Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 (10712) 12 bladsye NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ of soos per nasienriglyne wees. 9. Een deel korrek beteken ”bewerking en een deel korrek”. Waar metodepunte toegeken word vir een deel korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as “een deel korrek” aanvaar word. 10. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 12. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. 2
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL Bedrag Bedrag R158 100 R94 790 1 800  10 000  2 160  850  1 770  32 000  9 000  162 060 148 410 8 Bankrekening saldo in die Algemene Grootboek op 31 Augustus 2024 BEWERKINGS ANTWOORD sien KOJ sien KBJ – 17 470  + 162 060  – 148 410  162 060 17 470 -3 820  een deel korrek 13 650 twee m punte a/b 3 820 148 410 Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos grootboekrekeninge 4 1.1.2 Kies slegs EEN metode hieronder om die vraag te beantwoord. BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2024 EEN EEN KOLOM KOLOM DEBIET KREDIET METODE METODE Saldo volgens Bankstaat 2 840 (2 840) 2 840  DT en KT totale Moet nie R34 600 aanvaar kan Kt wees moet dieselfde wees nie Krediteer uitstaande  (24 620) 24 620 24 620 deposito Debiteer bedrag foutiewelik 11 000 (11 000) 11 000  gekrediteer Debiteer uitstaande  14 600 (14 600) 14 600 EFO 633 Saldo volgens  Bankrekening 3 820 (3 820) Kan Dt wees 3 820 Moet nie R17 470 aanvaar sien 1.1.1 nie 28 440 28 440 6 -1 vir swak aanbieding/foutiewe besonderhede Indien kandidate een en twee kolom versoening doen, merk die weergawe wat die kandidaat die meeste bevoordeel. Vir 2-kolom metode moet kandidate syfers in die regte kolom plaas om punte te verdien. Vir 1-kolom metode moet die regte teken positief of negatief gebruik word.
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 1.1.3 Verduidelik EEN rede waarom die Interne Ouditeur bekommerd behoort te wees oor die beheer van kontant. Verskaf ʼn oplossing vir sy bekommernis. Rede  Oplossing  Oplossing gebaseer op rede • Oorrol van kontant-R10 000 / • Maak gebruik van vermiste kontant van die kontantvervoermaatskappye om kontantverkope op 23 Julie kontant op ʼn daaglikse basis af 2024. te haal en deponeer. • Registreer vir SMS kennisgewing van die bank • Verkeerde aantekening van • Daaglikse versoening / verbeter 2 kontant ontvang/Kredietkaart- toesig en vermeerder gereelde verkope verkeerdelik monitering aangeteken as R21 300. 1.1.4 Verskaf EEN voordeel om betalings van klante deur middel van EFO’s te ontvang. Verskaf ʼn rede vir die voordeel. Voordeel  Rede  Enige geldige antwoord Rede gebaseer op voordeel Doeltreffendheid Elimineer noodsaaklikheid van fisiese kontrole/kontanttransaksies Koste-effektief Bespaar besigheidsgelde op transaksiefooie. Sekuriteit Verminder die risiko van diefstal/bedrog. 2 Ken punte toe vir rede vervat in die voordeel
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 1.2 DEBITEUREVERSOENING 1.2.1 REGSTELLING VAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING Voorlopige saldo’s 14 500 (i) +1 300  (ii) +250  (iii) 0/geen verandering (iv) 0/geen verandering (v) (540)  -1 vir oorbodige inskrywing in nommer (iii) en/of nommer (iv). Maks -1 15 510  4 1.2.2 DEBITEURELYS *een deel korrek A. Kunene (–1 000 + 1 600 ) 600 * T. Naidoo (6 200 – 900) 5 300 * X. Zulu (2 300 – 540) 1 760 * M. Smit (7 600 + 250) 7 850 * 15 510 * 10 1.2.3 Verduidelik waarom die saldo in die Debiteurekontrolerekening in die Algemene Grootboek dieselfde moet wees as die totaal van die debiteurelys. Geldige verduideliking  Debiteurekontrolerekening is die opsomming van die Debiteurelys / Debiteurekontrolerekening toon die totale bedrag verskuldig deur al die klante van die onderneming / Dieselfde brondokument word gebruik om beide die rekords op te stel, dus word dieselfde inligting gebruik. 2 1.2.4 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls, behalwe om rente te verhef, wat die onderneming kan gebruik om die invordering van skuld te verbeter. TWEE geldige punte   • Stuur gereeld aanmanings (SMS/Epos/brief) / outomatiese fakturering en betalings aanmanings. • Gee afslag vir voortydige betalings • Handhaaf en kommunikeer duidelike terme en voorwaardes met klante (verseker dat hierdie terme op fakture verskyn). • Handig klante oor aan skuldinvorderaars. • Stop verkope aan debiteure wat agterstallig is tot skuld gedelg is. 2 TOTALE PUNTE 40
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 VRAAG 2 2.1 HLUBI VERVAARDIGERS 2.1.1 Bereken die direkte arbeidskoste. (10 x 50 x 2 000) (10 x 90 x 100) BL x 12% 1 000 000  + 90 000  + 120 000  1 210 000  een deel korrek 7 Bereken die fabrieksbokoste vir die jaar. Foutiewe totaal 884 160 Fabriekshuuruitgawe * 16 680 (83 400 - 66 720) OF 66 720 x 20/80 5 Fabrieksversekering [1 440 x 4] x 3 OF (94 320 x 4) (17 280)  Korrekte totaal vir fabrieksbokoste 883 560  R884 160 moet ingesluit wees *een deel korrek 2.1.2 Bereken die totale koste van produksie. BEWERKINGS ANTWOORD [2 663 000 – 745 000] sien DA sIen FBK 4 011 560  1 918 000  + 1 210 000  + 883 560  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos grootboekrekening 5 2.1.3 Verskaf TWEE redes waarom fabriekswerkers verkies om oortyd te werk sonder enige besware. Enige TWEE geldige redes   • As gevolg van ekstra vergoeding/Geleentheid om ekstra inkomste te verdien • Om bevorderingsgeleenthede na te streef/Toon toewyding wat tot bevordering kan lei (ander beroepe) • Geleentheid vir vaardigheidsontwikkeling/Geleentheid om nuwe take aan te leer • Passie vir werk om positiewe resultate te bereik/Bydrae tot maatskappy (projek) sukses / Toon toewyding en betroubaarheid van werkers om mikpunte te bereik. 4
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 2.2 MUG ʼn SIP VERVAARDIGERS 2.2.1 Die eienaar wil van die produksiepersoneel na ander departemente herontplooi. Verskaf TWEE voorstelle waarom dit nie ʼn goeie besluit is nie. Haal syfers en neigings aan. Lewer kommentaar op GBP en produksie (met syfers)  syfers  • GBP verminder (van 19 448) tot 18 400 eenhede/met 1 048 eenhede/ met 5,4%. • Die eenhede geproduseer vermeerder (van 19 100) tot 24 000 eenhede/ met 4 900 eenhede/met 25,7%. • Direkte arbeidskoste per eenheid het met R0,90 sent (5,1%) verhoog vergeleke met die produksievlak wat verhoog het met 4 900 eenhede (25,7%) VIR VIER PUNTE: • Die onderneming maak ʼn wins op 5 600 eenhede vergeleke met ʼn verlies op 348 eenhede die vorige jaar. • GBP verminder met 1 048 eenhede (5,4%) en eenhede geproduseer het met 4 900 eenhede verhoog (25,7%) 4 2.2.2 Die bestuurder is bekommerd dat die fabrieksbokoste die vaste koste laat verhoog het. Verduidelik waarom hy nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en neigings aan. Enige TWEE geldige punte   vergelyking van syfers   • Vaste koste per eenheid het verminder van (R56) tot R46/met R20/met 17,9%. • Skaalvoordele is bereik as gevolg van verhoogde produksie van 4 900 eenhede/met 25,7%. 4 2.2.3 Identifiseer EEN koste verwante probleem vir die ouditeur en verskaf ʼn ooreenstemmende oplossing. Haal syfers en neigings aan. Identifiseer die probleem Oplossing Koste item  neiging en syfer   Direkte materiaalkoste per eenheid Lei werkers op om meer effektief te verhoog van (R30,80) tot R51,80/ wees/Toesig oor produksiewerkers met R21/ met 68,1% om vermorsing te beperk/ Koop materiaal in grootmaat om [Moet nie enige ander Veranderlike sodoende om ‘n beter prys te Koste aanvaar nie] onderhandel/ Verander van verskaffer om sodoende ‘n goedkoper prys te kry sonder om kwaliteit in te boet. 4
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 2.2.4 Bereken die % verhoging in die verkoopprys van die koffiebekers. BEWERKINGS ANTWOORD (146 – 118,5) 27,5 x 100 118,5 23,2%  OF een deel korrek 146 x 100 118,5 123,2% – 100% 2 TOTALE PUNTE 35
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 VRAAG 3 3.1 KONSEPTE 3.1.1 EIEU  3.1.2 Deurlopend  3.1.3 Spesifieke identifikasie  3 3.2.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad op 29 Februarie 2024. Gebruik die geweegde gemiddelde metode. BEWERKINGS ANTWOORD 1 125 300 drie punte 174 400  + 956 400  – 5 500  x 5 650 4 800  + 19 500  – 100  262 725  24 200 drie punte een deel korrek moet x met 5 650 R46 ,50 x 5 650 ses punte OR 1 125 800 drie punte OR 174 400 + 956 400 – 5 000 x 5 650 4 800 + 19 500 – 100 262 838 24 200 drie punte een deel korrek moet x met 5 650 R46 ,52 x 5 650 7 ses punte 3.2.2 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD sien 3.2.1 sien 3.2.1 262 725  x 365 OF 262 838 x 365 111,2 dae  862 575  1 862962 een deel korrek [1 125 300 – 262 725 sien 3.2.1] [1 125 300– 262 838 sien 3.2.1] moet x met 365 OF 111,5 dae een punt een deel korrek 5 650 x 365 moet x met 365 3 18 500 1 een punt 3.2.3 Die eienaar vermoed dat gesigseep gesteel word. Verskaf ʼn berekening om sy vermoedens te bevestig. BEWERKINGS ANTWOORD [4 800+ 19 500 – 100] 50 eenhede  24 200  – 18 500  – 5 650  een deel korrek 4
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 3.2.4 Peter oorweeg dit om nog ʼn sekuriteitsbeampte teen ʼn maandelikse salaris van R6 200 aan te stel om te help met die kontrole van die voorraad gesigseep. Verduidelik waarom dit NIE ʼn goeie idee is nie. Verskaf EEN punt met syfers. Vergelyking van salaris met vermiste voorraad bedrag  syfers  • Salaris van die sekuriteitsbeampte, R 6 200 (per maand) oorskry die koste van die vermiste voorraad R2 325 (50 x R46,5). sien 3.2.3 3 3.3 Verskaf EEN afsonderlike probleem (met syfers) ten opsigte van ELKE tak saam met ʼn oorstemmende oplossing vir ELKE probleem. Probleem    Oplossing    Syfer    • Stadige verkope – 600 • Adverteer meer om Sedibeng koelbokse is verkoop/ verkope te verhoog. Hoë slotvoorraad, 2 600 meer as laas jaar • Onttrekkings is te hoog – • Die eienaar moet Tshwane 15 koelbokse geneem persoonlike en vir eie gebruik. besigheidsfinansies skei. • Krediteure word binne • Die onderneming moet 31 dae betaal en dit sal maksimale toegelate tot kontantvloeiprobleme tydperk benut om lei. krediteure terug te Mogale City betaal. • Debiteure neem te lank • Moedig debiteure aan om te betaal – 40 dae. om volgens die kredietterme te betaal. 9
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 3.4.1 Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan SAID vir die BTW-periode geëindig 31 Julie 2024. BEWERKINGS ANTWOORD Merk slegs een opsie; bepaal watter opsie die kandidaat meeste bevoordeel. Wees bedag op alternatiewe aanbiedings en berekenings.       6 300 – 1 035 – 3 075 – 117 + 240 + 8 790 (9 450 – 660) een punt een punt OF – 6 300 + 1 035 + 3 075 + 117 – 240 – 8 790 OF OF 11 103  een deel korrek 1 035 6 300 6 300 1 035 3 075* 240* 240* 3 075* 117* 8 790*# 8790*# 117* 11 103 11 103 15 330 15 30 15 330 66 255 9 *Bedrae kan in hakies in die teenoorgestelde kant voorkom. Merk slegs een opsie, merk die opsie wat die kandidaat bevoordeel. Dit bestaanuit die twew bedrae (9 450 – 660) 3.4.2 Ali dring daarop aan dat die skootrekenaar as deel van Baya- handelaars se toerusting aangeteken moet word en dat R1 680 as BTW- inset in die besigheidsboek getoon moet word. Verduidelik wat jy aan Ali sal sê. Verskaf EEN punt. Enige EEN punt  Ken deelpunt toe vir gedeeltelik korrekte /onduidelike antwoord Verwagte antwoorde vir twee punte: • Dit is belastingontduiking/hy poog om die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW te verminder /dit is onwettig en oneties. • Hy sal die BTW-inset verhoog, wat ʼn verminderde bedrag verskuldig aan SAID tot gevolg sal hê. • Hy kan beboet word of tronkstraf opgelê word omdat dit ʼn kriminele oortreding is. • Persoonlike en besigheidstransaksies moet apart gehou word. (Besigheidsentiteit konsep)/Ali moet daarvoor uit sy private bankrekening betaal. • Aangesien die skootrekenaar nie vir besigheidsdoeleindes gebruik word nie, moet die volle bedrag van R12 880 as onttrekking hanteer word. 2 TOTALE PUNTE 40
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 VRAAG 4 4.1 Onderskei tussen Kontantbegroting en Geprojekteerde Inkomstestaat. Enige geldige verduideliking   • Kontantbegroting voorspel en bestuur die kontant invloei en uitvloei van ʼn onderneming oor ʼn tydperk/ Vooruitskatting op toekomstige ontvangstes en betalings/ Vooruitskatting van die toekomstige bank saldo. • Geprojekteerde Inkomstestaat skat die inkomste en uitgawes van ʼn onderneming vir ʼn toekomstige tydperk / vooruitskatting van toekomstige wins en verlies/ vooruitskatting van toekomstige netto wins. 2 4.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE *een deel korrek Indien syfers korrek maar opgeskuif is, ken punte toe en -1 vir aanbieding KREDIET MAANDE MAART APRIL VERKOPE JANUARIE 1 791 000 358 200 -1 vir inskrywing FEBRUARIE 2 077 560 1 038 780  415 512  MAART 2 520 000 598 500 1 260 000  APRIL 2 880 000  684 000  KONTANT VAN DEBITEURE 2 359 512 * 7 4.3 Bereken die vorige salarisse vir elke werknemer voordat die nuwe werkernemer aangestel is. BEWERKINGS ANTWOORD (14 800 + 1 200) 4 000  16 000  ÷ 4 een deel korrek 3 4.4 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (i) tot (iii) in die Kontantbegroting. BEWERKINGS ANTWOORD (i) 2 520 000 x 40/60 1 680 000  een deel korrek (500 x 12) (ii) 6 000  x 100/6  100 000  OF een deel korrek 600 000 – 500 000 (4 200 000 x 100/125) (iii) 3 360 000  x 85/100  2 856 000  10
Downloaded from hlayiso.com 10712/24 4.5 Lewer kommentaar op verkope en lewer bewyse (met syfers of berekeninge) om Billy se bekommernis te regverdig. Kommentaar  syfers   Ken deelpunt toe vir gedeeltelik korrekte /onduidelike antwoord • Billy Trident het ʼn 32% toename vir Februarie begroot, maar het slegs 16% behaal. 4 Verduidelik hoe die onderneming na klante kan uitreik in ander provinsies sonder om nuwe takke te open. Gee EEN punt met ʼn rede. VERDUIDELIKING  REDE  • Brei uit met aanlynverkope. • Klante kan op enige tyd koop (onbeperkte besigheidsure ). • Ontwikkel ʼn bemarkingstrategie. Adverteer deur middel van • sosiale media (onbeperk/digitale bemarkingsveldtogte. 2 4.6 Billy is bekommerd dat afleweringskoste nie goed beheer word nie. Verskaf EEN rede om sy bekommernis te verduidelik. Haal syfers aan. Enige punt  vergelyking van syfers  • Afleweringskostes is begroot teen 2% van verkope maar het verhoog tot 3,5%. 3 Billy voel dat dit belangrik is om ʼn vloot voertuie te gebruik om verkoopte goedere af te lewer. Verskaf TWEE voordele om ʼn eksterne afleweringsmaatskappy te gebruik. Enige TWEE punte   • Uitkontraktering van vervoer kan kostes bespaar. • Laat onderneming toe om op kernbesigheid te fokus. • Verminder administrasie om klante se goedere na te spoor. 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all