Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
AFRIKAANS HUISTAAL V2
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 27 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 27 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 27 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 27
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 27
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 2Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 3Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 4Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 5Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 6Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A:
VRAAG 1: Gebed om leiding – M.M. Walters
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
1.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en LU2 AS 4.2.5 3&5
slot gee.
Predikante se materialistiese
lewensbeskouing. (Hy besoek slegs die
bejaardes met geld. Verseker dat die kerk Gee 3 punte
in hul testament benoem word./Verhuur vir drie
kamers in die pastorie uit aan student. swakhede/
Die huurgeld beland in sy sak/Leef in wanpraktyke
oorvloed/Ontvang komplimentêre kaartjies wat genoem
om na “bose” uitvoerings te gaan kyk.) word.
Die swakheid van die mens om nie na
God self te luister nie, maar jou eie wil te
doen. (Probeer God oortuig waarom hy
nie Merweville toe kan gaan nie.)
Buite-egtelike verhoudings. (Hy probeer
hierdie misstap regverdig. Hy swig voor
Satan.)
Die mens wat vol van sy eie wysheid is
en daarvan hou om belangrik te klink.
(Noem God sy meester, maar luister tog
nie na Hom nie./Gebruik hoogdrawende
taal.)
Intellektueles en hooggeleerdes wat
saambondel by universiteite en
kweekskole. 3
Oordrywing: (√) Die predikant gebruik Kandidaat
hoogdrawende taal om sy moet die
belangrikheid te beklemtoon, bv. stylfiguur
“akademiese omgaan en verkeer.”/ “hoe en
kan ek dit ontbeer”/ “delf in die voorbeeld.
duisterhede”/” in antwoord op my (4 punte)
broederse gebede.” (√) / Die predikant se
wanpraktyke/gulsigheid/sondes word deur
oordrywing belaglik gemaak, bv. “en die
koshuise is duur en vol.”/ “Hoe kan ek bly
waarsku teen die bose spel.”/ “Die klein
sondetjies met my buurvrou.” (√) (2)
Kontras: (√) tussen wat behoort en dit
wat in die praktyk gebeur, bv. die
predikant moet nederig wees, maar hy is
vol van homself en sy eie belangrikheid.
(√) / Hy behoort sy gemeente te dien en
homself nie te verryk nie, maar hy besoek
net sekere gemeentelede/ hy verryk
homself deur die pastoriekamers te
verhuur/ Hy praat ʼn hoogdrawende taal,
maar gebruik platvloerse uitdrukkings
soos “die gans wat die goue eiers lê.” (√)
(2) 4
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
Die woordkeuse beklemtoon die satire Twee
verder. Hy beskryf die sewe jaar oue woordkeuses
bottel wyn as “goeie dade” wat aan hom moet
gedoen is. (√) Die vet braaivleis wat hy bespreek
geniet word as “genade” beskryf. (√) In word.
hoogdrawende taal vertel hy van sy” (2 punte)
kudde” wat “die kuns ten prooi val”, maar
hy, wat ʼn buite-egtelike verhouding het,
sal sterk genoeg wees, want hy moet
daarna gaan kyk om sy gemeente
sodoende te kan beskerm. (√) 2
Hier kan die kandidaat sy eie opinie gee. Dui aan of dit
Hy kan self besluit of sulke wanpraktyke gelug moet
wel aan die kaak gestel moet word. word al dan
nie +
motivering.
(1 punte) 1
Merk met die rubriek.
[10]
4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 2: Staat – Niel van Tonder
VRAAG NASIENRIG
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
2.1 Tersine 1 LU2 AS 4.2.6 1
2.2 Dit pas by die saaklike verloop van LU2 AS 4.2.6
die gebeure. 1 3
2.3 Die spreker wil beklemtoon dat die Vir net LU2 AS 2.2.7
wit krap nou reeds al baie lank net beklemtoning
in die wal sit. kry die
kandidaat
geen punte
nie. 1 2
2.4 Van die staat. 1 LU2 AS 2.2.7 1
2.5 Net soos die krap paraat en LU2 AS 2.2.7
gepantser is om homself te
beskerm, net so is die staat ook. 1 2
2.6 Daar is ook ander sulke gevalle. LU2 AS 4.2.5
/Dit maak die betekenis universeel. 1 3
2.7 Dit wat die krap gedink het hom Leerders LU2 AS 4.2.7
kon beskerm, (√) het nou tot sy moet beide
ondergang gelei. (√) / Die kante van die
krap/staat het gedink dat hy paraat saak hê. Is
is, maar miere het sy pantser binne slegs 2 of 0.
gedring. 2 3
2.8 Ja. Die woord staat dui op ʼn land LU2 AS 4.2.5
se regering (√), en die inhoud
handel oor ʼn regering wat tot ʼn val
gekom het. (√), /
Ja. Die woord staat dui op ʼn
toestand van sake. (√) Die inhoud
handel oor die toestand van ʼn
regering. (√) 2 4
[10]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5
VRAAG 3: finis – Lina Spies
VRAAG NASIENRIG BLOO
PUNT LU & AS M
ANTWOORD LYNE
3.1 In die eerste gedeelte word daar op die Beide vir die LU 2 AS 4.2.6
“ek” gefokus en in die tweede gedeelte punt
word daar op die “jy” gefokus. 1 1
3.2 Bobbejaan word gesien as ʼn dom dier. Sy Beide vir die LU2 AS 4.2.5
was te dom om te besef hierdie punt
verhouding ontwikkel nie. 1 3
3.3 A 1 LU2 AS 4.2.6 3
3.4 Dit maak die stemming LU2 AS 4.2.5
hartseer/somber/treurig. 1 2
3.5 Versreël 9 1 LU2 AS 4.2.6 1
3.6 Nee. Aprilmaand verwys na ʼn Aprilgek. (√) LU2 AS 4.2.6
Sy was ʼn Aprilgek om te glo die
verhouding kan werk. (√) 2 4
3.7 Deur die eindplasing van die woord “lag”./ LU2 AS 4.2.5
Albei reëls eindig met lag. 1 1
3.8 Die tema handel oor verbreking en Leerders LU2 AS 4.2.6
verbrokkeling van ʼn verhouding. (√) moet beide
’n Vaste strofebou sou nie hierdie idée kante van
ondersteun nie. (√) /’n Onegalige die saak hê.
strofebou ondersteun hierdie gedagte Is slegs 2
beter. (√) of 0. 2 3
[10]
6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4: Sonsverduistering – P.J. Philander
VRAAG NASIENRIG
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
4.1 abba/cddc/efg/efg Leerders moet LU2 AS 4.2.6
die hele
rympatroon
korrek aandui
vir die punt. 1 1
4.2 ʼn Sonnet 1 LU2 AS 4.2.6 1
4.3 Son dui op lig (√) teenoor duister wat op Leerders moet LU2 AS 2.2.7
donker dui (√) / son (√) teenoor beide kante
duister. (√) van die saak
hê. Is slegs 2
of 0. 2 3
4.4 Enjambement. 1 LU2 AS 2.2.7 1
4.5 Nee. Die skaap en die donkie word as Ja/nee LU2 AS 4.2.5
die domste diere beskou. Sodoende verdien nie ʼn
word die dwaasheid van die mens net punt nie.
meer beklemtoon. 2 4
4.6 Die oktaaf sou nie afgesluit gewees het LU2 AS 4.2.6
nie./
Die wending sou nie so duidelik sigbaar
wees nie./
Die natuurbeeld sou nie afgesluit wees
nie. 1 3
4.7 Die bose/ LU2 AS 2.2.7
Die sonde/
Die kwade 1 1
4.8 Aanvanklik word daar van “gans die LU2 AS 2.2.7
mensdom” gepraat en dan na “ons”/
Aanvanklik word daar universeel na die
mens verwys en dan meer persoonlik. 1 3
[10]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7
VRAAG 5: ONGESIENE GEDIG: OPSTELVRAAG
VRAAG
ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
5.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en 1, 3 & 5
slot gee.
LU2 AS 4.2.6
Die liefde word met ʼn skip/kaperskip
vergelyk. (√) Metafoor 1
Die liefde word hier gelyk gestel aan ʼn
skip wat uit graniet gemaak is. (√)
Die liefde is dus nie altyd maklik en vrolik
Betekenis van
nie. /
metafoor in
Die liefde wat die spreker het, is dus
strofe 2.
onvernietigbaar. (√)
Die liefde moet dus net soos die graniet,
bestand wees teen aanslae. (√) 3
ʼn Kaperskip kaap ander skepe. (√) Betekenis van
Dus kaap die spreker ander se harte. (√) metafoor in
strofe 4.
Hierdie liefde kan so opwindende/
gevaarlik wees soos ʼn skip vol
buskruit. (√)
Die spreker se liefde kan jou drome laat
droom. (√)
Hierdie liefde kan jou na wonderlike/
gevaarlike plekke neem, maar jy sal nie
seerkry nie. (√) 5
Hier moet die leerder sy opinie uitspreek
oor die skip-metafoor. (√) 1
Merk met die rubriek.
[10]
8 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 6: ONGESIENE GEDIG: KONTEKSTUEEL
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
6.1 Alleenplasing/ LU2 AS 4.2.6
Enkel versreël. 1 1
6.2 Dit beklemtoon / lig uit wat sy stuur. 1 LU2 AS 4.2.5 3
6.3 Vergelyking 1 LU2 AS 4.2.5 2
6.4 Gebeitel laat jou hoor hoe sterk/hard LU2 AS 4.2.5
hierdie liefde is. 1 3
6.5 alliterasie 1 LU2 AS 4.2.6 1
6.6 Dit laat jou die opwinding/ LU2 AS 4.2.5
gevaarlikheid van die liefde hoor/
ouditief ervaar./ Beklemtoon die
opwinding/gevaar wat die liefde
inhou. 1 3
6.7 “…, my Lief...” 1 LU2 AS 4.2.5 1
6.8 Sy gaan sy hart kaap/vat. 1 LU2 AS 4.2.5 3
6.9 Hier gee kandidaat sy eie opinie. Nee/ja LU2 AS 4.2.5
verdien nie ʼn
punt nie.
Slegs die
motivering. 2 4
[10]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 9
AFDELING B : ROMAN
VRAAG 7: OPSTELVRAAG: DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE – Eleanor Baker
VRAAG NASIENRIG LU &
PUNT BLOOM
ANTWOORD LYNE AS
7.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en slot gee. Kandidaat
noem enige
Die karakters waarteenoor daar rassisties 3/4 feite hier.
opgetree kon word, is Johanna/die huishulp (√),
Claude/Kara se man/die bruin Fransman met
wie Kara getrou het (√) en Billy /die swart taxi-
bestuurder. (√) 3
Iris-hulle se huishouding kan net funksioneer Kandidaat
a.g.v. Johanna / sy is onmisbaar. Sy organiseer noem enige
alles in die huis./ Sy leer Ma kook, leer die 3/4 feite hier.
dogters hul hare vleg en sorteer die huissleutels
uit. (√) Ma vertel dat Johanna haar niggie is om
die pasregistrasie te ontduik. (√) Johanna en
Iris het ʼn goeie intieme verhouding soos
gesinslede. (√) Pa laat Johanna hom voorskryf
oor hoe haar woonplek moet lyk. (√)
Pa en Johanna kommunikeer baie gemaklik met
mekaar. (√) 3/4
Iris, Pa en Ma was baie opgewonde oor die Kandidaat
koms van Claude. (√) Aanvanklik is Ma noem enige
bekommerd oor apartheidswetgewing, maar 3/4 feite hier.
Claude oorrompel die familie met sy sjarme. (√)
Aanvanklik beskou Johanna hom as ʼn “klong”,
maar lag as Iris sê sy is ʼn rassis. (√) Elsa en
Hannes is egter nie beïndruk met Claude nie.
Hulle is bekommerd oor die kultuurverskil en
waar hul sal woon. (√)
Iris en Billy kom van die staanspoor goed oor die Kandidaat
weg. (√) noem enige
3/4 feite hier.
Iris vind in Billy iemand wat uiteindelik na haar
luister. (√) Billy voel verantwoordelik om Iris te
beskerm. (√) Johanna waarsku Iris om versigtig
te wees aangesien die Negers anders is. (√) 3/4
Ja, hulle optrede is aanvaarbaar, (√) want
velkleur behoort nie ʼn rol te speel in die
behandeling/optrede van mense nie. (√)
Nee, hulle optrede was nie korrek nie, (√) want ʼn
mens moet by jou eie soort mense hou. (√) 2
SIEN VOLGENS RUBRIEK NA.
[25]
OF
10 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAAG: DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE – Eleanor
Baker
NASIENRIG
VRAAG ANTWOORD PUNT LU & AS BLOOM
LYNE
8.1 Joe / LU2 AS 2.4.3
Die fotograaf 1 1
8.2 Joe wou haar as ʼn model gebruik. (√) LU2 AS 2.4.5
en Iris het gedink dit kan haar
blomgeleentheid wees. (√) /
Joe het van haar foto’s geneem en wou
haar ʼn modelkontrak aanbied. (√) Iris
het gedink dit kan haar blomoomblik
wees. (√) 2 3
8.3 8.3.1 Peter 1 LU2 AS 2.2.7 1
8.3.2 Hy het haar voor ʼn keuse gestel: hy LU2 AS 2.2.7
gaan Vermont toe met of sonder haar. /
Peter stel haar voor die ultimatum dat
hy Vermont toe vertrek vir Kersfees en
hy het nie tyd op te wag tot sy tot haar
sinne kom nie. 1 1
8.4 C 1 LU2 AS 2.2.8 3
8.5 Nee, (√) nie rêrig nie. Sy het maar te Leerder LU2 AS 2.4.4
maklik aan Peter se versoeke kry nie
toegegee. (√) / punt vir
Nee, (√) sy het Peter net te maklik na ja/nee
sy woonstel gevolg. (√) verdien
geen punt. 2 4
8.6 Hotelkamer./ LU2 AS 2.4.3
New York 1 1
8.7 8.7.1 Waar. (√) Iris het ʼn selfstandige vrou LU2 AS 2.4.3
geword wat op haar eie rondreis. (√) 2 3
8.8 8.8.1 Gespanne/ LU2 AS 2.4.3
Geïrriteerde 1 1
8.9 Vandat sy in die hotelkamer gearriveer LU2 AS 2.4.3
het, (√)lui die foon op die onmoontlikste
tye. (√) 2 3
8.10 Verbeeldingrykheid 1 LU2 AS 2.4.3 1
8.11 Sy skep denkbeeldige karakters./ LU2 AS 2.4.3
Leef in ʼn fantasiewêreld. 1 3
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 11
NASIENRIG
VRAAG ANTWOORD PUNT LU & AS BLOOM
LYNE
8.12 Die leser sou moeilik glo dat daar LU2 AS 2.4.3
wel ʼn gesprek met ʼn engel kon
plaasvind. / Die leser beleef die
gesprek met die Engel eerstehands.
Dus is sy bestaan meer
geloofwaardig. 1 1
8.13 Hy was Ouma se Engel. / LU2 AS 2.2.9
Sy het hom van haar ouma geërf. 1 2
8.14 Hy is nie haar beskermengel nie. 1 LU2 AS 2.4.3 2
8.15 ʼn Naam is net ʼn naam. / LU2 AS 2.2.7
ʼn Naam kan nie jou toekoms bepaal
nie. 1 1
8.16 Nee, want die Engel beleef die lewe LU2 AS 2.2.8
baie ligter/minder gekompliseerd, (√)
omdat hy niks so ernstig opneem
nie. (√) /
Nee, hy neem die lewe glad nie
ernstig op nie, (√) en sal dus nie
regtig in die toekoms belangstel
nie. (√) 2 4
8.17 8.17.1 Kara se lewe het te veel onverwagte LU2 AS 2.2.8
kronkelinge gemaak. /
Kara se toekoms was moeilik om te
voorspel. Sy het onvoorspelbare
besluite geneem. 1 1
8.17.2 Peter 1 LU2 AS 2.4.3 1
8.17.3 Sy het met Peter getrou. 1 LU2 AS 2.28 1
[25]
12 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 9: OPSTELVRAAG: MANAKA PLEK VAN DIE HORINGS – Pieter Pieterse
VRAAG NASIENRIG
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
9.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en slot gee. LU2 AS2.4.3 1.2.3 &
& 2.4.4 4
Die karakters wat rassisties optree, is Griesel –
beskou hom as meerderwaardig. (√) Riekert
beskou swartmense nie as individue nie (√) en
Chisupo. glo blankes “vat sy krag weg”. (√) 3
Nanna vind dadelik aanklank by die kinders en Kandidaat
wil by die mense en die omgewing inpas. (√) noem enige
Sy stel opreg belang in die mense en is besorg 3/4 feite hier.
oor hulle. / Sy is besorg oor mnr. Jihnnie se
omstandighede / Wanneer Grace se klere
natgereën is, leen sy vir haar haar sweetpak. (√)
Sy is die eerste een wat opmerk dat Baas en
Grace ʼn perfekte paartjie sal uitmaak. (√) 3/4
Ten spyte van die feit dat sy ouers deur die Kandidaat
plaaslike bevolking van Zimbabwe uitgemoor is, noem enige
dra Baas nie ʼn wrok teenoor swart mense 3/4 feite hier.
nie. (√)
Baas help enige een ongeag velkleur. / verskaf
hulp aan die Angolese vlugtelinge/aan Grace/
Johnnie/plaaslike bevolking. (√)
Baas luister na Ouma Essie en aanvaar later die
sendelinge op Manaka. / Hy vra haar om hulp
rondom sy worstelvraag: “Wat maak van jou ʼn
Christen?” (√) 3/4
Oom Scholtzie tree op as tussenganger tussen Kandidaat
die Kerk en die khuta. (√) noem enige
Hy het kennis van die plaaslike gebruike en pas 3/4 feite hier.
dit toe/betoon die nodige respek. (√)
Hy respekteer ouma Essie en behandel haar
asof sy sy meerdere is. (√)
Sy boodskap by die nagmaaldiens toon duidelik
dat hy alle mense as gelyk beskou. (√) 3/4
Ja, hulle optrede is aanvaarbaar, (√) want
velkleur behoort nie ʼn rol te speel in die
behandeling/optrede van mense nie. (√)
Nee, hulle optrede was onaanvaarbaar, (√) want
ʼn mens moet by jou eie soort mense hou. (√) 2
GEBRUIK RUBRIEK VIR NASIEN.
[25]
OF
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 13
VRAAG 10: KONTEKSTUELE VRAAG: MANAKA PLEK VAN DIE HORINGS – Pieter
Pieterse
VRAAG NASIENRIG-
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
10.1 Oom Scholtzie 1 LU2 AS 2.4.3 1
10.2 Oom Scholtzie is een van die LU2 AS 2.4.3
sendelinge (√) en glo dat die Here ʼn
plan met Baas se teenwoordigheid op
Manaka het (√) / Oom Scholtzie se
antwoord dat daar in elke mens se lewe
ʼn tyd kom dat jy gebed nodig het (√)
laat Baas vrae vra oor die wese van
Christenskap. (√) 2 3
10.3 10.3.1 Ouma Essie LU2 AS 2.4.5
1 1
10.3.2 Dis om óm te gee vir ander en die LU2 AS 2.4.5
besliste wete waarheen jy gaan in die
lewe, en die hiernamaals. 1 1
10.4 Ja. Baas staan koud/afsydig/ LU2 AS 2.4.3
hardvogtig teenoor godsdiens (√) en
soek antwoorde op vrae. (√) 2 4
10.5 Barotseland / LU2 AS 2.4.3
Die weste van Zambië /
Manaka. 1 1
10.6 Waar. (√) LU2 AS 2.4.3
Grace en Baas is ook nooit ver van
mekaar af nie. (√) 2 3
10.7 10.7.1 ʼn Gemeensaamheid/Rustigheid 1 LU2AS 2.4.3 1
10.7.2 Gewydheid 1 LU2 AS 2.4.3 1
10.8 Nanna 1 LU2 AS 2.2.8 1
10.9 Hy dink terug aan sy ma wat ook die LU2 AS 2.4.3
lied gesing het. /
Hy dink terug aan sy kinderjare/
Hy raak ontsteld 1 3
10.10 B 1 LU2 AS 2.4.4 3
10.11 Griesel het geen toestemming gehad LU2 AS 2.4.4
nie. / Griesel het ingebreek (√)
Grace het ingegaan om Baas te
versorg. /
Grace was nie ʼn vreemdeling nie. (√) 2 3
14 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG NASIENRIG-
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
10.12 Ons sou die siekte van ouma Essie en LU2 AS 2.4.3
die gepaardgaande ontsteltenis net
vanuit die verteller se perspektief beleef
het. / Ons weet hoe elkeen van die
karakters voel wat by ouma Essie se
siekbed betrokke is. 1 3
10.13 Hy was haar man. 1 LU2 AS 2.4.3 1
10.14 Baas is juis die een wat vrae rondom Kandidate LU2 AS 2.2.8
Christenskap het/godsdiens het/nie moet
meer sy Bybel lees nie (√) en nou moet beide
hy bid vir bystand. (√) kante
noem.
Slegs 2 of
0. 2 3
10.15 Hy is iemand wat vir ander omgee. 1 LU2 AS 2.2.7 3
10.16 Dat ouma Essie gespaar is. / Vir God LU2 AS 2.2.6
se groot genade om met ouma Essie te
wees.
EN
Vir die antwoorde wat Baas hier op
Manaka kry. 2 3
10.17 Hy aanvaar Manaka as die plek waar LU2 AS 2.2.9
hy moet wees. 1 3
[25]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 15
VRAAG 11: OPSTELVRAAG: VATMAAR – AHM Scholtz
VRAAG NASIENRIG
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
11.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en slot gee. LU2 AS 1, 2, 3
2.4.3 & &4
Die karakters wat rassisties optree, is Piet de 2.4.4
Bruin, (√) Elsa – beskou haar as beter as die
mense van Vatmaar, (√) en Tommy glo Nellie
Ndola is benede hom as gevolg van haar donker
kleur. (√)
Ma Khumalo ontferm haar oor Borman/ Norman, Kandidaat
ʼn blanke seun. (√) noem enige
Sy ontferm haar ook oor Miriam Mohammed. (√) 3/4 feite
Vir beide gee sy onvoorwaardelike liefde (√) hier.
Borman ondergaan ʼn identiteitsverandering met
die verandering van sy naam en Miriam laat
haar seun Lukas Khumalo doop. (√) 3/4
Tant Wonnie het Sannah Vosloo opgepas en Kandidaat
versorg t.s.v. Piet de Bruin se attensies/sy noem enige
behandeling van onie-as. (√) 3/4 feite
Tant Wonnie noem Piet de Bruin nog steeds hier.
“meester” al het hy haar swak behandel. (√)
Tant Wonnie betaal vir die Septembers se rit op
die kapkar t.s.v. die feit dat hul haar laat
arresteer het. (√)
Tant Wonnie deel haar gemmerbier met die
Septembers t.s.v. die feit dat hul haar laat
arresteer het. (√) 3/4
Mev. Pienaar het tant Wonnie na die winkels Kandidaat
geneem om klere te kry. (√) noem enige
Mev. Pienaar het tant Wonnie met die nodige 3/4 feite
respek behandel, al het sy in haar hart anders hier.
gedink. (√)
Ds. Pienaar behandel oom Chai met die nodige
respek, bv. groet hom met die hand en laat hom
by die voordeur in kom. (√) 3/4
Ja, hulle optrede is aanvaarbaar, (√) want
velkleur behoort nie ʼn rol te speel in die
behandeling/optrede van mense nie. (√)
Nee, hulle optrede was onaanvaarbaar, (√) want
ʼn mens moet by jou eie soort mense hou. (√) 2
GEBRUIK RUBRIEK VIR NASIEN.
[25]
OF
16 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 12: KONTEKSTUELE VRAAG: VATMAAR – A.H.M. Scholtz
VRAAG NASIENRIG
PUNT LU & AS BLOOM
ANTWOORD LYNE
12.1 Ja. Hy het haar gemolesteer (√) en so LU2 AS 2.4.5
haar jongmense lewe vermoor/haar
drome vermoor. (√) 2 4
12.2 Onwaar. (√) Sy sê sy was te jonk om LU2 AS 2.4.5
aan haarself as ʼn moordenaar te
dink. (√) 2 3
12.3 Norman was haar pa se vriend / LU2 AS 2.2.6
Norman was saam met haar pa ʼn
soldaat. 1 1
12.4 12.4.1 Ma Khumalo 1 LU2 AS 2.4.3 1
12.4.2 Ma Khumalo het hom as haar eie LU2 AS 2.4.3
groot gemaak. 1 1
12.5 Na Norman wat haar gemolesteer LU2 AS 2.4.3
het./ Na haar uitdaging aan Norman:
hy moes ʼn ysterpen om middernag by
haar broers en susters se graf gaan
inslaan. Dit het sy dood veroorsaak. /
Sy vir Norman se dood
verantwoordelik is. 1 1
12.6 B 1 LU2 AS 2.4.3 3
12.7 12.7.1 Begraafplaas/ LU2 AS 2.4.3
Vatmaar 1 1
12.7.2 Hartseer/ LU2 AS 2.4.3
somber 1 3
12.7.3 Ja. Kaaitjie vertel van haar groot Ja/Nee LU2 AS 2.2.7
hartseer. / verdien
Kaaitjie vertel van die hartseer wat sy geen punte
al jare saam met haar dra. nie. Die
motivering
wel 2. 2 3
12.8 12.8.1 Deursettingsvermoë 1 LU2 AS 2.2.8 3
12.8.2 Sy het voortgegaan met haar lewe en LU2 AS 2.2.8
weer liefde gevind. 1 3
12.9 Ons sou die brand en die LU2 AS 2.4.3
gepaardgaande ontsteltenis net vanuit
die verteller se perspektief beleef het./
Ons weet hoe elkeen van die
karakters voel wat by die brand
betrokke is. 1 3
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 17
VRAAG NASIENRIG BLOOM
ANTWOORD LYNE
PUNT LU & AS
12.10 Dit was al stoele wat hul in hul huis LU2 AS 2.4.3
kon bekostig. 1 1
12.11 12.11.1 Boitjie was aanvanklik ʼn leeglêer, Kandidaat LU2 AS 2.28
het dagga gerook en het net moet beide
moeilikheid gemaak. (√) Nou is hy kante van
bereid om regtig iets te doen en vir die saak
Kenneth uit dankbaarheid te noem 2 of
help. (√) 0. 2 3
12.11.2 Hy het ʼn sokkerspan op die been LU2 AS 2.2.8
gebring. 1 1
12.12 12.12.1 Suzan 1 LU2 AS 2.4.3 1
12.12.2 Sy het die lantern laat hang om lig LU2 AS 2.4.3
te maak en toe het die wind dit van
die hak afgewaai. 1 1
12.13 12.13.1 Kenneth 1 LU2 AS 2.4.3 1
12.13.2 Hy het nog vir Suzan. 1 LU2 AS 2.4.3 1
12.13.3 nuwe begin. 1 LU2 AS 2.4.3 1
[25]
18 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: DRAMA
VRAAG 13: OPSTELVRAAG: KRISMIS VAN MAP JACOBS – Adam Small
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
13.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en slot LU2 AS 1.2.3.& 4
gee. 2.4.3 &
2.4.4
HOOP:
MAUD: Sy hoop om uit die township te
kom. (√)
MAP: Hy het gehoop op ʼn beter toekoms (√)
met geleerdheid en ʼn werk. (√)
ANTIE GROOTMEISIE: Sy hoop dat Johnie
uit die tronk sal kom. (√) en ʼn veranderde
mens sal wees. (√) (5 feite) 5
HANDELING: MAUD: Sy verduur Cavernelis
se alewige gewerk, al bring dit
eensaamheid, want dit gaan hul in staat stel
om die township te verlaat. (√)
Sy bederf Cavernelis, want hy is haar enigste
hoop om uit die township te kan trek. (√)
Sy verduur Cyril en Richie, want dit gaan
slegs tydelik wees. (√) (3 feite) 3
MAP: Toe hy nie ʼn werk en geleerdheid kan
bekom nie, het hy geglo dat hy deur
bendebedrywighede uit die township wel sal
kan ontsnap. (√)
In die tronk glo hy dat sy bekering/sy
verandering vir hom die weg tot ʼn beter lewe
gaan wees. (√)
Sy liefde vir Blanchie hou hom
staande. (√)
Hy doen moeite om die gemeenskap daarvan
te oortuig dat hy verander het. (√) (3 feite) 3
ANTIE GROOTMEISIE: Sy besoek Map
gereeld in die tronk. (√) in die hoop dat hy
berou sal hê oor sy dade. (√) (1 feit) 1
GESLAAG AL DAN NIE:
MAUD: Met Blanchie wat nie die
modelkontrak kry en Cavernelis se
selfmoord, verloor sy alle hoop. .(√)
MAP: Hy versoen hom met sy familie en
Blanchie en die saxofoon dui aan dat die
toekoms rooskleurig kan wees. (√)
ANTIE GROOTMEISIE: Sy kry haar spraak
terug, want alles waarvoor sy gehoop het, het
gebeur. (√) (3 feite) 3
MERK VOLGENS DIE RUBRIEK
[25]
OF
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 19
VRAAG 14: KONTEKSTUELE VRAAG: KRISMIS VAN MAP JACOBS – Adam Small
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
14.1 Gevangenisskap. 1 LU2 AS 2.2.8 3
14.2 Hy het nie verwag dat ook hul hom LU2 AS 2.4.3
sou verstoot nie. /
Hy het nie verwag dat ook hulle hom
nie ʼn tweede kans sal gee nie. 1 3
14.3 14.3.1 Star of Redemption 1 LU2 AS 2.4.3 1
14.3.2 Redemption dui op vrymaking/ LU2 AS 2.4.3
bevryding, (√) maar hulle is nie bereid
om Map vry te maak/vry te skeld
nie. (√)
2 3
14.4 Die atmosfeer sou baie minder LU2 2.4.5
smekend gewees het. 1 3
14.5 Dit het gelyk of hy en Blanchie ʼn LU2 AS 2.4.4
rooskleurige toekoms het. 1 2
14.6 14.6.1 Die gemeenskap is nie LU2 AS 2.4.3
vergewensgesind nie. /
Die gemeenskap is nie bereid om
iemand ʼn tweede kans te gee nie. 1 3
14.6.2 Banchie het haar laat inpraat in LU2 AS 2.4.3
prostitusie en ʼn moontlike aborsie. 1 3
14.6.3 Map het betrokke geraak by LU2 AS 2.4.3
bendebedrywighede en het in die
tronk beland. 1 3
14.7 14.7.1 Die feit dat hy Blanchie vergewe. / LU2 AS 2.4.3
Die feit dat hy niks aan die witmans
gaan doen nie. 1 2
14.7.2 Johnnie 1 LU2 AS 2.4.3 2
14.7.3 Hy is Johnie genoem terwyl hy ʼn LU2 AS 2.4.3
goeie lewe gelei het. /
Hy is nou bekeer en lei ʼn goeie lewe. 1 2
14.7.4 A 1 LU2 AS 2.4.3 3
14.8 Cavernelis se selfmoord. 1 LU2 AS 2.2.8 1
14.9 Blanchie het hom beskuldig dat hy LU2 AS 2.2.8
haar lewe vernietig het. 1 2
20 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
14.10 Hy wou ekstra geld verdien, om gouer LU2 AS 2.4.3
uit die township te kom. 1 1
14.11 Nee. Hy het al die ekstra werk verniet Kandidaat LU2 AS 2.4.3
gedoen. Hy is glad nie bevry om die verdien nie ʼn
genoegdoening van ʼn beter blyplek te punt vir ja/
kan smaak nie. / nee nie.
Ja. Hy is nou nie meer ʼn gevangene Slegs die
in die township nie. motivering. 2 4
14.12 Onwaar LU2 AS 2.4.3
Cavernelis was te ontnugter/
seergemaak deur Blanchie se woorde
om nugter te dink. 2 3
14.13 Dit dui daarop dat omstandighede kan LU2 AS 2.4.4
terugkeer soos wat dit voorheen was. 1 1
14.14 Johnnie 1 LU2 AS 2.2.7 1
14.15 Nee. Cavernelis moes ook eers boete LU2 AS 2.4.3
doen, (√) voordat haar vergiffenis ten
volle kon wees. (√) 2 4
[25]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 21
VRAAG 15: OPSTELVRAAG: MIS – R. de Wet
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
15.1 Kandidate moet ʼn gepaste inleiding en slot
gee.
HOOP:
MIEM: Sy hoop dat haar man van die
solder sal afkom. (√)
Sy hoop om van Meisie ʼn “goeie”
dogter te maak / Meisie hoë morele
standaarde te gee. (√)
Sy hoop dat Meisie sal trou. (√)
MEISIE: Sy hoop om die sirkus te
ervaar. (√)
Sy hoop om uit haar
omstandighede te ontsnap. (√)
Sy hoop om normale vriende te
hê (√)
Sy hoop om iemand met ʼn
identiteit te wees. (√)
GERTIE: Sy hoop om die eksotiese
/sirkus te beleef. (√)
Sy hoop om iemand spesiaal
te ontmoet (√)
Sy hoop om sensueel te wees
en bewonder te word. (√)
(5 feite = 2 by elk + nog 1) 5
HANDELING:
MIEM: Sy probeer baie hard om Meisie
aan die konstabel af te smeer, (√)
want as Meisie trou, sal haar man
van die solder afkom. (√)
Sy hou Meisie se doen en late
baie goed dop. (√) /
Meisie moet na haar postuur kyk/
Meisie mag nie na die
sirkusliggies kyk of na die
sirkusmusiek luister nie.
Miem is oorbeskermend. (√)/
Sy stuur Meisie uit wanneer daar
oor die meisies se verdwyning
gepraat word. /
Miem laat nie toe dat Meisie
ondersoekend is nie. Ook nie om
haar eie mening te vorm nie. (√)
(3 feite) 3
22 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
MEISIE: Sy staan gedurig by die venster
en bewonder die sirkusliggies. (√)
Die vorige jaar het sy uit die huis
geglip om die sirkus te kon
ervaar. (√)
Meisie loop saam met die
konstabel weg om van haar ma
se oorheersing weg te kom. (√)
Meisie maak die konstabel haar
vriend en vertel hom van die
sirkus. (√)
Sy herhaal haar naam nadat die
konstabel haar gevra het wat
haar naam is. Dit gee haar ʼn
gevoel van eie waarde. (√)
(3 feite) 3
GERTIE: Sy besoek die sirkus om die
eksotiese te kan beleef. /
Sy hou die sirkusoptog dop om
die eksotiese te kan beleef. (√)
Sy maak dit baie duidelik vir die
konstabel dat sy ʼn oujongnooi is
en vra hom uit oor sy
huwelikstatus. (√)
Sy laat haar deur die konstabel
manipuleer om die sensuele
dans uit te voer. (√)
(1 feit) 1
GESLAAG AL DAN NIE:
MIEM: Met Meisie wat weg is, sal
Gabriël nie afkom nie. Sy
verloor dus alle hoop. (√)
MEISIE: Sy ontsnap van haar
omstandighede en ontdek
haarself as mens. (√)
GERTIE: Sy het net vir ʼn oomblik haar
sensuele kant gewys. Sy bly
ook ongetroud. (√)
(3 feite). 3
MERK VOLGENS DIE RUBRIEK.
[25]
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 23
VRAAG 16: KONTEKSTUELE VRAAG: MIS – R. de Wet.
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
16.1 Bevryding 1 LU2 AS 2.2.8 3
16.2 Sodat die kontras tussen haar en LU2 AS 2.4.3
Gertie baie duidelik geteken staan. 1 3
16.3 Miem begeer wel om ʼn man te hê, (√) Kandidaat LU2 AS 2.4.3
maar sy is nie mooi genoeg/sensueel moet beide
genoeg om begeer te word nie. (√) kante van die
saak noem.
2 of 0. 2 3
16.4 Daar sou nie meer ʼn magiese/ LU2 AS 2.2.7
hipnotiserende/sensuele atmosfeer
gewees het nie. 1 3
16.5 Ja. Hy is heeltemal meegevoer deur Kandidaat se LU2 AS 2.2.4
sy eie vertelling. (√) Die neweteks motivering tel
praat van “droomverlore”: (√) / Hy wil die volle 2.
Gertie die geleentheid gee (√) om vir
ʼn oomblik bevry te word. (√)
Nee. Hy weet (√) dat Gertie nie
naastenby soos sy tant Hannie lyk
nie. (√) 2 4
16.6 16.6.1 Na die verdwyning van die twee LU2 AS 2.2.8
dogters. 1 1
16.6.2 Die konstabel is betrokke by die LU2 AS 2.2.7
verdwynings. /
Die gevaar is nou by hulle in die huis. 1 1
16.7 16.7.1 Miem se man/Gabriël 1 LU2 AS 2.2.7 1
16.7.2 Hy het die familieplaas in die LU2 AS 2.4.5
Depressie verloor (√) en het hom toe
onttrek. (√) 2 1
16.7.3 Negatief. (√) Miem moet die vaderrol LU2 AS 2.4.3
nou ook oorneem. Hul versorg en
beskerm. (√) 2 4
16.8 hofnar 1 LU2 AS 2.2.4 1
16.9 Sy persoonlikheid verander soos sy LU2 AS 2.2.4
klere. 1 3
24 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG ANTWOORD NASIENRIGLYNE PUNT LU & AS BLOOM
16.10 Sy haal haar hande van haar ore af. 1 LU2 AS 2.4.3 2
16.11 Waar. LU2 AS 2.4.3
Sy het aanvanklik haar ore
toegedruk om nie die musiek te hoor
nie. /
Sy dans aanvanklik fladderend. 2 3
16.12 Haar Ma se oorbeskerming. 1 LU2 AS 2.4.3 1
16.13 Sy vinnige bewegings. 1 LU2 AS 2.4.5 3
16.14 B 1 LU2 AS 2.2.8 3
16.15 Meisie het vrywillig saamgegaan. 1 LU2 AS 2.2.8 3
16.16 Die titel verwys na die vermiste Kandidaat LU2 AS 2.2.8
meisies (√). Aan die einde raak moet na die
Meisie ook vermis met haar titel, sowel as
verdwyning. (√) Meisie
verwys. 2 3
[25]
GROOTTOTAAL: 80
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 25
RUBRIEK VIR DIE NASIEN VAN DIE OPSTELVRAAG VIR GEDIGTE
RUBRIEK VIR DIE - Baie goeie koherente - Opstel goed - Duidelike struktuur & - Sommige bewyse - Bewyse dat struktuur - Swak aanbieding en - Moeilik om te bepaal
Struktuur, logiese, vloei en
struktuur. gestruktureer. logiese vloei van van struktuur. swak beplan is. gebrek aan of onderwerp
ASSESSERING VAN - Uitstekende - Goeie inleiding en argumente. - Opstel toon gebrek - Argumente nie logies beplanning aangespreek is.
DIE POËSIE OPSTEL inleiding en samevatting. - Inleiding, same- aan struktuur, logika gerangskik nie. beïnvloed vloei van - Geen bewyse van
samevatting. - Maklik om vatting en ander en koherensie. - Taalfoute is sigbaar. argumente. beplanning of
- Argumente goed argumente en paragrawe - Minimale taalfoute, Toon en styl nie - Taalfoute en logiese uiteensetting
aanbieding. Taal toon en styl wat
HUISTAAL
TAAL
gestruktureerd en gedagtegang te volg. koherent toon en styl meestal toepaslik vir die doel verkeerde styl nie.
ontwikkeling is - Taal, toon en styl georganiseer. van toepassing. van teks nie. veroorsaak - Taal is swak.
10 PUNTE duidelik. korrek en toepaslik - Kan vloei van Paragrafering - Paragrafering onsuksesvolle Verkeerde taal en
- Taal, toon en styl vir doel. argumente volg. meestal korrek. gebrekkig. skryfstuk. Toon en styl.
in opstel gebruik word..
volwasse, treffend - Goeie aanbieding - Taal, toon en styl styl nie toepaslik vir - Paragrafering nie
en korrek. grootliks korrek. doel van teks. korrek, koherensie
- Paragrafering ontbreek.
verkeerd.
INHOUD
Interpretasie van onderwerp.
Diepte van argumente, verant- 7 6 5 4 3 2 1
woording en beheersing van 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29%
gedig.
- In diepte interpretasie van
onderwerp, alle aspekte ten
volle verken.
7
- Uitstaande respons: 90%+.
Uitstekende respons: 80 – 89%
- Reeks treffende en uitgebreide 8 – 10 7 – 7½ 7–8
argumente wat uit gedig
ondersteun word.
80 – 100%
- Genre en gedig word
uitstekend verstaan.
- Bo gemiddelde interpretasie
van onderwerp, alle aspekte
bevredigend verken.
- Uitgebreide respons.
- Reeks sterk argumente wat uit
6
7½ – 8 ½ 7–8 6½ − 7½ 6–7
70 – 79%
gedig ondersteun word.
- Genre en gedig word baie
goed verstaan
-
26 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (SEPTEMBER 2012)
- Verstaan gedig en interpretasie
van onderwerp goed.
- Redelike uitgebreide respons.
- Sterk argumente word gegee,
maar dit is nie altyd goed
5 5½ − 6½
7–8 6½ − 7½ 6–7 5–6
60 – 69%
gemotiveer nie.
- Genre en gedig word verstaan.
- Redelike interpretasie van
onderwerp, nie alle aspekte in
gedig verken nie.
- Etlike goeie argumente ter
ondersteuning van onderwerp. 4
- Meeste argumente 6–7 5½ − 6½ 5–6 4½ − 5½ 4–5
50 – 59%
ondersteun onderwerp,
maar bewyse is nie
oortuigend.
- Genre en gedig word basies
verstaan.
- Baie alledaagse, middelmatige
poging om vraag te
beantwoord.
- Baie min diepte in die begrip
van en tydens die respons op 3
onderwerp. 5–6 4½ − 5½ 4–5 3½ − 4½ 3–4
40 – 49%
- Argumente nie
oortuigend en baie min
bewyse uit gedig.
- Leerder het nie volle begrip van
genre en gedig nie.
- Swak begrip van onderwerp.
- Respons word herhaal en dit is
soms nie ter sake nie.
- Geen diepte in argumentering 2
nie, interpretasie verkeerd, 4–5 3½ − 4½ 3–4 1 – 3½
30 – 39%
ondersteunende argumente nie
verantwoordbaar uit gedig nie.
- Baie swak begrip van genre en
gedig.
- Respons soms in verhouding
met onderwerp, moeilik om
argumente te volg of dit is nie
1
van toepassing nie.
- Swak poging om vraag te
beantwoord. Paar relevante 3–4 1 – 3½ 0–3
argumente wat gegee is, is nie 0 – 29%
verantwoordbaar uit gedig nie.
- Baie swak begrip van genre en
gedig.
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V2 27
RUBRIEK VIR DIE NASIEN VAN DIE OPSTELVRAAG VIR DIE ROMAN EN DIE DRAMA
Let op die verskil in die puntetoekenning vir inhoud versus struktuur en taal
KODES EN INHOUD [15] STRUKTUUR EN TAAL [10]
PUNTETOEKENNING Interpretasie van die onderwerp. Grondige argumente, Struktuur, logiese vloei en aanbieding. Gebruik
verantwoording en begrip van die voorgeskrewe werk. van taal, toon en styl in opstel.
Kode 7 Uitmuntend In diepte interpretasie van onderwerp, alle aspekte van die onderwerp is Uitmuntend Samehangende en gestruktureerde opstel.
ten volle nagevors. 08 − 10 punte Uitstekende inleiding en afsluiting.
A 12 tot 15
Uitstekende reaksie. (90+, uitmuntende reaksie) Argumente is goed gestruktureerd en duidelik ontwikkel.
80 − 100% punte Reeks pakkende argumente, uitgebreid; ondersteun uit die teks. Taal, toon en styl is gevorderd, treffend en korrek.
Uitstekende begrip van genre en voorgeskrewe teks. A
Kode 6 Verdienstelik Bo-gemiddelde interpretasie van onderwerp. Alle aspekte van die Verdienstelik Opstel is goed gestruktureerd
onderwerp is geskik nagevors. 07 punte Goeie inleiding en afsluiting.
B 11 punte
Gedetailleerde reaksie. Argumente en gedagtelyn is maklik om te volg.
70 − 79% Reeks grondige argumente is gegee, goed ondersteun uit teks. Taal, toon en styl is korrek en gepas vir die doel.
Baie goeie begrip van genre en teks. Goeie aanbieding.
B
Kode 5 Beduidend Toon begrip en het onderwerp goed geïnterpreteer. Beduidend Duidelike struktuur en logiese vloei van argumente.
Taamlik gedetailleerde reaksie op die onderwerp. 06 Inleiding, afsluiting en ander paragrawe is samehangend
C 09 of 10
Sommige grondige argumente is gegee, maar nie almal is baie goed punte georganiseer. (koherensie)
60 – 69% punte gemotiveer nie. Vloei van argumente kan gevolg word.
Begrip van genre en teks duidelik. Taal, toon en styl is grootliks korrek.
C
Kode 4 Voldoende Taamlike interpretasie van die onderwerp; nie alle aspekte is in detail Voldoende Geringe bewyse van struktuur.
nagevors nie. 05 punte Goed gestruktureerde en logiese vloei en samehang ontbreek.
D 08 punte
Sommige goeie punte ter ondersteuning van die onderwerp. Min taalfoute; toon en styl is meestal gepas.
50 – 59% Meeste argumente is ondersteunend, maar bewyse is nie altyd oortuigend Paragrawe is meestal korrek.
nie.
Basiese begrip van genre en teks.
D
Kode 3 Matige Baie gewone en gemiddelde poging om die vraag te beantwoord. Matige Beplanning van die struktuur is gebrekkig.
Baie min diepte en begrip in reaksie op die onderwerp. 04 punte Argumente nie logies gerangskik nie.
E 06 of 07
Argumente nie oortuigend nie en baie min verantwoording uit die teks. Paragrawe is foutief.
40 – 49% punte Leerder het nie houvas en volle begrip van genre en teks nie. Opvallende taalfoute. Toon en styl nie gepas vir die doel nie.
E
Kode 2 Basiese Houvas op die onderwerp is swak. Basiese Swak aanbieding en gebrek aan beplanning beïnvloed die vloei
Reageer herhalend en soms van die punt af. 03 punte van die argumente.
F 05 punte
Geen diepte in argumentering; verkeerde interpretasie / Argumente word Taalfoute en foutiewe styl maak opstel onsuksesvol.
30 – 39% nie verantwoord uit die teks nie.
Baie swak houvas op genre en teks.
F
Kode 1 Ontoereikend Reaksie soms in verhouding met die onderwerp, maar dis moeilik om Ontoereikend Moeilik om te bepaal of die onderwerp aangespreek word.
ontoepaslike argumente te volg. 00 − 02 punte Geen bewyse van logiese beplanning nie.
G tot H 0 tot 5
Swak poging om vraag te beantwoord. Geen paragrawe en koherensie nie.
0 – 29% punte Min toepaslike punte met geen verantwoording uit die teks. G Swak taalgebruik. Verkeerde styl en toon.
Baie swak houvas op genre en teks.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2016 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper