Downloaded from hlayiso.com
2
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2024
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)
11 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9. Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
“een deel korrek” aanvaar word.
10. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 531.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
VRAAG 1
1.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
Verkope 20 035 000
Koste van verkope (11 409 700)
Bruto wins 8 625 300
Ander bedryfsinkomste 2 086 500
Oninbare skulde ingevorder
Diverse inkomste
Kommissie-inkomste 20 035 000 × 4/100) OF – 19 233 600 801 400
Handelsvoorraad surplus sien donasies
4 800 *$
(982 400 – 64 000 – 923 200 )
Huurinkomste [18 000 + 2 700] twee punte
237 600 *
(258 300 – 20 700 )
Bruto bedryfsinkomste 10 711 800
Bedryfsuitgawes BBI – BW 11 (4 394 300) #
Versekering
Waardevermindering
Diverse uitgawes
Ouditfooie (69 720 + 34 860 ) OF + [69 720 x ½] 104 580 *
Donasies 64 000
Skryfbehoeftes 58 520
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 6 500
Direkteursfooie (1 307 840 – 131 760 ) 1 176 080 *
11
Bedryfswins 6 317 500
Rente inkomste 94 500
Wins voor rente uitgawe 6 412 000
Rente uitgawe 162 000
Wins voor inkomstebelasting 6 250 000
Inkomstebelasting (1 750 000)
22
Netto wins na belasting 4 500 000
# Ignoreer hakies *een deel korrek
$ indien as tekort getoon word, merk net die bewerkings en penaliseer op die antwoord
2
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
1.2 Staat van Finansiële Posisie vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Vaste deposito 94 500 × [100/9 × 12/10] 3 1 260 000 *
BEDRYFSBATES 3 429 700
Voorraad (923 200 + 9 780 )
[68 300 – 58 520]
932 980 *
Handels en ander ontvangbares
vos dir.fooi oordrag SAID:IB
647 580 *
(480 390 – 30 500 + 131 760 + 3 200 + 62 730 )
[1 812 730 –1 750 000]
Kontant en kontantekwivalente balanserende syfer 1 849 140
TOTALE BATES
EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG AHB – NBL
14 780 000
(16 176 000 – 1 396 000)
Gewone aandelekapitaal AHB – BI 13 741 520
Behoue inkomste 4 1 038 480
NIE-BEDRYFSLASTE 1 396 000
Lening 228 000 drie punte
1 624 000 – (240 000 × 95% ) 1 396 000 *
[402 000 – 162 000] – 12 000
Twee punte een punt 5
BEDRYFSLASTE 1 796 325 *
Handels en ander betaalbares
oud. fooie huurink. oordrag 1 083 325 *
(1 024 565 + 34 860 + 20 700 + 3 200 )
Lopende deel van lening sien NBL 228 000 #
Aandeelhouers vir dividende 485 000 #
TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE 9 33
*een deel korrek
# kan ingesluit wees by die H&AB
TOTALE PUNTE
55
3
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
VRAAG 2
JELLICOE BEPERK
2.1 Gewone aandelekapitaalnota op 29 Februarie 2024
1 900 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar 5 320 000
470 000 Nuwe aandele uitgereik balanserende syfer 2 027 000
Moet terugkoop aftrek
(837 000) #
(270 000) Terugkoop van aandele teen R3,10 een deel korrek
moet nie 243 000
aanvaar nie
2 100 000 Aandele aan die einde van die jaar 6 510 000
Indien × R3,10 GAP 8
2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
(1 625 000 – 1 170 000)
594 600
93 600 + 455 000 + 46 000 een deel korrek
OF – 93 600 – 455 000 – 46 000 ignorer hakies
een punt een punt een punt
Wees bedag op alternatiewe berekeninge soos grootboek rekeninge, of gebruik van hakies of
4
omgekeerde tekens
Bereken: Dividende betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
1 900 000 × 12/100 OF 417 000 – 189 000 228 000
2
2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 533 000
een deel korrek
Opbrengs uit aandele uitgereik Sien 2.1 2 027 000
geen hakies
Fondse gebruik om aandele terug te koop sien 2.1 270 000 x 0,90
270 000 x R4 OF (837 000 + 243 000) (1 080 000) *
Verandering in lening [56 900 × 12]
(682 800 – 268 800 ) (414 000) *
7
OF 2 620 800 een punt – 2 206 800 een punt
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE
437 800 *
Kontant en kontantekwivalente aan die begin (57 800)
Kontant en kontantekwivalente aan die einde 380 000
4
*een deel korrek
4
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
2.4 Die HUB is bekommerd oor die verhoogde bedrag vir veranderinge in
bedryfskapitaal. Identifiseer TWEE oorsake wat die veranderinge te weeg
gebring het en gee EEN oplossing om elk van die bekommernisse aan te
spreek. Toon syfers en tendense.
BEKOMMERNIS OPLOSSING
Bied korting aan vir voortydige
Debiteure vermeerder met betalings/Stuur aanmanings/Bepaal
R510 000 duidelike betalingsterme/hef boetes en
laat betalings fooie vir stadige betalers
Krediteure verminder met Heronderhandel betalings terme/Verander
R375 000 na 'n verskaffer met meer gunstige terme 4
2.5 Bereken: Netto Batewaarde per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
7 425 000 twee punte 353,6 sent
10 371 600 – 2 946 600 x 100 een deel korrek
ignoreer sent
2 100 000 sien 2.1
4
Bereken: Dividende per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
[190 800/2 100 000 sien 2.1] 21c
12c + 9c een deel korrek
4
Bereken: % opbrengs op gemiddelde
aandeelhouersbelang
BEWERKINGS ANTWOORD
1 170 000 x 100 18%
6 500 000 1 een deel korrek
ignoreer teken
3
TOTALE PUNTE
40
5
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
VRAAG 3
BUHLE BPK
3.1 3.1.1 C (Solvensie)
3.1.2 A (Opbrengs op ekwiteit)
3.1.3 D (Hefboom) 3
3.2 Aandeelhouers kla oor die onverantwoordelike prysverlagings gedurende
die 2024 finansiële jaar. Die direkteure hou vol dat pryse baie belangrik is
wanneer dit met mededingers vergelyk word. Regverdig die direkteure se
besluit. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.
Finansiële aanwyser syfers en neiging
• % Bruto wins op verkope verhoog (van 20,1%) tot 28,2% /met 40,3% / met 8,1%
basispunte.
• % Netto wins op verkope verhoog (van 16,3%) tot 22,0% /met 35,0% / met 5,7%
basispunte.
4
3.3 Lewer kommentaar op die netto bedryfskapitaal van die maatskappy.
Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.
Finansiële aanwyser syfers en neiging
Enige TWEE van die volgende
• Bedryfsverhouding verhoog/verswak (van 1,8 :1) tot 3,6 :1 / met 1,8 :1
• Vuurproefverhouding verhoog/verswak (van 0,9 :1) tot 2,9 :1 / met 2 :1
• Debiteure invorderingstydperk verhoog/verswak (van 31 dae) tot 58 dae
/met 27 dae.
• Voorraadhoudingstydperk verhoog/verswak (van 54,6 dae) tot 78,9 dae
/met 24,3 dae.
Kommentaar (kan in bogenoemde ingesluit wees)
• Die maatskappy kan sukkel om die ontvangbares in kontant te omskakel en
om voorraad effektief te bestuur.
VIR EEN PUNT:
• Buhle Bpk. sal sukkel om hul korttermyn skuld te delg
• Buhle Bpk. sal likiditeitsprobleme ervaar
• Buhle Bpk. het te veel voorraad op hande
• Buhle Bpk. bestuur nie hul bedryfskapitaal effektief nie 6
6
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
3.4 Verduidelik hoe die uitreik van nuwe aandele die finansiële risiko en
hefboom van Buhle Bpk. beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers
en syfers aan.
Finansiële aanwyser syfers en neiging kommentaar
Skuld ekwiteitsverhouding verbeter/verminder (van 0,9 :1) tot 0,4 :1 /
met 0,5 :1
Kommentaar: Risiko het verminder/lae risko.
OOTKA verbeter (van 7,5%) tot 16,9% / met 125,3 %/met 9,4% basispunte
Kommentaar: Die maatskappy is positief gerat/laag gerat aangesien
OOTKA hoër is as die rentekoers op lenings van (7,2%). 6
3.5 Verduidelik waarom direkteure in die aandeleprys van hul maatskappy
op die JEB moet belangstel.
Enige EEN geldige kommentaar
• Dit wys dat die publiek vertroue het in die maatskappy.
• Dit kan vergelyk word met ander maatskappye/'n eksterne aanwyser.
• Aandeelhouers sal kapitaalgroei op hul belegging wil hê.
• Direkteure sal beoordeel word op grond van die prestasie van aandele
aangesien dit as die prestasie van die maatskappy sal reflekteer.
• Direkteure moet die MP monitor om te peil hoe hul besluite deur die mark
ontvang word.
• ‘n Hoër markprys kan die maatskappy se vermoë om beleggers te lok
verbeter.
• Die aandeleprys beïnvloed die maatskappy se publieke beeld en
reputasie.
• Aandeleprys neigings kan direkteure se strategiese besluite beïnvloed
(wanneer om nuwe aandele uit te reik, aandele terug te koop of om
uitbreidings geleenthede na te streef). 2
Lewer kommentaar op die prys van die nuwe aandele wat in Februarie
2024 uitgereik is. Gee 'n rede waarom aandeelhouers nie met hierdie
prys tevrede behoort te wees nie. Haal TWEE finansiële aanwysers en
syfers aan om jou opinie te staaf.
Vergelyk prys met NBW en MP met syfers
• Die uitreikprys van nuwe aandele is 1 750 sent vergeleke met die MP van
1 920 sent per aandeel/verskil van 170 sent.
• Die uitreikprys van die nuwe aandele is ook laer as die NBW van 1 841
sent per aandeel/verskil van 91 sent.
Rede (kan in bogenoemde ingesluit wees)
• Die prys van die nuwe aandele is laer/minder as die markprys/NBW.
• Markverwante redes bv. die maatskappy verbeur addisionele fondse
aangesien aandele teen 'n prys van ongeveer 1 841 sent per aandeel of
op die aandelebeurs vir R578 000 meer verkoop kon word. 5
7
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
Bereken die maksimum aantal aandele wat hy sal kan verkoop sonder om
sy meerderheidsaandeelhouding prys te gee (aanvaar dat alle ander
aandele onveranderd sal bly).
BEWERKINGS ANTWOORD
2 400 000 x 50% = 1 200 000
1 200 000 + 100 = 1 200 100
71 900 aandele
1 272 000 – 1 200 100 een deel korrek
OF
OF
2 400 000 x 51% = 1 224 000
1 272 000 – 1 224 000 48 000 aandele
een punt een punt een m.punt
OF
1 272 000 x 2/53
een punt een punt 3
8
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
3.6 Verduidelik hoe die maatskappy daarin geslaag het om die hoë dividende te
finansier sonder om die geleende fondse te gebruik, om aandeelhouers
gelukkig te hou. Verskaf EEN punt met syfers.
deel punte vir gedeeltelik korrekte / onduidelike antwoord
• Die wins van 240 000 aandele teruggekoop sal tussen die bestaande
aandeelhouers herverdeel word.
Aanvaar die antwoord indien nie hierbo genoem nie
• 340 000 aandele uitgereik teen 'n gemiddelde prys van 1750 sent hoër as
die markprys van 1 540. 2
Verduidelik die verandering in die dividend uitbetalingskoers en gee 'n rede
vir die verandering. Haal syfers aan.
syfers en neiging
• Die dividend uitbetalingskoers het afgeneem (van 96%) tot 80%/
met 16,6%/ met 16% punte.
Rede (kan in bogenoemde ingesluit wees)
• Die maatskappy het fondse behou vir toekomstige uitbreidings planne/
verbetering van kontantvloei /gelykstelling van dividende vir die toekoms. 3
Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die
verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële
aanwysers aan
Finansiële aanwyser syfers en neiging
• Die VPA verhoog (van 125%) tot 200% /met 62,5% / met 75% punte.
• Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang, verhoog (van 10,3%)
tot 12,7 / met 23,3% / met 2,4% punte.
Kommentaar (kan in bogenoemde ingesluit wees)
• Aandeelhouers behoort tevrede te wees aangesien die opbrengs hoër is
as alternatiewe beleggings (5,5%)
• Aandeelhouers mag tevrede wees omdat dit ‘n aanduiding is dat die
maatskappy meer wins per aandeel genereer en gevolglik die waarde van
hul belegging verhoog. 6
TOTALE PUNTE
40
9
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
VRAAG 4
4.1 Die aandeelhouers van Ekurhuleni BPK sal nie tevrede wees met die
ouditverslae van die afgelope 5 jaar en onlangse bevindinge nie.
Verduidelik wat 'n ongekwalifiseerde ouditverslag is deelpunt vir
onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord
‘n Ongekwalifiseerde verslag toon dat die finansiële state van ‘n maatskappy
sonder foute is en dat die maatskappy se finansiële posisie redelik voorgestel is/
'n Verslag wat toon dat dokumente deursigtig is en voldoen aan Algemeen
Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk (AARP).
Waarom die aandeelhouers nie tevrede sal wees nie.
Die verslae is misleidend en dit sal die aandeelprys van die maatskappy
3
beïnvloed.
4.2 Oudit Waghond
'n Ouditeur dien as 'n waghond om verskeie belangrike funksies soos
deursigtigheid, aanspreeklikheid en nakoming binne die maatskappy te
verseker. Verduidelik TWEE sleutelfunksies van 'n ouditeur in die
maatskappy.
Enige geldige verduideliking deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord
• Bespeur en voorkom bedrog binne die maatskappy deur finansiële
transaksies en interne kontrole te assesseer.
• Verifieer voldoening aan toepaslike regulasies en wette/Verseker dat
rekeningkundige rekords opgestel word ooreenkomstig relevante
rekeningkundige standaarde.
• Hulle bevorder interne kontrole en operasionele bevoegdheid om
bestuurspraktyke te versterk.
• Hulle verseker die publiek, reguleerders en belanghebbendes dat die
finansiële state betroubaar en akkuraat is.
4
• Hulle bevorder deursigtigheid en aanspreeklikheid binne die maatskappy.
• Hulle verminder die risiko van foute of bedrog an verbeter die algehele
finansiële bestuur.
• Hulle identifiseer areas waar kontroles ontbreek en doen voorstelle hoe om
risiko’s te beperk.
• Hulle verskaf ‘n oudit mening oor of die finansiële state sonder
wanvoorstelling is en of dit ‘n ware en regverdige weergawe van die
maatskappy se finansiële resultate en posisie is.
10
Downloaded from hlayiso.com
10711/24
4.3 Aandeelhouers se bekommernis en die maatskappy se reputasie:
As 'n aandeelhouer, verduidelik TWEE kommerwekkende gevolge
gebaseer op die bevindinge in die artikel.
Enige geldige verduideliking deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord
• Hulle sal vertroue in die maatskappy se bestuur en hul finansiële
verslagdoening verloor.
• Die invloed op die finansiële verliese/Regsgedinge van ander partye wat
finansiële skade gelei het as gevolg van die skandaal/Betaal van boetes wat
deur die reguleringsowerhede gehef is.
• Die reputasie/beeld van die maatskappy sal skade lei en dit sal moeilik wees
om klante en potensiële beleggers in die toekoms te lok.
• Senior bestuur mag bedank wat die maatskappy se leierskap, kontinuïteit en
beleggersvertoue sal skaad. 4
4.4 Die HFB van Ekurhuleni Bpk. het beklemtoon dat die behoud van
finansiële data integriteit noodsaaklik is om akkurate verslaggewing en
nakoming van voorskrifte van die maatskappy te verseker. Noem TWEE
maatreëls wat kan help om die integriteit van die finansiële rekords van
die maatskappy te verseker.
Enige geldige verduideliking deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord
• Vasstelling van duidelike beleid en prosedures.
• Gereelde monitering en kontrolering van finansiële data.
• Implementering van effektiewe interne kontrolemaatreëls en beveiliging om
dataverliese en bedrog te voorkom/(verdeling van pligte/magtigingsvlakke/
rekonsiliasie prosesse/herwinningstelsels).
• Gebruik van betroubare en geïntegreerde sagtewaarde sisteme.
• Gereelde opleiding en onderrig van werknemers. 4
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum