SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V1
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
antwoorde aan te dui.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
gekry het (maks. -2 per vraag)
8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as 'n negatiewe
totaal getoon word nie.
10. Waar metodepunt(e) vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
nasienriglyne aangedui.
12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit
is ook van toepassing op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 378.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 VASTE BATES
(i) Bereken: Kosprys van geboue aan die begin van die jaar
BEWERKINGS ANTWOORD
9 421 300 + 420 000 9 841 300
Toegewing: 9 421 300 + 420 000 een punt; waar kandidate nie die finale
antwoord getoon het nie 2
(ii) Bereken: Waardevermindering op voertuie
BEWERKINGS ANTWOORD
78 900 drie punte
(786 000 – 260 000) twee punte
+ 16 250 twee punte
Oud 526 000 ✓✓ x [15% x 12/12] ✓ of 15%
78 900 drie punte 95 150
een deel korrek
Nuut 260 000 ✓ x [15% x 5/12] ✓ beide dele moet bymekaar
getel wees
16 250 twee punte 6
(iii) Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop/vervreem
BEWERKINGS ANTWOORD
57 600 x [20% x 3/12]
57 600 ✓ − 2 880 ✓ 54 720
een deel van die bewerkings (hierbo) korrek
een deel korrek
OF
(8 000 + 14 400 + 2 880)
80 000 – 25 280
een punt een punt. + een m/punt 4
1.2 KORREKTE NETTO WINS NA BELASTING VIR DIE JAAR
Foutiewe netto wins voor belasting 1 150 000
Ouditfooie – 45 600
Donasie 100 x R402 ✓✓ – 40 200 *
(603 000 ÷ 1500) AS: x 100
+ 27 300 drie punte
286 000 /11
As finale antw. verkeerd is,
Huurinkomste 26 000 + 1 300 merk slegs bewerkings. Kan nie
volpunte verdien vir oorbodige
bewerkings
Direkteursgelde 852 800 x [200 /1640]
OF 52 000 x 2 OF [925 600 x [2 ÷ 16,4] OF [83 200 x [100 ÷ 80] + 104 000 *
een punt een punt een punt een punt een punt een punt
Netto wins voor belasting bewerking; een deel korrek
1 195 500
Moet R1 150 000 insluit
Inkomstebelasting – 351 000
aanvaar, sonder hakies of negatiewe teken
Netto wins na belasting NWnB – IB 844 500
13
*een deel korrek, met korrekte teken; aanvaar hakies vir negatiewe bedrae
AS teken verkeerd is, ken twee punte vir bewerkings toe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
1.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 10 377 480
Vaste bates 9 952 480
BeIegging: Vaste deposito 425 000
BEDRYFSBATES bewerking; een deel korrek 3 848 020
Voorraad 1 064 200 – 40 200 sien 1.2 1 024 000 *
Handel en ander ontvangbares
sien 1.2 sien 1.2
867 800 *
744 900 + 27 300 + 104 000 – 8 400
Huurink. Dir.gelde
Kontant en kontantekwivalente 1 956 220
TOTALE BATES 10 14 225 500
NBB + BB
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG TE+L – BL – NBL 12 164 650
Gewone aandelekapitaal 11 151 000
Behoue inkomste 4
Balanseersyfer; 1 013 650
aanvaar negatiewe bedrag
NIE-BEDRYFSLASTE 608 000
Lening: PTA Bank 564 000 twee punte – 168 000 een punt
608 000 *
1 004 000 – 396 000 5
BEDRYFSLASTE 1 452 850 *
Handel en ander betaalbares ouditfooie
556 150 *
518 950 + 45 600 – 8 400
Aandeelhouers vir dividende 472 500 #
Korttermyndeel van lening sien NBL 396 000 #
SAID 28 200 #
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 11 14 225 500
sien Totale bates 30
*een deel korrek
# Kontroleer, indien ingesluit in H&AB
-1 vreemde items (maks -2); plasing/aanbieding -1 (maks-1); misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings
Let op Nasienbeginsel 11 by die toeken van metodepunte: 'Bewerking' soos per kandidaat se bewerking, tensy
anders aangedui.
TOTALE PUNTE 55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Likiditeit
2.1.2 Uitvloei
2.1.3 Invloei 3
2.2 BEHOUE INKOMSTE-NOTA *een deel korrek
Saldo aan begin van die jaar 2 819 000
Netto wins na belasting (1 950 000 x 70/30)
4 550 000 *
OF 6 500 000 – 1 950 000
Terugkoop van aandele ignoreer hakies (111 000)
Gewone aandele-dividende ignoreer hakies
(5 746 000)
Tussentyds + finaal
Tussentydse dividend (5 728 000 – 2 320 000) 3 408 000 *
Finale dividend 2 338 000
Saldo aan einde van die jaar moet TvA en GAD aftrek
1 512 000 *
kontroleer bewerking van bo af; 8
2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
# Wees bedag op tekens omgeruil & die gebruik van hakies of grootboekrekeninge
Kontantgevolge van bedryfsaktiwiteite
Kontant gegenereer uit bedrywighede
Rente betaal (966 000)
Dividende betaal (5 728 000)
Inkomstebelasting betaal (i)
(86 000 + 1 950 000 – 115 000 ) (1 921 000) *#
OF – 86 000 – 1 950 000 + 115 000 4
Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite
Vaste bates aangekoop (ii)
43 095 000 + 232 000 + 1 620 000 – 39 365 000 (5 582 000) *#
OF – 43 095 000 – 232 000 – 1 620 000 + 39 365 000 5
Opbrengs uit die verkoop van vaste bates 232 000
Verandering in beleggings
Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite
Opbrengs uit aandele uitgereik (iii) 4 300 000 ✓✓
(30 000 x 15,80) (30 000 x 3,70)
Aandele teruggekoop 474 000 ✓✓ + 111 000 sien 2.2
OF (30 000 x 19,50) drie punte (iv) (585 000) *
6
Verandering in lenings
Netto verandering in kontant & kontantekwivalente
Kontant & kontantekwivalente op 1 Maart 2023 1 030 000
Kontant & kontantekwivalente op 29 Februarie 2024 (v) (3 219 000) ✓✓
een punt vir korrekte bedrag
2 maar geen hakies 17
*Een deel korrek en tussen hakies; waar geen hakies getoon, ken slegs punte toe vir bewerkings.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar geëindig
29 Februarie 2024:
Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
[9 623 000 – 4 190 000] twee punte 0,3 : 1
5 433 000 : 18 310 000 een deel korrek
formaat: x : 1
Aanvaar 0,29: 1
4
Tussentydse dividend per aandeel (in sent)
BEWERKINGS ANTWOORD
Sien 2.2 240 sent
3 408 000 x 100 een deel korrek
sente nie verpligtend
1 420 000 aanvaar R2,40
(1 450 000 – 30 000) twee punte
4
% Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
BEWERKINGS ANTWOORD
Sien 2.2 16,9%
4 550 000 x 100 een deel korrek
moet gemid gebruik (½)
½ (28 248 000 + 25 729 000) %-teken nie nodig;
53 977 000 twee punte Aanvaar 17%
26 988 500 twee punte
Nie aanvaarbaar:
0,169 of 0,17 4
2.4 Alle bewerkings:
• Die 'x 100' word NIE aanvaar as ‘een deel korrek’
• Merk tellers en noemers as sulks
• GEEN punt word toegeken waar bewerkings by alleenstaande syfers getoon is nie, bv. GEEN
punt by R3 408 000 or R4 550 000 indien 'n ander bedrae(e) bygetel of afgetrek is van hierdie
bedrae nie.
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 Verduidelik hoe die kliënte op die verandering in die winsopslagpersentasie
gereageer het en of dit die maatskappy bevoordeel het of nie.
TWEE toepaslike punte ✓ ✓ vergelykende syfers deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
• Gemiddelde spandering deur klante het verhoog (van R120 000) tot
R160 000, waarskynlik deur beter bemarking of kredietterme.
• Verkoopsinkomste verhoog (van R33,6m) tot R39,2m, ten spyte van
ʼn verhoging in die % winsgrens.
• Klante het steeds die besigheid ondersteun, ten spyte van die
verhoging in die % winsgrens (van 40%) tot 60.
• Daling in die getal klante (van 280) tot 245 / met 35 / met 12,5%. 4
3.2 Lewer kommentaar op die bedryfsdoeltreffendheid van die maatskappy
oor die afgelope twee jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers en tendense ✓
• % bedryfsuitgawes op verkope verbeter/verminder (van 28%) tot 22%/
met 6%-punte / met 21,4%
• % bedryfswins op verkope verbeter/verhoog (van 10,2%) tot 15,6% /
met 5,4%-punte / met 52,9%
• % netto wins op verkope verbeter/verhoog (van 8,8%) tot 13,5% / met
4,7%-punte / met 53,4%
% Winsgrens word NIE aanvaar NIE 4
3.3.1 Een van die aandeelhouers kan nie verstaan waarom die skuld-ekwiteit-
verhouding in 2024 vermeerder het ten spyte van die toename in die lening nie.
Gee aan hom 'n verduideliking hiervoor.
Rede
Die maatskappy het hul aandelekapitaal verhoog / het die lening verhoog.
2
3.3.2 Die hoof- finansiële beampte (HFB) is van mening dat die verhoging in die lening
'n goeie besluit was. Afgesien van die skuld-ekwiteit-verhouding, verskaf TWEE
punte om sy opinie te ondersteun, EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit.
Finansiële aanwyser ✓ syfers en tendense
Verduideliking (vergelyking met rente op lening)
• % OOTKA verbeter (van 11%) tot 19,7% / met 8,7%-
PUNT 1 punte / met 79%
• Die graad van hefboomfinansiering het van negatief na
PUNT 2 positief verander. Opbrengs is nou hoër as % rente op
lenings van 13% p.j.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4.1 Lewer kommentaar daarop of die aandeelhouers tevrede behoort te
wees met die opbrengs op hulle belegging. Verduidelik TWEE punte,
EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit.
Finansiële aanwyser✓ syfers en tendens ✓
Verduideliking (vergelyk met alternatiewe belegging) ✓
% OOAB het aansienlik verbeter (van 8%) tot 15,6% /
PUNT 1 met 7,6%-punte / met 95%
Dit het die opbrengs op meeste ander beleggings by
PUNT 2 verre uitpresteer (7% p.j.). 4
3.4.2 Lewer kommentaar op die verdienste per aandeel (VPA) en
verduidelik die impak daarvan op die dividenduitbetalingsbeleid wat
die direkteure aangeneem het.
VPA: syfers en tendens ✓ Verduideliking ✓
DUK: syfers en tendens ✓ Verduideliking ✓
deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
VPA verhoog (van 113c) tot 224c / met 111c / met
VERDIENSTE 98%. Dit dui op verhoogde winste wat die
PER AANDEEL maatskappy behaal het.
Dividenduitbetalings-koers het verminder (van 80%)
DIVIDEND- tot 40% / met 40%-punte/ met 100%, wat die
UITBETALINGS- besigheid in staat gestel het om 'n groter deel van die
BELEID verdienste te behou tot voordeel vir die besigheid, wat
dit in die toekoms kan aanwend. 4
3.5 Lewer kommentaar op die aandeleprys se prestasie op die
aandelebeurs (JSE). Noem TWEE punte, met syfers en tendense.
Markprys van aandele het verbeter (van 1 342c) tot 1 610c /
PUNT 1 met 268c ✓ a.g.v. goeie opbrengste verdien / positiewe
beeld vir die maatskappy.✓
• In 2024 het markprys (1610c) het NBW (1 543c) oortref
met 67c✓, wat dui op ʼn goeie /sterk vraag na die
aandele.✓
OF
PUNT 2 • In 2023 het die NBW (1 413c) markprys (1 342c) met
71c oortref; dui op 'n swak vraag na die aandele.
LW: GEEN punte word toegeken as slegs die NBW vir beide jare
vergelyk word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6.1 Allan Ashwin besit aandele in Britesun Bpk. Hy is tevrede met sy belegging in
hierdie maatskappy se aandele. Verskaf TWEE punte, met syfers of berekeninge,
wat sy mening ondersteun.
TWEE geldige punte met syfers ✓✓ deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
• Sy opbrengs (dividende) is 11,5% (90/780) van die prys wat
hy vir die aandele betaal het / hy het R324 000 (360 000 x
PUNT 1 90/100) verdien.
• Hy het 780c per aandeel betaal wat nou 1 610c werd is. Dis
830c / 106,4% meer as wat hy daarvoor betaal het. Sy
opbrengs het van 8% tot 15,6% / met 7,6%-punte / met
PUNT 2 95% verhoog.
• Die dividendopbrengs op huidige aandeelprys is 5,6%
(90/1610)
LW: Kontak die DBE IM waar kandidate die Div.opbrengs ("Div.yield') (DPA/MP) as
'n antwoord aangebied het. 4
3.6.2 Die maatskappy beplan om in die volgende finansiële jaar addisionele nuwe
aandele, gelykstaande aan 20% van die uitgereikte aandelekapitaal, aan
bestaande aandeelhouers uit te reik. Allan het aangedui dat hy nie hierdie aanbod
sal aanvaar nie. Verduidelik hoe hierdie besluit sy % aandeelhouding sal
beïnvloed. Verskaf 'n berekening of syfers om jou verduideliking te ondersteun.
Wees bedag op gekombineerde verduideliking met syfers en/of berekeninge.
Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
• Hy is huidiglik ʼn meerderheidsaandeelhouer, want
hy besit 51,4% ✓✓ (360 000/700 000) van die
BEREKENING aandele.
Syfers of berekening
• Sy % aandeelhouding sal daal tot 42,9% ✓✓
(360 000/840 000).
VERDUIDELIKI • Hy sal nie meer 'n meerderheidsaandeelhouer in die
NG maatskappy wees nie.
Enige EEN punt ✓✓
• Hy kan dus nie meer volle invloed oor besluitneming in
Wees bedag op die maatskappy uitoefen nie.
verduidelikings in die
berekeninge-deel.
• Hy kan nie meer 'n verskil in die maatskappy maak nie. 6
3.7 Afgesien van die punte hierbo genoem, noem TWEE verskillende faktore wat
aandeelhouers se stemme om hierdie bonusse goed te keur, sal beïnvloed.
Enige TWEE toepaslike punte deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
Syfers nie 'n vereiste.
• Likiditeit / bedryfskapitaal is meer effektief beheer
PUNT 1 (Bedryfskapitaalverh. 1,8:1, Vuurproef, 0,9:1)
• Onproduktiewe vaste bates is verkoop (R1 100 000) wat die
maatskappy se kontantvloei kan verbeter.
• Kontant uit bedrywighede gegenereer het verhoog (met
R2 921 500 / met 75,6%)
PUNT 2
• Maatskappy se finansiële prestasie het verbeter met
minder werknemers en direkteure as in 2023. (van 43 na 38) 4
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Die drie Direksielede wat in hierdie saak geïmpliseer word, besit
elkeen 150 000 aandele. Bereken die verlies wat Loma en die twee
direkteure vermy het deur hul aandele op 13 April 2023 te verkoop.
BEWERKINGS ANTWOORD
(R105 – R8)
150 000 x R97 R14,55-miljoen
OF
OF 15 750 000 – 1 200 000
R14 550 000
OF (47 250 – 3 600 000)/3
Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings 3
4.2 Verduidelik waarom die teksboodskap so belangrik vir die speurders is.
Enige toepaslike punt Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
Dit verskaf bewyse dat ʼn misdaad gepleeg is / hulle sal presies weet watter
direkteure aangekla moet word / die persoon wat inligting gelek het kan maklik
nagespeur word / verskaf bewyse van partye betrokke / ondersoekers kan
bepaal wat die bedoeling van gedeelde inligting was / dit verskaf eenvormigheid
tussen verskillende bronne van bewyse wat die saak teen die geïmpliseerde
persone kan versterk.
Verduidelik waarom jy dink dat hierdie misdaad ‘binnehandel’ genoem
word.
Enige toepaslike punt Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
Dit is bedrog gebaseer op private inligting rakende die verhandeling
(koop/verkoop) van aandele wat nog nie aan ander rolspelers, wat ook deur
hierdie inligting geraak gaan word, bekend is nie. / Die direkteure ('binne'-partye)
het toegang tot hierdie inligting gehad wat hulle 'n voordeel bo andere gegee het
/ die gebruik van sensitiewe inligting vir eie gewin, toon 'n misbruik van
mag/posisie.
4
4.3 Verduidelik hoe die drastiese en vinnige daling in die aandeleprys, asook
die bedrieglike finansiële state moontlik die huidige aandeelhouers en ook
die werknemers kan beïnvloed.
Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
Hulle kan hul belegging in die maatskappy verloor /
Huidige verlies van al hul spaargeld (finansiële verlies) / verlies
aandeelhouers aan dividende / kan waarskynlik hul aandele verkoop /
daar kan dalk nie meer 'n vraag na die aandele wees
nie.
Werknemers kan uit diens gestel (afgelê) word / hul
werk verloor / geen werksekerheid meer nie /
werkloosheid in die land kan toeneem / werknemers se
Werknemers
moraal en produktiwiteit neem af / Verandering in
vergoeding en/of byvoordele (verminderde salaris/
byvoordele/bonus) / Kostebesparende maatreëls
(afleggings). 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 As jy 'n aandeelhouer in Gadram Bpk. was, watter ander vrae sou jy
by die AJV gevra het? Verduidelik TWEE punte.
Enige TWEE toepaslike punte Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
• Was enige van hierdie oortreders se karakters/agtergrond
nagegaan voordat hulle op die direksie aangestel is?
• Watter dissiplinêre stappe sal deur die maatskappy of die
PUNT 1 Direksie teen hierdie oortreders ingestel word?
• Is dit moontlik om die maatskappy te red / wie gaan die beheer
van die maatskappy oorneem?
• Kan die verliese op enige wyse van die oortreders herwin
word, bv. om op hul bates beslag te lê of dit te verkoop?
• Hoe gaan die direksie ingryp om die situasie te red/reg te stel?
• Watter stappe/aksie gaan teen hierdie direkteure
geneem/ingestel word?
• Hoe word die beeld van die maatskappy / die aandeelprys deur
hierdie oortredings op die langtermyn geraak?
• Sal hierdie saak by die toepaslike professionele instansies
gerapporteer word sodat die nodige dissiplinêre stappe teen
die oortreders geneem kan word?
PUNT 2 • Kan die direksie 'n gedetailleerde verduideliking gee van die
omstandighede wat tot die weerhouding-ouditverslag gelei
het?
• Watter maatreëls word ingestel om te verseker dat
verslaggewing in die toekoms akkuraat en deursigtig sal wees?
• Kan aandeelhouers staat maak op deursigtige en gereelde
kommunikasie oor die ondersoek se vordering en bevindings?
• Watter impak, indien enige, het die bewerings en ondersoek op
die maatskappy se langtermyn strategiese beplanning?
4
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum