Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers _hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 294.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · Eng (5)Question paper · Eng (6)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Question paper · Afr (5)Question paper · Afr (6)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · Eng (3)Memo · Eng (4)Memo · Eng (5)Memo · Eng (6)Memo · Eng (7)Memo · Eng (8)Memo · Eng (9)Memo · AfrMemo · Afr (2)Memo · Afr (3)Memo · Afr (4)Memo · Afr (5)Memo · Afr (6)Memo · Afr (7)Memo · Afr (8)Memo · Afr (9)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 Waar (1)
1.1.2 Onwaar (1)
1.1.3 Onwaar (1)
1.1.4 Waar (1)
1.2 Enige DRIE vereistes waaraan ʼn boksteier moet voldoen.
Stewig van ʼn soliede materiaal gebou wees
Verhoed dat steunpote sal sprei
Nie hoër as 3 m wees nie
Nie uit meer as 2 lae bestaan nie (3 x 1) (3)
1.3 Soortgelyke antwoord.
(1) Aluminium gelei (2) elektrisiteit / werkers aan elektriese skok blootstel (2)
1.4 Soortgelyke antwoord.
(1) Verf bedek (2) gebreke (2)
1.5 1.5.2 Dit verbeter die duursaamheid van beton. (1)
1.5.5 Dit verhoog die sterkte van beton. (1)
1.5.7 Dit maak die beton meer waterdig. (1)
1.5.8 Dit verbeter die weerstand teen afslyting. (1)
1.6 (1) Plastiekafwerking / -bedekking (2) in poeiervorm (3) met behulp van
sproeispuit aangewend (3)
1.7 Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
(1) Bepaal (2) hoogteverskille
(1) Bepaal (2) vlakke en hellings
(1) Uitlê van (2) geboue
(1) Oordra van (2) vlakke en hoogtes
(1) Bepaal horisontale (2) afstande (1 x 2) (2)
1.8 1.8.1 1.5 m (1)
1.8.2 1.535 – 1,47 x 100 = 6,5 m (4)
1.9 Enige DRIE materiale wat die multidetektor in mure kan opspoor.
Ysterhoudende metale
Nie-ysterhoudende metale
WS-bedrading
Hout
Metaalpenne
Staalstawe
-Koperpype (3 x 1) (3)
1.10 1.10.1 Droë, sagte lap / Nie skoonmaak- of oplosmiddels nie (1)
1.10.2 Battery verwyder (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
skaal 1 : 200 volgens die volgende vereistes:
2.1.1 Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank (2)
2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense (2)
2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens (1)
2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf
Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
volgens die volgende vereistes: (1)
2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting (2)
2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis (2)
2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting (2)
2.1.8 Steekoë (4)
2.1.9 Inspeksie-oë (4)
2.2 Lengte van skag
Deursnee
Tipe draad
- Kopgrootte (4)
2.3 (1) Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is (2) sal dit draaiing teenstaan (2)
2.4 2.4 A – Moer
2.4 B – Draad
2.4 C – Uitloop
2.4 D – Skag (4)
[30]
TOTAAL: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN GRAFIKA
(SPESIFIEK)
3.1 Soortgelyke antwoord.
(1) Voorkom dat (2) materiaal / mense / gereedskap in die mangat val (2)
3.2 3.2.1 Trappe (1)
3.2.2 Veiligheidsnet (1)
3.2.3 Deksel (1)
3.3 Beskryf enige EEN verantwoordelikheid van die kontrakteur wanneer op hoë
plekke gewerk word:
(1) ʼn Bevoegde persoon aanstel wat (2) verantwoordelik is vir die
voorbereiding (3) van ʼn valbeskermingsplan
(1) Verseker dat die valbeskermingsplan (2) geïmplementeer word en
(3) gewysig soos nodig
(1) Verseker dat stappe gedoen word (2) om die nakoming van (3) die
valbeskermingsplan te verseker (1 x 3) (3)
3.4 (1) Wanneer sink selektief uit (2) ʼn allooi / legering te verwyder (2)
3.5 Enige EEN gevolg van ontsinking wanneer dit in ʼn allooi plaasgevind het:
Laat ʼn poreuse metaal
Laat ʼn metaal met min meganiese sterkte / verswak (1)
3.6 Wit poeier op die metaaloppervlak (1)
3.7 Beskryf enige TWEE metodes om korrosie in metale te voorkom:
(1) Twee metale elektries (2) te isoleer.
(1) Seker te maak dat daar geen kontak (2) met ʼn elektroliet is nie
(1) Anti-oksidantpasta aan (2) koper- en aluminiumoppervlakke te
wend
(1) Metale te kies wat (2) soortgelyke elektrodepotensiaal het
(1) ʼn GS-toevoer te verbind om die (2) korroderende galvaniese
stroom teë te werk (2 x 2) (4)
3.8 3.8.1 Rioolwisserstokke (1)
3.8.2 Kronkelveer (1)
3.8.3 (1) Spuit skoon (2) seepwater en (3) ontsmettingsmiddel (3)
3.9 3.9.1 Sentrifugale pomp (1)
3.9.2 Pypskroefdraad-snymasjien (1)
3.9.3 Waterdruktoetspomp (1)
3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon ʼn afgeknotte piramide met ʼn
vierkantbasis.
Teken op ANTWOORDBLAD B die ontvouing van die afgeknotte piramide. (16)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Polycop (1)
4.1.2 1 3240 mm (13,24 m) (1)
4.1.3 Polycop (1)
4.1.4 8 800 mm (1,5 + 5,48 + 1,82 = 8,8 m) (1)
4.1.5 Koper (1)
4.1.6 1 (1)
4.1.7 Koper (1)
4.1.8 1 (1)
4.1.9 Koper (1)
4.1.10 1 (1)
4.1.11 Koper (1)
4.1.12 1 (1)
4.2 4.2.1 Takpyp. (1) Pyp wat uit die hoofrioolpyp (2) vertak (2)
4.2.2 Steekoog. (1) Opening om (2) toegang tot die binnekant van ʼn pyp
te kry (2)
4.2.3 Drekwater. (1) Afvoer vanaf (2) spoelkloset / Water wat menslike
afval bevat (2)
4.3 4.3.1 Drekwaterpyp – Groen (1)
4.3.2 Drekwater-rioollugpyp – Blou (1)
4.3.3 Bestaande riolering – Swart (1)
4.4 4.4.1 Pypbeuel (‘Pipe clip’) (1)
4.4.2 40 mm en 50 mm (2)
4.4.3 (1) Om polycop-pype (2) aan oppervlaktes te heg (2)
4.5 = πr²h
= 22 x 1,05 x 1,05 x 2,4
7
= 8,316 m³ (4)
4.6 4.6.1 Waar (1)
4.6.2 Waar (1)
4.6.3 Onwaar (1)
4.6.4 Onwaar (1)
4.7 4.7.1 Knelkoppeling (1)
4.7.2 4.7.A – Rubber-kompressieseël
4.7.B – Knelskroef (2)
4.7.3 uPVC-pype (1)
4.8 (1) Dun laag tin / soldeersel word (2) oor die punt van die soldeerbout
gesmelt (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 5: KONSTRUKSIE, KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER
(SPESIFIEK)
5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon laag 1 van ʼn dubbele omloophoek in
ʼn eensteenmuur in strykverband. Teken in goeie verhouding op
ANTWOORDBLAD C die opeenvolgende laag vir die steenmuur. (6)
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide bo-aansig van ʼn
betonmangat. Voltooi in goeie verhouding die takaansluiting en pypwerk in die
mangat. (3)
5.3 Enige TWEE redes waarom die betonvloeivulling in ʼn mangat skuins gemaak
word:
Rioolstorting teruggly in die kanaalpyp
-Sodat rotte en ongediertes hulle nie daar kan vestig nie (2 x 1) (2)
5.4 Enige TWEE posisies waar mangate geïnstalleer moet word:
(1) Na as moontlik aan die munisipale aansluiting (2) maar nie verder as
2 m vanaf die grensdraad nie
(1) Elke 20–25 m op ʼn (2) reguit deel van ʼn rioollyn.
(1) By alle belangrike (2) rigtingveranderings
(1) By verandering van (2) gradiënt en vlakke
(1) By alle belangrike (2) aansluitings (2 x 2) (4)
5.5 5.5.1 Volgangklep (1)
5.5.2 5.5.A – Nie-stygende spil
5.5.B – Klepkop
5.5.C – Tapse hek
5.5.D – Bedding (4)
5.5.3 Enige TWEE posisies waar die tipe klep geïnstalleer word:
By geiser
By watermeter
Lae- en hoëdruk kouewaterinstallasies
-Lae- en hoëdruk warmwaterinstallasies (2 x 1) (2)
5.6 (1) Verhoed dat water uit die silinder hewel (2) wanneer die koue water
toegedraai word (2)
5.7 5.7.1 Geiser (1)
5.7.2 Verhitting (1)
5.7.3 Noordekant (1)
5.8 (1) Wanneer watertoevoer versteur is / gebarste pyp / foutiewe loodgieterswerk
(2) veroorsaak dat gas in die hoë punte van die warmwaterstelsel vasgevang
word. (3) Wanneer druk toegepas word / krane oopgedraai word, blokkeer die
gas die vloei van die water. (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
VRAAG 6: DAKWERK, STORMWATER, RIOLERING EN SANITÊRE
TOEBEHORE (SPESIFIEK)
6.1 25 mm vir elke 4,8 m (3 mm vir elke 1 m of 10 mm vir elke 6 m of 1 : 600) (1)
6.2 Steunarm en skroewe (1)
6.3 (1) Stormwater na (2) riviere of damme af te voer (2)
6.4 Ten minste 5 m (1)
6.5 6.5.1 Binnekant van pype – Glad wees (1)
6.5.2 Lasse in pype – Verhoed dat gasse ontsnap (1)
6.5.3 Skerp buigings – Moet vermy word (1)
6.5.4 Minimum deursnee van pype – 100 mm (1)
6.5.5 Hoogte van ontlugpype – Ten minste 1 m (1)
6.6 Vuilwater – Kom vanaf opwasbak/bad/wasbak/stort
Drekwater – Kom vanaf spoelkloset (2)
6.7 6.7.1 Ventilasieklep/Lugtoelatingsklep (1)
6.7.2 (1) Klep maak oop en (2) verminder die vakuum en laat (3) lug in
die stelsel kom sodat (4) die water vrylik kan wegvloei / sonder om
gasse in die gebou vry te stel (4)
6.8 Kan grondwater besoedel (1)
6.9 Enige TWEE oorsake van hoofrioollyne wat verstop raak:
Materiaal of voorwerpe wat nie gespoel mag word nie
Boomwortels wat in pyplasse ingroei
Grond wat deur lasse spoel
Swaar verkeer oor laagliggende pype (2 x 1) (2)
6.10 0,25 kPa (1)
6.11 Enige TWEE eienskappe van elkeen van die volgende materiale vir sanitêre
toebehore:
6.11.1 Keramiek
Duursaam
Aangename oppervlak
Geglasuurde oppervlak
Verskillende kleure
Sterk (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
6.11.2 Vlekvrye staal
Geredelik beskikbaar
Baie higiënies (2 x 1) (2)
6.12 Kies ʼn mate uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas.
Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommer (6.12.1 – 6.12.5) in die
ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 6.12.6: J.
6.12.1 Rioolpypgrootte F 100 mm
6.12.2 Wasbakhoogte bo vloervlak H 800 mm
6.12.3 Wasbakwatertoevoerpype E 15 mm
6.12.4 Wasbakuitlaatpyp G 32 mm
6.12.5 Badwatertoevoerpype A 22 mm
B 45 mm
C 950 mm
D 12 mm
(5 x 1) (5)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A GENERIES
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan
volgens skaal 1 : 200.
ERF 121 ERF 123 ERF 125
SO
IO IO SO
KOMBUIS BADKAMER
A
MG
A
PARLEMENTSTRAAT
Erfgrense 2
Boulyne 2
Erfingang 1
Uitgangspeil 1
Hoofriool 2
Takriole 2
Mangat 2
Steekoë 4
Inspeksie-oë 4
TOTAAL 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B SIVIELE DIENSTE
3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon ʼn afgeknotte piramide met ʼn
vierkantbasis.
Teken op ANTWOORDBLAD B die ontvouing van die afgeknotte piramide.
D4
D3
D5
G4
G5 G3
G6 C2
F1 G2
D2
A3
G1
D6
F2
C1
D1
SYAANSIG
Akkuraatheid + netheid
A1
Konstruksielyne A1 – A3 3
A2
Booglyne C1 + C2 2
Basispunte D1 – D6 6
Naatlyne F1 + F2 1
Sykantlyne G1 – G6 2
Akkuraatheid + netheid 2
TOTAAL 16
BO-AANSIG
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD C SIVIELE DIENSTE
5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon laag 1 van ʼn dubbele omloophoek
in ʼn eensteenmuur in strykverband. Teken in goeie verhouding op
ANTWOORDBLAD C die opeenvolgende laag van die steenmuur.
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD D SIVIELE DIENSTE :
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide bo-aansig van ʼn
betonmangat. Voltooi in goeie verhouding die takaansluiting en pypwerk in
die mangat.
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--b6d609b6-89a5-4b39-a9b7-0d878af45cd4/v1-9c90f1958077961e2845/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper