Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 10712 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK 11 bladsye NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: PUNTE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL 1 Versoenings 40 2 Kosterekeningkunde 35 3 Voorraadwaardasie en BTW 40 4 Begrotings 35 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 2) 10712/24 VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING 1.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL Bedrag Bedrag R158 100 R94 790 8 Bankrekening in die Algemene Grootboek op 31 Augustus 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.1.2 Kies slegs EEN metode hieronder om die vraag te beantwoord. TWEE-KOLOM METODE BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2024 DEBIET KREDIET 6 OF EEN-KOLOM METODE BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2024 6 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 2) 10712/24 1.1.3 Voorsien EEN rede waarom die Interne Ouditeur bekommerd behoort te wees oor die beheer oor kontant. Verskaf ʼn oplossing vir sy bekommernis. Rede Oplossing 2 1.1.4 Verskaf EEN voordeel in die ontvangs van betalings van klante wat EFO’s gebruik. Verskaf ʼn rede vir die voordeel. Voordeel Rede 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 2) 10712/24 1.2 DEBITEUREVERSOENING 1.2.1 REGSTELLING VAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING Voorlopige saldo’s 14 500 (i) (ii) (iii) (iv) (v) 4 1.2.2 DEBITEURELYS A. Kunene T. Naidoo X. Zulu M. Smit 10 1.2.3 Verduidelik waarom die saldo in die Debiteurekontrolerekening in die Algemene Grootboek dieselfde moet wees as die totaal van die Debiteurelys. 2 1.2.4 Verskaf TWEE interne kontrolemaatreëls, behalwe om rente te hef, wat die onderneming kan gebruik om die invordering van skuld te verbeter. 2 TOTALE PUNTE 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 2) 10712/24 VRAAG 2 2.1 HLUBI VERVAARDIGERS 2.1.1 Bereken die direkte arbeidskoste. BEWERKINGS ANTWOORD 7 Bereken die fabrieksbokoste vir die jaar. Foutiewe totaal 884 160 5 2.1.2 Bereken die totale koste van produksie. BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.1.3 Verskaf TWEE redes waarom fabriekswerkers verkies om oortyd te werk sonder enige besware. 4 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 2) 10712/24 2.2 MUG ʼn SIP VERVAARDIGERS 2.2.1 Die eienaar wil van die produksiepersoneel na ander departemente herontplooi. Verskaf TWEE voorstelle waarom dit nie ʼn goeie besluit is nie. Haal syfers en neigings aan. 4 2.2.2 Die bestuurder is bekommerd dat die fabrieksbokoste die vaste koste laat verhoog het. Verduidelik waarom hy nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en neigings aan. 4 2.2.3 Identifiseer EEN kosteverwante probleem vir die ouditeur en verskaf ʼn ooreenstemmende oplossing vir ELKE probleem. Haal syfers en neigings aan. Identifiseer die probleem Oplossing 4 2.2.4 Bereken die % verhoging in die verkoopprys van die koffiebekers. BEWERKINGS ANTWOORD 2 TOTALE PUNTE 35 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 2) 10712/24 VRAAG 3 3.1 KONSEPTE 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 29 Februarie 2024. Gebruik die geweegde gemiddelde metode. BEWERKINGS ANTWOORD 7 3.2.2 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD 3 3.2.3 Die eienaar vermoed dat gesigseep gesteel word. Verskaf ʼn berekening om sy vermoedens te bevestig. BEWERKINGS ANTWOORD 4 3.2.4 Die eienaar oorweeg dit om nog ʼn sekuriteitsbeampte teen ʼn maandelikse salaris van R6 200 aan te stel om te help met die kontrole van die gesigseep voorraad. Verduidelik waarom dit NIE ʼn goeie idee is NIE. Verskaf EEN punt met syfers. 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 2) 10712/24 3.3 Verskaf EEN afsonderlike probleem (met syfers) ten opsigte van ELKE tak saam met ʼn oorstemmende oplossing vir ELKE probleem. Probleem Oplossing Sedibeng Tshwane Mogale City 9 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 2) 10712/24 3.4.1 Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan SAID vir die BTW-periode geëindig 31 Julie 2024. BEWERKINGS ANTWOORD 9 3.4.2 Ali dring daarop aan dat die skootrekenaar as deel van Baya- handelaars se toerusting aangeteken moet word en dat R1 680 as BTW-inset in die besigheid se boeke getoon moet word. Verduidelik wat jy aan Ali sal sê. Verskaf EEN punt. 2 TOTALE PUNTE 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 2) 10712/24 VRAAG 4 4.1 Onderskei tussen Kontantbegroting en Geprojekteerde Inkomstestaat. 2 4.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIET- MAANDE MAART APRIL VERKOPE JANUARIE 1 791 000 358 200 FEBRUARIE 2 077 560 MAART 2 520 000 598 500 APRIL KONTANT VAN DEBITEURE 7 4.3 Bereken die vorige salarisse vir elke werknemer voordat die nuwe werknemer aangestel is. BEWERKINGS ANTWOORD 3 4.4 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (i) tot (iii) in die Kontantbegroting. BEWERKINGS ANTWOORD (i) (ii) (iii) 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11 (VRAESTEL 2) 10712/24 4.5 Billy het ʼn nuwe mededinger wat in Januarie 2024 besigheid begin doen het. Hy is bekommerd oor die dalende aantal kliënte. Lewer kommentaar op verkope en lewer bewyse (met syfers of berekeninge) om Billy se bekommernis te regverdig. 4 Verduidelik hoe die onderneming na klante kan uitreik in ander provinsies sonder om nuwe takke te open. Gee EEN punt met ʼn rede. VERDUIDELIKING REDE 2 4.6 Billy is bekommerd dat afleweringskoste nie goed beheer word nie. Verskaf EEN rede om sy bekommernis te verduidelik. Haal syfers aan. 3 Billy voel dat dit belangrik is om ʼn vloot voertuie te gebruik om verkoopte goedere af te lewer. Verskaf TWEE voordele om ʼn eksterne afleweringsmaatskappy te gebruik. 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 EINDE
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 10712 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK 11 bladsye Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all