PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V2
GRAAD 12
MEI/JUNIE 2024
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)


%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)


Accounting Grade 12 P2 NSC June 2024 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 336.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 1
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2024.
BEWERKINGS ANTWOORD
8
GEBRUIK SLEGS EEN VAN DIE VOLGENDE FORMATE VIR VRAAG 1.1.2:
1.1.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024
DEBIET KREDIET
6
OF
1.1.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
1.1.3 Verduidelik TWEE belangrike opdragte wat Scot aan Kiki behoort te gee
om te verseker dat korrupsie nie met betrekking tot die prosessering van
EFO's sal plaasvind nie.
PUNT
1
PUNT
2
4
1.2 UITTREKSEL: DEBITEURELYS
DEBITEURE BEWERKINGS SALDO
A. Judy 27 750
B. Benior (400)
C. Oliver 19 300
D. Fiery 2 900 12
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 2
2.1.1 Bereken die BTW-bedrag op die goedere wat deur die besigheid
verkoop is.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
2.1.2 Bereken die bedrag betaalbaar aan of ontvangbaar van SAID op
30 April 2024.
BEWERKINGS ANTWOORD
7
VOORRAADWAARDASIE
2.2 Bereken die verwagte kosprys van een LITCHI-foon in rand per
eenheid.
BEWERKINGS ANTWOORD
5
2.3 Bereken die totale waarde van die CLEO- en BRUMA-fone se
eindvoorraad op 29 Februarie 2024, deur die spesifieke
identifikasiemetode te gebruik.
MODEL BEWERKINGS ANTWOORD
CLEO
BRUMA
TOTAAL 6
2024
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
2.4 Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid vir die CLEO-fone vir
2024.
BEWERKINGS ANTWOORD
6
2.5 Die direkteure het besluit om die winsopslag-% op die CLEO- en
BRUMA-fone vir die 2024-finansiële jaar aan te pas. Verduidelik die
uitwerking van hierdie besluite op die bruto wins en die kontantvloei
van die maatskappy, sowel as die voorraadomsetsnelheid van elke
model. Haal syfers en tendense aan.
CLEO BRUMA
Verduideliking
oor bruto wins
& kontantvloei
Verduideliking
oor voorraad-
omsetsnelheid
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
2.6 Indien die direkteure sou voortgaan met die LITCHI-fone en baie meer
daarvan in die toekoms bestel en teen 'n winsopslag van 40% op
kosprys verkoop, wat sou die uitwerking hiervan op die CLEO- en
BRUMA-fone se verkope wees? Verduidelik en haal syfers aan om jou
mening te ondersteun.
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 3
3.1
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3
NARDO VERVAARDIGERS
3.2 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
Foutiewe bedrag deur boekhouer bereken 258 200
TOTAAL
7
3.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024
Direkte materiaalkoste
Primêre koste 1 405 800
Fabrieksbokoste
Totale vervaardigingskoste
Goedere-in-bewerking (1 Maart 2023) 30 700
Koste van produksie van klaarprodukte
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
STAPPERSAKKE
3.4 Lewer kommentaar op die beheer oor direkte materiaalkoste van
stappersakke. Haal syfers aan.
Gee TWEE redes wat tot die verandering in die eenheidskoste van
stappersakke kon bygedra het.
REDE
1
REDE
2
4
3.5 Verduidelik of die besluit om die verkoops- en verspreidingskoste van
stappersakke te verhoog, tot voordeel van die besigheid was of nie.
Haal syfers aan.
3
3.6 Kyla beplan om die produksie van stappersakke met 'n addisionele
2 500 eenhede gedurende die volgende finansiële jaar te verhoog. As
aanvaar word dat daar geen verandering in die huidige kostestruktuur
gaan wees nie, bereken die addisionele netto wins wat sy kan verwag
om in 2025 te verdien.
BEWERKINGS ANTWOORD
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
STAPPERBAADJIES
3.7 Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid van
stapperbaadjies en verduidelik die hoofoorsaak vir die verandering in
hierdie eenheidskoste.
4
3.8 Identifiseer die produksiekoste van stapperbaadjies wat 'n ernstige
bron van kommer vir Kyla behoort te wees.
Verskaf TWEE geldige oplossings vir hierdie probleem.
OPLOSSING
1
OPLOSSING
2
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 4
4.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIET-
MAANDE MEI JUNIE
VERKOPE
MAART 712 800 171 072
APRIL 792 000 356 400
MEI 871 200 206 910
JUNIE 950 400
KONTANT VAN DEBITEURE 734 382 8
4.2 Bereken:
(i) Kontantverkope vir Junie 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
3
(ii) Betalings aan krediteure in Junie 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
4
(iii) Huur van afleweringsvoertuig vir Mei 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
3
4.3 Bereken: % verhoging in kantoorwerkers se salarisse vanaf 1 Junie 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
4.4 Verduidelik hoe die mededinger die besigheid se verkope en
kontantvloei in April 2024 beïnvloed het. Verskaf TWEE verskillende
punte, met syfers.
PUNT
1
PUNT
2
4
4.5 Verduidelik of Dan tevrede kan wees met die aantal eenhede wat in Mei
2024 verkoop is as gevolg van sy besluit om die verkoopprys van die
produk aan te pas. Verskaf TWEE punte, met syfers.
PUNT
1
PUNT
2
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
4.6 Dan is daarvan bewus dat nie al die verkoopspersoneel met die besluite
wat hy oor hulle vergoeding geneem het, tevrede sal wees nie.
Verkoopspersoon John was tevrede, maar nie Sally nie. Gee EEN rede
wat John se opinie ondersteun en EEN rede wat Sally se opinie
ondersteun. Haal syfers aan.
REDE OM JOHN TE ONDERSTEUN
REDE OM SALLY TE ONDERSTEUN
4
4.7 Bereken die totale bedrag van die lening, rente ingesluit.
BEWERKINGS ANTWOORD
2
4.8 Die eienaar is onseker of hy die eiendom moet koop of huur. Verduidelik
EEN punt ten gunste daarvan om die eiendom te koop en EEN punt teen
hierdie voorstel.
TEN GUNSTE VAN
DIE KOOP VAN DIE
EIENDOM
TEEN DIE KOOP
VAN DIE EIENDOM
4
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum