Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12202410 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING VOOR AANVANG VAN NASIEN 1. Gebruik ʼn enkele regmerkie vir die toekenning van EEN (1) punt. 2. Gebruik TWEE regmerkies vir die toekenning van TWEE (2) punte. 3. Regmerkies MOET geplaas word, op/ bo-op/ aan die einde van die korrekte antwoord, in die sin. 4. ʼn Kruis (X) MOET aan die einde van elke verkeerde/ ongeldige sin of antwoord geplaas word. 5. Alle paragraafvrae MOET die gebruik van simbool insluit: M … wanneer ʼn kandidaat 8 punte behaal het. 6. MOENIE punte aan kandidate toeken waar paragrawe nie in volsinne voltooi is nie. 7. Elke onderafdeling MOET ʼn totaal hê wat op die regterkantse kantlyn weerspieël word, bv 1.1 moet ʼn punt hê wat verkry is uit (8). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 3 AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER 1.1 1.1.1 Temperatuur inversie (1) 1.1.2 Rypholte (1) 1.1.3 Anabatiese winde (1) 1.1.4 Higroskopiese kerne (1) 1.1.5 Isoterme (1) 1.1.6 Albedo (1) 1.1.7 Radiasie mis (1) 1.1.8 Thermiese gordel (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 C (1) 1.2.2 A (1) 1.2.3 A (1) 1.2.4 D (1) 1.2.5 D (1) 1.2.6 B (1) 1.2.7 D (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 12 Maart 2024 (2) 12/10h (2) (1 x 2) (2) 1.3.2 Op die 11de het Filipo weswaarts beweeg (1) Op die 12de het Filipo suidwaarts beweeg (1), dan op die13de suidoostelike (1) (2 x 1) (2) 1.3.3 Gaza (1) Mbabane (1) Maputo (1) Sofala (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.3.4 25 455 people (1) (1 x 1) (1) 1.3.5 Opvoeding (1) Water (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.3.6 Gesondheidsentrums (1) Paaie (1) Elektriese pale (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.3.7 Verseker dat daar ʼn rampbestuursplan is (2) Monitor die pad van die sikloon en die ontwikkeling daarvan met behulp van afstandsensors op satelliet (2) Berei ontruimingsplanne voor (2) Bou sterk skuilings waar mense bymekaar kan kom voordat ʼn storm aanbreek (2) Opgradeer tegnologie (2) Verseker infrastruktuur is van goeie gehalte (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 Ontwikkeling en versterking van siklone (2) (1 x 2) (2) 1.4.2 A – Kouefront (1) B – Warm front (1) (2 x 1) (2) 1.4.3 Krimping (1) (1 x 1) (1) 1.4.4. Die verandering is te wyte aan die kloksgewyse sirkulasie van wind in ʼn middelbreedtesikloon (2) (1 x 2) (2) 1.4.5 Kouefront okklusie vind plaas wanneer die koudste lug agter die kouefront gevind word (2) Die koudste lug veroorsaak dat die warm lug langs die kouefront opgelig word (2) Die koue front ondergrawe die warm front (2) Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm die nimbostratuswolke (2) Warm front okklusie vind plaas wanneer die koudste lug voor die warm front gevind word (2) Die koudste lug veroorsaak dat die lug langs die warm front opgelig word (2) Die stygende lug koel, kondensasie vind plaas om die nimbostratus wolke te vorm (2) [KONSEP] (4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 Ophoping van roet, rook en ander besoedelingstowwe wat oor die stad vorm (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.5.2 Verbranding van fossielbrandstof (1) Hoë hoeveelhede lugbesoedeling as gevolg van hitteopwekkingsaktiwiteite (1) Uitlaatgasse van motorvoertuie (1) Industriële aktiwiteite in die stad gee groot hoeveelhede lugbesoedeling uit (1) Konstruksie-aktiwiteite veroorsaak stofdeeltjies (1) (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 5 1.5.3 Snags is daar sterk daling van koue lug (2) Inversielaag is naby die oppervlak (2) Daar is minder konveksie om besoedeling snags te versprei (2) Minder aktiwiteite om hitte op te wek wat besoedelingskoepel sal ophef (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 Vrystelling van kweekhuisgasse dra by tot klimaatsverandering (2) Besoedelingstowwe lei tot die vorming van suurreën (2) Kondensasie rondom besoedelingstowwe lei tot die vorming van rookmis wat swak sigbaarheid veroorsaak (2) Besoedelde lug oor die stede verhoog temperature (2) Konsentrasie van besoedelingstowwe veroorsaak groter wolkbedekking (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 Z (1) 2.1.2 Y (1) 2.1.3 Y (1) 2.1.4 Y (1) 2.1.5 Z (1) 2.1.6 Y (1) 2.1.7 Z (1) 2.1.8 Z (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1. A (1) 2.2.2 B (1) 2.2.3 A (1) 2.2.4 A (1) 2.2.5 B (1) 2.2.6 A (1) 2.2.7 A (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Delta is ʼn landvorm wat by die monding van ʼn rivier vorm, waar verskillende kanale van dieselfde rivier in die see /oseaan vloei (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.3.2 Boogvormige delta (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Die geleidelike helling veroorsaak dat die rivier sy energie verloor en sy lading by die riviermond afset (2) Swak oseaniese strome moedig die opeenhoping van sedimente aan om ʼn delta te vorm (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 7 2.3.4 Aan mense: Skep toerismegeleenthede en dra tot die ekonomie by (2) Vrugbare grond moedig gewasverbouing aan (2) Sand en gruis word in pad- en boukonstruksie gebruik (2) Ontwikkeling van nedersettings (2) Goeie vervoerskakels (2) Oor omgewing: Tree op as ʼn bron van water (2) Bron van proteïen (vis) (2) Aantreklik vir wild omdat die voedingsryke water lei tot verhoogde plantgroei en voedselbeskikbaarheid (2) Filtreer water en verminder die impak van waterbesoedeling van stroomop (2) (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 Roofelmboog is ʼn reghoekige draai wat die punt aandui waar een rivier ʼn ander roof (2) (1 x 2) (2) 2.4.2 (a) Verarmde stroom (1 x 1) (1) (b) As gevolg van terugwaartse, sal die sytak deur die waterskeiding erodeer (2) en die bolope van rivier B by punt C (2) roof (2 x 2) (4) 2.4.3 Rowerstroom (1) (1 x 1) (1) 2.4.4 A (1) (1 x 1) (1) 2.4.5 Rivier A het die volume water verhoog (2) (1 x 2) (2) 2.4.6 Afname in biodiversiteit (2) Grondagteruitgang (2) Water-ekosisteem sal versteur word (2) Minder vis (2) (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 81% (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 Onvoldoende behandelde riool (2) (1 x 2) (2) 2.5.3 26 plante (2) (1 x 2) (2) 2.5.4 Kunsmis/insekdoders/plaagdoders/onkruiddoders wat in die landbou gebruik word, word deur oppervlakafloop weggespoel en in riviere neergelê (2) Oliestortings en gaslekkasies (2) Verwydering van vullis in die rivier (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 2.5.5 Implementering van openbare bewusmakingsprogramme (2) Moedig herwinning van riool aan (2) Herstel vloedvlaktes met plantegroei (2) Verseker stormwaterbestuur (2) Boetes op munisipaliteite oplê (2) Implementeer afvalwaterbehandeling (2) Buffer van die riviere (2) Beoefen groen landbou (volhoubare landbou) (2) (3 x 2) (6) [60] TOTAL SECTION A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 9 AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 KAARTWERKVAARDIGHEDE EN BEWEEKINGS 3.1.1 Wes-Kaap (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 noordwes (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 Die ortofotokaartskaal is 5 keer groter as die topografiese kaart (2) (1 x 2) (2) 3.1.4 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.5 VI = 330,2 m – 310,0 m = 20,2 m (1) HE = 4,3 cm (1) x 500 = 2 150 m (1) (range: 4,2 cm – 4,4 cm) x 500 = 2 100 m – 2 200 m = 20,2 : 2 150 20,2 20,2 OF =20,21 2 150 (1) for the correct substitution = 1 : 106,43 (range: 1 : 103,96 – 108,91) (1) (5 x 1) (5) 3.2 KAART INTERPRETASIE 3.2.1 Suidwaartse hellings kry indirekte verwarming van die son (lae invalshoek) wat tot meer groei lei aangesien die grond natter is (2) Lae verdampingstempo maak dat die grond natter is en dit bevorder digte plantegroei (2) (1 x 2) (2) 3.2.2 (a) Middag (1) (1 x 1) (1) (b) Die verskynsels het kort skaduwees (2) (1 x 2) (2) 3.2.3 Radiale dreineringspatrone (1) (1 x 1) (1) 3.2.4 Riviere vloei weg van die sentrale punt (2) Dreineringspatroon lyk soos speke van ʼn wiel (2) (1 x 2) (2) 3.2.5 2de orde stroom (2) (1 x 2) (2) 3.2.6 A5 – Lae dreineringsdigtheid (1) A6 – Hoë dreineringsdigtheid (1) (1 + 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 (a) Bebosde gebied (1) (1 x 1) (1) (b) Rivier (1) Rye bome langs die rivier (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.2 Enkele laag inligting met ʼn spesifieke tema [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.3.3 Topografie (1) Dreinering (1) Grondgebruik (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.4 Om die rivier teen waterbesoedeling te beskerm (2) Vir die wortels van bome om die rivieroewer te versterk (2) Boomafdakke bied skaduwee om die rivier koel te hou (2) Om natuurlike verbinding tussen die rivier en sy vloedvlakte moontlik te maak (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) [30] TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all