Skip to content

Economics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paperEconomicsGrade 1220246 pages

Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
KR AM Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. 4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. 5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. 7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. 8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. 9. Drukskryf jou naam en klas op elke bladsy, in die blok wat daarvoor JUNIE EKSAMEN voorsien is. 10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. GRAAD 12 SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK 2024 1 1 VRAAG PUNT BEHAAL 2 TEKEN GEMODEREER 2 TEKEN 1 2 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP 3 4 VRAESTEL 1 TOTAAL 2 0 0 2 0 0 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR 100 TYD: 3 uur PUNTE:100 VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM EN VAN NAAM EN VAN Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. KLAS EN ONDERWYSER KLAS EN ONDERWYSER MOENIE HIERDIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE. Blaai om asseblief
KR AM INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP/V 1 Downloaded from hlayiso.com LET WEL: GAUTENG - GRAAD 12 Kontrakteurs moet alle afmetings en VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL) JUNIE EKSAMEN 2024 LANDMETERSERTIFIKAAT SIMBOOLLEGENDE hoogtes op die terrein bevestig voor daar Gegee: VAN DIE GRENSLYNLENGTES met die werk begin word. Argitekte moet Die terreinplan van 'n bestaande gebou en 'n voorgestelde aanbouing, 'n titelpaneel en 'n tabel met VAN ERF NO. 24 OPGEMEET onmiddelik van enige afwykings in kennis gestel word. vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie. OP PALMBOOM 08-02-2023 ARGITEK SE HANDTEKENING .............................. Instruksies: KLIENT SE HANDTEKENING ................................. Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud GRENSLYNLENGTES verwys, netjies te beantwoord. . [30] BLADWISSELENDE ANTWOORD 22: IN MILLIMETER BOOM In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die aansig en plan vir die SANS 10143 grafiese simbool VRAE ANTWOORDE AB 25000 vir 'n muur gemonteerde URINAAL. 1 Watter skaal word vir die terreinplan aangedui? 1 2 m HOË BC 14142 ELEKTRIESE 2 In watter stad sal jy die argitekfirma kry? 1 CD 30000 HEINING 3 Noem die maatskappy wat die terreinplan gedruk het? 1 DE 35000 4 Wie is die kliënt? 1 EA 40000 5 Hoeveel hersiening is gemaak op die tekening? 1 CONNECTION 1,5 m DEEP TO SEWERAGE MAIN MUNICIPAL SEWERAGE 6 Wat is die eerste hersiening? 1 STORMWATER 7 Wat word deur die simbool by 1 aangedui? 1 DREIN 8 Hoe wyd is Marvelstraat in meter? 1 1,5 m DIEP MUNISIPALE 9 Noem die kenmerk by 2. 1 T'CHILLA RIVIER 10 Watter hoek is die laagste hoek van ERF 24? 1 ERF GERESER- VEER VIR 11 Waarvoor staan die afkorting IK? 1 SERWITUUT 2 RIOOLAANSLUITING 12 Hoeveel palmbome is op ERF 24? 1 2 m HOË GEWAPENDE 2 m PAVEMENT VOEG NUWE 13 Noem die kenmerk by 3. 1 2 2023-06-22 248 BETON MUUR OPRIT BY 245 14 Wat word deur die boë by 4 aangedui? 1 A B 1 2023-06-11 VOEG LEGENDE BY 3000 BL 2,828.4 15 Wat word deur die afmeting by 5 aangedui? 1 MG SO 235 HERSIENING DATUM BESKRYWING Met verwysing na die bouregulasies, waarom sal die IO 40 16 1 voorgestelde aanbouing NIE goedgekeur word NIE? 6 m WYD MARVELSTRAAT 3 00 IO BL 246 SPINNEKOP 17 Watter natuurlike kenmerk lê suid van erf 24? 1 C ARGITEKTE www.spidey.com IK 245 WEBSTRAAT 11 011 842 1565 Wat word deur die pyl op die munisipale rioollyn W 18 2 2500 BL IO NEW YORK aangedui? S Hoekom kan niks op die ERF langs grenslyn AB gebou G TA SO GEDRUK DEUR: DRUKDATUM: 19 2 EB A HAWKEYE DRUKKERS 2024-04-25 word nie? O ND BE U E 20 In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), bepaal die omtrek van erf 24, in meter. 3 TEKENINGTITEL: VO In die spasie hieronder (ANTWOORD 21), bepaal die totale oppervlakte van die ERF 24 AA T OR S TERREINPLAN 21 bestaande gebou in vierkante meter. 3 4 N EL GE BO D - 246 PROJEK: In die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 22), teken, in netjiese vryhand, die aansig U E 22 3 IN 4m en plan vir die SANS 10143 grafiese simbool vir 'n muur gemonteerde URINAAL. G VOORGESTELDE NUWE GEBOU VOORGESTELDE 4000 BL VIR T. STARK TOTAAL 30 OUTOMATIESE NUWE BETON OPRIT MARVELSTRAAT ANTWOORD 20: ANTWOORD 21: 247 CENTRAL CITY 15000 TOON ALLE TOON ALLE BEREKENINGE. HEK 3000 BL 2055 5500 BEREKENINGE. E D 248 5 PROJEKNOMMER: TEKENINGNOMMER: 6500 248.5 2 m HOË GEWAPENDE 1500 IGO2024V1-GDO ACAD/DR/24-01 4550 BETON MUUR 11500 248 2,5 m SYPAADJIE BESTAANDE 5500 DATUM: GETEKEN: DATUM: NAGESIEN: GEBOU NAAM EN VAN ERF 25 1 2024-02-01 DANVERS 2024-03-11 PARKER 248.5 VERWYSINGSKODE: SKAAL: TERREINPLAN KLAS 1 : 400 08 - IGO235 - 678 1 : 400 2 Blaai om asseblief
KR AM INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP/V1 Downloaded from hlayiso.com GAUTENG - GRAAD 12 VRAAG 2: VASTE LIGGAAM Gegee: JUNIE EKSAMEN 2024 · Die vooraansig van 'n regte reëlmatige seshoekige prisma en 'n regte reëlmatige vyfkantige piramide. · 'n Hulpaansig vir die vooraansig van die prisma. · Die bo-aansig van die piramide, asook die as en 'n hulpaansig van die prisma. · Snyvlak C-C. Spesifikasies: · Die TWEE vaste liggame raak NIE aanmekaar NIE. · Beide vaste liggame word deur snyvlak C-C gesny. Instruksies: Teken, volgens skaal 1:1, die volgende aansigte van BEIDE vaste liggame: 2.1 Die gegewe vooraansig 2.2 'n Deursnee-boaansig 2.3 'n Deursnee linkeraansig 2.4 Die ware vorm van die gesnyde oppervlakke van beide die vaste liggame · Beplanning is noodsaaklik. · Toon ALLE verborge besonderhede. · Toon ALLE konstruksies. [38] 30 75 30 C 24 45° 15° 30° X Y 15 45 C 49 60 ASSESSERINGSKRITERIA VOOR- en 1 10 HULPAANSIG DEURSNEE- 2 10 12 BOAANSIG DEURSNEE 3 10 12 LINKERAANSIG 4 WARE VORMS 7 TOTAAL 38 NAAM EN VAN KLAS 3 Blaai om asseblief
KR AM INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP/V1 Downloaded from hlayiso.com GAUTENG - GRAAD 12 VRAAG 3: PERSPEKTIEF JUNIE EKSAMEN 2024 GEGEE: Twee aansigte van 'n huis, sowel as die inligting nodig om 'n tweepuntperspektieftekening te teken. • PV - Prentvlak • HL - Horisonlyn • GL - Grondlyn • SP - Staanpunt Instruksies: Voltooi die perspektieftekening. · Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL). · Bepaal en benoem die verdwynpunte. · Toon ALLE konstruksies. · Toon die diepte by die deur en venster. · Geen verborge of interne besonderhede word verlang nie. [38] ASSESSERINGSKRITERIA 1 KONSTRUKSIE 6 MURE, DUUR + 2 20 VENSTER 3 DAK 6 4 GEBOË MUUR 6 TOTAAL 38 PV HL GL NAAM EN VAN SP KLAS 4 Blaai om asseblief
KR AM INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP/V1 150 x 100 mm GEUT OP 220 x 20 mm FASSIE PLANK Downloaded from hlayiso.com VORSDEKKING VORSDEKKING GAUTENG - GRAAD 12 VRAAG 4: SIVIELE TEKENING Gegee: JUNIE EKSAMEN 2024 MET Ø100 RWAP WAT SLAAP- BADKAMER · Die onvolledige wes aansig van 'n huis, wat die mure, die venster- STOP 50 mm BO DIE 600 600 KAMER en deuropening, die stoep, die trap en wastrog, die dak en GRONDVLAK A byskrifte toon INGANGSPORTAAL · Die onvolledige vloerplan wat die mure, die posisie van die VENSTER OPENING vensters, deure en toebehore, die elektriese uitleg en die DEUR OPENING 2050 2800 volledige daklyn toon STOEP · 'n Onvolledige skematiese diagram van 'n gedeelte van die VOLTOOIDE VLOERVLAK A KOMBUIS GRONDVLAK dakkap by snyvlak A-A en daknotas VLOERBEDEKKING 150 mm HOË BETON STOEP · Kameraanduidings en vloerafwerkings 1. SLAAPKAMER: HOUT EN TRAP · 'n Tabel met dakkomponente en 'n tabel met elektriese simbole ONVOLLEDIGE WESTELIKE AANSIG 2. BADKAMER: TEËLS · 'n Tabel met toebehore KENMERKE RWAP 3. INGANGSPORTAAL: HOUT · Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede D DEUR V2 4. KOMBUIS: HOUT VLOERBEDEKKING · 'n Deur en vensterskedule V1 VENSTER WB ST 5. STOEP: LEIKLIP · Die onvolledige vloerplan, geteken volgens skaal 1 : 50, en die, WK WT V2 VENSTER 7 onvolledige fondasie en breeklyne vir die gedetailleerde snit, 7 6 D geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6. 2 A 6 1 TOEBEHORE D Instruksies: WK TOILET 5 7 D DAKKOMPONENTE ELEKTRIESE SIMBOLE WB WASBAK V1 D 6 Antwoord die vraag op bladsy 6. ST STORT RWAP 4 500 4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vloerplan en grondvlak, en teken 3 DAKNOK S ENKEL OPWASBAK volgens skaal 1 : 50 die volgende aansigte van die huis: WT WASTROG 2 4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN A S FASSIEPLANK V2 Voeg die volgende kenmerke by die tekening: 220 x 20 · Alle deure, vensters en die daklyn ELEKTRIESE TOEBEHORE 1. VERDEELBORD GEUT W · Die toebehore soos deur die afkortings aangedui n x 40W 2. SKAKELAARKRAGPUNT 150 x 100 · ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers aangedui 3. FLUORESSEERLIG 1 × 40W DAKLYN · ALLE arseringsbesonderhede 4. MUURGEMONTEERDE LIG 5. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBEL- 4.1.2 DIE VOLLEDIGE WES-AANSIG ONVOLLEDIGE VLOERPLAN Voeg die volgende kenmerke by die tekening: POOL 6. EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKEL- · Die buitemure, deure- en vensterbesonderhede POOL TOEBEHORE · Die stoep-, trap-, en wastrogbesonderhede 7. PLAFONLIG · Die dakbesonderhede, wat die daknok, reënwaterafvoerpyp, geute, fassieplanke insluit LET WEL: 300 DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING 850 450 850 750 650 400 · Die voltooide vloervlak MET DIE SKAKELAAR 400 GV 150 4.2 Gebruik die onvolledige fondasie en breeklyne op bladsy 6 en teken, 100 650 0 s/ 1050 600 500 volgens skaal 1 : 20, 'n GEDAILLEERDE SNIT op snyvlak C-C van die s 100 250 800 450 area in die ellips wat op die onvolledige vloerplan getoon word. 450 0 s/ 500 s 350 750 Toon die volgende kenmerke op die tekening: ENKEL 800 WASBAK WASTROG · Die volledige fondasie-, buitemuurbesonderhede OPWASBAK TOILET 400 s/s (WB) (WT) · Die venster- en stoepbesonderhede (WK) STORT (ST) (S) · Die dakbesonderhede, insluitend die fassieplank en geut ONVOLLEDIGE SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N GEDEELTE VAN DIE DAKKAP BY SNYVLAK A-A · Die deurraam, en die res van die stoep na regs (suid) van snyvlak A-A DEUR- EN VENSTERSKEDULE DAKNOTAS: 220 mm x 80 mm · Moet NIE die dak regs (suid) van snyvlak A-A toon NIE 20° DAKHELLING ENKEL LATEI BO OM TO PAS 1800 1000 · ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur kan in ALLE OPENINGE netjiese vryhand gearseer word. 450 114 x 40 mm DAKKAP OP B A 114 X 40 mm MUURPLATE 950 BA C Benoem die volgende: 1700 2050 B A C · Die wes-aansig 500 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN DAKKAP 3020 VENSTER 2050 20 mm 150 mm · Die vloerafwerkings VLAKLAAG (V2) · Grondvlak, voltooide vloervlak en vogweerlaag (gebruik die 20 mm IBR DAKPLATE OP STOEP 80 x 50 mm DAKLATTE @ 1000 mm s/s 80 BETON 600 - A = OOPMAAKKANT korrekte afkortings en toon dit op al die toepaslike aansigte) BLAD DEUR - B = SKARNIERKANT LET WEL: 220 × 20 mm FASSIEPLANKE MET VENSTER - C = VASTE PANEEL · Al die tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese (D) 150 x 100 mm GEUTE AAN ALLE KANTE 980 GRONDVLAK (V1) - 150 x 20 mm VENSTER 680 BANK TEELS ONDER simbole soos vervat in die SANS 10143. · Geen verborge besonderhede moet getoon word nie. [94] 10 mm PLAFONBORD OP 40 × 40 mm ALLE VENSTERS PLAFONLATTE @ 400 mm s/s ONVOLTOOIDE FONDASIE EN - ALLE RAME = 50 mm BUITEMUUR BESONDERHEDE 5 Blaai om asseblief
KR AM INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP/V1 Downloaded from hlayiso.com GAUTENG - GRAAD 12 DAK BESONDERHEDE JUNIE EKSAMEN 2024 SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK A DAK HELLING 1 VERKEERDE B DAKBEDEKKING 2 SKAAL (-2) & DAKLATTE SPAR EN AANSIGTE NIE GERIG C BINDBALK 3 12 NIE (-2) FASSIEPLANK, D GEUT & RWAP 2 AANSIGTE GEROTEER (-2) PLAFONLATTE, E MUURPLAAT & 2 SNIT VERKEERD PLAFON WAARGENEEM (-2) SUBTOTAAL 10 12 VERKEERDE SKRIF (-1) BREEKLYN (-1) TOTAAL ASSESSERINGSKRITERIA GV VLOERPLAN MOONTLIK BEHAAL DEURE & VENSTERS 1 & DAKLYN 15 12 2 TOEBEHORE 9 3 ELEKTRIES 9 RWAP 4 ARSERING 3 5 BYSKRIFTE 2 12 BADKAMER SLAAPKAMER SUBTOTAAL 39 WES-AANSIG 1 DAK & RWAP 10 A INGANGSPORTAAL 2 MURE, VVV, STOEP & WASTROG 6 12 3 DEUR & VENSTER 7 12 4 BYSKRIFTE 1 SUBTOTAAL 25 RWAP GEDETAILLEERDE SNIT A-A 1 DAK BESONDERHEDE 10 12 FONDASIE, MUUR, DEUR 2 & TOEBEHORE 9 12 STOEP KOMBUIS A 3 VENSTER & DEUR 3 4 ARSERING 6 5 BYSKRIFTE 1 SUBTOTAAL 30 PENALISERING (-) DAKLYN TOTAAL 94 NAAM EN VAN VLOERPLAN SKAAL 1 : 50 SNIT OP A-A KLAS SKAAL 1 : 20 6 Blaai om asseblief EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all