
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng.pdf
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper