Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is (maks. -2 per V).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek.
LET WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees.
11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle. Dui aan d.m.v. .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 




%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 995.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 1
1.1.1 Verduidelik aan haar hoe die voorbereiding van die Ouderdomsontleding
die onderneming kan help om debiteure te beheer.
Enige TWEE geldige punte
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Belangrike interne beheermaatreël – dit sal help om te identifiseer watter
debiteure aan kredietbepalings en kredietlimiete voldoen.
• Help om fondse meer doeltreffend te verhaal deur rekeninge te identifiseer
wat die grootste risiko loop om slegte skuld te word. /Maatreëls kan
geïmplementeer word om slegte skuld te voorkom.
• Ouderdomsontledings verskaf insig in die doeltreffendheid van bestaande
kredietbeleide. As ʼn groot gedeelte van debiteure agterstallig is, is huidige
kredietvoorwaardes nie streng genoeg nie en moet dit aangepas word.
• Ouderdomsontleding dui aan watter debiteure met rente op agterstallige
rekeninge belas moet word / aan skuldinvorderaars oorhandig moet word. 4
1.1.2 Bereken die gemiddelde debiteure-invorderingstermyn vir die jaar
geëindig 31 Julie 2024.
[ ½ (92 350 + 106 500)]
99 425 x 365 = 64,05 of 64 dae Een deel korrek
566 580 (x 365 is nie een deel korrek nie)
3
1.1.3 As die interne ouditeur, identifiseer TWEE bekommernisse wat jy aan die
eienaar van die besigheid sal rapporteer. Haal in elke geval syfers aan om
jou antwoord te staaf.
Enige TWEE bekommernisse Syfers
• Kontantvloeiprobleem kan ontstaan / debiteure-invorderingsperiode 64 dae.
• C Voges skuld R27 000 wat R2 000 meer as sy kredietlimiet van R25 000
is.
• J Olivier skuld R16 000 vir 60+ dae en hy het nie goedere gekoop in die
afgelope 60 dae nie. Het hy verdwyn?
• C Voges word toegelaat om op krediet te koop al is hy met R8 000
agterstallig.
• J Fourie, C Voges en J Olivier hou nie by die kredietbepalings van 30 dae
nie. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 3
1.2.1 Rekonsiliasie
Algemene Grootboek Bankstaat van
Bankrekening NEBULA BANK
ontvang
Saldo’s voor regstellings 243 980 245 000
(i) – 12 500
(ii) -10 000 een punt –10 000 een punt – 9 000
– 20 000
(iii) + 4 000
(iv) – 340
(v) Geen inskrywing in beide kolomme
(vi) (balanserende bedrag) +20 860
Sluitingsaldo’s 236 000 * 236 000
* Een deel korrek moet openingsaldo’s insluit & totale dieselfde bedrag 10
-1 vreemde/oortollige items per reël (slegs as punte in die reël verdien word)
1.2.2 Gee haar advies om rente op agterstallige krediteure in die toekoms te
vermy.
Enige TWEE geldige punte
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Ontwikkel vaartbelynde prosedures om fakture vinnig te verwerk en
tydige betalings te verseker.
• Werk saam met verskaffers om betalingsvoorwaardes wat geskik is vir
die maatskappy se kontantvloei te beding.
• Monitor kontantvloei om enige kontanttekorte te voorkom wat tot
vertraagde betalings kan lei.
• Skep ʼn stelsel om krediteurbetalings te prioritiseer op grond van verval-
datums, verskafferverhoudings en moontlike boetes vir laat betalings. 4
1.3 BTW
1.3.1 BEREKENINGE SALDO
1 245 + 18 900 – 13 185 – 11 985 + 5 430
+ 20 169 – 1 404 R19 170
OF
–1 245 – 18 900 + 13 185 + 11 985 – 5 430
–20 169 + 1 404
Kies een opsie wat die kandidaat bevoordeel
10
Marks awarded for correct sign with amount. Accept the use of brackets for negative amounts
*Operation, One part correct for both totals (does not have to be the same total)
VRAAG 1:
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 2
2.1.1 Voltooi die notas:
Direkte materiaalkoste
Beginsaldo van grondstowwe 28 958
Aankope 269 298
Vraggeld op aankope 28 344
326 600
Slotvoorraad (326 600 ÷ 230 x 18 ) (25 560)
R1 420 (twee punte)
Direkte materiaalkoste 301 040
10
Fabrieksbokoste
Verbruiksgoedere 40 000
Waardevermindering 26 000
4
Water en Elektrisiteit (66 000 x 6 ) 44 000 *
Huuruitgawe (240 000 x 70 000⁄100 000) 168 000 *
Indirekte arbeid [300 000 + 40 000] x 5% 17 000
Diverse uitgawes 7 000
Fabrieksbokoste 302 000 6
* Indien vermenigvuldig met onderstreepte bedrag
Klaar produktevoorraad
Beginsaldo 65 000
Koste van klaar produkte vervaardig 855 000
920 000
Minus Slotvoorraad (balanserende bedrag) (60 000)
Koste van verkope (1 376 000 x 160)
100 860 000
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 5
2.1.2 Die eienaar, Shannon, het die rekenmeester opdrag gegee om van die
geweegdegemiddelde- na EIEU-metode te verander wanneer die
grondstowwe gewaardeer word.
Gee EEN rede Enige EEN geldige punt
waarom jy dink sy Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
hierdie opdrag sal
Eienaar kan poog om gerapporteerde winste of
gee.
voorraadwaardes te manipuleer / om hoër of laer winste
te toon, afhangende van wat sy probeer bereik
Verduidelik Enige EEN geldige punt
hoekom jy nie Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
met haar
• Dit is oneties – besigheid moet by een metode bly in
saamstem nie.
belang van vergelyking
• Omskakelingsmetodes ondermyn konsekwentheid
en betroubaarheid in finansiële verslagdoening.
• Oortree beginsels van rekeningkundige integriteit en
kan kommer wek oor manipulasie van finansiële
state.
• Deurlopende omskakeling van metodes lei tot
verwarring en inkonsekwentheid in finansiële
inligting. 4
2.1.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad van grondstowwe indien die
rekenmeester die EIEU-metode sou gebruik.
BEREKENINGE ANTWOORD
18 x 1 472 (geen deelpunte nie)
[1 328 + 144] R26 496
4
2.1.4 Die graad 12-klas van 2025 sal nie die 18 baadjies wat oorgebly het wil
koop nie. Gee EEN strategie oor hoe sy die eindvoorraad sinvol kan
gebruik. Hierdie uitgawe kom jaarliks voor. Bied EEN voorstel om enige
oorblywende eindvoorraad van voltooide goedere in die toekoms te
voorkom.
Enige EEN geldige punt
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
STRATEGIE • Bied ʼn afslag of spesiale promosie aan
• Bondel dit met ander produkte
• Bied dit as ʼn bonus aan vir groter aankope
• Skenk die items
Enige EEN geldige punt
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
VOORSTEL • Produseer slegs op bestelling.
• Moenie met vervaardiging begin voordat ten minste
50% deposito betaal is nie. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
2.2 NASSI STRIDE
2.2.1 Bereken vir 2024:
Netto wins
BEREKENINGE ANTWOORD
(18 000 x 980) 3 600 000
17 640 000 – 14 040 000
3
Gelykbreekpunt
BEREKENINGE ANTWOORD
3 600 000 9 000 pare
980 – 580
400 twee punte
Merk teller en noemer as sodanig
4
2.2.2 Nassi is nie tevrede met die resultate van 2024 nie. Verduidelik en verskaf
EEN rede (met syfers of berekeninge) om te bewys waarom sy baie meer
tevrede moet wees met hierdie resultate as met die resultate van 2023.
Enige EEN geldige VERGELYKING (geen punt indien daar geen vergelyking is nie)
Syfer (geen punte vir syfers indien daar geen vergelyking is nie)
• Gelykbreekpunt het van 10 909 tot 9 000 afgeneem (sien 2.2.1) terwyl
eenhede geproduseer en verkoop van 12 000 tot 18 000 toegeneem het.
• Wins op 9 000 in 2024 terwyl wins slegs op 1 091 eenhede in 2023
• 6 000 (50%) meer pare verkoop alhoewel verkoopprys met R120 (14%)
gestyg het 3
2.2.3 Bereken hoeveel ekstra pare tekkies sy sal moet vervaardig om haar wins
met R400 000 te verhoog.
BEREKENINGE ANTWOORD
400 000
400 (sien 2.2.1) 1 000 pare
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 7
2.2.4 Lewer kommentaar oor die verkoops- en verspreidingskoste per paar.
Haal die persentasie verandering in koste per paar aan. Verskaf EEN
moontlike rede vir die verandering van 2023 na 2024.
KOMMENTAAR EN PERSENTASIE REDE
Enige EEN geldige punt
10
Gedaal met 8,3% (120 x 100) Deelpunt vir onvolledige / onduidelike /
gedeeltelike antwoord
• Afname in brandstofprys
• Goedkoper vervoerkontrak
• Kliënte woon nader / meer
plaaslike kliënte
• Beter beheer oor aflewerings /
minder private gebruik van
voertuie
• Verandering in salarisstelsel van
verkoopspersone
• Goedkoper advertensiemedium 4
VRAAG 2:
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3
3.1 KONTANTBEGROTING EN GEPROJEKTEERDE STAAT VAN
OMVATTENDE INKOMSTE – SEPTEMBER 2024
Nr. Kontantbegroting Geprojekteerde Staat van
Omvattende Inkomste
Ontvangstes Betalings Inkomstes Uitgawes
Bv. 3 200 3 200
(i) 4 000 4 000
(ii) 3 000
(iii) 65 000 65 000 54 000
(iv) 31 860 3 540 10
3.2 KONTANTBEGROTING
3.2.1 Maand Fooi-inkomste MEI JUNIE
op krediet
April 2024 R160 000 92 800
Mei 2024 R154 000 58 520 89 320
(154 000 x 58%)
Junie 2024 210 000* ------- 79 800 *
70 sien fooi-inkomste op krediet *
(90 000 x ) 40 95
30 (210 000* x 100 x 100)
151 320 6
3.2.2 Bereken:
(i) Fooi-inkomste van kontantkliënte vir Mei
30
154 000 x 70 66 000
(ii) Huurinkomste vir Junie
92,5 4 070
4 400 x 100
(iii) Brandstof vir Mei
100 R55 000
63 250 x 115
(iv) Surplus/Tekort vir Junie
320 000 – 405 200 (85 200)
moet negatief wees
(v) Kontant aan die einde van Junie
(85 200) + 317 400 R232 200
Een deel korrek
9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 9
Die uitstaande saldo van die lening op 1 Mei 2024
BEREKENINGE ANTWOORD
1 650 x 12 R180 000
0,11 Een deel korrek
4
Die persentasie verhoging in salarisse op 1 Junie 2024
BEREKENINGE ANTWOORD
1 440 x 100 3%
48 000 Een deel korrek
3
3.2.3 Die werknemers is nie tevrede met die verhoging in salarisse nie.
Enige EEN geldige punt (geen syfers nodig nie)
EEN punt • Verhoging onder inflasiekoers
om hulle te • Groot toename in kontantverkope
ondersteun • Aanpassing spreek nie stygende lewenskoste aan nie
• Voel ongewaardeer
Enige EEN geldige punt
EEN punt • Kontantvloeiprobleme van besigheid / Junie-tekort
teen hul • Moontlik ekonomiese moeilike tye vir besigheid
mening • Hoë styging in brandstofprys waaroor besigheid geen
beheer het nie
e 3.2.2 Answers / look for cheaper supplier 2
3.2.4 Aan die einde van Mei 2024 was Zeland bekommerd oor die beheer van
die invordering van debiteure en onderhoud van voertuie
Redes Advies
Syfers
• Swak beheer oor • Stuur gereeld
invorderings aanmanings
Invordering • Slegs 74,4% van • Doen ouderdoms-
van debiteure verwagte bedrag ontvang ontleding om wan-
• R151 320 verwag, maar betalende debiteure te
slegs R112 650 ontvang identifiseer en tree op
• Veroudering / ou voertuie • Begroot voldoende
• Onvoorsiene fondse
gebeurtenis/brekasie • Beplan vir onvoorsiene
Onderhoud • Geen beheer oor instand- gebeure
van voertuie houding in verlede nie • Gradeer op na beter
• Oorbestee met 100% voertuie
• Begroot R22 000, bestee
R44 000 6
VRAAG 3:
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1 Bereken die ontbrekende bedrae:
(a) Toevoegings tot grond en geboue
BEWERKINGS ANTWOORD
1 830 000 – 1 150 000 680 000 1
(b) Bateverkope
1
(c) Krediteurekontrole
1
(d) R460 000
1
(e) Waardevermindering op 1 April 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
10 9 5 400
(180 000 – 108 000) x 100 x 12
Een deel korrek
2
(f) Opgehoopte waardevermindering
BEWERKINGS ANTWOORD
108 000 + 5 400 sien (e) R113 400
Een deel korrek 3
(g) Waardevermindering op 30 Junie 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
OUD:
320 000 twee punte 42 000 twee punte
(500 000 – 180 000 ) – (150 000 + [5 400 – 113 400] ) x 10%
= 27 800 R39 300
NUUT: Een deel korrek
3
460 000 x 10% x 12 = 11 500
8
4.1.2 Verskaf EEN voorbeeld van hoe die voertuie van ʼn handelsonderneming
tot die generering van wins sal bydra.
Enige EEN geldige punt Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Tydige aflewering van goedere aan kliënte, verseker klante-tevredenheid en
herhaal-besigheid/terugkerende kliënte.
• Deur kliëntediens te verbeter, afleweringstyd te verminder en verkoopsvolumes te
verhoog.
• Gee toegang tot nuwe markte en kliënte wat nie hul eie vervoer het nie
• Om kliënte te lok wat doeltreffende en betroubare vervoerdienste soek – hoër
verkope/markaandeel en verhoogde winsgewendheid.
• Deur dienste aan te bied wat aan kliënte se verwagtinge voldoen of dit oortref, kan
die besigheid hoër pryse en winsmarges afdwing, wat lei tot hoër winste. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) REKENINGKUNDE V2 11
4.2 BESTUUR VAN VASTE BATES
4.2.1 Beskryf EEN gevolg van die weglating van bates uit ʼn vaste
bateregister.
Enige EEN geldige punt
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Onakkurate finansiële verslagdoening: Die weglating van bates uit die
vastebateregister kan lei tot onakkuraathede in finansiële state, wat die
maatskappy se finansiële posisie wanvoorstel.
• Sonder behoorlike opsporing en bestuur, kan weggelate bates tot
ondoeltreffendheid in batebenutting en -toewysing lei.
• Gebrek aan toesig oor uitgelate bates kan die risiko van diefstal of verlies
verhoog, aangesien dit dalk nie voldoende beveilig of gemonitor word nie.
• Onvolledige bate-inligting kan effektiewe besluitnemingsprosesse
belemmer, aangesien belanghebbendes ʼn gebrek aan ʼn omvattende
begrip van die maatskappy se hulpbronne en vermoëns kan hê.
2
4.2.2 Verduidelik EEN punt om die belangrikheid van magtiging voor die
aankoop van vaste bates te illustreer.
Enige EEN geldige punt
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Beheer: verseker dat aankope van vaste bates in lyn is met begrotings en
finansiële doelwitte, voorkom oorbesteding of ongemagtigde verkrygings /
Verseker dat slegs nodige en goedgekeurde vaste bates verkry word
• Verantwoordbaarheid: ken verantwoordelikheid vir aankope van vaste
bates aan spesifieke individue/departemente toe, wat aanspreeklikheid en
deursigtigheid in die verkrygingsproses bevorder.
• Voorkom misbruik: help om ongemagtigde of onvanpaste aankope van
vaste bates te voorkom, wat risiko van misbruik van maatskappy-
hulpbronne verminder.
• Voldoening aan beleide en prosedures: verseker dat vaste bate-aankope
voldoen aan organisatoriese beleide, prosedures en verkrygingsriglyne,
wat konsekwentheid en nakoming van interne beheermaatreëls bevorder. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.2.3 Die ouditeur het die gebruik van ʼn strepieskode skandeerder aanbeveel.
Verduidelik aan die direkteure hoe ʼn strepieskode skandeerder
batebestuur sal verbeter.
Enige EEN geldige punt
Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
• Doeltreffendheid: stroomlyn bate-nasporing, spaar tyd en moeite.
• Akkuraatheid: verminder foute in data-invoer, verseker presiese bate-
rekords.
• Voorraadbeheer: voorkom verlies/diefstal deur akkurate inligting oor
bateligging.
• Onmiddellike opdaterings in die stelsel/huidige statusinligting.
• Onderhoudsopsporing: help met die opsporing van instandhoudingstake
en -skedules vir bates.
• Kostevermindering: verminder operasionele koste verbonde aan
prosesse wat met die hand gedoen moet word.
• Ouditvoldoening: akkurate bate-rekords help om moeiteloos aan
ouditvereistes te voldoen.
• Bestuur van batelewensiklus: hou oog oor bates van verkryging tot
vervreemding, die optimalisering van die gebruik daarvan en opbrengs op
belegging. 2
VRAAG 4:
TOTALE PUNTE 25
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper