Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
EKONOMIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 19 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614/v1-73e56ee11a0a58283c94/card.webp)



%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
View all





Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Economics Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 628.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1.1Protectionism and free trade30 marks
- Question 1.2The circular flow model, national account aggregates and the multiplier24 marks
- Question 1.3The foreign exchange market and the balance of payments accounts6 marks
- Question 2The circular flow model, national account aggregates and the multiplier40 marks
- Question 3Economic growth and development40 marks
- Question 4Protectionism and free trade40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C lekkasies
1.1.2 B verminder produksiekoste
1.1.3 A voorsien meriete goedere
1.1.4 D ʼn verbod
1.1.5 A die voorkoming van storting (‘dumping’)
1.1.6 D rykdom
1.1.7 C repokoers
1.1.8 B interafhanklik (8 x 2) (16)
1.2 PAS-ITEMS
1.2.1 G Waarde van alle finale goedere en dienste wat deur
permanente inwoners van ʼn land, in ʼn spesifieke jaar,
geproduseer word.
1.2.2 A Finansiële toelaes om die produksie van uitvoergoedere
te bevorder.
1.2.3 D Geld wat ontvang word sonder dat enige produktiewe
dienste gelewer word
1.2.4 F Besighede wat deur die staat besit en deur openbare
instellings bestuur word
1.2.5 H ʼn Inter-staatsorganisasie wat daarna streef om sosio-
ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder
1.2.6 I Die totale bedrag geld in sirkulasie in die ekonomie
1.2.7 B Fokus daarop om die mededingendheid van
vervaardigingsnywerhede te verbeter
1.2.8 E Word gebruik om die veranderinge in ʼn reeks data oor ʼn
periode van tyd te ontleed
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 3
1.3 IDENTIFISEER DIE BEGRIP
1.3.1 Verbruiksbesteding
1.3.2 Eksogene / Monetariste
1.3.3 Wisselkoers
1.3.4 Korridor
1.3.5 Devaluasie
1.3.6 HOP (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING B
Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE
2.1 2.1.1 Noem die TWEE periodes van ʼn sakesiklus.
Sametrekkende/afswaai
Uitbreidende/opswaai (Enige 2 x 1) (2)
2.1.2 Wat is die uitwerking op die vermenigvuldiger as die ewewig
inkome meer as die toename in die aanvanklike besteding
toeneem?
Die totale inkome en besteding neem toe en die vermenigvuldiger sal
ook verhoog. (1 x 2) (2)
2.2 DATA RESPONS
2.2.1 Watter bron was gebruik om die data in bostaande tabel saam te
stel?
Kwartaallikse bulletin, Maart 2017 (1)
2.2.2 Watter jaar word tans as die basisjaar deur die Reserwebank
gebruik?
2015 (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die verskil tussen die nominale BBP en reële
BBP.
Nominale BBP
Word na verwys as BBP teen heersende pryse.
Ook bekend as markwaarde of geldwaarde.
Inflasie is nog nie in berekening gebring nie.
Hierdie pryse dui nie aan of ekonomiese aktiwiteit verhoog het
nie.
Reële BBP
Word na verwys as BBP teen konstante pryse
Reële pryse is vir prysveranderinge aangepas.
Reële nasionale produk is die nasionale produk uitgedruk in
pryse wat in ʼn sekere basisjaar toegepas was
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 5
2.2.4 Bereken die deflator vir 2016. Toon alle berekeninge.
Deflator: Nominale BBP ÷ Reële BBP x 100
Deflator vir 2016 = 4 336 988 ÷ 3 009 860 x 100
= 144 (4)
2.3 DATA RESPONS
2.3.1 By watter punt sal die regering sy inkome maksimeer?
A (1)
2.3.2 Watter kurwe word hierbo voorgestel?
Laffer (1)
2.3.3 Watter uitwerking sal punt C op owerheid inkome hê?
Belasting inkome sal toeneem (2)
2.3.4 Wat is die gevare van hoë persoonlike inkomstebelasting
koerse?
Belasting ontduiking
Belasting vermyding
Mense sal ontmoedig word om te werk (Enige 1 x 2) (2)
2.3.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering openbare sektor
mislukking voorkom?
Verbeter die kwaliteit van bestuursvaardighede in die
openbare sektor
Verminder korrupsie, insluitende nepotisme wanneer
openbare sektor werkers aangestel word
Verminder burokrasie deur in moderne stelsels te investeer,
soos ʼn IT-stelsel.
Verhoogde aanspreeklikheid
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 2 x 2) (4)
2.4 Verduidelik kortliks hoe ʼn tekort op die betalingsbalans outomaties
reggestel sal word onder ʼn vry swewende wisselkoersstelsel.
Daar is ʼn oormaat aanvraag vir buitelandse geldeenhede op die
buitelandse valuta mark.
Uitvoere sal goedkoper raak en toeneem.
Invoere sal duurder raak en afneem.
Die tekort sal afneem.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (Enige 4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
2.5 Hoe bevoordeel die toetrede van plaaslike besighede in
buitelandse markte Suid-Afrika?
Suid-Afrika sal voordeel trek deur buitelandse markte te betree, deurdat:
Plaaslike besighede meer mededingend raak
Kwaliteit verbeter en pryse daal
Buitelandse valuta verdien word
Dit ons in staat stel om produkte van ander lande, wat ons nie self
kan produseer nie, in te voer
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) Maks. 8 (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 7
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES
3.1 3.1.1 Noem TWEE instrumente van die SARB kan gebruik om die
ekonomie te beïnvloed.
Rentekoerse
Ope-mark transaksies
Morele oorreding
Kontantreserwe vereistes
Wisselkoers beleid (Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 Watter uitwerking sal ʼn groot toename in elektrisiteitskoste
op kleiner besighede in Suid-Afrika hê? (2)
Besighede sal ʼn verlies ly / toemaak; deure sluit / meer sal bankrot
speel.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)(Enige 1 x 2)
3.2 DATA RESPONS
3.2.1 Waarvoor staan die afkorting IPAP? (Leerlinge mag die
Engelse benaming gebruik)
Industrial Policy Action Plan / Nywerheidsbeleid-aksieplan (1)
3.2.2 Noem EEN fokuspunt van hierdie beleid vir 2017/2018.
Onderwys en vaardighede
Infrastruktuur en regulerende omgewing
Die arbeidsverhouding omgewing
Insluitende groei (Enige 1 x 1) (1)
3.2.3 Verduidelik EEN rede vir nywerheidsontwikkeling.
Werkverskaffing
Handhaaf makro-ekonomiese stabiliteit
Ontwikkel en handhaaf toepaslike aansporings om
investeerders te lok.
Diversifisering van die ekonomie
Dra by tot die nywerheidsontwikkeling van die Afrika-
vasteland.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.2.4 Hoe suksesvol is die nywerheidsontwikkelingbeleide in Suid-
Afrika?
Bevorder aansporings vir investeerders om nywerhede te
vestig.
Bevorder industrialisasie deur middel van vervaardiging
ontwikkelingsbeleide, wat aansporings aanbied soos
byvoorbeeld lenings, uitvoerbevordering, subsidies en
vestigingstoelaes.
Bevorder globalisasie deur middel van ʼn liberale beleid ten
opsigte van buitelandse investering.
Verbeter infrastruktuur van vervoer, energie en moderne
kommunikasie, insluitende toegang tot internet.
Innovasie en tegnologie.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 1 x 2) (2)
3.2.5 Watter invloed mag IPAP hê op nywerheidsontwikkeling in
die privaatsektor van Suid-Afrika?
Versnelde toename in die prys van elektrisiteit en brandstof wat
besigheidskoste sal laat toeneem.
Arbeidsonrus wat tot verlaagde produktiwiteit gelei het
Strukturele werkloosheid omdat nuwe vaardighede vereis word
en ander verouderd geraak het.
Die globale finansiële krisis en die aanhoudende onstabiliteit
wat lei tot lae buitelandse vraag na Suid-Afrikaanse
uitvoere.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 2 x 2) (4)
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 Noem die metode wat gebruik word om ekonomiese
ontwikkeling van ʼn land te meet.
Menslike ontwikkelings-indeks (MOI) (1)
3.3.2 Watter land het die hoogste MOI in bostaande tabel?
Noorweë (0,955) (1)
3.3.3 Verduidelik die begrip menslike ontwikkeling.
Is die verbetering van geleenthede wat ʼn land se mense in die
gesig staar, sodat hulle ʼn lang, ten volle opgeleide, gesonde lewe
kan lei, toegang kan verkry tot hulpbronne en in hulle
gemeenskappe kan deelneem.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 9
3.3.4 Hoekom onderpresteer Suid-Afrika se ekonomiese
ontwikkeling?
Afname in lewensverwagting a.g.v. MIV en vigs epidemie
Onderpresterende onderwysstelsel
Afname in werkverskaffingskoers
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (Enige 1 x 2) (2)
3.3.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering help om ekonomiese
ontwikkeling te verbeter?
Regering se plan om ekonomiese ontwikkeling te handhaaf, sluit
in:
Werkverskaffing
Subsidies aan geen-fooi skole
Toegang tot basiese dienste soos voorsiening van water
geisers wat met sonkrag werk
Opgradering van informele nedersettings en water-
strukture
Besteding op gesondheid en sosiale bystand
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 2 x 2) (4)
3.4 Vergelyk die lewenstandaard tussen die Noord-Suid lande.
Noord Suid
Reële BBP per capita: Produseer 78% van Produseer 22% van
wêreld inkome – het wêreld inkome – die
baie hoër per capita per capita inkome is
inkome. baie laer.
Lewensverwagting: Is ouer as 75 jaar en Is omtrent 50 jaar en
ouer as 80 in sommige 40 jaar is sommige
lande. Afrika lande.
Onderwys: Geletterdheidsvlakke is Geletterdheidsvlakke is
omtrent 95%. so laag soos 50% in
sommige
ontwikkelende lande in
Afrika.
Maks. 4 Maks. 4 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.5 Hoe suksesvol is Swart Ekonomiese Bemagtiging in die Suid-
Afrikaanse ekonomie?
Aantal swart mense wat besighede in die land besit, bestuur en
beheer het beduidend toegeneem.
Inkome en ongelykhede neem beduidend af.
Besighede spandeer geld op projekte wat werkers en ander lede van
benadeelde gemeenskappe bevoordeel.
Dit bring transformasie van eienaarskap, bestuur en aspekte van
gelyke indiensname na besighede in SA.
Verseker werkers word nie in posisies in ’n maatskappy geplaas as
gevolg van hulle ras nie.
Hulle word bevorder en aangemoedig om op te beweeg in die
hiërargie, indien hulle aan die minimum kriteria voldoen.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) Maks. 8 (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 11
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Noem TWEE probleme van openbare sektor voorsiening.
Aanspreeklikheid
Doeltreffendheid
Vasstelling van behoeftes
Parastatale
Prysbeleid
Privatisering / Nasionalisering (Enige 2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe hou ekonomiese groei met ekonomiese ontwikkeling
verband?
Ekonomiese groei hou verband met goedere en dienste en
ekonomiese ontwikkeling hou verband met mense en menslike
ontwikkeling.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (1 x 2) (2)
4.2 DATA RESPONS
4.2.1 Watter internasionale handelsbeleid word in bostaande
uittreksel na verwys?
Vryhandel (1)
4.2.2 Wat gebeur met die aanbod wanneer ʼn land by vryhandel
betrokke raak?
Neem toe / styg (1)
4.2.3 Omskryf die begrip vryhandel.
Is wanneer produsente en verbruikers vry is om goedere en
dienste enige plek in die wêreld te koop, sonder inmenging van
die regering.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (2)
4.2.4 Verduidelik waarom handelsprotokolle nodig is in die
ekonomie.
Dit het ʼn samelopende uitwerking om die handel tussen lande
te verhoog.
Dit beperk handel deur reëls neer te lê ten opsigte van die
manier hoe dit mag plaasvind.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.2.5 Hoe ervaar die gemeenskap ʼn toename in rykdom deur
vryhandel?
Moet die koste van hindernisse t.o.v. handel ondersoek.
Tariewe en kwotas verlaag die hoeveelheid en verskeidenheid
van goedere wat is aan verbruikers beskikbaar.
Die buitelandse goedere wat ingevoer word, is duurder a.g.v.
doeane-tariewe en invoerbelasting.
Vryhandel verhoog die verskeidenheid van keuses wat
beskikbaar is vir die verbruiker en verlaag die algemene
prysvlak. (Enige 2 x 2) (4)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Watter ekonomiese probleem word in bostaande prentjie
voorgestel?
Inflasie (1)
4.3.2 Hoe mag inflasie die verbruiker se koopkrag beïnvloed?
Afneem/daal (1)
4.3.3 Omskryf die begrip inflasie kortliks.
Inflasie kan omskryf word as ʼn toename in die algemene prysvlak
in ʼn ekonomie, en dit word oor ʼn tydsperiode volgehou. (2)
4.3.4 Hoe sal ʼn belegger deur inflasie beïnvloed word?
Winste / opbrengs op beleggings mag daal.
Bates met ʼn vaste nominale waarde het ʼn vaste opbrengs
en laer koopkrag as pryse styg.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(Enige 1 x 2) (2)
4.3.5 Hoekom is dit belangrik vir die Suid-Afrikaanse regering om
die optrede van die ekonomie dop te hou?
Om besluit te neem en beleide te formuleer
Aan te toon watter teikens bereik is
Vergelyk toestande tussen verskillende gebiede en tydens
verskillende periodes
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord)
(Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 13
4.4 Verduidelik kortliks die kritiese infrastruktuur en vaardigheid
ondersteuningsprogramme as die aansporings wat deur die SA
regering gebruik word, ten einde nywerheidsontwikkeling te
bevorder.
Kritiese Infrastruktuur Program
Is ʼn koste-deel toelae vir projekte wat ontwerp is om kritiese
infrastruktuur in Suid-Afrika te verbeter.
Dek ʼn kwalifiserende ontwikkelingskoste tussen 10% en 30% ten bate
van totale ontwikkelingskoste.
Is beskikbaar met voltooiing van die projek.
Dit strek oor beide openbare sektor en privaatsektor.
Die program sien infrastruktuur as kritiek indien investering nie
plaasgevind het nie of nie optimaal sou werk sonder die betrokke
infrastruktuur nie.
Regering verskaf finansiële aansporings aan groot ondernemings wat
kritiese infrastruktuur vereis, soos paaie, elektrisiteit en
watersuiwering. (Enige 2 x 2)
Vaardigheid ondersteuningsprogram
Is ʼn kontant aansporingsskema ten einde groter investering in
vaardigheidsopleiding oor die algemeen, aan te moedig.
Om nuwe, gevorderde vaardighede tot die onmiddellike voordeel van
die Suid-Afrikaanse arbeidsmag bekend te stel.
ʼn Maksimum van 50% van ʼn maatskappy se handelskoste word
gedek. (Enige 2 x 2) (8)
4.5 Hoe kan klimaatsveranderinge internasionale handel beïnvloed?
ʼn Verandering in klimaatstoestande mag internasionale handel beïnvloed
deurdat:
Dit lei tot meer verskillende produkte wat geproduseer en uitgevoer
word na ander lande as voorheen.
Dit lei tot invoer van verskillende produkte wat plaaslik geproduseer
word en voorheen uitgevoer was.
Dit veroorsaak dat ander soorte nywerhede tot stand kom a.g.v. ʼn
verandering in produksiepatrone en soorte produkte wat verskaf
word.
Dit ʼn ernstige behoefte veroorsaak na navorsing in onbekende
produksievelde, ten einde internasionale handel te verseker.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING C
Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer orde antwoord:
ʼn Goeie beginpunt sal wees om die hoofbegrip, wat met
die vraag verband hou, te definieer.
Moenie enige gedeelte an die vraag in jou inleiding insluit Maks. 2
nie.
Moenie enige gedeelte van jou inleiding in die inhou
herhaal nie.
Vermy dit om in die inleiding te skryf dat jy die inhou gaan
bespreek.
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande Maks. 26
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed
(Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Assesseer/
Debatteer
Maks. 10
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek
krities/Evalueer/ Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/
Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe
grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/
Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor
Slot
Enige toepaslike hoër orde slot wat die volgende behoort in te
sluit:
ʼn Kort opsomming van wat bespreek is / ontleed sonder om
reeds genoemde feite, in die inhoud, te herhaal
ʼn Mening of gewaardeerde oordeel oor die bespreekte feite Maks. 2
Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te
versterk / ontleding
ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
Aanbevelings
TOTALE AANTAL PUNTE 40
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Die sakesiklus speel ʼn sleutelrol om ekonome in staat te stel om berekende
skattings oor die toekomstige groei van die ekonomie te maak.
Bespreek aanwysers as onderliggende kenmerke in die voorspelling
van sakesiklusse. (26 punte)
Hoekom is dit belangrik dat die Reserwebank prysstabiliteit in die
Suid-Afrikaanse ekonomie handhaaf? (10 punte)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 15
INLEIDING
Ekonomiese aanwysers is statistieke wat gebruik word om sekere aspekte van
die ekonomie te meet.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike inleiding.) (Maks. 2)
INHOUD: HOOFGEDEELTE
Ekonomiese aanwysers:
Leidende ekonomiese aanwysers
Verander voordat die ekonomie verander.
Dit piek voordat die piek in die totale ekonomiese aktiwiteit bereik word en
dit bereik die trog voordat die totale ekonomiese aktiwiteit die trog
bereik.
Dit gee voortydige waarskuwing van veranderinge in totale ekonomiese
aktiwiteit.
Dit gee verbruikers, besigheidsleiers en beleidsmakers ʼn kykie na
waarheen die ekonomie dalk op pad mag wees.
As leidende aanwysers vandag styg, sal die res van die ekonomie geneig
wees om in die komende jaar te styg.
Voorbeelde van leidende ekonomiese aanwysers: Ruimte vir advertering
van werksgeleenthede, gemiddelde ure gewerk in vervaardiging,
goedkeuring van bouplanne. (Maks. 8)
Sloerende ekonomiese aanwysers
Verander nie rigting, tot nadat die sakesiklus sy rigting verander, nie.
Dit bereik ʼn piek/trog maande nadat die sakesiklus die piek/trog bereik
het.
Dit volg samevallende aanwysers met die tyd saam.
Dit mag daarom dien as bevestiging van die gedrag van samevallende
aanwysers.
Indien dit nie ʼn opswaai of afswaai bevestig nie, dui dit daarop dat die
opswaai of die afswaai swak is en in ʼn vroeë stadium sal eindig.
Ekonome gebruik dit om te skat of individuele aanwysers ʼn vals sein
gee.
Voorbeelde van sloerende ekonomiese aanwysers: Werkloosheidskoers,
Aantal handelsvoertuie verkoop, Reële masjinerie en toerusting verkoop,
Aantal ure gewerk in konstruksiebedryf. (Maks. 8)
Samevallende ekonomiese aanwysers
Beweeg saam met die totale ekonomiese aktiwiteit.
Dui op die werklike stand van die ekonomie.
Samevallende aanwyser verander op dieselfde tyd as die ekonomie.
Dit bereik ʼn piek/trog op dieselfde tyd as die sakesiklus.
Ekonome gebruik dit om sakesiklusse saam te stel.
Dit volg leidende aanwysers na verloop van ʼn bietjie tyd, maar hulle neig
om die draaipunte van die leidende aanwysers te bevestig.
Voorbeelde van samevallende aanwysers: Nywerheidsproduksie-indeks,
Volume van invoere, Waarde van groothandel, kleinhandel en nuwe
voertuie verkope. (Maks. 8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
Saamgestelde ekonomiese aanwysers
ʼn Opsomming van verskeie aanwysers van dieselfde soort, in ʼn enkele
waarde.
Die drie saamgestelde aanwysers word dikwels gebruik om ʼn enkele
saamgestelde aanwyser te bereken, dit is ʼn enkel syfer om ʼn land se
ekonomiese prestasie aan te meet. (Maks. 4)
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.)
(ʼn Maksimum van 8 punte mag toegeken word vir slegs die lys van
feite/voorbeelde) (Maks. 26)
ADDISIONELE GEDEELTE
Dit is belangrik dat die Reserwebank prys stabiliteit in die Suid-Afrikaanse
ekonomie handhaaf deur:
Te verseker dat markte optimaal kan funksioneer en die regering ekonomiese
groei en ontwikkeling meer doeltreffend kan bevorder.
Gereelde skommelinge in die prysvlakke van verbruikers en produsente
goedere te vermy.
Dit maklik te maak vir verbruikers en produsente om te beplan en te
begroot sodat verbruikers bewus mag wees van die koste van goedere
en dienste.
Buitelandse investeerders, wat in plaaslike besighede sou wou belê, se
vertroue ʼn hupstoot te gee sodat hulle seker is oor wat produksiekoste /
inkome sal wees van een maand tot die volgende.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (Maks.10)
SLOT
Dit is moeilik om akkurate ekonomiese voorspellings te maak omdat daar baie
faktore is wat die dinamika van die ekonomie kan beïnvloed.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike slot.) (Maks. 2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 17
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES
Baie mense, soos gewone landsburgers, besighede, beleggers en die
regering, is geïnteresseerd om te sien hoe ʼn ekonomie presteer.
Bespreek die volgende sosiale aanwysers:
- Voeding en gesondheid (16 punte)
- Demografie (10 punte) (26 punte)
Hoe kan ekonomiese ontwikkeling deur die gebruik van hierdie sosiale
aanwysers verbeter word? (10 punte)
INLEIDING
Sosiale aanwysers is statistieke wat die vlak en vordering van menslike
ontwikkeling in ʼn land aantoon.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike inleiding.) (Maks. 2)
INHOUD: HOOFGEDEELTE
Voeding en gesondheid
Die gesondheid van ʼn bevolking en dié van die arbeidsmag van ʼn land is
baie belangrik vir die ekonomiese groei en ontwikkeling.
Gesonde landsburgers is meer produktief, verdien meer, verbruik meer
en werk langer.
Baba sterftekoers
Dit meet die aantal babas wat sterf, voordat hulle die ouderdom van 1
jaar per duisend lewendige geboortes behaal het, in ʼn gegewe jaar.
Die baba sterftekoers in Suid-Afrika is nog baie hoog in vergelyking met
ander lande.
Baba sterftekoers word dikwels verbind aan ʼn lae gewig by geboorte, wat
veroorsaak kan wees deur wanvoeding by die Moeder, stres of deurdat
sy rook en alkohol of dwelinmiddels misbruik.
Onder-vyf sterftekoers
Dit is dikwels verbind aan wanvoeding, diarree, masels, malaria en long
infeksies.
Die onder-vyf sterftekoers word gewoonlik gegee as ʼn getal sterftes per
1 000 lewendige geboortes.
Die aantal kinders wat sal sterf voordat hulle die ouderdom van vyf jaar
bereik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
Toegang tot gesondheidsdienste
Suid-Afrika vergelyk goed kragtens aanwysers wat toegang tot primêre
gesondheidsdienste betref. en
Die bedrag toegeken aan gesondheidsbesteding, as ʼn persentasie van
die BBP.
Toegang tot skoon drinkwater
Beteken dat mense het veilige drinkwater uit krane, by hulle huise.
Die persentasie van ʼn bevolking wat redelike toegang to veilige
drinkwater het.
Toegang tot sanitasie-fasiliteite
Beteken dat mense toegang het tot toilette of verbeterde sanitasie-
geriewe wat kontak vermy met ander mense, diere en insekte.
Die persentasie van ʼn bevolking wat ten minste oor voldoende sanitasie-
geriewe beskik.
Voeding
Is ʼn proses waardeur ʼn persoon se liggaam die voedsel kry wat nodig is
vir gesondheid en groei.
Kinder-wanvoeding
Wanvoeding word op twee maniere uitgedruk: gewig of ouderdom en
lengte of ouderdom.
ʼn Persoon se liggaamsgewig word vergelyk met die ideaal volgens
daardie persoon se ouderdom, geslag en lengte.
Fisiese tekens moet ook in ag geneem word omdat mense met normale
gewig en oorgewig mense beide kan ly aan tekorte van sekere
voedingswaardes.
Oorgewig kinders
Daar is ʼn verband tussen vetsug by kinders en ander siektes.
ʼn Persoon met ʼn liggaam massa indeks (BMI) van meer as 30 kg, word
beskou as iemand wat aan vetsug ly. (Maks. 16)
Demografie
Is ʼn studie van ʼn bevolking met verwysing na die totale grootte, bevolking
veranderings oor tyd, ouderdom-en geslags verspreiding en geografiese
verspreiding.
Bevolkingsgroei
Suid-Afrika het ʼn relatiewe hoë bevolkingsgroei in vergelyking met dié
van ontwikkelde lande.
Die bevolkingsgroeikoers is ʼn belangrike aanwyser vir die regering
kragtens die aantal sosiale dienste wat benodig word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) EKONOMIE V1 19
Lewensverwagting
Dui op die aantal jare wat ʼn nuwe baba sal kan lewe indien die
huidige sterftepatrone dieselfde bly gedurende sy/haar lewe.
Sterftekoerse in Suid-Afrika is beïnvloed deur die teenwoordigheid van
MIV, wat beduidend toegeneem het.
Dit is belangrik vir die regering om te weet wat die gemiddelde
lewensverwagting is, want werkende mense vereis ʼn verskeidenheid
sosiale dienste.
Versekeringsmaatskappye is besonders geïnteresseerd in die
lewensverwagting. (Maks.10)
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord)
(ʼn Maksimum van 8 punte mag toegeken word vir slegs die lys van
feite/voorbeelde) (Maks. 26)
ADDISIONELE GEDEELTE
Ekonomiese ontwikkeling kan verbeter word deur:
Meer te bestee op die verbetering van die lewensgehalte van die algemene
bevolking en die vermindering van sosiale spanning.
Meer te belê in die toekomstige kwaliteit van die arbeidsmag vir die
voorbestaan van die ekonomie.
Gesondheid en onderwysfasiliteite te verbeter.
Te fokus op areas wat ontwikkeling benodig in gemeenskappe en daaraan
te bestee.
Sosiale samewerking en interafhanklikheid te bevorder.
Die regering te help om na ander hulpbehoewende areas te kyk d.m.v. die
begroting.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike antwoord.) (Maks. 10)
SLOT
Sosiale aanwyser rig regeringsbesteding op kwessies wat sosiale ontwikkeling
en ʼn kwaliteit lewenspeil sal waarborg.
(Aanvaar enige ander korrekte toepaslike slot.) (Maks. 2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614/v1-73e56ee11a0a58283c94/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2/v1-cb2a96f2ffed9fd37ab2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Economics

Question paper
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2025 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper