Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 11
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1)
9 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op
ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item
strafpunte vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die
bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien
word nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie
as ʼn negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metode punte toegeken word vir bewerkings, moet die nasiener die redelikheid
van die antwoord ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voordat die
punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt
toeken nie. Dui deur middel van .
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Skip to contentAll 2022 papers 

%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)

%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662/v1-2fbc55918ebd631f544e/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
View all





Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 755.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Gauteng November 2022
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrAnswer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · Eng (3)Answer book · AfrMemo · EngMemo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrAnswer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · AfrAnswer book · Afr (2)Memo · EngMemo · Afr
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 1: VASTEBATES EN INTERNE KONTROLE (25 punte; 20 minute)
1.1 Berekening: Waardevermindering
Voertuie
Verkoop Oorblywende (oud) Nuut
100 000 – 36 000 = 64 000 300 000 – 100 000 = 200 000 √ 150 000 x 20% = 30 000
64 000 x 20% = 12 800 76 000 – 36 000 = 40 000 √
6 6
= 12 800 x = 6 400 √ 160 000 x 20% = 32 000 = 30 000 x = 15 000 √
12 12
Totale waardevermindering vir huidige jaar: 6 400 + 32 000 + 15 000 = 53 400
Toerusting
Oud Nuut
80 000 x 10% = 8 000 √ 6 000 x 2 = 12 000
12 000 x 10% = 1 200
3
= 1 200 x = 300 √
12
Totale waardevermindering vir huidige jaar: 8 000 + 300 = 8 300
10
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
1.2 Grond en
Tasbare Bates Voertuie Toerusting
Geboue
Drawaarde op (01-03-2021) 400 000 224 000 60 000
Kosprys 400 000 300 000 80 000
Opgehoopte waardevermindering (76 000) (20 000)
Beweging
Toevoeging teen KOSPRYS √ 120 000 √ 150 000 12 000
Bateverkope teen drawaarde √√ (57 600)
Waardevermindering (53 400) (8 300)
Drawaarde op (28-02-2022) 520 000 263 000 63 700
Kosprys 520 000 350 000 92 000
Opgehoopte waardevermindering (87 000) (28 300)
10
1.3.1 Die grond en geboue is in Januarie 2021 herwaardeer en die markwaarde is
R700 000. Die finansiële rekords van RnB Handelaars weerspieël R400 000.
Watter AARP beginsel word toegepas? (2)
Historiese koste konsep √√
1.3.2 Die eienaar is bekommerd oor die hoë instandhoudingsuitgawes van
vragmotors en hy het jou raad nodig. Verskaf DRIE punte. (3)
• Hou ʼn logboek.
• Installeer opsporingstoestelle in alle trokke.
• Neem ʼn instandhoudings- of diensplan uit.
√√√ Enige DRIE aanvaarbare antwoorde.
TOTAAL: 25
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE
(50 punte: 45 minute)
MK Handelaars
Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2022
Verkope (1 032 000 – 32 000 √ – 225 √) 999 775
Koste van verkope (427 000 – 150 √) (426 850)
Bruto wins 572 925
Ander bedryfsinkomste 49 010
Huurinkomste ( 47 250 – 3 850 √√) 43 400
Korting ontvang 4 200
Oninbare skulde ingevorder (1 000 + 210 √) 1 210
Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer √√ 200
Bruto bedryfsinkomste 621 935
Ander bedryfsuitgawes (281 110)
Salarisse en lone (125 000 + 30 000) √√ 155 000
Water en elektrisiteit (25 000 + 5 000) √√ 30 000
Korting toegestaan 1 500
Versekering (6 400 – 1 200) √√ 5 200
Verpakkingsmateriaal (4 200 + 500 √ – 900 √√) 3 800
Skryfbehoeftes (4 100 – 500 √) 3 600
Oninbare skuld (1 500 + 450) √√ 1 950
Mediesefondsbydrae (3 000 + 2 600) √√ 5 600
WVF bydrae (1 250 + 300) √√1 550
Vaardigheidsontwikkelings heffing (1 250 + 300) √√ 1 550
Bankkoste √ 840
Diverse uitgawes 41 000
Handelsvoorraad tekort (81 000 + 150 √ – 79 100 √) √ 2 050
Waardevermindering √ 27 470
Bedryfswins 340 825
Rente inkomste (500 + 500) √√ 1 000
Wins voor rente-uitgawe 341 825
Rente uitgawe (360 + 7 125 √√) (7 485)
Netto wins vir die jaar 334 340
TOTAAL: 50
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE (40 punte; 30 minute)
3.1 3.1.1 Onwaar √
3.1.2 Onwaar √
3.1.3 Waar √
3.1.4 Onwaar √
3.1.5 Onwaar √ 5
Bryan Adam Winkels
Notas tot die Finansiële State op 28 Februarie 2022
3.2 Privaatrekeninge A. Bryan B. Adam Totaal
Netto wins volgens inkomstestaat 174 600 136 700 √ 311 300
Vennote salarisse sien berekening onder √√ 80 400 √ 102 000 182 400
Vennote bonusse 16 000 0 16 000
Vennote rente op kapitaal √√√ 28 200 √√ 14 700 42 900
sien berekening onder
Primêre verdeling van wins 124 600 116 700 241 300
Finale verdeling van wins 50 000 20 000 70 000
sien berekening onder
Onttrekkings vir die jaar √√ (93 860) √ (132 600) (226 460)
sien berekening onder
Behoue inkomste vir die jaar 80 740 4 100 84 840
Saldo aan die begin van die jaar √ 6 300 √ (1 400) 4 900
Saldo aan die einde van die jaar 87 040 2 700 89 740
23
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
Bryan Adam Winkels
Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022
3.3 EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG 369 740
Kapitaal 280 000
Privaatrekeninge √ 89 740
NIE- BEDRYFSLASTE 147 896
Lening: AB Bank (Moenie minus 15 000 aanvaar nie)
√√ 147 896
sien berekening onder
BEDRYFSLASTE 82 490
Handels en ander betaalbares (45 050 √ + 10 500 √) 55 550
Bank oortrokke 11 940
Korttermyn lening √15 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 600 126
12
Berekening van onttrekkings: A. Bryan
√ punt vir beide
6 700 x 12 = 80 400 √ + 4 670 + 8 790 = 93 860
Berekening van salarisse: A. Bryan
6 700 x 12 = 80 400 √√
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
Berekening van rente op kapitaal: A. Bryan
6
160 000 x 15% = 24 000 24 000 x = 12 000 √
12
3
160 000 x 18% = 28 800 28 800 x = 7 200 √
12
3
200 000 x 18% = 36 000 200 000 x = 9 000 √
12
Totaal = 12 000 + 7 200 + 9 000
Berekening van rente op kapitaal: B. Adam
6
100 000 x 15% = 15 000 15 000 x = 7 500 √
12
6
80 000 x 18% = 14 400 14 400 x = 7 200 √
12
Totaal = 7 500 + 7 200 = 14 700
Berekening van gedeelte van Berekening van gedeelte van
oorblywende wins/verlies: A. Bryan oorblywende wins/verlies: A. Bryan
5 2
70 000 x = 50 000 70 000 x = 20 000
7 7
Berekening van lening
Vanaf eienaarsbelang
369 740 √ x 0,4 √ = 147 896
TOTAAL: 40
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSER (35 punte; 25 minute)
4.1 Bereken die persentasie opbrengs verdien op gemiddelde ekwiteit vir die
besigheid vir 2022. (5)
= 58 000 √ .
(420 000 + 234 000) √√ ½ √ x 100
654 000 2 punte
327 000 3 punte
= 17,74%
4.2 Bereken die persentasie opbrengs verdien deur Verma op sy gemiddelde
ekwiteite vir 2022. (5)
= 37 000 √ .
(160 000 + 200 000 + 2 000 + 8 000) √√ ½ √ x 100
370 000 2 punte
185 000 3 punte
= 20%
4.3 Lewer kommentaar op die twee opbrengs finansiële aanwysers van die
besigheid genoem in VRAE 4.1 en 4.2. (4)
Verhouding met tendens √√ Gevolgtrekking √√
Die % opbrengs verdien op ekwiteit vir die onderneming het afgeneem van
verlede jaar se 24% tot vanjaar se 17,74% in 2022.
Die opbrengs wat Verma verdien het, het ook afgeneem van 26% in 2021 tot
20% in 2022.
Oor die algemeen neem die opbrengs van die besigheid af, maar is steeds bo
die gemiddeld van ongeveer 9% wat verdien kan word op buite beleggings
soos ʼn vaste deposito.
4.4 Bereken die Skuld : Ekwiteitsverhouding vir 2022 (4)
360 000 √ : ( 200 000 + 200 000 + 8 000 + 12 000) √√
360 000 : 420 000
0,86 : 1
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
4.5 Na jou mening, was dit ʼn goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer
jou antwoord. (4)
Ja dit was ʼn goeie idee om die lening te verhoog. √
Die skuld : ekwiteitsverhouding √ het verbeter van 1,2:1 in 2021 tot 0,86:1 in
2022. Die besigheid het nou meer van sy eie kapitaal as geleende fondse. √
Die besigheid het ook minder riskant geword in vergelyking met verlede jaar. √
OF
Nee, dit was nie ʼn goeie idee om die lening te verhoog nie. √
Alhoewel die skuld : ekwiteitsverhouding √ het verbeter van 1,2:1 in 2021 tot
0,86:1 in 2022. Die besigheid het nou meer van sy eie kapitaal as geleende
fondse. √
Die besigheid is steeds hoogs gerat/hoë risiko. √
4.6 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2022. (3)
Bedryfsbates : Bedryfslaste
160 000 √ : 70 000 √
2,29 :1
4.7 Bereken die vuurproefverhouding vir 2022. (4)
160 000 √ – 95 000 √ : 70 000 √
65 000 : 70 000
0,93 : 1
4.8 Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeitsposisie van die onderneming
vir 2022. Verskaf TWEE finansiële aanwysers met syfers. (6)
Verhouding √√ Tendens √√ Gevolgtrekking √√
Die likiditeit van die besigheid is besig om te verbeter.
Die bedryfskapitaalverhouding het verbeter van 1,6 : 1 in 2021 tot
2,29 : 1 in 2022.
Die vuurproefverhouding het ook verbeter van 0,6 : 1 in 2021 tot 0,93 : 1 in
2022.
Die besigheid is meer likied in vergelyking met verlede jaar en hulle sal hul
bates vinniger en meer doeltreffender in likiede kontant kan omskakel.
MOENIE OMSETSNELHEID VAN VOORRAAD AANVAAR NIE.
TOTAAL: 35
TOTAAL: 150
9
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662/v1-2fbc55918ebd631f544e/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 Memo (Afr)
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo