Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
AFRIKAANS HUISTAAL V1
(MEMORANDUM)
PUNTE: 70
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 7 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 209.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1 KOERANTBERIG, SPOTPRENT EN ADVERTENSIE
Nasien van die leesbegrip:
Spelfoute en een-woord-antwoorde word slegs gepenaliseer as dit die betekenis
van die woord verander.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus
op begrip is.
Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
Vir WAAR/ONWAAR- OF FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel:
- 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en
- 1 punt vir die rede motivering/aanhaling.
As die leerder se WAAR/ONWAAR reg is, maar die motivering is
verkeerd, verdien die leerder net EEN punt.
As die WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word
GEEN punte toegeken nie.
Gee penalisering vir aan- of afwesigheid van aanhalingstekens nie, al word ʼn
aanhaling gevra.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek
mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat
ten volle uitgeskryf is, aanvaar.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) 3
Vraag Antwoord Punt LU AS Barret
1.1 Dit bedreig die werk en inkomste van die
2 2 1.6 3
ware kunstenaars en vervaardigers.
1.2 Die vervalste Springboktruie wat
1 2 1.6 1
gekonfiskeer is.
1.3 Dis goedkoper 1 2 1.3 1
1.4 Groot sportgebeurtenisse bevorder
1 2 2.8 1
roofprodukte
1.5 Sokker-wêreldbeker vervalste items het
2 2 2.5 3
Adidas baie geld gekos.
1.6 Ja, want hulle was bewus van goedkoper
ondersteuningsdrag teenoor die duur 2 2 2.10 3
replika
1.7 Hulle besef dis ʼn bedryfsprobleem en het
die polisie en ander opgelei om die 2 2 1.7 4
probleem vas te vat.
1.8 Roofprodukte kom deur hawens en
lughawens die land binne versteek tussen 2 2 2.10 4
ander goedere wat ingevoer word.
1.9 Die land verloor waardevolle inkomste. 1 2 2.5 3
1.10 Hulle verloor inkomste en
werk./Vervalsings is dikwels van swakker
2 2 2.1 2
gehalte wat die naam van die produk kan
skaad.
1.11 Dit is swak gehalte. 1 2 1.3 1
1.12 Dit verlam die plaaslike
tekstielbedryf/mense wat dit koop,
1 2 3.2 4
ondersteun misdaad/die vervalsings word
deur kinderarbeid vervaardig. ENIGE 1
1.13 Renosters word uitgeroei om hul horings
1 2 3.2 2
te bekom.
1.14 Matilda probeer soos Lady Gaga
wees/Matilda probeer haar
kamoefleer/Matilda kon nie glo iemand 1 2 2.4 4
gaan iets doen aan hulle lot nie./Lady
Gaga is nie meer haarself nie.
1.15 Ongeloof/verbasing/skok 1 2 2.7 4
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
1.16 Hulle gaan alles in die stryd werp om te
help EN Hulle gaan net soos hulle is
2 2 2.7 3
betrokke raak by die veldtog teen
renosterstropery.
1.17 In vervoering word lyflik en met gepaste
2 2 2.9 3
gesigsuitdrukkings letterlik uitgebeeld.
1.18 Jy kry ʼn 5-jaar waarborg.
2 2 1.3 2
Jy kry ʼn 3-jaar diensplan.
1.19 Jy moet sms vir ʼn toetsrit. 1 2 1.6 1
1.20 Die motor is die fokuspunt.
Verskillende lettertipes maak dit
interessant.
2 2 2.10 3
Die persoon ondersteun die boodskap.
Dit lok die leser met die kompetisie-idee.
ENIGE 2
Voldoende inligting word verstrek. [30]
TOTAAL AFDELING A: 30
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) 5
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
LU2 AS2 1.5 Barret 2
Nasien van die opsomming:
Kandidaat moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. Opsommings in
die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
aanbieding in die verkeerde formaat.
Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
word die eerste opsomming nagesien.
Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
Punte word soos volg toegeken:
7 punte vir 7 feite
3 punte vir taal
Taalpunte word onder die volgende voorwaardes toegeken:
Vir 1 punt moet 1 – 3 feite korrek wees
Vir 2 punte moet 4 – 5 feite korrek wees
Vir 3 punte moet 6 – 7 feite korrek wees
Penaliseer soos volg:
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde
toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting,
word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Trek 1 punt af van die totaal behaal vir getal feite plus taalgebruik
indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of indien
die verkeerde getal woorde aangedui is.
Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die
opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit
voorstel.
Maniere om jou energievlakke op te bou
1. Eet knoffel, want selenium is goed vir die gemoed.
2. Genoeg vitamien B1 sal moegheid teëwerk.
3. Agt glase water laat jou jou energievlak handhaaf.
4. Probeer kafeïen vermy.
5. Gereelde oefening verbeter jou energievlakke.
6. Eet meer gereeld kleiner porsies om jou energievlak konstant te hou.
7. Dis wys om lae G.I.-kos te eet, want dis ʼn volgehoue energiebron.
8. Verstandige sonblootstelling verhoog jou energievlakke.
9. Voeg jou speserye by jou middagete vir ʼn energiehupstoot.
(Enige 7 in die 70 woorde of minder)
TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3 BRIEF EN STROKIESPRENTE
Vraag Antwoord Punt AS LU Barret
3.1 sers. 1 1.2 4 1
3.2 Sy is nie regtig ʼn sersant nie. 1 2.12 4 2
3.3 Werknemer 1 1.9 4 1
3.4 Kleinighede 1 1.5 4 1
3.5 C – Veelvoudige sin 1 2.6 4 2
3.6 In par.1 beteken dit voorberei en hier
2 1.1 4 3
beteken dit uitgeput/moeg gemaak
3.7 Jy is ongelukkig/ontevrede oor iets 1 2.13 4 2
3.8 sonnetjie 1 1.5 4 1
3.9 Na ongeveer twee minute se wag het ʼn
vriendelike veiligheidswag daar 1 2.4 4 2
aangekom.
3.10 Kraaknetjies 1 1.6 4 1
3.11 Sy sê (bevestigend) vir hom dat sy ʼn
kwaai sersant is./Sy sê bevestigend sy is 1 2.9 4 3
ʼn baie kwaai sersant.
3.12 Jou besluit is wys 1 2.1 4 3
3.13 Professionele 1 1.1 4 2
3.14 Ek en Ouma OF Ouma met ʼn hoofletter 1 1.1 4 3
3.15 Daar kan op stoele gesit word. 1 2.8 4 3
3.16 Wanneer dit na ʼn kaartspel verwys 1 1.5 4 4
3.17 Wat 1 2.1 4 1
3.18 Klakous 1 2.13 4 3
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V1 (Memo) 7
3.19 Lopende 1 2.3 4 2
3.20 Hulle betree ʼn lewensgevaarlike terrein. 1 3.2 4 4
3.21 Hy is bang om daar in te gaan. 1 3.1 4 4
3.22 Ek kruip nie onder ʼn bank weg vir ʼn
1 2.10 4 3
donderstorm nie.
3.23 Gravis 1 1.3 4 1
3.24 Hy gaan dit op sy blog bekendmaak wat
1 3.3 4 4
beteken almal sal daarvan weet.
3.25 Moet asseblief nie naby ʼn taxi kom nie. 1 2.7 4 2
3.26 (die) meeste 1 1.6 4 1
3.27 Dit klink reg/goed 1 3.3 4 2
3.28 Wat eet ons wanneer ons tuis kom?/as
1 2.5 4 2
die son sak
3.29 Biefstuk/rooiwynsous/wasdag 1 1.4 4 1
[30]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2013 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper