Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 12202410 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui ‘maks.’-punte in die regterkantste kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die provinsiale memorandumbespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 C ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 C ✓✓ 1.1.6 B ✓✓ 1.1.7 D ✓✓ 1.1.8 A ✓✓ 1.1.9 C ✓✓ (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Reseptor ✓ 1.2.2 Chorion ✓ 1.2.3 Effektor ✓ 1.2.4 Vasodilasie ✓ 1.2.5 Konkaaf ✓ 1.2.6 Melkkliere ✓ 1.2.7 Retina ✓ 1.2.8 Hipotalamus ✓ 1.2.9 Sinaps ✓ / sinaptiese spleet (9 x 1) (9) 1.3 1.3.1 Slegs A ✓✓ 1.3.2 Geeneen ✓✓ 1.3.3 Beide A en B ✓✓ 1.3.4 Slegs A ✓✓ (4 x 2) (8) 1.4.1 (a) D ✓ ‒ Serebellum ✓ (2) (b) A ✓ ‒ Serebrum ✓ (2) (c) B ✓ ‒ Medulla Oblongata ✓ (2) 1.4.2 - Werwels ✓ Voorkom meganiese besering ✓ - Serebrospinale vloeistof ✓ Omsluit die rugmurg wat as skokbreker optree ✓/ voorkom wrywing - Meninges ✓ Membrane hou die rugmurg in plek ✓/ produseer serebrospinale vloeistof (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 1.5 Diagram van sensoriese neuron Selliggaam Nukleus Sitoplasma Dendriet Miëlien Akson skede Akson Terminaal Nasienriglyn: ✓ (T) Geskikte titel ✓✓✓ (L) Byskrifte (Enige 3) ✓ (D) Korrekte tekening (sensoriese neuron) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 10 ✓ x 84 000 ✓= 8 400 babas ✓ (3) 100 2.1.2 (a) - Dik plastieksak ✓ - Omsluit (beskerm) die ontwikkelende fetus tot geboorte ✓ (Merk slegs eerste EEN) (2) (b) - Oksigenator ✓ Maak voorsiening vir gaswisseling ✓ OF - Binneaarse sak/Intraveneuse sak ✓ Voorsien voedingstowwe ✓ (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 2.1.3 - Die fetus (organe) word toegelaat om aan te hou ontwikkel ✓/ Gee die organe voldoende tyd - sy normale ontwikkeling ✓/ om ten volle te ontwikkel/ vir optimale ontwikkeling - Wetenskaplikes kan bepaal wanneer die swangerskaptydperk verby is ✓ /wanneer om die baba te verwyder (3) 2.1.4 - Menslike fetusse kan moontlik verlore gaan / vernietig word ✓ - Verkryging van toestemming van regulerende liggame ✓ /ouers - Stel skenkerouer(s) volledig in kennis van die risiko’s ✓ - Teenstrydig met godsdienstige rituele ✓ (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 2.2 2.2.1 Interne/inwendige ✓ bevrugting (1) 2.2.2 Die mannetjie stel semen binne-in die wyfie se liggaam vry ✓ (1) 2.2.3 Viviparie ✓ (1) 2.2.4 - Die baba kangaroe kan vir ʼn lang tydperk ✓ binne die sak van sy moeder ontwikkel / tot 235 dae - Dit bied groter beskerming ✓ teen omgewingsbedreigings (aanvaar voorbeelde van bedreigings) OF - Die baba-kangaroe hou vas aan ʼn speen ✓ van die moeder - Voorsiening van voeding ✓ (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 2.2.5 Baba-kangaroe is ... - blind ✓ - naak ✓ - maak staat op ouer vir voeding ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 2.3 2.3.1 (a) Glasvog ✓* / kamer - Bevat voedingstowwe vir die binneste oog ✓ - Behou oogbalvorm ✓ - Deursigtig om voorsiening te maak vir die oordrag van lig na retina ✓ (✓* verpligtend + ✓ funksie) (2) (b) Kornea ✓* - Breking van lig ✓ - Beskerming ✓ van die oog - Laat lig die oog binnedring ✓ (✓* verpligtend + ✓ funksie) (2) 2.3.2 - Lig wat die oog binnedring, sal nie effektief gereguleer ✓/ beheer word nie - Te veel lig / te min kan die oog binnedring ✓ - Verwronge beelde wat op die retina val ✓/ kan versteurde visie veroorsaak (3) 2.3.3 - Siliêre spiere trek saam ✓ - Suspensoriese ligamente ontspan ✓ - Spanning op die lens neem af ✓ - Lens word meer konveks ✓/ bult uit - Brekingskrag van lens neem toe ✓/ ligstrale word meer gebuig (ʼn duidelike beeld word gefokus op die retina) (5) 2.4 2.4.1 (a) D ✓ ‒ Ovaal venster ✓ (2) (b) B ✓ ‒ Koglea ✓ (2) 2.4.2 - Verandering in spoed/ rigting van kop ✓ - Stimuleer die cristae ✓ - Stimulus word in ʼn impuls omgeskakel ✓ - Impuls word na die serebellum oorgedra ✓ - Via die gehoorsenuwee ✓ - Die serebellum stuur impulse na willekeurige / skeletspiere ✓ om balans te handhaaf (Enige 4 x 1) (4) 2.4.3 - Lang spiraal gedraaide struktuur ✓ Vergrote oppervlakte om drukvibrasies van endolimf waar te neem/ ✓ verbeter die vermoë om lae frekwensie klank waar te neem. OF - Teenwoordigheid van meganoreseptore / orgaan van Corti ✓ Om drukvibrasies in ʼn senuwee-impuls om te skakel ✓ OF - Bevat vloeistof ✓ / perilimf en endolimf Medium waardeur drukvibrasies gestimuleer word en deur ✓ beweeg (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 2.5 2.5.1 Geotropisme ✓ (1) 2.5.2 As gevolg van rotasie van klinostaat - Swaartekrag sal dieselfde aan alle kante wees ✓ / daar sal geen effek van swaartekrag wees nie - Ouksiene sal eweredig ✓ in die wortelpunt versprei word - Veroorsaak selfs selverlenging ✓ / groei - Laat die wortel horisontaal groei ✓ / nie buig nie (Enige 3 x 1) (3) 2.5.3 - Ouksien beweeg na die donker / skaduwee kant ✓ van die stingel - Hoë konsentrasie ouksien stimuleer groei ✓ - Dit lei tot verhoogde selgroei / verlenging ✓ aan daardie kant - Die stingel buig na die lig ✓ (Enige 3 x 1) (3) 2.5.4 - Meganiese ✓ /dorings - Chemiese ✓ (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 3 3.1 3.1.1 - 20 rotte is in elke groep geplaas ✓ Om ʼn groot steekproefgrootte te verseker ✓ OF - Toetse is 3 keer oor 90 dae ✓ gedoen So eksperiment is herhaal ✓ OF - Bloedserummonsters is ewekansig geoes ✓ Om ʼn gemiddelde te verkry ✓ (Merk die eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 - Deur rotte van dieselfde voortplantingsouderdom te gebruik ✓ - Gee die rotte dieselfde hoeveelheid water ✓ (Merk die eerste EEN) (Enige 1 x 1) (1) 3.1.3 - Testosteroonvlak ✓ /hoeveelheid testosteroon (1) 3.1.4 - Dit is die kontrole/ Om ons in staat te stel om resultate te vergelyk ✓ - Om die afname in testosteroon te wys ✓ - Is as gevolg van mikroplastiek ✓ - En nie die water ✓ nie (Enige 3 x 1) (3) 3.1.5 Namate mikroplastiek in ʼn organisme se liggaam (rotte) ophoop, sal vrugbaarheidsyfers daal ✓✓ OF Minder mikroplastiek in ʼn organisme se liggaam (rot) sal ʼn hoër vrugbaarheidsyfer veroorsaak ✓✓ (2) 3.1.6 - Onder die invloed van testosteroon ✓ - ondergaan diploïede selle in die saadbuisies ✓ van die testes - meiose ✓ - om haploïede spermselle te vorm ✓ (4) 3.1.7 - Lae testosteroonvlakke ✓ sal lei tot ʼn - afname in spermatogenese ✓ /minder sperm sal gevorm/volwasse word (2) 3.2 3.2.1 (a) Adrenale kliere ✓/byniere (1) (b) Pankreas ✓ (1) 3.2.2 Om die vlak van tiroksien ✓ binne nou grense ✓ in die liggaam te handhaaf (2) 3.2 3.2.3 Eksokriene - as gevolg van sy afskeiding ✓ /pankreas sap - in ʼn buis ✓ Endokriene - afskeiding van hormoon ✓/ glukagon / insulien - direk in die bloed ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 3.2.4 - Klier C skei die hormoon adrenalien af ✓ - verhoog die omskakeling van glikogeen na glukose ✓ - toename in bloedglukosevlakke ✓ - toename in asemhalingstempo ✓ - meer suurstof versprei in bloedstroom ✓ - verhoog hartklop ✓ - verwyd bloedvate na skeletspiere ✓ - meer bloed bereik skeletspiere ✓ (Enige 5 x 1) (5) 3.2.5 (a) pituïtêre klier ✓ / hipofise / Deel A (1) (b) Akromegalie ✓ (1) 3.3.1 (a) Ovariums ✓/graafse follikel /ontwikkelende follikel (1) (b) Corpus luteum ✓ (1) 3.3.2 - Dag 14 ✓ (1) 3.3.3 - LH-vlakke het gestyg ✓/gepiek (1) 3.3.4 - Inplanting/ bevrugting het plaasgevind ✓ - Die corpus luteum ontaard nie ✓/ hou aan om progesteroon te produseer ✓ (2) 3.3.5 - Hoë vlakke van progesteroon ✓ - Sal die pituïtêre klier inhibeer ✓ - Om FSH ✓ af te skei - Geen follikels sal gestimuleer word om te ontwikkel nie ✓ (4) 3.4 3.4.1 - Chemoreseptore in die nekslagaar (karotis) word gestimuleer ✓ deur die daling in pH - Impulse word na die medulla oblongata gestuur ✓/medulla oblongata word gestimuleer - die medulla oblongata stimuleer die hart ✓ - om vinniger te klop ✓ wat veroorsaak dat - meer koolstofdioksied na die longe geneem word ✓ - die asemhalingspiere ✓ /tussenribspiere en diafragma - trek meer aktief saam ✓ en - die tempo/diepte van asemhaling verhoog ✓ - meer koolstofdioksied word vrygestel ✓ - die koolstofdioksiedvlakke in die bloed daal ✓ /keur terug na normaal. (Enige 7 x 1) (7) 3.4.2 - Die atleet sou hipertermie ontwikkel ✓ - Proteïene/ensieme kan denatureer ✓ - Hy/sy kan haar bewussyn verloor ✓ - wat tot permanente skade ✓/dood kan lei (Enige 3 x 1) (3) [50] TOTAAL AFDELING B: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all