Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1120229 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 11 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 9 bladsye Naam van skool Naam van leerder Graad Datum MAKSIMUM PUNTE GEMODEREERDE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL PUNTE Vastebates en Interne 1 25 Kontrole Staat van Omvattende 2 50 Inkomste 3 Vennootskappe 40 4 Finansiële Aanwysers 35 Totaal 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 1: VASTEBATES EN INTERNE KONTROLE (25 punte; 20 minute) 1.1 Berekening: Waardevermindering Voertuie Verkoop Oorblywende (oud) Nuut Totale waardevermindering vir huidige jaar: Toerusting Oud Nuut Totale waardevermindering vir huidige jaar: 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Grond en 1.2 Tasbare Bates Voertuie Toerusting Geboue Drawaarde op (01-03-2021) 400 000 224 000 60 000 Kosprys 400 000 300 000 80 000 Opgehoopte waardevermindering (76 000) (20 000) Beweging Toevoeging teen kosprys 12 000 Bateverkope teen drawaarde Waardevermindering Drawaarde op (28-02-2022) Kosprys 520 000 350 000 92 000 Opgehoopte waardevermindering 10 1.3.1 Die grond en geboue is in Januarie 2021 herwaardeer en die markwaarde is R700 000. Die finansiële rekords van RnB Handelaars weerspieël R400 000. Watter AARP beginsel word toegepas? (2) 1.3.2 Die eienaar is bekommerd oor die hoë instandhoudingsuitgawes van vragmotors en hy het jou raad nodig. Verskaf DRIE punte. (3) TOTALE PUNTE 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (50 punte: 45 minute) MK Handelaars Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2022 Verkope (1 032 000 Koste van verkope (427 000 Bruto wins Ander bedryfsinkomste Huurinkomste (47 250 Korting ontvang 4 200 Bruto bedryfsinkomste Ander bedryfsuitgawes Salarisse en lone Water en elektrisiteit Korting toegestaan 1 500 Versekering Verpakkingsmateriaal (4 200 Skryfbehoeftes (4 100 Oninbare skuld Mediesefondsbydrae WVF bydrae Vaardigheidsontwikkelings heffing Bankkoste Diverse uitgawes 41 000 Bedryfswins Wins voor rente-uitgawe Netto wins vir die jaar 50 TOTALE PUNTE 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE (40 punte: 30 minute) 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 5 Bryan Adam Winkels Notas tot die Finansiële State op 28 Februarie 2022 3.2 Privaatrekeninge A. Bryan B. Adam Totaal Netto wins volgens inkomstestaat Vennote salarisse Vennote bonusse 16 000 0 Vennote rente op kapitaal Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins Onttrekkings vir die jaar Behoue inkomste vir die jaar Saldo aan die begin van die jaar Saldo aan die einde van die jaar 23 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Bryan Adam Winkels Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022 3.3 EKWITEIT EN LASTE EIENAARSBELANG Kapitaal 280 000 Privaatrekeninge NIE- BEDRYFSLASTE Lening: AB Bank BEDRYFSLASTE Handels en ander betaalbares Bank oortrokke Korttermyn lening TOTALE EKWITEIT EN LASTE 12 Berekening van onttrekkings: A. Bryan Berekening van salarisse: A. Bryan b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Berekening van rente op kapitaal: A. Bryan Totaal Berekening van rente op kapitaal: B. Adam Totaal Berekening van gedeelte van Berekening van gedeelte van oorblywende wins/verlies: A. Bryan oorblywende wins/verlies: A. Bryan Berekening van lening TOTALE PUNTE 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS (35 punte; 25 minute) 4.1 Bereken die persentasie verdien opbrengs op gemiddelde ekwiteit vir die besigheid vir 2022. (5) 4.2 Bereken die persentasie opbrengs verdien deur Verma op sy gemiddelde ekwiteite vir 2022. (5) 4.3 Lewer kommentaar op die twee opbrengs finansiële aanwysers van die besigheid genoem in VRAE 4.1 en 4.2. (4) 4.4 Bereken die Skuld : Ekwiteitsverhouding vir 2022. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 1) GRAAD 11 4.5 Na jou mening, was dit ʼn goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer jou antwoord. (4) 4.6 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2022. (3) 4.7 Bereken die vuurproefverhouding vir 2022. (4) 4.8 Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeitsposisie van die onderneming vir 2022. Verskaf TWEE finansiële aanwysers met syfers (6) TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all