Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202527 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 27 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne Instruksies aan nasiener: Meganiese Tegnologie – Paswerk en Masjinering 1. Algemene nasieninstruksies: 1.1 Tydens die nasien van meervoudigekeuse-vrae kan slegs EEN moontlike antwoord aanvaar word. Indien die kandidaat twee of meer antwoorde aangedui het, sal SLEGS die eerste antwoord erken en volgens die nasienriglyne nagesien word. 1.2 Waar die aantal antwoorde van die kandidaat die vereiste getal in die vraag oorskry, sal slegs die eerste vereiste aantal antwoorde aanvaar word. Bv. as die vraag sê: 'Noem DRIE ...' en die kandidaat het vier verskillende antwoorde gegee, SLEGS die eerste drie sal aanvaar en erken word en die res van die antwoorde sal verkeerd gemerk word. 1.3 Wanneer die vraag noem dat daar van die kandidaat vereis word om (a) stap vir stap te beskryf en (b) te verduidelik: (a) Indien daar van 'n kandidaat vereis word om stap vir stap te beskryf, bv. 'n proses in 4 stappe, sal slegs die eerste 4 antwoorde oorweeg word. (b) Maar, byvoorbeeld, as daar van die kandidaat verlang word om 'n proses te verduidelik, dan moet ons dit in ag neem dat die kandidaat 'n lang beskrywing kan skryf, nie noodwendig goed georganiseerd nie. In hierdie geval moet die nasiener die hele stelling oordeel om te bepaal of die kandidaat die verlangde uitkoms bevredigend verduidelik het en punte op meriete toeken. 1.4 As vraagnommering van subvrae nie korrek is volgens die volgorde van vraestel nie, kan die antwoorde aanvaar word as 'n volgordepatroon geïdentifiseer kan word. 1.5 Aandag moet gegee word aan puntetoekenning by vrae waar twee (2) punte aan een antwoord toegeken word, bv. (Enige 1 x 2). 1.6 EEN regmerkie moet vir elke punt toegeken word en geen globale nasien word toegelaat nie. 1.7 Onbeantwoorde en verkeerde antwoorde moet met 'n kruisie (X) aangedui word. 1.8 Alle leë bladsye in die ANTWOORDEBOEK moet deurgehaal word om aan te dui dat die nasiener die bladsye gesien het. 1.9 Gee aandag aan vrae waar die kandidaat nie die antwoord voltooi het nie, maar die antwoord op daaropvolgende/verdere bladsye in die antwoordeboek beantwoord het. Gaan voort om hierdie antwoorde na te sien en ken punte toe, waar van toepassing. Indien 'n vraag twee keer beantwoord is, sien die eerste antwoord na. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 1.10 Met die nasien van berekeninge, moet aandag gegee word aan die posisie van die regmerkie(s). 1.11 Indien 'n kandidaat 'n stap oorgeslaan het waar 'n regmerkie in die nasienriglyn toegeken word, maar die finale antwoord korrek is, moet die totale getal regmerkies deur die nasiener aangedui word om te toon dat volpunte vir korrekte antwoorde toegeken word sodat eksamenassistente dan die punte wat toegeken is, kan verifieer. 1.12 As die eenheid wat benodig word vir berekeninge in die vraag gespesifiseer word, kan die finale antwoord as korrek beskou word sonder om die eenheid eksplisiet aan te dui, mits die numeriese waarde ooreenstem met die eenheid wat in die vraag gespesifiseer of gebruik word. 1.13 As 'n verkeerde eenheid tydens berekeninge in die kandidaat se antwoord gemeld word, sal die antwoord verkeerd wees, selfs al is die waarde korrek. 1.14 Tydens nasien van berekeninge, gee aandag verskillende metodes wat kandidate gebruik om die korrekte antwoord te verkry. Antwoorde waar kandidate afgerond het in subvrae en dit die finale antwoord affekteer, moet oorweeg word. 1.15 Gee aandag aan spesiale nasieninstruksies vir die nasiener wat vir spesifieke vrae voorgeskryf is, soos in die nasienriglyne gemeld. 1.16 Die nasiener moet 'n rooi streep trek om die einde van elke vraag aan te dui. 1.17 Punte vir subvrae moet in die buitenste kantlyne van die ANTWOORDEBOEK aangedui word en NIE in die binneste kantlyne NIE. 1.18 Wanneer subvraagpunte in die buitenste kantlyne toegeken word moet dit in lyn wees met die subvraag en nie omkring NIE. 1.19 Totale punte van 'n antwoord moet aangedui word op die rooi lyn wat deur die nasiener getrek is en omkring word om punte vir spesifieke vrae aan te dui. 1.20 Nasiener moet punte na die voorblad oordra en sorg dat dit korrek oorgedra is. 1.21 Nasieners moet hulle met die vraag en antwoord vereenselwig voordat antwoorde van kandidate geëvalueer word. 1.22 Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 1.23 Merk wat die kandidaat geskryf het en moenie aannames maak of die bedoelde antwoorde voorspel nie. 1.24 Aanvaar verkeerde spelling in antwoorde behalwe waar die spelling die betekenis van die antwoord verander. 1.25 Potloodwerk word normaalweg as rofwerk beskou en moet nie oorweeg/nagesien word nie. 1.26 In die reël word punte nie toegeken vir formules wat in die formuleblad gevind word nie. Slegs indien 'n formule korrek gemanipuleer is, kan 'n punt toegeken word. Punte sal ook toegeken word vir korrekte formules deur kandidate gegee as dit nie in die formuleblad is nie. Punte word toegeken vir korrekte vervanging. 1.27 Verkeerde waardes van vorige berekeninge wat op die regte plek in die formule vervang is, moet punte kry. 1.28 Merkers moet aandag gee aan berekeninge waar 'n verkeerde antwoord van 'n vorige stap korrek in die volgende berekening vervang is. In sulke gevalle moet hulle "sub" langs die regmerkie op die antwoordblad skryf om aan te dui dat die punt slegs vir korrekte vervanging toegeken is.. 1.29 Indien die formule wat op die formulebladsy verskyn tydens die berekeninge van 'n kandidaat nie korrek aangedui is nie, maar die berekeninge en stappe korrek gedoen is, kan volpunte toegeken word. 1.30 Indien die formule van die formuleblad tydens 'n kandidaat se berekeninge verkeerd oorgedra is, moet geen punte toegeken word vir die waardes wat in daardie berekening vervang is nie, aangesien dit die oplossing wiskundig verkeerd maak. 2. Spesifieke nasieninstruksies: 2.1 In vrae 9.3 en 9.4 moet die antwoorde in die konteks van die onderwerp wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 D✓ (1) 1.2 D✓ (1) 1.3 A✓ (1) 1.4 C✓ (1) 1.5 A✓ (1) 1.6 B✓ (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Ondersoekprosedures: • Asemhalingsonreëlmatighede. ✓ • Abnormale posisie van die ledemate wat op breuke kan aandui. ✓ • Enige sigbare tekens van bloeding. ✓ • Vlak van bewussyn. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Boogsweiswerkveiligheid: • Die operateur moet voldoende opgelei wees. ✓ • Die werksplek moet effektief afgeskort wees. ✓ • Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. ✓ • Verseker dat alle toerusting in veilige werkende kondisie is. ✓ • Handhaaf behoorlike huishouding om brandgevare en elektriese skokke te vermy . ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Draagbare hoekslyper (PBT ‘PPE’ uitgesluit): • Veiligheidskerm moet in plek wees. ✓ • Beskermende skutte/skerms moet in plek wees rondom die area waar die slypwerk plaasvind. ✓ • Gebruik die regte skyf. ✓ • Maak seker dat daar nie krake op die skyf is nie. ✓ • Maak seker dat die sluitbare skakelaar in die af-posisie is. ✓ • Gaan elektriese kabels na vir enige defekte. ✓ • Maak seker die omliggende area is droog. ✓ • Maak seker dat die slypmasjien in 'n goeie en veilige werkende toestand is. ✓ • Maak seker dat die skyf stewig vas is. ✓ • Klem die werkstuk stewig vas. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Hantering van gassilinders: • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓ • Silinders moet nie in direkte sonlig gestoor word nie. ✓ • Kettingsilinders in regop posisie vas. ✓ • Klepskerms moet op silinders wees. ✓ • Moenie op silinders slaan of werk nie. ✓ • Moenie toelaat dat silinders val nie. ✓ • Moenie toelaat dat olie of ghries in kontak kom met suurstofpasstukke nie. ✓ • Moenie met die struktuur (geen modifikasie) van die gassilinders inmeng nie. ✓ • Stoor vol en leë silinders apart. ✓ • Stoor asetileen- en suurstofsilinders apart. ✓ • Hou silinders weg van vlambare stowwe. ✓ • Moenie silinders sleep/rol nie. ✓ • Silinders se kleppe moet behoorlik toegemaak wees. ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 2.5 Nadeel van produkuitleg: • Gebrek aan buigsaamheid. ✓ • Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 2.6 Werknemerverantwoordelikhede: • Sorg dra vir die gesondheid en veiligheid van homself en ander. ✓ • Om met werkgewer saam te werk om enige pligte en verantwoordelikhede na te kom. ✓ • Om enige wettige opdrag aan hom/haar rakende die gesondheids- en veiligheidsreëls te gehoorsaam. ✓ • Rapporteer enige onveilige kondisies. ✓ • Rapporteer enige ongesonde kondisies. ✓ • Rapporteer enige insident dadelik. ✓ • Rapporteer indien moontlik, enige besering dadelik. ✓ (Enige 1 x 1) (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Buigtoets: 3.1.1 Buig maklik ✓ (1) 3.1.2 • Moeilik om te buig ✓ • Dit sal maklik afbreek/breek ✓ • Geneig om maklik ‘n kraak/breukvorming te toon ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Hittebehandeling: Om die eienskappe ✓ van metale te verander. (1) 3.3 Blusmediums: • Water ✓ • Pekelwater (sout en water) ✓ • Olie ✓ • Gesmelte metaalsoute ✓ • Stikstof ✓ • Lug ✓ • Sand ✓ • Gesmelte lood ✓ • As ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.4 Klanktoets: • Tik met 'n hamer ✓ • Laat op die vloer val ✓ (2) 3.5 Doel van dopverharding: Om 'n harde dop ✓ oor 'n taai kern ✓ te vorm. (2) 3.6 Dopverharding metodes: • Karburering ✓ • Nitridering ✓ • Sianidisering ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.7 Normalisering: Dit is om interne spanning ✓ wat deur masjinering/smeewerk/sweiswerk ✓ veroorsaak is, te verlig. (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 B✓ (1) 4.2 D✓ (1) 4.3 B✓ (1) 4.4 C✓ (1) 4.5 A✓ (1) 4.6 B✓ (1) 4.7 C✓ (1) 4.8 A✓ (1) 4.9 C✓ (1) 4.10 D✓ (1) 4.11 B✓ (1) 4.12 D✓ (1) 4.13 A✓ (1) 4.14 C✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Nadele: van oorstelling van die loskop • Aangesien die senters nie in lyn is nie, kan voorsiening nie vir die korrekte dravlak op die gesentreerde werkstuk gemaak word nie. ✓ • Groot snitte kan nie geneem word nie. ✓ • Slegs tapse met klein hoeke kan gedraai word. ✓ • Hierdie metode kan net vir eksterne tapshede gevolg word. ✓ • Kan net 'n kopplaat/vlakplaat en senter gebruik; nie 'n kloukop nie. ✓ • Die werk moet aangedryf word deur 'n klouklamp/meenemer te gebruik. ✓ • Net prakties wanneer massaproduksie gedoen word. ✓ • Oorstelling moet vir verskillende lengtes maar dieselfde ingeslotehoek oor bereken word. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Tapsberekeninge: 5.2.1 Klein diameter: x tan 3  = θ D−d 510 tan = 2 2l x = 510 tan 3✓ 6 102 − d ✓ x = 26,72796743 mm  tan = 2 2  510 ✓ OF d = D − 2x 1020  tan 3 = 102 − d ✓ d = 102 − 2 ( 26,73 ) ✓ 53,4559348 7 = 102 − d d = 48,54 mm ✓ d = 102 − 53,4559348 7 d = 48,54 mm ✓ (4) 5.2.2 Oorstelling van die loskop: L (D − d) Loskopoorstelling = 2l 670 (102 − 48,54) ✓ = 2  510 ✓ = 35,12 mm ✓ OF  X Tan = 2 L 6 X Tan = ✓ 2 670 670 Tan 3  = X ✓ LET WEL: X = Oorstelling = 35,12 mm ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 5.3 Parallelspye: 5.3.1 Wydte: D W ydte = 4 210 ✓ = 4 = 52,50 mm ✓ (2) 5.3.2 Dikte: D Dikte = 6 210 = ✓ 6 = 35 mm ✓ (2) 5.3.3 Lengte: Lengte = 1,5  diameter van as = 1,5  210 ✓ = 315 mm ✓ (2) 5.4 Balansering: • Onnodige laste op laers. ✓ • Oormatige vibrasie. ✓ • Werk wat nie perfek rond is nie • Swak afwerking/Swak oppervlak afwerking. ✓ • Skade aan werkstuk. ✓ • Gekletter op rattande. ✓ • 'n Geneigdheid om die spil te buig. ✓ • Skade aan die snybeitel. ✓ • Gevaar aan operateur. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 5.5 Nadele van opfreeswerk: • Geneigdheid vir die snyer om die werkstuk op te lig. ✓ • Swak afwerking. ✓ • Meer vibrasies kom op die masjien voor. ✓ (Enige 1 x 1) (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Ratterminologie: 6.1.1 Steeksirkel: SS = m   = 3 ✓ = 9,42 mm ✓ (2) 6.1.2 Aantal tande: SSD SS  T m= SSD = T π SSD 9,42  T T= ✓ 240 = ✓ m OF π 240 240  π T= ✓ T= ✓ 3 9,42 T = 80 tande ✓ = 80 tande ✓ (3) 6.1.3 Dedendum: Dedendum = 1,157  m Dedendum = 1,25  m OF = 1,157  3 ✓ = 1,25  3 ✓ = 3,47 mm ✓ = 3,75 mm ✓ (2) 6.2 Swaelsterte: 6.2.1 Maksimum wydte afstand van swaelstert: (W) Bereken DE of y: AD tan  = DE DE tan  = AD 35 tan60  = ✓ DE = tan   AD ✓ DE OF = tan30   35 ✓ 35 DE = ✓ = 2 0,21 mm ✓ tan60  = 20,21 mm ✓ W = 250 + 2(DE ) ✓ = 250 + 2(20,21 ) ✓ = 250 + 40,42 = 290,42 mm ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 6.2.2 Afstand oor rollers: (M) Bereken AC of x: BC Tan CAˆ B = AC AC Tan CBˆ A = BC BC AC = ✓ Tan CAˆ B OF AC = Tan CBˆ A  BC ✓ 8 = Tan 60   8 ✓ = ✓ Tan 30  = 13,86 mm ✓ = 13,86 mm ✓ M = w + [2(AC) + 2(R)] ✓ = 250 + [2(13,86) + 2(8)] ✓ = 250 + (27,72 + 16) = 293,72 mm ✓ OF M = w + 2(AC + R) ✓ = 250 + 2(13,86 + 8) ✓ = 250 + 27,72 + 16 = 293,72 mm ✓ OF M= w + 2(AC) + 2(R) ✓ = 250 + 2(13,86) + 2(8) ✓ = 250 + 27,72 + 16 = 293,72 mm ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 6.3 Frees van reguittandrat: 6.3.1 Indeksering: 40 Indeksering = n 40 = 97 40 Indeksering = A 40 = ✓ 100 2 5 =  5 5 10 = ✓ 25 Benaderde indeksering: Geen volle draaie nie en 10 gate op 'n 25 gat-sirkel ✓ OF Geen volle draaie nie en 12 gate op 'n 30 gat-sirkel ✓ (3) 6.3.2 Wisselratte: Dr 40 = (A − n )  Dn A Dr 40 = (100 − 97 )  ✓ Dn 100 40 =3  100 ✓ 120 = 100 ✓ 12 4 =  10 4 Dr 48 ✓ = Dn 40 ✓ (5) 6.4 RNB-kodes: G-kodes ✓ (1) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Bepaal hardheid: • Weerstand teen indringing ✓ • Elastiese hardheid ✓ • Weerstand ten slyting ✓ (Enige 1 x 1) (1) 7.2 Benoem indentasie: A Materiaal/werkstuk/toetsstuk ✓ B Induiker/bal ✓ C Toegepaste las/Las ✓ D Indentasiediameter ✓ (4) 7.3 Diepte van skroefdraad: Diepte van skroefdraad = 0,613  Steek (P) = 0,613  2,5 ✓ = 1,53mm ✓ (2) 7.4 Benoem skroefdraadmikrometer: A. Raam ✓ B. Slot ✓ C. Skroefdop/huls ✓ D. Sperrat/Gevoelskroef ✓ (4) 7.5 Dieptemikrometerlesing: ✓ ✓ Lesing = 7,00 + 0,46 = 7,46 mm (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1.1 ∑ Horisontale komponent:  HK = 75cos0 + 120cos30  − 150cos60  − 45cos90  ✓ ✓ ✓  HK = 75 + 103,92 − 75 − 0  HK = 103,92 N ✓ ∑ Vertikale komponent:  VK = 75sin0 + 120sin30 + 150sin60 − 45sin90 ✓ ✓ ✓  VK = 0 + 60 + 129,90 − 45  VK = 144,90N ✓ OF Krag θ ∑ HK/x = Fcosθ ∑ VK/y = Fsinθ 75 N 0º HK = 75cos0° 75 N ✓ VK = 75sin0° 0N 120 N 30º HK = 120cos30° 103,92 N ✓ VK = 120sin30° 60 N ✓ 150 N 120º HK = 150cos120° -75 N ✓ VK = 150sin120° 129,90 N ✓ 45 N 270º HK = 45cos270° 0N VK = 45sin270° -45 N ✓ Totaal 103,92 N ✓ 144,90 N ✓ (8) 8.1.2 Resultant: R 2 = VK 2 + HK 2 R 2 = (144,9)2 + (103,92)2 ✓ R = 178,31 N ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 8.1.3 Hoek van resultant: Hoek: VK tan  = HK  144,90   = tan-1  ✓  103,92  ✓ ✓  = 54,35° OF 54° 21' OF HK tan  = VK  103,92  tan  = tan -1  ✓  144,90  ✓ ✓  = 35,65° OF 35°39' Hoek en rigting: Rigting: ✓ R = 178,31 N 54,35 N van O OF ✓ R = 178,31 N 35,65 O van N (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 8.2 Berekeninge, EVL en steunpunte A en B: 8.2.1 EVL: EVL = 14 N/m  12 m ✓ EVL = 168 N ✓ (2) 8.2.2 Reaksie in stut A: Neem momente om B: Σ LHM = Σ RHM ✓ ✓ ✓ (155  12 ) + (168  6 ) + (90 1,5 ) = (A  12 ) 1860 + 1008 + 135 = 12A 3003 A= 12 A = 250,25 N ✓ Reaksie in stut B: Neem momente om A: Σ LHM = Σ RHM ✓ ✓ (B  12 ) = (90  10,5 ) + (168  6 ) + (155  0 ) 12B = 945 + 1008 + 0 1953 B= 12 B = 162,75 N ✓ (7) 8.3 Benoem A–C: A. Eweredigheidsgrens ✓ B. Elastisiteitsgrens ✓ C. Maksimum spanning ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 8.4 Spanningberekeninge: 8.4.1 Diameter: π d2 A= 4 π ( 0,045 ) 2 A= ✓ 4 A = 1,590431281  10 −3 m 2 ✓ OF 0,001590431281 m 2 ✓ F σ = A F= A σ ✓ ( ) ( F = 1,59043128 1  10 −3  28,56  10 6 ) ✓ F = 45422,72 N ✓ (5) 8.4.2 Die oorspronklike lengte: ΔL ε= oL ΔL = oL  ε ✓ ΔL = 350  0,0003 ✓ ΔL = 0,11 mm ✓ (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Termoplastiekdefinisie: 9.1.1 Herverhit/verhit/gesmelte ✓ (1) 9.1.2 Gevorm/gemaak/hervorm✓ (1) 9.1.3 herwin ✓ (1) 9.1.4 verhit ✓ (1) 9.2 Rede vir verstellings: • Om te voorkom dat foute ✓ plaasvind. • Verseker dat die werksverigtinge op optimale vlak is. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 9.3 Termoverhardende samestellingsmateriale: • Koolstofvesel ✓ • Glasvesel/Veselglas ✓ • Bakeliet ✓ • Epoksie ✓ • Silikoon ✓ • Gevulkaniseerde rubber ✓ (Enige 3 x 1) (3) 9.4 Termoplastiese samestellingsmateriale: • Nylon ✓ • Teflon ✓ • PVC ✓ • Vesconite ✓ (4) 9.5 Voorkomende instandhoudingprosedures: • Die skoonmaak van onbedekte kettingaandrywings. ✓ • Kontrolering van kettingrattande vir slytasie. ✓ • Kontrolering van skakelplaatslytasie. ✓ • Verseker voldoende smering van kettings. ✓ • Kontrolering van die werking van spanningtoestelle. ✓ • Gereelde inspeksie van kettings vir verlenging. ✓ • Kontrolering van belyning. ✓ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 9.6 Tipe samestellingsmateriaal: 9.6.1 • Nylon/Poliuretaan ✓ • Vesconite ✓ • Teflon ✓ (Enige 1 x 1) (1) 9.6.2 Teflon ✓ (1) 9.6.3 Bakeliet ✓ (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTINGMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Skroefdraadterminologie: 10.1.1 Metrieke ✓ (1) 10.1.2 Groot-/Kruin-/Basiese-/Nominale-/Buitediameter ✓ (1) 10.1.3 Steek ✓ (1) 10.2 Vierkantskroefdraad: 10.2.1 Steekdiameter: Styging = Steek  Aantal beginne Styging Steek =  Aantal beginne 36  = 2 = 18 mm  P SD = BD − 2 18  = 70 − 2 = 61 mm  (5) 10.2.2 Helikshoek van die skroefdraad: Styging Tan θ = π SD 36 Tan θ =  π  61 θ = tan −1 ( 0,1878550148 )    = 10,64  OF 10  38' (3) 10.2.3 Ingryphoek: Ingryphoek = 90° ̶ (helikshoek + vryloophoek) = 90° – (10,64° + 3°) ✓ = 76,36° ✓ OF 76° 22ꞌ ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 10.2.4 Sleephoek: Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek) = 90° + (10,64° – 3°) ✓ = 97,64° ✓ OF 97° 38ꞌ ✓ (2) 10.3 Vierkantskroefdraadterminologie: A - Wortel ✓ B - Steek ✓ C - Kleindiamteter/Worteldiameter/Kerndiameter ✓ (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Hidrouliese stelsels: 11.1.1 Area ram:  d2 A = 4  ( 0,1) 2 A = ✓ 4 A = 7,85  10 -3 m 2 ✓ (2) 11.1.2 Massa gelig: F P= A F =P A ✓ ( ) ( ) F = 6,36  10 6  7,85  10 -3 ✓ F = 49926 N ✓ F F Massa = Massa = g g 49926 OF 49926 = ✓ = ✓ 10 9,81 Massa = 4992,60 kg ✓ Massa = 5089,30 kg ✓ (5) 11.2 Komponente in hidrouliese stelsel: • Motor ✓ • Pomp ✓ • Filter ✓ • Drukmeters ✓ • Beheerklep/Eenrigting beheerklep/Rigtingbeheerklep/✓ • Reservoir ✓ • Pype ✓ • Bloeiklep✓ • Hefbome ✓ • Aktuator ✓ • Akkumulator ✓ • Vloeibeheerklep ✓ • Drukontlastklep ✓ • Smeermiddel ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 25 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 11.3 Hidrouliese pompontwerpe: • Radiale pomp ✓ • Rotasiepomp ✓ • Aksiale pomp ✓ (Enige 1 x 1) (1) 11.4 Bandaandrywing: 11.4.1 Rotasiefrekwensie van gedrewe katrol in r/s: NGD  DGD = NDR  DDR NDR  DDR NGD = ✓ D GD 22  85 NGD = 375 ✓ NGD = 4,99 r / s ✓ (3) 11.4. 2 Drywing oorgedra: T1 Verhouding = T2 450 2,5 = T2 ✓ 450 T2 = 2,5 T2 = 180 N ✓ P = ( T1 − T2 ) π  D  N ✓ P = ( 450 − 180 )  π  0,085  22 ✓ P = 1586,19 W P = 1,59 kW ✓ OF P = ( T1 − T2 )  π  D  N ✓ P = ( 450 − 180 )  π  0,375  4,99 ✓ P = 1587,25 W P = 1,59 kW ✓ (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 26 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 11.5 Rataandrywings: 11.5.1 Rotasiefrekwensie van die uitset-as NF in r/min: Ninset Produk van tande op gedrewe ratte = Nuitset Produk van tande op dryfratte NA TB  TD  TF = NF TA  TC  TE 95 50  70  85 ✓ = NF 30  25  60 ✓ 30  25  60  95 NF = ✓ 50  70  85 4 275 000 NF = 297 500 NF = 14,37 r/min ✓ (4) 11.5.2 Spoedverhouding: Ninset Spoedverhouding = Nuitset 95 ✓ Spoedverhouding = 14,37 ✓ Spoedverhouding = 6,61 : 1 ✓ OF Produk van tande op gedrewe ratte Ratverhouding = Produk van tande op dryfratte 50  70  85 ✓ Ratverhouding = 30  25  60 ✓ Ratverhouding = 6,61 : 1 ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 27 DBE/November 2025 NSS − Nasienriglyne 11.6 Wringkrag: Wringkrag = Krag  Radius Wringkrag Radius = ✓ K ra g 712,5 Radius = ✓ 750 Radius = 0,95 m ✓ (3) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all