Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202211 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 11 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 11 bladsye Naam van skool Naam van leerder Graad Datum Vraag Onderwerp Maksimum Punt Gemodereerde Punt Behaal Punt 1 Versoening 40 2 Kosterekeningkunde 40 3 BTW en Voorraadstelsel 30 Kontantbegroting en 4 Geprojekteerde 40 Inkomstestaat Totaal 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 1: VERSOENINGS (40 punte; 32 minute) 1.1 Kies die korrekte woord/e wat by stelling hieronder sal inpas. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 1.2 1.2.1 Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal vir Junie 2022 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL 20 420 29 070 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.2.2 Bankversoeningstaat van Mamba Handelaars op 30 Junie 2022 Debiet Krediet 8 1.3 1.3.1 Krediteureversoening van Adamjee Foods Krediteureversoening op 31 Mei 2022 Krediteuregrootboek van Rekeningstaat van Kajee Adamjee Foods Meats Saldo i ii iii iv v vi vii Totaal 13 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.3.2 Kajee se boekhouer het hom aangeraai om op te hou om kontantbetalings te aanvaar van die besighede wat hy van vleis voorsien. Hy is aangeraai om te versoek dat alle betalings elektronies gedoen moet word deur die kliënte se nommers as verwysings te gebruik. Bespreek TWEE voordele van die gebruik van hierdie betaalmetode. 4 40 VRAAG 2: KOSTEREKENINGKUNDE (40 punte; 32 minute) 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.5.5 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN FASHION JEANS VERVAARDIGERS 2.2.1 DT GRONDSTOF VOORRAAD REKENING B2 KT 8 2.2.2 DT FABRIEKSBOKOSTE REKENING N2 KT 2022 Voorman se 28 142 000 Feb salaris Indirekte 72 000 arbeid 12 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.2.3 DT GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD REKENING B3 KT 2021 1 Saldo o/b 81 000 Mrt 5 2.2.4 DT KLAARPRODUKTE VOORRAAD REKENING B5 KT 2021 1 Saldo a/b 138 000 Mrt 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.3 LITTLE ANGELS SPEELGOED VERVAARDIGERS 2.3.1 Verskaf berekeninge om te bewys dat die gelykbreekpunt 507 eenhede is vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022. (3) 2.3.2 Verduidelik deur syfers te gebruik waarom die eienaar nie gelukkig met die gelykbreekpunt is nie. (2) 2.3.3 Die eienaar het plastiek uit Botswana ingevoer. Sy wil oorskakel na ʼn plaaslike verskaffer wat plastiekmateriaal van ʼn laer gehalte verskaf. Stem jy saam of nie saam met haar besluit nie. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 7 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 3: BTW EN VOORRAADSTELSELS (30 punte; 24 minute) 3.1 BTW 3.1.1 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Verduidelik die rede vir jou antwoord. Alle goedere is onderhewig aan ʼn BTW koers van 15% in Suid-Afrika. (4) 3.1.2 A B C D 4 3.2 VOORRAADSTELSELS 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 3.2.5 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 3.3 3.3.1 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 30 September 2022. Wys alle berekeninge. (12) Begin Voorraad Koste van Verkope 3.3.2 Bereken die gemiddelde koers van voorraadomset vir 2022. (4) 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 4: KONTANTBEGROTINGS EN GEPROJEKTEERDE INKOMSTESTAAT (40 punte; 32 minute) 4.1 Bedrag in Kontantbegroting Bedrag in die Geprojekteerde Nr. vir Oktober 2022 Inkomstestaat vir Oktober 2022 ONTVANG BETAAL INKOMSTE UITGAWE Voorbeeld 0 R5 870 0 R5 870 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 8 4.2 4.2.1 DEBITEUREINVORDERINGS SKEDULE VIR SEPTEMBER EN OKTOBER 2022 Krediet September Oktober Verkope Augustus 57 000 September Oktober 55 000 Debiteureinvorderings 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 4.2.2 Bereken die ontbrekende bedrae wat deur die letters A tot J in die Kontantbegrotings vir September en Oktober 2022 aangedui word. Bewerkings ANTWOORD A B C D E F G H I J 22 40 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all