Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
NASIENRIGLYNE
GEOGRAFIE (VRAESTEL 2) (10782)
12 bladsye
Skip to contentAll 2021 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)


%202020%20Preparatory%20Addendum_hlayiso.com_--508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a/v1-46dc3ffd82c74a6c4407/card.webp)

View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 636.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Mock Exam 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
AFDELING A
VRAAG 1: NEDERSETTING GEOGRAFIE
1.1 1.1.1 Sentrale plek (1)
1.1.2 Poort (1)
1.1.3 Vragverbrekingspunt (1)
1.1.4 Handel en vervoer (1)
1.1.5 Gespesialiseerde (1)
1.1.6 Aansluitings (1)
1.1.7 Gespesialiseerde (1)
(7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 C – dorpie (1)
1.2.2 C – Konurbasie / D – metropool (1)
1.2.3 C – Megalopolis (1)
1.2.4 B – Konurbasie (1)
1.2.5 A – geïsoleerde plaasopstal (1)
1.2.6 B – dorp (1)
1.2.7 B – Dorpie (1)
1.2.8 D – gehuggie (1) (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Identifiseer die landelike nedersetting kwessie geïllustreer in FIGUUR 1.3.
Landelike-stedelike migrasie (1) (1 x 1 (1)
1.3.2 Noem 'n trekfaktor wat hierdie landelike nedersettingskwessie in VRAAG
1.3.1 veroorsaak.
Verkry toegang tot dienste (1)
Beter werksgeleenthede / beter betalende werksgeleenthede / hoër
salarisse (1)
Beter fasiliteite/dienste (kan voorbeelde gee): onderwys
gesondheidsorg, sanitasie, pypwater, behuising, plekke van
aanbidding, vermaak en ontspanning) (1)
Beter vervoer skakels (1)
Hoop vir 'n beter lewensgehalte / beter lewensstandaard (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
2
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
1.3.3 Identifiseer die oplossing vir die landelike nedersetting kwessie geïllustreer
in FIGUUR 1.3.
Landelike-stedelike- migrasie /Mense wat terugbeweeg na landelike
gebiede / Teen verstedeliking (1) (Aanvaar voorbeelde) (1 x 1) (1)
1.3.4 Verduidelik die negatiewe ekonomiese impak van hierdie landelike
nedersettingskwessie wat in VRAAG 1.3.1 vir 'n landelike gebied genoem
word.
Afname in broodwinners het dus koopkrag verminder. (2)
Afnemende bevolking lei daartoe dat winkels sluit, personeel
verminder of voorraad verminder. (2)
Fasiliteite sluit. (kan voorbeelde gee) (2)
Grondwaarde daal. (2)
Jonger en meer produktiewe bevolking verlaat die landelike gebied,
wat lei tot 'n verouderende bevolking en 'n afname in produktiwiteit
van die gebied. (2)
Spookdorpe kan ontwikkel. (2)
Die siklus van landelike agteruitgang en verval begin intree
/armoede sirkel (2)
Afname in die gebruik van hulpbronne in landelike gebiede,
hulpbronne wat nie gebruik word om ekonomie te ontwikkel nie. (2)
Afname in ekonomiese groei (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
1.3.5 Verduidelik in 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, strategieë wat die
regering kan implementeer om hierdie oplossing in VRAAG 1.3.3 aan te
moedig.
Skep meer werksgeleenthede in landelike gebiede (Aanvaar
voorbeelde van werkskepping.) (2)
Verbeter infrastruktuur in landelike gebiede. (kan voorbeelde gee)(2)
Meer en verbeterde basiese dienste in landelike gebiede. (kan
voorbeelde gee) (2)
Skep aansporings inisiatiewe/aansporings om belegging in
landelike gebiede aan te moedig. (Kan voorbeelde gee) (2)
Industriële decentralisasie sal meer beleggings en
werksgeleenthede in landelike gebiede skep (2)
Meer en verbeterde basiese fasiliteite in landelike gebiede. (Kan
voorbeelde gee) (2)
Vaardigheids ontwikkeling in landelike gebiede om hoër inkomstes
te genereer (2)
Moedig meer besighede aan om na landelike gebiede te beweeg. (2)
Opvoeding gebaseer op die ontwikkeling van mense in landelike
gebiede (2)
Bekendstelling van grondhervorming deur die regering om mense
meer toegang te kan gee tot grond (Aanvaar voorbeelde van grond
hervorming.) / Landelike grond herorganisering om produktiwiteit te
verhoog (2)
Ondersteun opkomende bestaanboerdery en kleinskaalse boere (2)
[Enige VIER] (4 x 2) (8)
3
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
1.4 Verwys na die artikel in FIGUUR 1.4 oor swak dienslewering.
1.4.1 Identifiseer 'n basiese diens wat in Lichtenburg ontbreek wat Clover
gedwing het om die besluit te neem om die kaasfabriek te skuif.
Paaie (1)
Riool (1)
(Onderbroke) elektrisiteit (1)
(Onderbroke) watervoorsiening (1)
(Enige EEN) (1 x 1) (1)
1.4.2 Gee TWEE moontlike oorsake vir swak dienslewering in 'n dorp soos
Lichtenburg.
Swak bestuur deur munisipaliteite (2)
Korrupsie deur munisipale amptenare (2)
Onbevoegde munisipale amptenare (2)
Gebrek aan geld van (nie)betalende inwoners (2)
Finansiële uitdagings (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.3 Beskryf die sosiale impak van die hervestiging van Clover, vanaf
Lichtenburg na Durban, op die inwoners van Lichtenburg.
Inwoners sal hul werk verloor. (2)
Armoede sal toeneem. (2)
Misdaad sal toeneem. (2)
Ontwrigting van familie eenhede (2) – werkers verhuis (2)
Inwoners moet langer afstande reis om produkte te verkry –
armoede neem toe (2)
Afname in die toegang van sosiale programme wat deur
ondernemings verskaf word (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.4 Verduidelik strategieë wat in plek gestel kan word om dienslewering in
Lichtenburg te verbeter.
Moedig inwoners aan om betyds vir dienslewering te betaal. (2)
Gemeenskapsprojekte om paaie te herstel en die slaggate te vul. (2)
Verandering in bestuur in die munisipaliteite. (2)
Rapporteer swak dienslewering. (2)
Om van korrupsie ontslae te raak. (2)
Strenger begrotingsmaatreëls in plek deur munisipaliteite. (2)
Opleiding en bekwaamheid van munisipale amptenare (2)
Betroubare sensusdata van die gemeenskap (2)
[Enige DRIE] (3 x 2) (6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
1.5 Bestudeer FIGUUR 1.5 wat 'n beeld van 'n informele nedersetting toon.
1.5.1 Definieer die konsep informele nedersetting.
Enige vorm van behuising, skuiling of nedersetting (of gebrek
daaraan) waar 'n persoon nie ‘n wettige eienaarskap op 'n stuk
grond het nie en wat buite regeringsbeheer of regulasie val. (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
1.5.2 Die nedersetting wat in FIGUUR 1.5 geïllustreer word, is informeel. Gee 'n
bewys uit die foto om hierdie stelling te ondersteun.
Geen behoorlike boustrukture nie (1)
Geen permanente strukture nie (1)
Tydelike struktuur (1)
Goedkoop materiaal vir strukture (mag voorbeelde gee) (1)
Swak vervoerinfrastruktuur (1)
Geen kraglyne/elektrisiteit nie (1)
Geen behoorlike paaie nie (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
1.5.3 Beskryf TWEE sosiale probleme wat deur inwoners in informele
nedersettings ervaar word.
Oorbevolking (2)
Minder privaatheid (2)
Toename in misdaad beperkte toegang tot basiese dienste (2)
Toename in sosiale uitdagings (Kan voorbeelde gee) (2)
Gebrek aan nooddienste (2)
Beperkte toegang tot basiese dienste (2) (Kan voorbeelde gee)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.4 In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik hoe munisipaliteite
die lewensomstandighede van mense wat in die informele nedersetting
woon (leef), kan verbeter.
Voorsiening van basiese dienste. (kan voorbeelde gee) (2)
Skep werksgeleenthede. (2)
Skep instellings vir vaardigheidsontwikkeling in gemeenskappe. (2)
Verbeter sanitasie bv. mobiele toilette. (2)
Verhoog en verbeter fasiliteite. (kan voorbeelde gee) (2)
Opvoeding van mense met betrekking tot die skep van gesonde
lewe. (kan voorbeelde gee) (2)
Verbeter vervoerinfrastruktuur om toeganklikheid vir nooddienste te
skep. (2)
Verskaf HOP huise (program) / formele behuising vir mense in
informele nedersettings (2)
Toewysing van grond vir huise by die munisipaliteit (2)
Verbeter sosiale programme in informele nedersettings (2) (Aanvaar
vooebeelde.)
[Enige VIER] (4 x 2) (8)
[60]
5
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Brug nywerhede (1)
2.1.2 Rou materiaal nywerhede (1)
2.1.3 Swaar nywerhede (1)
2.1.4 Alomteenwoordige nywerhede (1)
2.1.5 Ongebonde nywerhede (1))
2.1.6 Ligte nywerhede (1)
2.1.7 Mark georiënteerde industrië (1) (7 x 1) (7)
2.2.1 D (1) – Bruto Binnelandse Produk
2.2.2 H (1) – Sekondêre sektor
2.2.3 F (1) – Bruto Nasionale Produk
2.2.4 C (1) – Kwatenêre sektor
2.2.5 A (1) – Ekonomiese handel
2.2.6 I (1) – Rou materiaal
2.2.7 G (1) – Tersiêre sektor
2.2.8 E (1) – Handelsbalans (8 x 1) (8)
2.3 Verwys na die koerantartikel in FIGUUR 2.3 oor voedselsekerheid in Suid-Afrika.
2.3.1 Definieer die term voedselsekerheid.
Voedselsekerheid is wanneer burgers van die land tot voldoende,
voedsame voedsel toegang het. (2)
(KONSEP) (1 x 2) (2)
2.3.2 Identifiseer 'n klimaatsuitdaging (probleem) wat in FIGUUR 2.3 aangedui
word wat voedselsekerheid verminder.
Klimaatsverandering (1) (1 x 1) (1)
2.3.3 Verduidelik hoe 'n gebrek aan werksgeleenthede voedselsekerheid
verminder.
Geen geld/gebrek aan geld om voedsame voedsel te koop. (2)
Minder belasting vir die regering om in projekte te gebruik om
voedselsekerheid te verbeter. (2) (2 x 2) (4)
6
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
2.3.4 Sommige van die voedselprodukte wat in FIGUUR 2.3 getoon word, is
geneties gemodifiseer (voedsel wat geproduseer word uit organismes wat
veranderinge in hulle DNS ingestel het met behulpl van metodes van
genetiese ingenieurswese). Verduidelik hoe geneties gemodifiseerde
voedsel voedselsekerheid bevorder.
Dit het 'n langer raklewe. (2)
Is meer bestand teen klimaatstoestande. (2)
Groter voedselproduk. (2)
Gewasse is meer bestand teen siektes/plae/virusse. (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.5 Kleinskaalse boerdery word deur die regering as 'n oplossing vir
voedselonsekerheid beskou. Gee TWEE redes om hierdie stelling te
ondersteun.
Werkskepping (2)
Voorsien voedsel aan plaaslike gemeenskappe (2)
In staat om voedsel vir hulself te produseer (2)
Dra by tot meer voedel in die plaaslike mark en lei tot laer
voedselpryse (2)
Prioritiseer voedselproduksie (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.4 Verwys na die gevallestudie in FIGUUR 2.4 oor steenkool in Suid-Afrika.
2.4.1 Die steenkoolreserwes in Suid-Afrika het van 2011 tot 2019
(vermeerder/verminder).
Verminder (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 Haal bewyse uit die kaart aan wat aandui dat vervoer 'n uitdaging vir die
steenkoolmynbedryf word.
"spoorwegkapasiteitsbeperkings verhinder die vervoer van
steenkool" (1) (1 x 1) (1)
2.4.3 Gee bewyse uit die artikel wat die negatiewe impak van steenkoolmynbou
op die omgewing beklemtoon.
Besoedeling van water deur swaelinhoud (1)
Vrystelling van kweekhuisgasse deur elektrisiteitsopwekking (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
2.4.4 Bespreek die belangrikheid van steenkoolmynbou op die ekonomie van
die land.
Voorsiening van indiensneming (2)
Produksie van elektrisiteit (2)
Verbeter infrastruktuur (2)
Bring buitelandse beleggings in (2)
Meer belasting vir die regering (2)
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
7
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
2.4.5 In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik die sosiale uitdagings
wat ervaar sal word indien die tendens wat in VRAAG 2.4.1 genoem word,
voortduur. .
Verlies aan werksgeleenthede (1)
Verhoog voedselonsekerheid (1)
Verhoog armoede (1)
Ontbreking in elektrisiteitsvoorsiening weens beurtkrag (1)
Steenkooluitputtings stoot eletrisiteitspryse op (1)
[Enige VIER] (4 x 2) (8)
2.5 Verwys na FIGUUR 2.5 wat 'n kernnywerheidstreek in Suid-Afrika toon.
2.5.1 Noem die kernnywerheidstreek geleë in die provinsie uitgebeeld op die
kaart.
Suidwes-Kaap (1) (1 x 1) (1)
2.5.2 Identifiseer TWEE nywerhede uit FIGUUR 2.5 wat met landbou verband
hou.
Vrugte verpakking (1)
Wynproduksie (1)
Klere fabriek (1)
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
2.5.3 Hoe dra die hawe by tot die ontwikkeling van die kernnywerheidstreek,
genoem in VRAAG 2.5.1?
Skakel die gebied met die res van die wêreld. (2)
Laat goedkoper invoere toe. (2)
Verhoog winste op uitvoere. (2)
Moedig belegging in die gebied aan. (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.5.4 Verduidelik hoe 'n gebrek aan minerale grondstowwe nywerheidsaktiwiteite
in die kern nywerheidstreek wat in VRAAG 2.5.1 genoem word, negatief
beïnvloed het.
Verhoog koste aangesien hulle grondstowwe uit ander gebiede moet
inbring (2)
Beperk die tipes nywerhede in die omgewing (2)
Ontwrig produksie as gevolg van vertragings in die verkryging van
grondstowwe (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
8
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
2.5.5 Verduidelik hoe die kernnywerheidstreek, wat in VRAAG 2.5.1 genoem
word, die ekonomiese ontwikkeling van die Wes-Kaap positief beïnvloed
het.
Meer werksgeleenthede is geskep. (2)
Toename in indiensneming het 'n groter plaaslike mark vir goedere
geskep. (2)
Meer geld is in die streek gegenereer wat beteken meer geld is by
plaaslike besighede bestee. (2)
Meer beleggings van buite die streek is 'n ekonomiese inspuiting vir
die streek. (2)
Die Wes-Kaap provinsie het meer geld om infrastruktuur en/of
dienste te verbeter. (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
9
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
AFDELING B
VRAAG 3
3.1 3.1.1 B (1)
3.1.2 D – 32 ̊ 59’ 54’’S; 17 ̊ 54’ 12’’ O (1)
3.1.3 D – 243 ̊ (1)
(3 x 1) (3)
3.1.4 Bereken die oppervlakte van 5 op die ortofotokaart in m².
Formule: lengte x breedte
1,5 cm (1) x 1 cm (1) [Speling: (1,4 to 1,6) x (0,9 to 1,1)]
150 m (1) x 100 m (1) [140m tot 160m] x [90m x 110m]
15 000 m² (1) [12 600 m2 - 17 600 m2]
(5 x 1) (5)
(Die korrekte plasing van lengte (langer kant) en breedte (korter kant) is
verpilgtend.)
3.1.5 Watter gradiënt is steiler, 1:10 of 1:90? Gee 'n rede vir jou antwoord.
1:10 (1)
Vir elke 10 eenhede wat jy horisontaal beweeg, is daar 'n toename
van 1 eenheid vertikaal (1) (2 x 1) (2)
3.2 Verwys na die topografiese kaart en die ortofotokaart om die volgende vrae te
beantwoord.
3.2.1 Verwys na die topografiese kaart en die algemene inligting van
Saldanhabaai.
(a) Is die Saldanhabaa- IOS aan die ooskus of weskus geleë?
Weskus (1) (1 x 1) (1)
(b) Identifiseer die topografiese faktor wat die terrein van die
Saldanhabaai-IOS beïnvloed het.
Plat/geleidelike oppervlakte (1) (1 x 1) (1)
(c) Verduidelik die impak wat EEN van hierdie terreinfaktore op die
ekonomiese groei van Saldanhabaai gehad het.
Plat/geleidelike oppervlakte, goedkoper om infrastruktuur op
te rig (2)
Makliker om infrastruktuur op te rig (2)
Makliker om uit te brei (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
10
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
(d) Verduidelik hoe omgewingsimpakte wat veroorsaak word deur die
ontwikkeling van die Saldanhabaai-IOS die inwoners van
Saldanhabaai beïnvloed.
Meer besoedeling (lug en grond) sal voorkom. (2)
Mense sal aan respiratoriese probleme ly. (2)
Die natuurlike omgewing sal vernietig word deur die bou van
infrastruktuur, wat lei tot verminderde estetiese aantrekking. (2)
Water kwaliteit en invloed daarvan op inwoners (2)
(Kandidate kane verwys na menslike en natuurlike inwoners)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
3.2.2 Verwys na blokke A3 en A4.
(a) Die belangrikste landgebruiksone in blok A3 is die (landelike-
stedelike oorgangsone/ vervalsone).
Landelike-stedelike oorgangsone (1) (1 x 1) (1)
(b) Noem 'n landbou-aktiwiteit wat in die grondgebruiksone gevind word
wat in VRAAG 3.2.2 (a) genoem word.
Gewasboerdery (1) (1 x 1) (1)
(c) Verduidelik die ligging van die grondgebruiksone wat in VRAAG 3.2.2
(a) genoem word.
Geleë aan die buitewyke van Saldanhabaai (1 x 2) (2)
(d) Stel 'n rede voor vir die ligging van die rioolwerke in die
grondgebruiksone wat in VRAAG 3.2.2 (a) genoem word.
Dit is aan die buitewyke as gevolg van slegte reuke. (2)
Grond is goedkoper. (2)
Groot ruimte is beskikbaar vir die uitbreiding van die
rioolwerke.(2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
11
Downloaded from hlayiso.com
10782/21
3.3 Verwys na beide die topografiese kaart en die ortofototokaart.
3.3.1 Die ortofototokaart is 'n voorbeeld van data wat deur afstandswaarneming
ingesamel word.
(a) Definieer die konsep afstandswaarneming.
Verwys daarna om inligting oor die aarde se oppervlak van 'n
(vertikale) afstand te kry, bv satellietbeelde (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
(b) Hoe het afstandswaarneming ontwikkelaars gehelp om die terrein van
Saldanhabaai as 'n IOS te bepaal.
Deur satellietbeelde te gebruik, het hulle 'n breër perspektief van
die verligting van die gebied gekry. (2)
Hulle kon die beskikbaarheid van grond vir uitbreiding bepaal.(2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
3.3.2 Verwys na die Saldanhabaai IOS op die topografiese kaart.
(a) Noem die datalaag wat beter toegang vir invoere en uitvoere skep en
gee 'n voorbeeld van die datalaag vanaf die topografiese kaart.
Data laag: Vervoer (infrastruktuur) (1)
Voorbeeld: Hawe (1) Paaie (1) Spoorlyne (1) (2 x 1) (2)
(b) Verduidelik hoe hierdie datalaag wat in VRAAG 3.3.2 (a) genoem
word, uitvoere en invoere na die Saldanhabaai-IOS verbeter het.
Die beskikbaarheid van die hawe vir (goedkoper) uitvoer- en
invoerprodukte (2)
Beter toegang tot die hawe deur middel van paaie en
spoorlyne (2) (1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING B: 30
TOTAAL: 150
12
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 KwaZulu Natal Mock 2021 Memo
%202020%20Preparatory%20Addendum_hlayiso.com_--508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a/v1-46dc3ffd82c74a6c4407/card.webp)
Addendum
Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper