You're offline
Skip to content
Memorandum

HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: HistoryGrade 11202015 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 GESKIEDENIS V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 100 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) 1. BRONGEBASEERDE VRAE 1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te ontwikkel. KOGNITIEWE GEWIGSTOE- VLAKKE HISTORIESE VAARDIGHEDE KENNING VAN VRAE • Onttrek inligting uit bronne • Selektering en organisering van 30% VLAK 1 relevante inligting vanaf bronne (15) • Definieer historiese terme. • Eenvoudige interpretasie van die bronne • Verduidelik inligting ingesamel van die 50% VLAK 2 bron (25) • Analiseer bewyse vanuit die bron • Interpreteer en evalueer bewyse uit bronne • Vra vrae oor vooroordeel, betroubaarheid en bruikbaarheid en 20% VLAK 3 beperking van bronne (10) • Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe in die bron en maak ’n onafhanklike afleiding. 1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer word: • By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of voorbeelde. • Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar aan die vereistes van die vraag voldoen is. • In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in kursiefgedrukte skrif aangedui. • By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate krediet kry vir enige ander relevante antwoord. • Daar word van leerlinge verwag om ’n standpunt in te neem in die beantwoording van ‘tot watter mate’ vrae om enige punte te verdien. 1.3 Assesseringsprosedure vir brongebaseerde vrae • Gebruik ’n regmerk (√) vir elke korrekte antwoord • Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee redes en word twee punte elk toegeken(√√√√); (1 x 2) wat neerkom op een rede en √ twee punte toegeken word (√√) • Indien ’n vraag 4 punte tel word 4 regmerke (√√√√) aangedui Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 3 Paragraafvraag Paragrawe moet globaal (holisties) geassesseer word. Beide die inhoud en die struktuur van die paragraaf moet in berekening gebring word wanneer punte toegeken word. Die volgende stappe moet gebruik word wanneer ’n antwoord op ’n paragraafvraag geassesseer word: • Lees die paragraaf en plaas ’n kolpunt (•) by elke punt binne-in die teks waar die kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag te beantwoord. • Lees die paragraaf weer om die mate waartoe die kandidaat in staat was om relevante bewyse te gebruik om die paragraaf te beantwoord, te evalueer. • Maak regmerkies (√) wat aan die kandidaat vir die paragraaf toegeken is, aan die einde van die paragraaf, sowel as die vlak (1, 2 of 3) soos in die holistiese rubriek aangedui en gee kommentaar, bv. ___________ ˖ __________________________ ˖ _________________ _________________ ˖ __________________________ ˖ ___________ √√√√ Vlak 2 Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf. • Tel al die regmerkies vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan die punt onder in die regterkantse kantlyn. • Maak seker dat die punte akkuraat na die buiteblad van die antwoordeboek oorgedra word. 2. OPSTELVRAE 32 50 2.1 Die opstelvrae vereis dat kandidate: In staat sal wees om hul argument op ’n logiese en samehangende wyse te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om ’n redelike reeks feite of ’n effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat ’n opstel ’n inleiding, ’n samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en ’n slot het. 2.2 Nasien van opstelvrae • Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word deur die handboeke wat by ’n spesifieke sentrum gebruik is. • Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as dit wat ingesluit is by ’n riglyn vir nasien van ’n spesifieke opstel. • By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate krediet kry vir enige ander relevante antwoord. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) 2.3 Globale assessering van die opstel Die opstel sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die onderwyser die totale produk as ʼn geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie benadering moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs ‘feite’ neer te skryf om ʼn beter punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook ontmoedig om ‘model-antwoorde’ voor te berei en te reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse. Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese assessering nie vir ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val: • Die leerder se interpretasie van die vraag • Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te ondersteun • Die konstruksie/daarstelling van ʼn argument (beplande, gestruktureerd en het ‘n onafhanklike argumentslyn.) 2.4 Assesseringsprosedures van die opstel 2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer jy die opstel assesseer. 2.4.2 Gedurende die eerste lees van die opstel moet punte gegee word vir ʼn relevante inleiding, (aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne) elk van die hoof punte/aspekte wat korrek gekontekstualiseer is (ook aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne) en ʼn relevante slot, (aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne), bv. in ʼn antwoord waar daar 5 hoofpunte is sal daar 7 punte wees. Hou die PEEL-STRUKTUUR in gedagte in die assessering van ’n opstel. 2.4.3 P: Punt Die kandidaat lei die opstel in met ’n argument/’n duidelike hoofpunt. Elke paragraaf moet ’n punt bevat wat die hoofpunt (argument) wat in die inleiding gemaak is, ondersteun. E: Verduideliking Die kandidaat moet in groter detail bespreek waaroor die hoofpunt (argument) gaan en hoe dit verband hou met die vraag wat gevra is. E: Voorbeeld Die kandidaat moet die vraag beantwoord deur inhoud te selekteer wat relevant is tot die argument, Relevante voorbeelde moet gegee word om argument vol te hou. L: Skakel Kandidate moet seker maak dat die argument deurgaans in die opstel onderhou word en samehangend geskryf is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 5 2.4.4 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word: • Inleiding, hoof aspekte en slot nie korrek gekontekstualiseer  Verkeerde stelling  Irrelevante stelling  Herhaling H • Analise A√ • Interpretasie I √l • Lyn van argument LVA 2. Die matriks 2.5.1 Gebruik die matriks vir die assessering van opstelle In die assessering van ʼn opstel moet die gegewe kriteria in die rubriek gebruik word. In die assessering van die opstel moet aandag gegee word aan beide die inhoud en die aanbieding. By die punt van kruising tussen die inhoud en die aanbieding moet ʼn punt gegee word. (a) Die eerste lesing van die opstel sal wees om te bepaal tot watter mate die hoof aspekte gedek is en om die inhoudsvlak te bepaal (in die rubriek). I VLAK 4 (b) Die tweede lesing van die opstel sal verband hou met die vlak van aanbieding (in die rubriek). I VLAK 4 A VLAK 5 (c) Gee ʼn algehele punt deur die matriks te gebruik I VLAK 4 A VLAK 5 30–33 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) RUBRIEK VIR DIE ASSESSERING VAN OPSTEL: ‒ TOTAAL: 50 VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 Baie goed en Goed beplan en Goed beplan en Argument Toon soms Poging Weinig of geen gestruktureerd. gestruktureerde gestruktureerde beplan en bewyse van ʼn aangewend om poging om die AANBIEDING Goeie sintese opstel. opstel. gestruktureed gestruktureerde ʼn antwoord te opstel te van inligting. ʼn Relevante ʼn Duidelike Getuienis en beplande struktureer. struktureer. ʼn Goed argumentslyn argumentslyn gebruik om argument. INHOUD gebalanseerde gevolg. ontwikkel. argument te Poog om ʼn Grootliks en onafhanklike Bewyse gebruik Gevolgtrekkings ondersteun. argumentslyn vol beskrywend of argumentslyn is om die argument vanaf bewyse te hou. poog om ontwikkel met te verdedig. verkry. Slotsom op argument te bewyse. Onafhanklike grond van Gevolgtrekking ontwikkel. Argument gevolgtrekking. getuienis. nie duidelik deurgaans Bewyse gebruik ondersteun deur volgehou en om getuienis nie. verdedig. gevolgtrekking te ondersteun. VLAK 7 Vraag is ten volle 47–50 43–46 beantwoord. VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoudseleksie 43–46 40–42 38–39 relevant tot die argument wat gevolg is. VLAK 5 Vraag grotendeels beantwoord. Inhoud 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29 genoegsaam en relevant. VLAK 4 Vraag herkenbaar in antwoord. Gebreke ten opsigte van 30–33 28–29 26–27 inhoud of irrelevante inhoudseleksie. VLAK 3 Inhoudseleksie hou verband met die vraag, maar beantwoord dit nie. 26–27 24–25 20–23 Hou soms nie verband met die vraag nie. Weglatings. VLAK 2 Vraag ontoereikend beantwoord. 20–23 18–19 14–17 Inhoud skraal. VLAK 1 Vraag ontoereikend beantwoord. 14–17 0–13 Ontoereikende of irrelevante inhoud. Riglyne vir allokasie van Vlak 1 punt: • Vraag nie geadresseer/totaal irrelevante inhoud; geen poging om opstel te struktureer nie = 0 • Inhoudkeuse sluit basiese en algemene irrelevante inligting; geen poging om opstel te konstrueer nie = 1–6 • Vraag ontoereikend geadresseer en vaag; geen poging om opstel te struktureer =7–13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 7 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: HOE IS AFRIKANER NASIONALISME IN DIE 1930’s TOT DIE 1940’s IN SUID-AFRIKA BEVORDER? 1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1] • Wrok oor die ongelyke verdeling van status • Ongelyke verdeling van rykdom • Politieke beheer • Vrees vir kulturele absorpsie (Enige 2 x 1) (2) 1.1.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2] • Swart Suid-Afrikaners (1 x 2) (2) 1.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2] • Die Afrikaners het gedeeltelike onafhanklikheid verkry • Die Afrikaners het hul eie identiteit bevestig • Afrikaners het hulself as ’n volk gevestig • Afrikaans het die amptelike taal van die Afrikaners geword • Verskillende Afrikanerorganisasies is gestig om die politieke, ekonomiese en sosiale regte van Afrikaners te bevorder • Dit het Afrikaners verenig • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 1.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1] • Trek na stede • Boere se nederlaag aan die hand van die Britte (2 x 1) (2) 1.2 1.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1] • Om politieke, kulturele en ekonomiese belange van Afrikaners te bevorder (1 x 2) (2) 1.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2] • Slegs Afrikaanssprekende wit mense kon aan die organisasie behoort • Niemand het regtig geweet wie die lede van die Afrikaner- Broederbond was nie • Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 1.2.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2] • Lede van die Afrikaner-Broederbond het lede van die Nasionale Party geword • Die Afrikaner-Broederbond het die ‘dinkskrum’ van die Nasionale Party geword • Afrikaner-Broederbond-lede het sleutelposisies in die Nasionale Party begin beklee • Hulle wou toesien dat die politieke mag in die hande van die Afrikaners bly • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) 1.2.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1] • Dit was tot mans beperk • Geskei te wees • Ongereelde kerkbywoning (Enige 2 x 1) (2) 1.3 1.3.1 [Verduideliking van ’n historiese konsep uit Bron 1C – V1] • Verenig mense van ’n spesifieke taalgroep • Enige ander relevante verduideliking (1 x 2) (2) 1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2] • Hulle het hul onafhanklikheid aan Brittanje verloor • Die lyding van hul vroue en kinders in die konsentrasiekampe tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog • Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 1.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1] • Nasionale Pers • Afrikaner-Broederbond • Sanlam • AVBOB • Die Voortrekkers • FAK • Helpmekaar • KWV • Volkskas (Enige 2 x 1) (2) 1.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2] • Wette is ingestel om sekere poste vir blankes te hou • Wette is toegepas om die verskillende bevolkingsgroepe in Suid-Afrika te skei • Swart Suid-Afrikaners sou geen politieke regte in die ‘blanke’ gebiede hê nie • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2] • Om vir die Nasionale Party te stem en te verseker dat die politieke mag in die hande van die wit minderheid bly • Om Suid-Afrika slegs vir blankes te bewaar • Om ’n suiwer ras vir die toekoms te verseker en te bewaar • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 1.4.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1D – V1] • Kapitalis • Kommunis • Imperialis • Jode (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 9 1.5 [Vergelyking van inligting uit Bron 1C en 1D–V3] • Beide bronne toon dat die Nasionale Party wou toesien dat die Afrikaners op alle terreine in die Suid-Afrikaanse samelewing oorheersend sou wees • Bron 1C dui aan dat die Nasionale Party ’n anti-imperialistiese houding gehad het en Bron 1D wys die Nasionale Party het geen samesmelting met die imperialiste aangemoedig nie • Bron 1C verwys na Malan se doel om Suid-Afrika te beskerm teen die invloede van kapitalisme en kommunisme en Bron 1D wys die NP se vasberadenheid om Suid-Afrika teen vreemde elemente te beskerm. • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 1.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V3] Kandidate kan die volgende aspekte in hulle antwoord insluit: • Die trek na die stede en Boere-nederlaag deur Brittanje het Afrikaner Nasionalisme gevorm (Bron 1A) • Afrikaner Nasionaliste het ’n kulturele, ekonomiese en politieke stryd van stapel gestuur (Bron 1A) • Afrikaner-Broederbond dien die sosiale, ekonomiese en politieke belange van die Afrikaner (Bron 1B) • Stig verskillende organisasies om Afrikaner Nasionalisme te bevorder (Bron 1B en Bron 1C) • Afrikaner-Broederbond sorg dat die ‘regte’ persoon in hoë posisies aangestel word (Bron 1B) • Gesuiwerde NP het die grondslag vir Afrikaner Nasionalisme gelê (eie kennis) • NP het die belange van die Afrikaner bevorder (Bron 1C) • NP het die Afrikaners verenig (eie kennis) • Afrikaner Nasionalisme herleef met eeufeesviering (Bron 1C) • NP streef daarna om ’n suiwer wit ras te skep (eie kennis) • Volksmoeder het Afrikaners aangemoedig om vir NP te stem (Bron 1D) • Afrikaners sal deur NP beskerm word (Bron 1D) • Enige ander relevante antwoord. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) Gebruik die volgende rubriek om ’n punt toe te ken: • Gebruik bewyse op ’n elementêre wyse, bv. toon geen of min begrip oor hoe Afrikaner Nasionalisme in die 1930’s tot 1940’s in VLAK 1 Punte: 0–2 Suid-Afrika bevorder is. • Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ’n paragraaf skryf nie. • Bewyse is meestal relevant en hou in ’n groot mate verband met die onderwerp, bv. toon begrip oor hoe Afrikaner Nasionalisme in VLAK 2 die 1930’s tot 1940’s in Suid-Afrika Punte: 3–4 bevorder is. • Gebruik bewyse op ’n basiese manier om ’n paragraaf te skryf. • Gebruik relevante bewyse bv. demonstreer ’n deeglike begrip oor hoe Afrikaner Nasionalisme in die 1930’s tot 1940’s in VLAK 3 Suid-Afrika bevorder is. Punte: 5–6 • Gebruik bewyse baie effektief in ’n georganiseerde paragraaf en toon begrip van die onderwerp. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 11 VRAAG 2: HOE HET DIE WET OP DIE VERBOD OP GEMENGDE HUWELIKE WET (NR. 55 VAN 1949) DIE LEWENS VAN SUID-AFRIKANERS BEÏNVLOED? 2.1 2.1.1 [Verduideliking van ’n historiese konsep uit Bron 2A – V1] • Die politieke, ekonomiese en sosiale skeiding van rasse op grond van hul velkleur • Afsonderlike ontwikkeling van verskillende rassegroepe • Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2) 2.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1] • Rasseskeiding • Wit minderheidsregering • Onderdrukking van hul regte, bewegings en vryheid (3 x 1) (3) 2.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2] • Swartes het geen politieke regte gehad nie • Swartmense is onderdruk • Swartes word as tweedeklasburgers beskou • Suid-Afrika was versadig met weerstand teen die apartheidsregime • Apartheid het tot baie geweld en bloedvergieting gelei • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2] • Groepsgebiedewet (1 x 2) (2) 2.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2] • Om wit meerderwaardigheid te handhaaf • Vrees vir groeiende stedelike bevolking • Bekommerd dat hulle hul werk, kultuur en taal sou verloor • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 2.2 2.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1] • Witmense kon nie met mense van ander rasse trou nie (1 x 2) (2) 2.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2] • Om die ‘suiwerheid’ van die wit ras te beskerm • Om die ‘infiltrasie in die wit ras te voorkom • Om te voorkom dat mense die lyn tussen die blanke samelewing en andere in Suid-Afrika vertroebel • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) 2.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1] • Beboet • Tronkstraf • Sosiale sensuur (3 x 1) (3) 2.3 2.3.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1] • Indiër (1 x 1) (1) 2.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2] GEREGVERDIG • Die ouers kyk verby die kleurlyn • Hulle het net oor die geluk van hul dogter omgegee • Enige ander relevante antwoord NIE GEREGVERDIG NIE • Hy was nog nie met hul dogter Sherrin getroud nie • Hy het die wette van die land oortree • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 2.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1] • Sonskyn • Biltong • Pap en wors (3 x 1) (3) 2.4 2.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2] • Liefdevolle egpaar wat bereid is om die gevare in die gesig te staar • 'n Egpaar wat die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike, Ontugwet en Groepsgebiedewet getrotseer het • Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2] • Moes herklassifiseer word • Hul kinders word as gekleurd geklassifiseer • Nie in wit geriewe toegelaat nie • Hulle seun mag nie rugby speel nie • Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4) 2.5 [Vergelyking van Bronne 2B en Bron 2C - L3] • Bron 2B dui aan dat daar het intieme en romantiese verhoudings tussen blankes en nie-blankes ontwikkel het en Bron 2C toon dat ʼn gemengde egpaar getrou het • Bron 2B dui aan dat veelrrassige verhoudings gepaard gaan met ernstige risiko’s en Bron 2C dui aan dat mnr. Whiteley teistering en gevangenisstraf ervaar het • Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 13 2.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V3] Kandidate kan sommige van die volgende aspekte in hulle antwoord insluit: • Die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike het die regerings- beleid van afsonderlike ontwikkeling versterk (eie kennis) • Dit het huwelike tussen Europeërs en nie-Europeërs verbied (Bron 2B) • Mense is herklassifiseer as hulle met 'n persoon van 'n ander ras getrou het (Bron 2B) • Veelrassige paartjies ondervind teistering, gevangenisstraf en boetes (Bron 2B en Bron 2C) • Veelrassige paartjies moes hul verhouding geheim hou (eie kennis) • Mnr. Whiteley en Sherrin moes na Botswana vlug om te trou (Bron 2C) • Gebrek aan geriewe vir gemengde paartjies (Bron 2C) • Whiteley se seun mag nie deel wees van die skool se rugbyspan nie (Bron 2C) • Enige ander relevante antwoord Gebruik die volgende rubriek om punte toe te ken: • Gebruik bewyse op ’n elementêre wyse, bv. toon geen of min begrip oor hoe die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike die VLAK 1 lewens van Suid-Afrikaners geaffekteer Punte: 0–2 het. • Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ’n paragraaf skryf nie. • Bewyse is meestal relevant en hou in ’n groot mate verband met die onderwerp, bv. toon begrip oor hoe die Wet op die Verbod op VLAK 2 Gemengde Huwelike die lewens van Suid- Punte: 3–4 Afrikaners geaffekteer het. • Gebruik bewyse op ’n basiese manier om ’n paragraaf te skryf. • Gebruik relevante bewyse bv. demonstreer ’n deeglike begrip oor hoe die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike die lewens van Suid-Afrikaners geaffekteer VLAK 3 Punte: 5–6 het. • Gebruik bewyse baie effektief in ’n georganiseerde paragraaf en toon begrip van die onderwerp. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B: OPSTELVRAE VRAAG 3: NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – SWART NASIONALISME [Beplan en konstrueer ’n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede.] SINOPSIS Kandidate moet verduidelik tot watter mate Swart Nasionalisme in 1902 tot 1953 in Suid-Afrika versterk is. HOOFASPEKTE Kandidate moet die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit. • Inleiding: Kandidate moet ’n standpunt inneem en demonstreer hoe Swart Nasionalisme in Suid-Afrika versterk is. UITBREIDING • Begin as ’n vorm van weerstand teen kolonialisme/segregasie • Vorming van die APO in 1902 deur Dr Abdurahman • Protesteer teen die uitsluiting van swartes vir die reg om te stem • Delegasie na Londen in 1905 om ’n nie-rassige konsessie te bewerkstellig en diskriminasie te beëindig asook om swartes stemreg te gee – Brittanje ignoreer hierdie versoek • Vorming van die SANNC in 1912 om diskriminasie teen te staan en politieke regte te wen • SANNC wou almal verenig wat deur blankes onderdruk was • SANNC het afgevaardigdes na Londen gestuur in 1914 om teen die Naturelle Grondwet van 1913 te appelleer, maar was nie suksesvol nie • In 1923 het die SANNC sy naam na die ANC verander • Vorming van die ICU in 1919 wat die griewe van die swart dokwerkers aanspreek – veg teen die regering se beleid • ICU het massa-ondersteuning gehad – ANC het die ondersteuning van die elite- swartes gehad • Vorming van die SAKP wat swart werkers se griewe aanspreek • Verspreiding van onderwys lei tot die groei en bewustheid van idees van vryheid en demokrasie • Die invloed van die Tweede Wêreldoorlog – baie swartes betrokke wat geveg het vir vryheid en demokrasie • Jong lede van die ANC word meer militant en vorm die ANC Jeugliga • ANC Jeugliga het die ANC daarvan beskuldig dat hy die elite verteenwoordig het en nie die massas nie • 1953 het die ANC die Vryheidshandves saamgestel vir ’n demokratiese Suid- Afrika ongeag ras • Enige ander relevante antwoord Slot: Kandidate moet hul argument met ’n relevante slot saamvat. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) GESKIEDENIS V2 15 VRAAG 4: APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s tot 1960’s [Beplan en konstrueer ’n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede.] SINOPSIS Kandidate moet ’n standpunt inneem of Swart Suid-Afrikaners gewelddadig in opstand gekom het teen hul diskriminasie en onderdrukking in die vyftigerjare. HOOFASPEKTE Inleiding: Kandidate moet ’n standpunt inneem en aandui of hulle met die stelling saamstem of nie saamstem nie. UITBREIDING • ANC se Program van Aksie • ANC word meer militant • Gebruik boikotte, burgerlike ongehoorsaamheid en opstande as metodes van weerstand • Meidag wegbly-aksie • Versetbeweging • 1952 – breek wette doelbewus – gebruik slegs blanke fasiliteite • Brand passe in die openbaar • Weier om boetes te betaal en wou hê tronke moet oorvol word • Gehoop die apartheidstelsel sou in duie stort • Sommiges is vermoor en gearresteer • Kongres Alliansie • Konferensie van alle rasse groepe om ’n grondwet op te stel • Vryheidshandves • Ontmoet by Kliptown op 25 en 26 Junie 1955 • Stel ’n dokument op wat die aspirasies van alle Suid-Afrikaners verteenwoordig • Bekom die bloudruk vir die nuwe grondwet vir Suid-Afrikaners • Vroue-opmars na Pretoria (9 Augustus 1956) • Vroue geforseer om passe te dra • 20 000 vroue van alle rasse onderneem optog na die Uniegebou • Leiers van die optog – Lilian Ngoyi, Rahima Moosa, Sophie Williams en Helen Joseph • Eerste Minister, J.G. Strijdom weier om vroue te woord te staan • Sing Nkosi Sikeleli Africa toe hulle die Uniegebou verlaat • Hoogverraad • Verset teen apartheid lei tot die arrestasie van lede van die Kongres Alliansie • Gearresteer vir poging om die regering omver te werp • In 1956 het die staat 156 aktiviste gearresteer • Verhore vind in die ‘Drill Hall’ vir twee jaar plaas • Doel van regering was om mense te intimideer en weerstand te verswak • Teen 1961 is alle beskuldigdes vrygelaat • Enige ander relevante antwoord Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met ’n relevante slot. [50] . TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 History

Explore more published documents in this catalogue.

View all