Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing is indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat getoon is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie
die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in die nasienriglyn vir komponente of
bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
toe te ken. Indien geen + of - teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ʼn vraag gekry het
(maks. -2 per vraag).
8. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
ondersoek voordat die punt toegeken word.
10. Bewerking ‘beteken kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ , soos kandidaat se berekening (indien geldig) wees, of soos
per nasienriglyn.
11. Op bewerkings, moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar verskillende aspek te kan toon.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 876.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 1
1.1 Bereken die waarde van die voorraad wat gesteel is.
BEWERKINGS ANTWOORD
35 000 ✓ x 100/80 ✓ 43 750
een deel korrek
3
1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2024
Verkope ( 15 660 000 ✓ x 175/100 ✓) – 216 000 ✓ 27 189 000 *
Koste van verkope (15 660 000)
Bruto wins Verkope -KVV 11 529 000
Ander inkomste
Kommissie-inkomste (626 400 + 22 500 ✓✓) 648 900 *
Huurinkomste (98 500 ✓ + 9 130 ✓✓) 107 630 *
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering (2 355 ‒ 1 975) 380 ✓
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone
Waardevermindering
Diverse uitgawes
Ouditfooie (81 000 + 9 500) 90 500 ✓✓
Direkteursfooie (450 000 ✓ + 562 500 ✓✓) 1 012 500 *
Advertensies (36 000 ✓ – 6 000 ✓) 30 000 *
Verlies weens diefstal (43 750 – 35 000) OF (35 000 x 20/80) 8 750
sien 1.1
Bedryfswins
Rente-inkomste
Wins voor rente-uitgawe
Rente-uitgawe (120 100)
Wins voor belasting (560 000 x 100/28) OF (1 440 000 + 560 000) 2 000 000
Inkomstebelasting (300 000 + 200 000 + 60 000) (560 000) ✓✓
Netto wins na belasting 1 440 000
(2 000 000 – 560 000) OF (560 000 x 72/28)
*een deel korrek 29
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V1 3
1.3 Staat van Finansiële Posisie soos op 30 Junie 2024
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Belegging: Vaste deposito
BEDRYFSBATES (3 321 300 x 1,3) 4 317 690 *
sien 1.1
Voorrade (2 195 550 – 43 750 ) 2 151 800 *
Handels- en ander ontvangbares
sien Huur-inkomste sien Advertensies sien Kommissie inkomste 533 455 *
(495 000 + 2 800 ✓– 1 975 ✓+ 9 130 + 6 000 + 22 500 )
Kontant en kontantekwivalente balanseerende syfer 1 632 435
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG (3 000 000 x 675/100) 20 250 000 ✓
Gewone aandelekapitaal 19 650 000
Behoue inkomste AHB-GAK 600 000
NIE-BEDRYFSLASTE 1 127 300
Lening (1 304 000 ✓ – 176 700 ✓✓) 1 127 300 *
BEDRYFSLASTE bewerking 3 321 300 *
Handels- en ander betaalbares
sien Ouditfooie sien Direkteursfooie 1 104 600 *
(529 800 + 2 800 ✓+ 9 500 + 562 500 )
SAID: Inkomstebelasting 60 000
Huidige gedeelte van die lening sien NBL 176 700
Aandeelhouers vir dividende 1 980 000 ✓
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
*een deel korrek 23
TOTALE PUNTE 55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 2
2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
2.1.1 Skuld-ekwiteitverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
1 294 000 ✓: 12 624 400 ✓ 0,1 : 1 3
Een deel korrek
2.1.2 Verdienste per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
1 022 000 ✓ x 100 135,9 sent
752 000 ✓✓ Een deel korrek
Aanvaar 136 sent 4
2.1.3 Dividenduitbetalingskoers (%)
BEWERKINGS ANTWOORD
(20 + 25) een punt
45 ✓ x 100 33,1%
135,9 Een deel korrek
3
2.1.4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
BEWERKINGS ANTWOORD
1 022 000 ✓ x 100
½ ✓ (12 624 400 ✓ + 9 319 200 ✓) 9,3%
10 971 800 drie punte Een deel korrek 5
2.2 Behoue inkomste-nota
Saldo op 1 Mei 2023 1 300 300
Netto wins na belasting 1 022 000
Aandele teruggekoop (4 200) ✓
(28 000 x 15/100) OF (32 200 - 28 000)
Dividende Tussentydse + finale (456 000)
Tussentydse (1 340 000 x 0,2) 268 000 ✓
Finale 188 000 ✓
Saldo op 30 April 2024 1 862 100
Ondersoek bewerking van bo af, moet ATG en GAD aftrek
7
2.3 Verandering in handels- en ander ontvangbares
BEWERKINGS ANTWOORD
558 800✓✓– 426 800 (132 000)
Een deel korrek
Dui aan/noem uitvloei 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V1 5
2.4 2.4.1 Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
– 438 000 ✓✓ + 32 600 ✓ – 9 900 ✓ (415 300)
Een deel korrek
OF
438 000 – 32 600 + 9 900
Twee punte een punt een punt
Tekens kan omgekeer word 5
2.4.2 Opbrengs uit die verkoop van vaste bates
BEWERKINGS ANTWOORD
11 434 000 ✓ + 190 900 ✓ ‒ 1 702 000✓ ‒ 9 890 600 ✓
32 300
OF Een deel korrek
9 890 600 + 1 702 000 ‒ 190 900 ‒ 11 434 000
een punt een punt een punt een punt
Tekens kan omgekeer word 5
2.5 Netto verandering in kontant en (396 500)
kontantekwivalente Een deel korrek
Kontant (saldo aan die begin van die jaar) 85 300 ✓
Kontant (saldo aan die einde van die jaar) (311 200) ✓✓
7 800 – 319 000
4
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 B✓
3.1.2 C✓
3.1.3 D✓
3.1.4 A✓ 4
3.2 Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers wat aandui dat die
maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend bestuur.
Finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers en tendense ✓ ✓
• % bedryfsuitgawes op verkope het van 23,2% tot 21,6% afgeneem.
• % bedryfswins op verkope het van 19% tot 21% toegeneem.
4
3.3 Stel strategieë voor wat die maatskappy kan gebruik om sy netto
bedryfskapitaal te verbeter. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Finansiële aanwyser met syfers ✓ ✓ enige EEN strategie vir elkeen ✓✓ ✓✓
Finansiële aanwyser met syfers Strategieë
• Vuurproefverhouding het van Verkoopspromosie om oortollige
1,3 : 1 tot 0,6 : 1 afgeneem voorraad te verminder / meer
effektiewe advertensies / verminder
verkooppryse om verkope te verhoog.
• Gemiddelde debiteure Bied afslag vir vroeë betalings / hef
invorderingsperiode het van rente vir laat betaling / stuur
29 tot 42 dae toegeneem. aanmanings / oorhandig lang
agterstallige rekeninge aan prokureurs
vir invordering. 6
3.4 Lewer kommentaar of die maatskappy goed gebruik maak, van lenings.
Haal EEN finansiële aanwyser met syfers en tendense aan.
Finansiële aanwyser ✓met syfers ✓ kommentaar oor hefboomfinansiering moet positiewe
hefboomfinansiering en vergelyking met rente op lenings dek. ✓✓
• OOTKA het van 20,3% tot 19,8% gedaal, maar dit is steeds bo rente op
lening van 13%.
4
• Die besigheid is positief gerat / gebruik lenings effektief.
Die skuld-ekwiteitverhouding van die maatskappy het van 0,8 : 1 tot
0,6 : 1 afgeneem. Noem TWEE moontlike redes wat tot hierdie verandering
kon gelei het.
Enige TWEE punte ✓✓ ✓✓
• Uitreiking van nuwe aandele.
• Lening terugbetaal. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V1 7
3.5 Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van die maatskappy.
Verskaf TWEE redes waarom die direkteure besluit het om die beleid in 2024
te verander.
Lewer kommentaar op dividendeuitbetalingskoers (DUK) met syfers en tendense ✓✓
TWEE redes ✓✓
Kommentaar:
• DUK het toegeneem van 51% tot 103% met 52% punte / met 102%.
Redes:
• Aandeelhouers tevrede te stel (hou hulle gelukkig)
• Geen planne om besigheid uit te brei nie
• Behoue fondse is gebruik om dividende uit te betaal vir huidige jaar/put
fondse uit wat gebruik kan word vir toekomstige uitbreiding
4
Verduidelik of die aandeelhouers tevrede moet wees met hul opbrengs op
belegging in die maatskappy. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers in
jou verduideliking aan.
Finansiële aanwyser met tendense en syfers ✓✓ vergelyking met rente op alternatiewe
belegging ✓✓
Aandeelhouers moet tevrede wees omdat:
• % opbrengs op aandeelhouersbelang (OOAB) van 11% tot 12,8% gestyg het
• OOAB is meer as rente op alternatiewe belegging van 8% / met 4,8% punte 4
Bereken die dividende wat verdien is deur jou vriend wat 40 000 aandele in
die maatskappy besit op 29 Februarie 2024.
40 000 x 72/100 = 28 800 ✓ een punt as een deel korrek is
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
3.6 Die HUB wil sy 60 000 aandele op 29 Februarie 2024 aan die maatskappy
terugverkoop teen 1 250 sent per aandeel. As ʼn aandeelhouer in die
maatskappy, hoe sal jy op hierdie besluit reageer? Verduidelik en haal EEN
finansiële aanwyser aan.
Finansiële aanwyser met syfers ✓✓ lewer kommentaar op of dit 'n billike prys was ✓✓
Finansiële aanwyser met syfers:
Terugkoopprys in vergelyking met NBW – dit is bo die NBW van 950c met
300c / 32%
OF
Terugkoopprys in vergelyking met MP – dit is bo die MP van 934c met 316c / 34%
Verduideliking:
• Die terugkoopprys is te hoog in vergelyking met NBW/MP wat as onbillik
beskou kan word.
• HUB gebruik sy posisie om onregverdig by die maatskappy te baat.
• HUB plaas die maatskappy se finansies in gevaar.
• Aandele toon minder aanvraag aangesien MP minder as NBW is. 4
3.7 Bereken die aantal aandele wat John Khan gekoop het uit die 250 000 nuwe
aandele wat op 1 Februarie 2024 uitgereik is om sy meerderheidstatus te
behou.
(650 000 + 250 000 = 900 000 x 50.1%) (650 000 x 51% = 331 500)
= 450 900 ✓ – 331 500 ✓
= 119 400 aandele een deel korrek
4
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V1 9
VRAAG 4
4.1 Verduidelik waarom Nicole Bpk. die dienste van beide die interne en
eksterne ouditeure benodig.
Enige EEN punt elk ✓✓ ✓✓
• Interne ouditeur: stel op/implementeer/adviseer oor interne beheerproses in
ooreenstemming met eksterne ouditvereistes/ oudit finansiële state intern
voor eksterne oudit. Hou toesig oor die voorbereiding van finansiële state.
• Eksterne ouditeur: spreek ʼn onbevooroordeelde mening uit oor die
betroubaarheid van die finansiële state / bevestig dat maatskappy finansiële
state voldoen aan AARP en IFRS / verhoog vertroue van aandeelhouers in
finansiële state / verseker deursigtigheid. 4
4.2 Identifiseer en verduidelik die rekeningkundige beginsel wat die direkteure
van Nicole Bpk. oortree het toe hulle inkomste in vroeëre rekeningkundige
tydperke erken het.
AARP ✓ verduideliking met betrekking tot die korrekte beginsel ✓
• Paringsbeginsel – inkomste en uitgawes moet in dieselfde finansiële
tydperk waarin dit voorkom, ooreenstem. 2
4.3 Verduidelik wat korporatiewe bestuur is en hoe die voormalige HUB, Peter
Moore hom nie volgens die King-kode gedra het nie.
Verduideliking van korporatiewe bestuur ✓✓
Kommentaar oor hoe die HUB nie volgens King-kode opgetree het nie ✓✓
• Dit is ʼn goeie en verantwoordelike manier om maatskappye te bestuur /
handhawing van reëls of regulasies om die belange van aandeelhouers en
belanghebbendes te beskerm / effektiewe en etiese bestuur van
maatskappye.
• Die HUB het sy posisie gebruik om die maatskappy finansieel te benadeel
(vir persoonlike gewin) / finansieel bevoordeel ten koste van die maatskappy
/ botsing van belange. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.4 Watter tipe ouditverslag het Nicole Bpk. in 2023 ontvang? Verskaf ʼn
rede vir jou antwoord.
Korrekte tipe ouditverslag geïdentifiseer ✓ rede (moet verband hou met die korrekte tipe
ouditverslag) ✓✓
• Weerhouding van mening – ouditeure kon nie ʼn ouditmening uitreik / het
geweier om ʼn ouditmening uit te reik / kon nie ʼn mening oor die
betroubaarheid van die finansiële state uitspreek nie. 3
4.5 As ʼn aandeelhouer in die maatskappy, watter bekommernisse sou jy hê
oor wat gebeur het? Noem TWEE punte.
Enige TWEE punte ✓ ✓
• Maatskappy se beeld sal aangetas word / verlies aan geloofwaardigheid.
• Aandeelprys sal by JSE daal.
• Aandeelhouers loop die risiko om hul belegging weens bedrog te verloor.
• Die direkteure kan dissiplinêre maatreëls in die gesig staar.
• Verlies aan vertroue in die direkteure
• Kan uit die amp gestem word.
• Hoe gaan die maatskappy verlore geld verhaal 2
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum