You're offline
Skip to content
Addendum

Accounting P1 May June 2024 Answer Book Afr

Subject: AccountingGrade 12202410 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 MEI/JUNIE 2024 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 1 1.1 VASTE BATES (i) Bereken: Kosprys van geboue aan die begin van die jaar BEWERKINGS ANTWOORD 2 (ii) Bereken: Waardevermindering op voertuie BEWERKINGS ANTWOORD 6 (iii) Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop/vervreem BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.2 KORREKTE NETTO WINS NA BELASTING VIR DIE JAAR Foutiewe netto wins voor belasting 1 150 000 Netto wins voor belasting Netto wins ná belasting 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 1.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024 BATES NIE-BEDRYFSBATES 10 377 480 Vaste bates 9 952 480 Belegging: Vaste deposito 425 000 BEDRYFSBATES Kontant en kontantekwivalente 1 956 220 TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG Behoue inkomste NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE TOTALE EKWITEIT EN LASTE 30 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA Saldo aan die begin van die jaar 2 819 000 Gewone aandele-dividende Finale dividende 2 338 000 Saldo aan die einde van die jaar 8 2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 Kontantgevolge van bedryfsaktiwiteite Kontant gegenereer uit bedrywighede Rente betaal (966 000) Dividende betaal (5 728 000) (i) Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite (ii) Opbrengs uit verkoop van vaste bates 232 000 Verandering in beleggings Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite (iii) (iv) Verandering in lenings Netto verandering in kontant & kontantekwivalente Kontant & kontantekwivalente op 1 Maart 2023 1 030 000 (v) 17 2024 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2024: Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 Tussentydse dividend per aandeel (in sent) BEWERKINGS ANTWOORD 4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 3 3.1 Verduidelik hoe die kliënte op die verandering in die winsopslagpersentasie gereageer het en of dit die maatskappy bevoordeel het of nie. 4 3.2 Lewer kommentaar op die bedryfsdoeltreffendheid van die maatskappy oor die afgelope twee jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 4 3.3.1 Een van die aandeelhouers kan nie verstaan waarom die skuld- ekwiteit-verhouding in 2024 vermeerder het ten spyte van die toename in die lening nie. Gee hom 'n verduideliking hiervoor. 2 3.3.2 Die hoof- finansiële beampte (HFB) is van mening dat die verhoging in die lening 'n goeie besluit was. Afgesien van die skuld-ekwiteit- verhouding, verskaf TWEE punte om sy opinie te ondersteun, EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit. PUNT 1 PUNT 2 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.4.1 Lewer kommentaar daarop of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die opbrengs op hulle belegging. Verskaf TWEE punte, EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit. PUNT 1 PUNT 2 4 3.4.2 Lewer kommentaar op die verdienste per aandeel (VPA) en verduidelik die impak daarvan op die dividenduitbetalingsbeleid wat die direkteure aangeneem het. VERDIENSTE PER AANDEEL DIVIDEND- UITBETALINGS- BELEID 4 3.5 Lewer kommentaar op die aandeleprys se prestasie op die aandelebeurs (JSE). Verskaf TWEE punte, met syfers en tendense. PUNT 1 PUNT 2 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.6.1 Allan Ashwin besit aandele in Britesun Bpk. Hy is tevrede met sy belegging in hierdie maatskappy se aandele. Verskaf TWEE punte, met syfers of berekeninge, wat sy mening ondersteun. PUNT 1 PUNT 2 4 3.6.2 Die maatskappy beplan om in die volgende finansiële jaar addisionele nuwe aandele, gelykstaande aan 20% van die uitgereikte aandelekapitaal, aan bestaande aandeelhouers uit te reik. Allan het aangedui dat hy nie hierdie aanbod sal aanvaar nie. Verduidelik hoe hierdie besluit sy % aandeelhouding sal beïnvloed. Verskaf 'n berekening of syfers om jou verduideliking te ondersteun. BEREKENING VERDUIDELIKING 6 3.7 Afgesien van die punte hierbo genoem, noem TWEE verskillende faktore wat aandeelhouers se stemme om hierdie bonusse goed te keur, sal beïnvloed. PUNT 1 PUNT 2 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 4 4.1 Die drie direksielede wat by hierdie saak geïmpliseer word, besit elkeen 150 000 aandele. Bereken die verlies wat Loma en elk van die twee direkteure kon vermy deur hulle aandele op 13 April 2023 te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD 3 4.2 Verduidelik waarom die teksboodskap so belangrik vir die ondersoekers is. Verduidelik waarom jy dink dat daar na hierdie misdaad as 'binnehandel' verwys word. 4 4.3 Verduidelik hoe die vinnige daling in die aandeleprys en die bedrieglike finansiële state moontlik die bestaande aandeelhouers en die werknemers kan beïnvloed. Huidige aandeelhouers Werknemers 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.4 As jy 'n aandeelhouer in Gadram Bpk. was, watter ander vrae sou jy by die AJV gevra het? Verduidelik TWEE punte. PUNT 1 PUNT 2 4 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all