Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 10711 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 ANTWOORDBOEK 10 bladsye NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: PUNTE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL 1 Maatskappy Finansiële State 55 2 Kontantvloeistaat en Finansiële Aanwysers 40 3 Vertolking van Finansiële State 40 4 Korporatiewe Bestuur 15 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 1) 10711/24 VRAAG 1 1.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024 Verkope 20 035 000 Koste van verkope (11 409 700) Bruto wins 8 625 300 Ander bedryfsinkomste 2 086 500 Oninbare skulde ingevorder Diverse inkomste Bruto bedryfsinkomste 10 711 800 Bedryfsuitgawes Versekering Waardevermindering Diverse uitgawes Bedryfswins 6 317 500 Rente inkomste 94 500 Wins voor rente uitgawe 6 412 000 Rente uitgawe (162 000) Wins voor inkomstebelasting 6 250 000 Inkomstebelasting (1 750 000) Netto wins na belasting 4 500 000 22 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 1) 10711/24 1.2 Staat van Finansiële Posisie vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates BEDRYFSBATES 3 429 700 Handels en ander ontvangbares TOTALE BATES EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels en ander betaalbares TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE 33 TOTALE PUNTE 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 1) 10711/24 VRAAG 2 JELLICOE BEPERK 2.1 Gewone aandelekapitaalnota op 29 Februarie 2024 Gewone aandele aan die begin van die 1 900 000 5 320 000 jaar 8 2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 2 2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 7 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE 4 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 1) 10711/24 2.4 Die HUB is bekommerd oor die verhoogde bedrag vir veranderinge in bedryfskapitaal. Identifiseer TWEE oorsake wat die veranderinge te weeg gebring het en gee EEN oplossing om elk van die bekommernisse aan te spreek. Toon syfers en tendense. BEKOMMERNIS OPLOSSING 4 2.5 Bereken: Netto Batewaarde per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: Dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 3 TOTALE PUNTE 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 1) 10711/24 VRAAG 3 BUHLE BPK. 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2 Aandeelhouers kla oor die onverantwoordelike prysverlagings gedurende die 2024 finansiële jaar. Die direkteure hou vol dat pryse baie belangrik is wanneer dit met mededingers vergelyk word. Regverdig die direkteure se besluit. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 4 3.3 Lewer kommentaar op die netto bedryfskapitaal van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 6 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 1) 10711/24 3.4 Verduidelik hoe die uitreik van nuwe aandele die finansiële risiko en hefboom van Buhle Bpk. beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers en syfers aan. 6 3.5 Verduidelik waarom direkteure in die aandeleprys van hul maatskappy op die JEB moet belangstel. 2 Lewer kommentaar op die prys van die nuwe aandele wat in Februarie 2024 uitgereik is. Gee 'n rede waarom aandeelhouers nie met hierdie prys tevrede behoort te wees nie. Haal TWEE finansiële aanwysers en syfers aan om jou opinie te staaf. 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 1) 10711/24 Bereken die maksimum aantal aandele wat F. Nxumalo sal kan verkoop sonder om sy meerderheidsaandeelhouding prys te gee (aanvaar dat alle ander aandele onveranderd sal bly). BEWERKINGS ANTWOORD 3 3.6 Verduidelik hoe die maatskappy daarin geslaag het om die hoë dividende te finansier sonder om die geleende fondse te gebruik, om aandeelhouers gelukkig te hou. Verskaf EEN punt met syfers. 2 Verduidelik die verandering in die dividend uitbetalingskoers en gee 'n rede vir die verandering. Haal syfers aan. 3 Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers aan 6 TOTALE PUNTE 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 1) 10711/24 VRAAG 4 4.1 Die aandeelhouers van Ekurhuleni Bpk. sal nie tevrede wees met die ouditverslae van die afgelope 5 jaar en onlangse bevindinge nie. Verduidelik wat 'n ongekwalifiseerde ouditverslag is. Verduidelik waarom die aandeelhouers nie tevrede sal wees nie. 3 4.2 Oudit Waghond 'n Ouditeur dien as 'n waghond om verskeie belangrike funksies soos deursigtigheid, aanspreeklikheid en nakoming binne die maatskappy te verseker. Verduidelik TWEE sleutelfunksies van 'n ouditeur in die maatskappy. 4 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 1) 10711/24 4.3 Aandeelhouers se bekommernis en die maatskappy se reputasie: As 'n aandeelhouer, verduidelik TWEE kommerwekkende gevolge gebaseer op die bevindinge in die artikel. 4 4.4 Die HFB van Ekurhuleni Bpk. het beklemtoon dat die behoud van finansiële data-integriteit noodsaaklik is om akkurate verslaggewing en nakoming van voorskrifte van die maatskappy te verseker. Noem TWEE maatreëls wat kan help om die integriteit van die finansiële rekords van die maatskappy te verseker. 4 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 10711 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 ANTWOORDBOEK 10 bladsye Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all