Skip to content

Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202413 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V2 MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE NASIENBEGINSELS: PUNTE: 150 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag) 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 10. Waar metodepunt(e) vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING 1.1.1 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2024. BEWERKINGS ANTWOORD Een punt een punt; beide bedrae moet in KOJ en KBJ ingeskryf wees (5 480 – 4 580) 9 050 – 5 000 ✓✓ + 900 ✓✓ – 310 ✓ – 1 780 ✓ + 1 060 ✓ KOJ KBJ 3 920  OF 9 050 + (900 + 1 060) – (5 000 + 310 + 1 780) een deel korrek ignore sign 1 960 drie punte 7 090 vier punte kontroleer of dit ‘n DT of OF Bankrekeningformaat KT vir Versoening 9 050 5 000 (1.1.2) 900 310 1 060 1 780 Saldo o/d 3 920 Wees bedag op alternatiewe aanbiedings van die berekeninge 8 1.1.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 EEN- OF: EEN- KOLOM KOLOM DEBIET KREDIET METODE METODE Saldo soos per Bankstaat DT en KT 21 520  21 520 (21 520) totale moet Balanseersyfer; Moenie R1 550 & R4 170 aanvaar dieselfde wees Kan Dt wees Uitstaande deposito 17 500 (17 500) 17 500  Fout op bankstaat (25 000) 25 000 25 000  Uitstaande EFO Nr. 819 (11 880) 11 880 11 880  Fout op bankstaat 1 780 (1 780) 1 780 Saldo soos per Bankrekening 3 920 # 3 920 (3 920) Sien 1.1.1 Moenie R1 470 & R1 550 aanvaar Kan Kt wees 40 800 40 800 6 * balanserende bedrag # kontroleer 1.1.1 om te verseker of kandidaat ‘n gunstige of ongunstige saldo bereken het -1 Aanbieding (onvoldoende / geen besonderhede verskaf); -1 vreemde items, (slegs as punt/e verdien is in 1.1.1 vir dieselfde bedrae) maks -1 Indien kandidate die een kolom doen & twee kolom Versoeningstaat merk die weergawe wat die kandidate bevoordeel Vir die 2-Kolommetode, moet kandidate die bedrae in die regte kolom skryf om punte te verdien Vir die 1-Kolommetode, moet kandidate dit skryf met die toepaslike teken dit is positief of negatief Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 1.1.3 Verduidelik TWEE belangrike opdragte wat Scot aan Kiki behoort te gee om te verseker dat korrupsie nie sal plaasvind met die prosessering van EFO’s nie. Enige TWEE beheermaatreëls ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Wees bedag op alternatiewe antwoorde • Voordat EFO’s geprosesseer word, moet Kiki eers verseker dat bankbesonderhede en bedrae korrek is deur dit met die stawende dokumente/rekords van diensverskaffers te vergelyk / Bank bevestigingsbrief om bank se besonderhede te bevestig. • Sy moet banktransaksie-rekords deurlopend moniteer wat voorsien is op die besigheid se elektroniese bankstate. • Sy moet alle wagwoorde en kodes beskerm, wat nodig is om die rekenaarstelsel en aanlyntoepassings te gebruik. • Sy moet daagliks verslag lewer aan haar toesighouer (of Scot) oor daaglikse transaksies. • Een Tyd Kode (OTP) moet deur die toesighouer (Scot) gemagtig word vir prosessering van alle EFO’s of vir sekere transaksies of betalings bo ‘n sekere bedrag / Slegs toegewysde individue word toegelaat om EFO’s te doen/magtig en versoen. • Bepaal daaglikse limiete op die bank toepassings wat aangepas kan word indien nodig. • Gereelde kontrole vir alle notifikasies op die bank toepassing om die beweging van kontant te verifieer. • Sy moet die bank toepassingsboodskappe nagaan en kruisverwys met die korresponderende dokumente om te bevestig of betaling aangevra is en wettig is. Indien ‘n EFO ontvang is bv.: • Indien betalers die besigheid in kennis stel dat betalings gemaak is dan moet Kiki kontroleer/kyk op die elektroniese bankstate voordat die ontvangste geboekstaaf word. 4 1.2 UITTREKSEL: LYS VAN DEBITEURE DEBITEURE BEWERKINGS SALDO A. Judy 27 750 – 9 000  18 750  B. Benior (400) + 9 000  8 600  een punt een punt 3 000 + 3 000 (2 400 x 25/75) OF (3 200 – 2 400) C. Oliver 19 300 24 500 * + 6 000  – 800  *een deel korrek D. Fiery 2 900 beide bedrae benodig (3 490)  – 6 390  (of – 7 100 + 710) bewerking 12 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1.1 Bereken die BTW-bedrag op die goedere wat deur die besigheid verkoop is. BEWERKINGS ANTWOORD [182 000 x 90%] twee punte een punt twee punte 101 400  (839 800 ✓ – 163 800 ✓✓) x 15% OF 125 970 – 24 570 een deel korrek 676 000 drie punte indien x 15% 4 2.1.2 Bereken die bedrag betaalbaar aan of ontvangbaar van die SAID op 30 April 2024. BEWERKINGS ANTWOORD Sien 2.2.1 – 5 340 – 82 200  + 101 400  – 4 110  + 4 800  (31 510 x 15/115) OF 5 340 + 82 200 – 101 400 + 4 110 – 4 800 OF BTW-kontrole OF BTW-kontrole 14 550  5 340 101 400* 101 400* 5 340 een deel korrek 82 200* 4 800* 4 800* 82 200* 4 110* 4 110* Saldo o/d 14 550 Saldo o/d 14 550 Merk een opsie alleen; kontroleer watter opsie bevoordeel kandidate. / Wees bedag op alternatiewe aanbiedings deur kandidate. Indien geen teken voorsien word, aanvaar dat bedrag positief is. *Bedrae mag in hakies wees in die teenoorgestelde kolom (kant) 7 VOORRAADWAARDASIE 2.2 Bereken die verwagte kosprys van een LITCHI-foon in Rand per eenheid. BEWERKINGS ANTWOORD [ 5 488 twee punte ] [($280 x R17,50) ✓ x 1,12 ✓] + (R303 600 ✓ ÷ 300 ✓) 4 900 een punt +588 een punt +1 012 twee punte OF ($280 x 17,50 x 300) (1 470 000 x 12%) (1 470 000 + 176 400 + R303 600) ÷ 300 R6 500 een punt een punt een punt een punt een deel korrek OF 1 950 000 drie punte 1 646 400 twee punte een punt [($280 x R17,50 x 1,12) x 300] + R303 600 300 een punt 5 2.3 Bereken die totale waarde van die CLEO en BRUMA-fone se eindvoorraad op 29 Februarie 2024, deur die spesifieke identifikasie-metode te gebruik. MODEL BEWERKINGS ANTWOORD (270 + 2 265 – 2 180) 355 ✓✓ x R8 000 2 840 000  CLEO OF AS: x 8 000 20 280 000 – 17 440 000 BRUMA 920 x R2 500 2 300 000 ✓✓ Akkurate punte alleen TOTAAL 5 140 000 * 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4 Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid vir die CLEO-fone vir 2024. BEWERKINGS ANTWOORD 2 160 000 +18 120 000 – 2 840 000 24 416 000 x 100/140 OR 6 976 000 x 100/40 OF Indien eenhede gebruik 2 180 x 8 000 OR 24 416 000 – 6 976 000 twee punte 7 keer  2 180_____ een deel korrek; 17 440 000  ½ (270 + 355) ½✓(2 160 000✓+2 840 000 sien 2.3) 312,5 Aanvaar 6,9 keeer 5 000 000 twee punte 2 500 000 drie punte 6 2.5 Die direkteure het besluit om die % winsgrens vir die CLEO- en BRUMA-fone vir die 2024-finansiële jaar aan te pas. Verduidelik die uitwerking van hierdie besluite op die bruto wins en die maatskappy se kontantvloei, sowel as die voorraadomsetsnelheid van elke model. Aanvaar dat punte om bruto wins, eenhede verkoop of verkoopsinkomste sal almal ‘n invloed op die kontantvloeistaat het. Enige een punt per blok is voldoende vir 2 punte (verduideliking vir een punt & bedrae vir een punt). Merk elke produk globaal d.w.s moet nie net bedrae herhaal nie. Wees bedag op alternatiewe antwoorde en bedrae wat geldig is vir elke punt. CLEO BRUMA Verduideliking ✓ Syfers ✓ Verduideliking ✓ Syfers ✓ Aanvaar enige TWEE Aanvaar enige TWEE verskillende punte verskillende punte Moenie winsopslag aanvaar nie Moenie winsopslag aanvaar nie • Bruto wins verhoog (van • Bruto wins verhoog (van R5 900 000) tot R2 540 000) tot Verduideliking R6 976 000/ met 18,2% / R3 027 500/ met vir bruto wins met R1 076 000 R487 500 /19% ten spyte & kontantvloei • Eenhede verkoop verhoog van hoër winsgrens %. van 1 475 tot 2 180/ met • Eenhede verkoop ver- 705 / 47,8% minder van 2 540 tot 1 • Verkoopsinkomste 730 / met 810 / 33%. verhoog (van • Verkope verminder met R17 700 000) tot R267 500 / van R24 4216 000 / met R7 620 000 tot R6 716 000 / met 37,9% R7 352 500 / 3,5% wat lei tot beter kontant- vloei. • VOS verlaag/verswak • VOS verhoog/verbeter (van 10,2) tot 3,1 keer Verduideliking (van 4,4) tot 7 keer sien 2.4 • Gemiddeld het BRUMA vir voorraad- • Klante verkies beter 144 fone p.m. verkoop omset- kwaliteit fone / Gemiddeld (afname van 212 van snelheid het CLEO 182 fone p.m. die vorige jaar. verkoop (toename van 123 vanaf die vorige jaar) • Hoë slotvoorraad van 920 / oorskatte • Genoegsame voorraad aanvraag en te veel voorhande 355 eenhede voorraad vir 4 maande. of 2,5 maande 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 2.6 Indien die direkteure sou voortgaan met die invoer van LITCHI-fone en baie meer daarvan in die toekoms bestel en verkoop teen ʼn winsgrens van 40% op kosprys, wat sou die uitwerking hiervan op die CLEO- en BRUMA-fone se verkope wees? Verduidelik en haal syfers aan om jou mening te ondersteun. Enige toepaslike verduideliking ✓✓ deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Addisionele syfer(s) of berekeninge ✓✓ Wees bedag op alternatiewe antwoorde • Die verkoopprys sal tussen Cleo (R11 200) en Bruma (R4 250) wees; albei modelle se verkope sal negatief geraak word (Cleo-verkope kan daal, omdat daar ʼn goedkoper alternatief is; Bruma-verkope kan daal omdat daar ʼn goedkoper gehalte foon beskikbaar is) • Direkteure behoort bewus te wees dat hulle die hoër bruto wins wat Cleo-fone verdien (R3 200) kan verloor teenoor die Litchi se laer bruto wins (R2 600) [6 500 sien 2.2. x 40%]. [Verwagte verkoopprys kan wees: R6 500 x 1,40 = R9 100] sien 2.2 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 B  verkope en verspreiding 3.1.2 D  administrasie 3.1.3 A  fabrieksbokoste 3 NARDO VERVAARDIGERS 3.2 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA Foutiewe bedrag bereken deur boekhouer 258 200 Water en elektrisiteit + 28 800 ✓✓ Huuruitgawes – 142 800 + 74 800 OF 13 600 X 5 – 68 000 ✓* Versekering – 48 000 + 52 500 OF 12 000 – 7 500 + 4 500 ✓* OF 12 000 x 3/8 TOTAAL een deel korrek, moet 258 200 insluit 223 500  7 Moenie bewerkings nasien nie *Finale bedrag korrek, ken 1 punt toe as teken verkeerd is. 3.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024 *bewerkings in blokhakies is een deel, kan nie geskei word nie.. Merk slegs een opsie; gebruik die opsie wat die kandidaat bevoordeel. Direkte materiaalkoste merk slegs een lyn [84 000 + 495 600] [84 000 + 739 600] 579 600 ✓ + 115 900 ✓✓ OF 823 600 – 128 100 695 500 * Een punt twee punte Direkte arbeidskoste Balanserende bedrag PK – DMK 710 300  Moet DA\k wees in hierdie reël Primêre koste 1 405 800 Fabrieksbokoste sien 3.2 223 500  Totale vervaardigingskoste bewerking AS + FBK 1 629 300  Goedere-in-bewerking (1 Maart 2023) 30 700 1 660 000 Goedere-in-bewerking (29 Februarie 2024) Balanserende bedrag (64 200)  Aanvaar 'n positiewe bedrag Moet GIBV vir die item wees Koste van produksie van klaarprodukte 1 595 800  akkuraatheidspunte 10 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne STAPPERSAKKE 3.4 Lewer kommentaar oor die beheer oor direkte materiaalkoste van stappersakke. Haal syfers aan. Verduideliking ✓ met syfers en tendens  Verhoog (van R230) tot R320 /met R90 /met 39%. Beheer is nie goed nie / styging is ver bo inflasiekoers van 6%. Verskaf TWEE redes wat kon bygedra het tot die verandering in die eenheidskoste. TWEE redes   • Vermorsing/Diefstal van materiaal tydens vervaardiging. • Materiaal is skaars/moeilik verkrygbaar a.g.v. prysstyging. • Verandering/Oorskakeling na ander verskaffer. • Addisionele vervoer- / opbergingskoste/invoerbelasting/wisselkoers. • Swak kwaliteit materiale/sny van materiaal OF beter kwaliteit materiaal – daarom duurder. • Gebrek aan toesig/swak interne kontrole/ongeskoolde werkers (hersny) • Foutiewe toerusting/swak toerusting 4 3.5 Verduidelik of die besluit om die verkoops- en verspreidingskoste van stappersakke te verhoog, tot voordeel van die besigheid was of nie. Haal syfers aan. Bedrae ✓ Lewer kommentaar op produksie of winsgewendheid. deelpunte vir onvolledige antwoorde elke kolpunt tel 3 punte • 'n Verhoging GBP (van 2 273 eenhede) na 4 328 eenhede/met 2 055 eenhede met 90%. • 'n Baie klein verhoging in produksie en verkope (van 4 000 eenhede) tot 4 200 eenhede/ met 200 eenhede/met 5%. • 'n Verlies op 128 sakke in 2024 teenoor 'n wins van 1 727 sakke in 2023 /'n Verlies van R21 120 vir 2024 teenoor 'n wins van R531 916 in 2023. Antwoord vir een punt: Verkoop en verspreiding (van R80) na R160 / met R80 /met 100% (verdubbel) 3 3.6 Kyla beplan om die produksie van stappersakke met ʼn addisionele 2 500 eenhede te verhoog gedurende die volgende finansiële jaar. As aanvaar word dat daar geen verandering in die huidige kostestruktuur gaan wees nie, bereken die netto wins wat sy kan verwag om in 2025 te verdien. *bewerkings in blokhakies is een deel, kan nie geskei word nie.. BEWERKINGS ANTWOORD [780 – 615] (2 500 ✓x165 ✓✓) – 21 120 ✓(aanvaar 21 000 / 20 999,55) 412 500 drie punte 127,3 of 127,27 x 165) OF 391 380  1 105 500 – 714 120 *one part correct twee punte een punt OF Aanvaar R391 500 2 372 twee punte twee punte (4 200 + 2 500 – 4 328) x 165 As 412 500 die finale antwoord is, ken 3 punte OF Verwagte wins = y toe. 714 000 + y = (4 328 + 2 372) 714 000 + y = 6 700 x 165 780 – 615 714 000 + y = 1 105 500 y = 1 105 500 – 714 000 = 391 500 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne STAPPERBAADJIES 3.7 Lewer kommentaar oor die vaste koste per eenheid en verduidelik die grootste oorsaak vir die verandering in hierdie eenheidskoste. Let op die twee verduidelings wat gekombineer word as een antwoord. Deelpunte vir onvolledige antwoorde Algemene verduideliking  Bedrae en tendens  Alhoewel die vaste koste per eenheid toegeneem het (van R130) tot R196,50 / met R66,50 / met 51,1%, is die totale vaste koste relatief konstant, goed beheer en die vaste koste hou nie verband met die vlak van produksie nie. Verduideliking van grootste oorsaak van ekonomieë van skaal ✓✓ bedrae is nie noodsaaklik vir die deel nie. • ʼn Afname in produksie (van 6 000 tot 4 000 eenhede) het bygedra tot die verhoging in vaste koste per eenheid./het veroorsaak dat daar minder eenhede geproduseer is om die vaste koste te dra d.i. die dis-ekonomieë van skaal. • Oneffektiwiteit in vervaardigingsproses weens toerusting wat breek of vermorsing van hulpbronne. [Moenie ‘n toename van R6 000 in vaste koste vir hierdie vraag aanvaar nie.] 4 3.8 Identifiseer die produksiekoste wat ʼn ernstige bron van kommer vir Kyla behoort te wees. Direkte arbeidskoste ✓ DAK het verhoog (van R110) tot R175 / met R65 / met 59%. ✓ [Moet nie enige ander alternatiewe aanvaar nie.] Verskaf TWEE toepaslike oplossings vir hierdie probleem. Enige TWEE oplossings   Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde • Moniteer oortyd gebruik om probleemareas te identifiseer/beheer oortyd • Monitor / beter toesig oor werk gedurende gewone werkstyd • Bystandsplanne/alternatiewe ondersteuning tydens beurtkrag (onderbrekings) • Stel doelwitte wat voltooi/bereik moet word op gereelde tussenposes/ aansporingsbonusse moet verband hou met produktiwiteitsdoelwitte/ Betaal volgens eenhede geproduseer. • Opleiding / kruisopleiding van werknemers om veelvoudige take uit te voer • Werf vaardige werknemers • Aanvaar nuwe tegnologie (gevorderde masjinerie) aan om stapbaadjies in minder tyd te voltooi / verseker groter akkuraatheid en konsekwent- heid. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIET- MAANDE MEI JUNIE VERKOPE Indien vreemde inskrywing, MAART 712 800 171 072 verloor metodepunt op totaal APRIL 792 000 356 400 190 080  MEI 871 200 206 910 392 040  950 400 x [25% x 95%] JUNIE 950 400 OF 237 600 – 11 880 225 720  KONTANT VAN DEBITEURE 734 382 807 840  een deel korrek 8 Indien bedrae opgeskuif het -1 vir aanbieding 4.2 Bereken: (i) Kontantverkope vir Junie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD (950 400 x 100/45) 1 161 600  950 400  x 55/45  OR 2 112 000 – 950 400 een deel korrek een punt een punt 3 (ii) Betalings aan krediteure in Junie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD (1 936 000 x 100/160) (5 500 x 70%) 1 210 000  x 70%  OF 3 850 x 220 847 000  Twee punte een punt een deel korrek 4 (iii) Huur van afleweringsvoertuig vir Mei 2024 BEWERKINGS ANTWOORD (34 810 x 18/118) 34 810  x [100/118]  OF 34 810 – 5 310 29 500  een deel korrek een punt een punt 3 4.3 Bereken: % verhoging in kantoorwerkers se salarisse vanaf 1 Junie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 2 480  4%  64 480 – 62 000 x 100 een deel korrek % teken nie nodig 62 000  Moet x 100 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 4.4 Verduidelik hoe die mededinger Zephyr se verkope en kontantvloei in April 2024 beïnvloed het. Verskaf TWEE verskillende punte, met syfers. Wees bedag op die twee verduidelikings saamgevoeg in een Antwoord. Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Enige TWEE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ • Getal eenhede verkoop is 52 eenhede (26%) minder as begroot / begroot om 200 te verkoop maar verkoop slegs 148 eenhede • Totale verkope is minder as begroot met R457 600 (26%) / begroot vi totale verkope van R1 760 000, werklik was R1 302 400 • Kredietverkope is bo met begroot vir 45% van totale verkope, werklik is 70% van totale verkope / begroot 90 eenhede terwyl werklike 104 eenhede gewees het • Kontantvekope is minder as begroot met 25% / begrote kontantverkope was 55%, werklike kontantverkope beloop 30% van totale verkope / begroot vir 110 eenhede terwyl die werklik 44 eenhede gewees het • Verduideliking of voldoende antwoord vir 4 punte: Kontantverkope was R577 280 minder as begroot (begroot R968 000 werklik R390 720 / verskil 59,6%. Kredietverkope is R119 680 meer as begroot (werklik R911 680 terwyl begroot is R792 000 / verskil is 15,1% meer. 4 4.5 Verduidelik of Dan tevrede kan wees met die aantal eenhede wat in Mei 2024 verkoop is as gevolg van sy besluit om die verkoopprys van sy produk aan te pas. Verskaf TWEE punte, met syfers. TWEE toepaslike punte (met syfers) ✓✓ ✓✓ Ja / Nee moet in die getoonde bedrae geïmpliseer wees. Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde • Die vermindering in die winsgrens (van 60%) tot 35% het gelei tot meer eenhede wat verkoop is. • Aantal eenhede verkoop is 25 eenhede meer (van 220 tot 245 / met 11,4%). • Alhoewel totale verkope minder as begrote totaal van R1 936 000 is meer as die werklike van R 1 819 125 met R116 875/ met (6%) is dit beter as April 2024 se werklike verkope van R516 725. • Deur hoër kredietverkope-vlakke teen 70% van totale verkope te handhaaf, dra dit steeds by tot kontantvloeiprobleme wat in April 2024 veroorsaak is. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Dan is bewus van die feit dat nie alle verkoopspersoneellede tevrede sal wees met die besluite wat hy geneem het rakende hul vergoeding nie. Verkoopspersoon John was tevrede, maar Sally nie. Verskaf EEN rede wat John se opinie ondersteun en EEN rede wat Sally se opinie ondersteun. Haal syfers aan. Ja / Nee moet in die getoonde bedrae geïmpliseer wees Deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde REDE OM JOHN TE ONDERSTEUN EEN geldige punt (met syfer) ✓✓ • Kommissie is vir 15% van verkope begroot; hulle het 20% van werklike verkope ontvang. • Hulle het gemiddeld R24 200 per persoon verwag, maar ontvang R45 478 elk. (R363 825/8) • Ontvang R16 280 elk in April 2024, in vergelyking met R45 478 in Mei 2024. • Kommissie verhoog van R1 320 per eenheid tot R1 485 per eenheid / met R165 per eenheid/ 12,5% per eenheid. REDE OM SALLY TE ONDERSTEUN EEN toepaslike punt (met syfer) ✓✓ • Deur die aantal verkoopspersone van 12 na 8 te verminder kan hul werkslading verhoog. • Sally kon dalk oorgeskuif het na ʼn nuwe werk waaraan sy nog gewoond moet raak en verloor15% kommissie / sy moes tevrede wees met ʼn vaste salaris (wat dalk minder is as kommissie) / sy mag dalk bekommerd wees om afgelê word (4 minder verkoopspersone). 4 4.7 Bereken die totale bedrag van die lening, rente ingesluit. BEWERKINGS ANTWOORD 13 800 x 12 x 10 Indien deposito van R220 000 begetel is, ifnoreer die 1 656 000  bedrag. Ken punte op R1 656 000 of op die R13800 x 12 x 10 2 4.8 Die eienaar is onseker of hy die eiendom moet koop of huur. Verduidelik EEN punt ten gunste daarvan om die eiendom te koop en EEN punt teen hierdie voorstel. Let op alternatiewe geldige antwoorde. Deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde. TEN GUNSTE VAN • Die eienaar sal voordeel trek uit kapitaalwinste (a.g.v. DIE KOOP VAN DIE waardering van die eiendomswaarde) • Die eienaar van die eiendom het belastingvoordeel op EIENDOM opbrengste (op waarde van eiendom). • Dit bied stabiliteit en beheer oor eiendomsuitgawes / (kan op huuruitgawes) bespaar en eerder verband afbetaal. • Die eienaar kan toekomstige lenings teen die waarde van die gebou leen as sekuriteit vir die lening TEEN DIE KOOP • Huur kan moontlik van belasting afgetrek word VAN DIE EIENDOM • Nie verantwoordelik vir herstelwerk/instandhouding nie • Vermy verbandkoste/munisipale tariewe /oordragskoste. • Dit bied die buigsaamheid om na 'n ander plek te trek sonder enige verbintenis van 'n langtermynverband. • Hy sal nie direk geraak word deur skommelinge in rente- of eiendomsmark nie/vermy die finansiële risiko verbonde daaraan om 'n eienaar van eiendom te wees. 4 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all