Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 







View all%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)

%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)

CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 KONSTRUKSIE_hlayiso.com_.pdf
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Pages
- 12
- File size
- 299.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 1: VEILIGHEID, MATERIAAL EN TOERUSTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 Waar (1)
1.1.2 Onwaar (1)
1.1.3 Onwaar (1)
1.1.4 Waar (1)
1.2 Enige DRIE vereistes waaraan ʼn boksteier moet voldoen.
Stewig van ʼn soliede materiaal gebou wees
Verhoed dat steunpote sal sprei
Nie hoër as 3 m wees nie
Nie uit meer as 2 lae bestaan nie (3 x 1) (3)
1.3 Soortgelyke antwoord.
(1) Aluminium gelei (2) elektrisiteit / werkers aan elektriese skok blootstel (2)
1.4 Soortgelyke antwoord.
(1) Verf bedek (2) gebreke (2)
1.5 1.5.2 Dit verbeter die duursaamheid van beton. (1)
1.5.5 Dit verhoog die sterkte van beton. (1)
1.5.7 Dit maak die beton meer waterdig. (1)
1.5.8 Dit verbeter die weerstand teen afslyting. (1)
1.6 (1) Plastiekafwerking / -bedekking (2) in poeiervorm (3) met behulp van
sproeispuit aangewend (3)
1.7 Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
(1) Bepaal (2) hoogteverskille
(1) Bepaal (2) vlakke en hellings
(1) Uitlê van (2) geboue
(1) Oordra van (2) vlakke en hoogtes
(1) Bepaal horisontale (2) afstande (1 x 2) (2)
1.8 1.8.1 1,5 m (1)
1.8.2 1,535 – 1,47 x 100 = 6,5 m (4)
1.9 Enige DRIE materiale wat die multidetektor in mure kan opspoor.
Ysterhoudende metale
Nie-ysterhoudende metale
WS-bedrading
Hout
Metaalpenne
Staalstawe
Koperpype (3 x 1) (3)
1.10 1.10.1 Droë, sagte lap / Nie skoonmaak- of oplosmiddels nie (1)
1.10.2 Battery verwyder (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS (GENERIES)
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
skaal 1 : 200 volgens die volgende vereistes:
2.1.1 Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank (2)
2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense (2)
2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens (1)
2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf
Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore
volgens die volgende vereistes: (1)
2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting (2)
2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis (2)
2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting (2)
2.1.8 Steekoë (4)
2.1.9 Inspeksie-oë (4)
2.2 Lengte van skag
Deursnee
Tipe draad
Kopgrootte (4 x 1) (4)
2.3 (1) Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is (2) sal dit draaiing teenstaan (2)
2.4 2.4 A – Moer
2.4 B – Draad
2.4 C – Uitloop
2.4 D – Skag (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3: BETON, UITGRAWINGS, FONDAMENTE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Rib-en-blokvloer (1)
3.1.2 3.1.A – Beton-vloerblok (1)
3.1.B – Voorafgegiete betonrib (1)
3.1.3 EEN gebruik van die tipe vloerkonstruksie gebruik:
Kelders
Vloere van verdiepings
Dakblaaie (2 x 1) (2)
3.1.4 150 mm (1)
3.1.5 200 mm (1)
3.2 3.2.1 Saktoets (1)
3.2.2 Enige TWEE doelwitte van die saktoets:
Digtheid te toets deur waterinhoud te bepaal
Bewerkbaarheid en konsistensie van lotte te bepaal
Sakking van mengsel te bepaal (2 x 1) (2)
3.2.3 16 mm (1)
3.2.4 25 Keer (1)
3.2.5 Op die bouterrein (1)
3.3 Enige DRIE doelwitte vir nabehandeling van beton:
Dat hidrasie van sement kan voortgaan
Nuutgeplaasde beton beskerm word teen vinnige uitdroging
Bereiking van optimale sterkte
Bereiking van optimale hardheid (3 x 1) (3)
3.4 Enige DRIE nabehandelingmetodes van beton:
Besprinkeling
Bedekking met waterhoudende stowwe soos sand, goiingsakke ens.
Bedekking met plastiekmembraan of plastiekvelle
Kommersiële seëlmiddel (3 x 1) (3)
3.5 Enige DRIE van die metodes om uitgrawings snags veilig te maak:
Omheining
Sigbare waarskuwingstekens
Rooi of oranje waarskuwingsligte
Bedekking oor uitgrawings (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
3.6 Enige VIER oorsake van die ineenstorting van uitgrawings:
Swaar reën
Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling
Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring vir ondersteuning
Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby
Water wat in die uitgegraafde area insyfer
Kontak met ondergrondse verbruikersleidings
Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawings
Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond (4 x 1) (4)
3.7 3.7.1 Onwaar (1)
3.7.2 Waar (1)
3.7.3 Onwaar (1)
3.7.4 Waar (1)
3.8 Enige VIER voordele van die gebruik van heipaalfondamente:
Kan in baie swak grond gebruik word
Kan oral gebruik word, selfs in water
Die groter basis verseker stabiliteit
Redelike vinnige en maklike installasie indien toerusting beskikbaar is
By die gebruik van voorafvervaardigde heipale, word baie tyd bespaar
Dit kan vinnig en goedkoper geproduseer word
Dit weerstaan trekspanning goed
Dit kan elders vervaardig word en na die terrein vervoer word
Installasie kan voortgaan selfs waar gure weer uitgrawings belemmer
Lengtes van heipale kan aangepas word na gelang van omstandighede
Dit bied goeie weerstand teen bewegende grond (4 x 1) (4)
3.9 Enige TWEE tipes fondamente (heipaal- / blokfondament uitgesluit):
Strookfondament
Trapvormige fondament
Vlotfondament (2 x 1) (2)
3.10 2 / 6 000 = 12 000 mm √
2 / 4 000 = 8 000 mm √
= 20 000 mm √
Hoeke: 4 / 600 = - 2 400 mm √
Hartlyn = 17 600 mm √ (5)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4: WAPENING, BEKISTING, MATERIALE EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Trekvaste- of hoë spanningstaal (1)
4.1.2 200 mm (1)
4.1.3 6 Stawe (1)
4.1.4 12 mm (1)
4.2 4.2.1 4.2.A – Ankerstaaf (1)
4.2.B – Beuels (1)
4.2.C – Hoofstaaf (1)
4.2.D – Skuifstaaf (1)
4.2.2 Enige TWEE wat die doel van die beuels beskryf:
Ondersteun die skuifstawe
Spasieer en ondersteun die hoofstawe
Verhoed die skeuring van beton (2)
4.3 Druk / Kompressie (1); Trek / Span (1); Sywaartse / Laterale (1) kragte (3)
4.4 Enige TWEE wat die doel van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk
beskryf:
Om staal teen korrosie te beskerm
Om binding tussen staal en beton te verseker
Om beskerming van staal in geval van ʼn brand te verseker (2)
4.5 Enige DRIE materiale om bekisting mee uit te voer – gladder afwerking:
Plastiek
Metaalplaat
Hardebord
Veselglas (3 x 1) (3)
4.6 Enige TWEE defekte wat in beton kan voorkom vanweë bekisting:
Gietgate
Onegalige kleur (verkleuring)
Verswakking van struktuur of ineenstorting (2 x 1) (2)
4.7 Enige VIER eienskappe van goeie bekisting:
Word akkuraat volgens gegewe afmetings gemaak
Sterk genoeg wees om die massa nat beton te dra sonder dat dit
ineenstort
Moet die massa van werkers en toerusting kan dra
Moet sterk genoeg wees vir voldoende steun, sonder te veel wegbuiging,
totdat die beton gebind het
Bekisting moet maklik op die terrein herstel kan word
Met dakspykers vasgesit, waar party koppe uitsteek vir maklike uittrek
Vasgesit met boute van 13 mm tot 19 mm in deursnee
Behoorlik geseël word, sodat die beton nie uitlek en heuningkoeke of
vinne vorm nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
Moet vry van vuiligheid wees (saagsels of oortollige losmiddels)
Vinnig en maklik opgerig kan word, meganies of met die hand
Verseker korrekte bedekkingsdiepte vir wapening om strukturele
ineenstorting te voorkom
Plaas laaghout oor formeellatwerk om gladde afwerking te kry
Verwyder slegs as beton gebind het en op sy eie die las kan dra
Moet maklik verwyder word, sonder beskadiging aan bekisting of beton
Moet goed langs nate en voeë pas
Moet van herwinbare komponente gemaak word (Enige 4 x 1) (4)
4.8 Kies ʼn beskrywing in KOLOM B wat by ʼn item in KOLOM A pas.
4.8.1 C (Hoë volumes beton) (1)
4.8.2 J (Gebruik by sonkappe) (1)
4.8.3 I (30 MPa druksterkte) (1)
4.8.4 K (Goeie antibakteriese eienskappe) (1)
4.8.5 G (Klein volumes beton) (1)
4.8.6 A (Hard, bros en breek maklik) (1)
4.8.7 B (Lae toksisiteit) (1)
4.8.8 D (Verpakking van toerusting) (1)
4.9 Identifiseer die metale as YSTERHOUDEND of NIE-YSTERHOUDEND:
4.9.1 Nie-ysterhoudend (1)
4.9.2 Ysterhoudend (1)
4.9.3 Nie-ysterhoudend (1)
4.9.4 Ysterhoudend (1)
4.9.5 Nie-ysterhoudend (1)
4.10 4.10.1 Draagbare betonvibreerder (1)
4.10.2 Betonmenger (1)
4.10.3 Plaat-kompakteerder (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 5: DAKKE, STEENMURE EN GRAFIKA (GENERIES)
5.1 5.1.1 Toe dakrand (1)
5.1.2 Enige TWEE voordele van die toe dakrand:
Verbeter die gebou se voorkoms
Uithou van diere (insekte, voëls en rotte ens.)
Geen balkvulling word benodig nie (2 x 1) (2)
5.1.3 Enige TWEE tipes materiaal wat by toe dakrand gebruik kan word:
Soffietplank of veselsementbord
Ogiesdraad
Gaatjiesbord (2 x 1) (2)
5.2 Enige DRIE wat die doel van balkvulling bespreek:
Uithou van rotte en insekte
Verhoed dat wind / stof onder die dak inwaai
Verhoed dat voëls in die dak kan nesmaak
Verbeter die stabiliteit van die daksparre
Verbeter isolasie-eienskappe van die gebou (3 x 1) (3)
5.3 A Dakspar of kapbeen (1)
B Hangstyl (1)
C Hoofstyl of middelstyl (1)
D Stut (1)
E Bindbalk (1)
5.4 5.4.1 50 mm (1)
5.4.2 3m (1)
5.5 Enige DRIE nadele van spoumure:
Vereis deskundige ontwerpe / hoër ontwerpstandaarde
Vereis hooggeskoolde vakmanskap
Voordurende toesig word benodig tydens konstruksie
Holtes word met ʼn vertikale vogweerlaag toegerus
Duurder as soliede muurkonstruksies
50 tot 100 mm binnehuise ruimte gaan verlore (3 x 1) (3)
5.6 Enige TWEE tipes muurbinte wat in ʼn spoumuur gebruik word:
Skoenlapperpatroon
Nylon-muurbint
Gedraaide patroon
Dubbele driehoekpatroon (2 x 1) (2)
5.7 A Syfergat of drupvoeg (1)
B Betonvloer (1)
C Puinvulling (1)
D Betonopvulling (1)
5.8 Sien ANTWOORDBLAD B – Isometriese tekening van pyler (pilaar) op
blokfondament (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
VRAAG 6: VLAKLAE, TRAPPE, STEENWERK EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
6.1 Enige EEN tipe sand wat as vlaklaagsand gebruik kan word by plaveisel:
Riviersand
Klipbrekersand (1)
6.2 Enige VIER voordele vir plaveisel wat in dagha gelê word:
Min onderhoud word benodig
Lae lewensikluskoste of instandhoudkoste
Bestand teen puntlaste
Bestand teen materiaalverswakking en die wys van verkeerspatrone
Bestand teen randbeweging
Gebruikersvriendelike installasiemateriaal word gebruik
Geen onkruid sal deur die voeë kan groei nie
Geen installasieprodukte wat skadelike gasse afgee, word gebruik nie
Insekte kan nie die voorkoms van die geplaveide struktuur bederf nie
(4 x 1) (4)
6.3 6.3.1 Waar (1)
6.3.2 Onwaar (1)
6.3.3 Waar (1)
6.3.4 Onwaar (1)
6.4 Sien ANTWOORDBLAD C – Berekening van hoeveelheid stene benodig (12)
6.5 Enige DRIE tipes materiale wat as bekleding gebruik kan word:
Teëlbekleding
Steenslibbekleding
Klipbekleding
Houtbekleding
Metaalplaatbekleding (3 x 1) (3)
6.6 Enige TWEE tipes vlaklae:
Droë vlaklae
Monolitiese vlaklae
Verbinde vlaklae (2)
6.7 A Handreling (1)
B Baluster (1)
C Loopstuk of aantree (1)
D Optree (1)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A (GENERIES)
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan
volgens skaal 1 : 200.
ERF 121 ERF 123 ERF 125
SO
IO IO SO
KOMBUIS BADKAMER
A
MG
A
PARLEMENTSTRAAT
Erfgrense 2
Boulyne 2
Erfingang 1
Uitgangspeil 1
Hoofriool 2
Takriole 2
Mangat 2
Steekoë 4
Inspeksie-oë 4
TOTAAL 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
ANTWOORDBLAD
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
B KONSTRUKSIE
ANSWER SHEET
5.8 Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken ʼn isometriese aansig van ʼn pyler op ʼn
blokfondament. Gebruik eie skaal.
Een-en-‘n-halfsteenpyler 2
Strykverband 1
5 Steenlae 1
Blokfondament 2
TOTAAL 6
PYLER OP BLOKFONDAMENT
NIE VOLGENS SKAAL NIE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2018)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
C KONSTRUKSIE
VRAAG 6.4
A B C D
Steenberekening:
1/ 6.5 m
2.8 m √ 18,2 m² √ Totale muuroppervlakte
√
Stene:
1/ 18.2
100 √ 1820 √ Totale hoeveelheid stene
Aftrekkings:
1/ 0.9 m Opening A
2.1 m √ 1,89 m² √ Totale oppervlakte
√
1/ 1.89
100 √ 189 √ Totale hoeveelheid stene vir opening A
Totale hoeveelheid stene benodig:
1 820 - 189 √ = 1631 stene √
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 HOUTBEWERKING_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 SIVIELE DIENSTE_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 CONSTRUCTION D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR12 MEMO ENG SEPT2018 WOOD WORKING(1)_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR12 MEMO AFR SEPT2018 HOUTBEWERKING D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr.pdf
Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr.pdf
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng.pdf

Question paper