Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 11202211 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 11 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) 11 bladsye Nasienbeginsels: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item strafpunte vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, -, x, ÷ of volgens memo wees. 9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. Indien ʼn getal ʼn metodepunt verdien het, sal dit as ‘een deel korrek’ beskou word. 10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toegeken word nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui deur middel van . 12. Wees bewus van party kandidate wat alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 1: VERSOENINGS (40 punte; 32 minute) 1.1 Kies die korrekte woord/e wat by stelling hieronder sal inpas. 1.1.1 debiet √ 1.1.2 KOJ √ 1.1.3 wensenlikheid √ 1.1.4 kredietkaart √ 1.1.5 laste √ 5 1.2 1.2.1 Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal vir Junie 2022 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL 20 420 29 070 3 500 √ 260 √ 52 √ 250 √ 3 600 √√ 4 950 √√ 27 572  34 530  10 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.2.2 Bankversoeningstaat van Mamba Handelaars op 30 Junie 2022 Debiet Krediet Kt Saldo volgens bankstaat √ 11 892 Kt uitstaande deposito √ 750 Dr uitstaande EFO’s Nr: 250 √ √ 2 300 Nr. 251 √ √ 1 700 Dr saldo volgens bankrekening √  8 642 12 642 12 642 8 1.3 1.3.1 Krediteureversoening van Adamjee Foods Krediteureversoening op 31 Mei 2022 Krediteuregrootboek Rekeningstaat van van Adamjee Foods Kajee Meats Saldo 56 500 √ 67 500 √ i -9 000 √√ ii -2 500 √ iii +11 000 √ iv +6 000 √ v -5 000 √ vi -500 √ +7 000 √√ vii OF (3 500 + 3 500) Totaal 65 500  65 500  Bewerking een deel korrek 13 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.3.2 Kajee se boekhouer het hom aangeraai om op te hou om kontantbetalings te aanvaar van die besighede wat hy van vleis voorsien. Hy is aangeraai om te versoek dat alle betalings elektronies gedoen moet word deur die kliënte se nommers as verwysings te gebruik. Bespreek TWEE voordele van die gebruik van hierdie betaalmetode. • Die bankstaat kan as ʼn brondokument gebruik word om alle geld wat ontvang is aan te teken. • Geld kan nie deur Kajee verloor/bestee/misplaas word terwyl hy goedere aflewer nie. • Kajee sal ook veiliger wees aangesien hy nie met groot hoeveelhede kontant in sy voertuig hoef rond te ry nie. Enige TWEE relevante antwoorde. √√ 4 40 VRAAG 2: KOSTEREKENINGKUNDE (40 punte; 32 minute) 2.1 KONSEPTE 2.1.1 Indirekte arbeid √ of Fabrieksbokoste 2.1.2 Verkoops- en verspreidingskoste √ 2.1.3 Administrasie √ 2.1.4 Direkte materiaal √ 2.5.5 Fabrieksbokoste √ 5 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN FASHION JEANS VERVAARDIGERS 2.2.1 DT GRONDSTOF VOORRAAD REKENING B2 KT 2021 a/b Goedere-in- 1 Saldo √ 72 000  1 191 625 Mrt bewerking o/b Bank √ 850 000 Saldo √ 54 000 Vraggeld √ 53 000 Doeane (124 000 + √143 125 19 125) Krediteure- √ 127 500 kontrole 1 245 625 1 245 625 2022 1 Saldo a/b 54 000 Mrt 8 2.2.2 DT FABRIEKSBOKOSTE REKENING N2 KT 2022 2022 Goedere-in- 28 Voorman se salaris 142 000 28  579 120 Feb Feb bewerking Indirekte arbeid 72 000 Indirekte Materiaal (7 000√ +  46 200 43 000√ – een deel korrek 3 800√) Fabriekshuur √√ 256 000 (320 000 x 0,8) Diverse Uitgawes √√ 13 920 (17 400 x 0,8) Versekering √√ 28 000 (42 000 x 4/6) Water en Elektrisiteit √ 21 000 579 120 579 120 12 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.2.3 DT GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD REKENING B3 KT 2021 2022 Klaarprodukte 1 Saldo a/b 81 000 28 2 552 745 Mrt Feb Voorraad Direkte GJ 1 191 625 Saldo o/b Materiaalkoste √ 62 000 Direkte √ 763 000 GJ Arbeidskoste Fabrieks-bokoste  579 120 2 614 745 2 614 745 2022 1 Saldo a/b 62 000 Mrt 05 2.2.4 DT KLAARPRODUKTE VOORRAAD REKENING B5 KT 2021 2022 Koste van 1 Saldo a/b 138 000 28  2 525 745 Mrt Feb verkope 2022 Goedere in 28 GJ  2 552 745 Saldo o/b Feb bewerking √ 165 000 2 690 745 2 690 745 2022 1 Saldo a/b 165 000 Mrt 3 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.3 LITTLE ANGELS SPEELGOED VERVAARDIGERS 2.3.1 Verskaf berekeninge om te bewys dat die gelykbreekpunt 507 eenhede is vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022. Totale Vaste koste Verkoopprys per eenheid − Veranderlike koste per eenheid 136 890 √ = 860√ − 590 √ 136 800 = 270 = 507 eenhede (3) 2.3.2 Verduidelik deur syfers te gebruik waarom die eienaar nie gelukkig met die gelykbreekpunt is nie. Die besigheid se huidige produksie is 27 eenhede minder as die gelykbreekpunt. √√ Die besigheid ly ʼn verlies van R7 290. (2) 2.3.3 Die eienaar het plastiek uit Botswana ingevoer. Sy wil oorskakel na ʼn plaaslike verskaffer wat plastiekmateriaal van ʼn laer gehalte verskaf. Stem jy saam of nie saam met haar besluit nie. Gee ʼn rede vir jou antwoord. Stem nie saam nie √ • Kwaliteit van die produk sal nie dieselfde wees nie. • Die klante mag nie bewus wees van die goedkoper kwaliteit materiaal nie. • Sy sal klante verloor as die kwaliteit van die finale produk swak is. • Sy kan in regsgedinge betrokke raak as daar ongelukke is as gevolg van die swak gehalte produk. Enige EEN toepaslike antwoord. √ (2) 7 40 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 3: BTW EN VOORRAADSTELSELS (30 punte; 24 minute) 3.1 BTW 3.1.1 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Verduidelik die rede vir jou antwoord. Alle goedere is onderhewig aan ʼn BTW koers van 15% in Suid-Afrika. Onwaar √ Sommige van die items is onderhewig aan BTW teen die standaard koers – BTW word gehef teen 15%. √ Ander is 0-koers items – 0% BTW gehef. √ Onder goedere is vrygestel – Geen BTW word gehef nie. √ (4) 3.1.2 A √ 640 000 B √ 96 000 C √ 5 290 D √ 133 500 4 3.2 3.2.1 Onwaar √ 3.2.2 Waar √ 3.2.3 Onwaar √ 3.2.4 Onwaar √ 3.2.5 Waar √ 5 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 3.3 3.3.1 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 30 September 2022. Wys alle berekeninge. Begin Voorraad √ 34 000 Aankope (424 570√ + 96 000√ – 103 000√ – 12 000√ – 320√)  405 250 Bewerking een deel korrek Vraggeld op aankope (500 x 19) √√ 9 500 Slot Voorraad ( 275 x 90) √√ (24 750) Koste van Verkope Bewerking een deel korrek  424 000 (12) 3.3.2 Bereken die gemiddelde koers van voorraadomset vir 2022. Koste van Verkope____ Gemiddelde voorraad = 424 000_√_ _ √ ½ (34 000 √ + 24 750 √) = 424 000 29 375 = 14,4 keer  Bewerking een deel korrek (5) 30 9
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 4: KONTANTBEGROTINGS EN GEPROJEKTEERDE INKOMSTESTAAT (40 punte; 32 minute) 4.1 Bedrag in Kontantbegroting Bedrag in die Geprojekteerde Nr. vir Oktober 2022 Inkomstestaat vir Oktober 2022 ONTVANG BETAAL INKOMSTE UITGAWE Voorbeeld 0 R5 870 0 R5 870 4.1.1 √ 15 870 4.1.2 √ 92 950 √ 3 260 4.1.3 √ 8 580 √ 580 √ 134 960 4.1.4 √ 134 960 Aanvaar 38 560 vir 2 √ 96 400 punte 8 4.2 4.2.1 DEBITEUREINVORDERINGS SKEDULE VIR SEPTEMBER EN OKTOBER 2022 Krediet September Oktober Verkope Augustus 57 000 √ 17 100 √ 8 550 √ 26 600  16 800 September √√ 56 000 Krediet verkope x Krediet verkope 50% x 95% x 30% Oktober 55 000 26 125 November √ 54 600 Debiteureinvorderings Bewerking een deel korrek  43 700  51 475 10 10
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 4.2.2 Bereken die ontbrekende bedrae wat deur die letters A tot J in die Kontantbegrotings vir September en Oktober 2022 aangedui word. Bewerkings Antwoord 75 A 55 000 √ x √ √ 165 000 25 Bewerking een deel korrek B Sien 4.2.1  51 475 C 15 000 x 85% √√12 750 40 D 33 000 √ x √  22 000 60 Bewerking een deel korrek E 30 000 x 97% √√ 29 100 F 6 000 – 800 √ 5 200 1 G 40 000 √ x 12% = 4 800 √ x √  400 12 Bewerking een deel korrek 100 H 42 000 √ x √ √ 40 000 105 Bewerking een deel korrek I √ 15 000 J √ 15 000 22 40 TOTAAL: 150 11

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all