Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1220178 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip:  Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.  Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Aanvaar dialektiese variasies.  Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Vraag Antwoord Punt 1.1 Terreur (1) 1.2 Noue ontkomings √ en voorvalle waarin passasiers beseer is, moet ook in ag geneem word. √ (2) 1.3 Lughawesekuriteitrisiko’s word uitgelig as moontlike oorsake van die neerstort van vliegtuie wat eerstens die keuring van lughawepersoneel uitwys, √ (veral in Egipte met EgyptAir waar swak keuring plaasvind). Veiligheidsbeheerpunte funksioneer nie goed genoeg nie. √ Gevaarlike artikels is nie onderskep nie. √ Veilige gebiede is binnegedring √ (deur die geheime staatsagente in ʼn poging om die lughawerisiko’s uit te wys). Die kandidaat kan enige DRIE feite aanbied vir EEN punt elk. (3) 1.4 Voorvalle wat wel gevaar insluit, is kritieke hoogteafwykings tydens vlugte √ Brandstofbestuurkwessie tydens vlugte √ Rook en brand in die kajuit tydens vlugte √ Onverwagte weerstoestande √ Meganiese probleme √ Moeë bemanningslede √ Die mediese geskiktheid van vlieëniers √ Die kandidaat bied enige DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. (3) Dit veroorsaak dus amperse lugbotsings. √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.5 Data word versamel deur die FAA se Aviation Safety Report Administration System dus sou mens verwag dit betroubaar is. OF Die data word verkry van selfaangemelde voorvalle, dus is dit nie betroubaar nie. Kandidaat kan soortgelyke motiverings vir EEN punt aanbied. (1) 1.6 Die oorsake van nie-noodlottige voorvalle kan net sowel noodlottige voorvalle veroorsaak./ Statistieke oor vliegongelukke is nie volledig nie. Kandidaat kan enige soortgelyke motivering vir EEN punt bied. Kandidaat moet sy/haar eie woorde verskaf en nie direk aanhaal nie. Direkte aanhaling kry GEEN punt nie. (1) 1.7 Die FAA slaan toe op maatskappye wat nie aan die regulasies voldoen nie √ deur hulle te beboet. √ (2) 1.8 Een van hul vliegtuie het 120 vlugte onderneem voordat skade a.g.v. ʼn lugdrukdalingsvoorval ondersoek is. √ Hulle is die vorige jaar ook beboet omdat hulle nie gereelde onderstel- inspeksies na elke 6 700 vlugte onderneem het nie. √ (2) 1.9 Hulle moet toesien dat gereelde inspeksies/instandhoudingsprosedures gevolg word. √ Die nodige reaksie op ʼn gegewe voorval moet in werking gestel word soos deur protokol vereis. √ Gevaarlike vrag moet identifiseer word. √ (3) 1.10 Ongeruimdhede vind dikwels plaas voor die vliegtuig in die lug is, so die veiligheidskultuur bestaan nie werklik nie – dit laat veel te wense oor! Kandidaat moet beide vir EEN punt noem. (1) 1.11 Sarkasme (1) 1.12 Vliegtuie gebruik toenemend tegnologie met gesofistikeerde stelsels en programme √ wat kuberkrakers kan binnedring. √ OF Kwesbaarhede √ met betrekking tot die inligtingstelsels wat lugverkeer beheer, word ondervind. √ (2) 1.13 Onversleutelde data word oor vliegtuigposisies uitgestuur. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 1.14 TEKS B: Die persoon in die vliegtuigie maak asof die opleiding van vlieëniers nie so moeilik is nie en dat jy eers 8 keer ʼn vliegtuig moes laat “val” het voordat jy as vlieënier kan kwalifiseer. √ TEKS A wys juis op die veiligheidsrisiko’s verbonde aan vlieg en vliegtuie. √ Kandidaat moet BEIDE noem. (0 of 2) (2) 1.15 Dit dui daarop dat Suid-Afrikaanse vlieëniersopleiding nie goed is nie en juis onder verdenking is. (1) 1.16 Dit (die woord CRASH) word in vetgedrukte letters geskryf √ In hoofletters √ En in Engels met ʼn uitroepteken √ Na die woord “CRASH” √ Die kandidaat kan enige TWEE van die motiverings gee. Die Burger se redaksie wou die kollig laat val / die leser se nuuskierigheid prikkel om verder te lees – die onrusbarende nuus van S.A. se vlieëniersopleiding. Altesaam 3: (2) plus (1) vir Die Burger se redaksie = (3) (3) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming:  Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.  Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat.  Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10  Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe  Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL:  Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde, lees die sin tot aan die einde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017) Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Aanhalings uit die teks: Eie woorde:  Raak bewus van jou gedagtes. Word bewus van jou gedagtes.  As jy ʼn fout gemaak het of ʼn slegte Moenie gedurig aan jou fout(e) of dag gehad het, moenie die gebeure slegte dag dink nie omdat dit nie die oor en oor in jou kop laat afspeel nie. probleem sal oplos nie.  Vra jouself af watter raad jy ʼn Behandel jouself soos wat jy ʼn vriend/vriendin sou gee wat so oor vriend/vriendin sou behandel. homself/haarself voel.  Ondersoek die getuienis. Herken en erken wanneer jou gedagtes te erg negatief is en ondersoek dit objektief en rasioneel.  Vervang oordrewe kritiese gedagtes Vervang die woorde “altyd” en deur meer akkurate, rasionele en “alles” in jou woordeskat met “soms” realistiese stellings. wanneer jy oordrewe kritiese gedagtes koester.  Deur jouself daaraan te herinner dat jy Herinner jouself daaraan dat jy probleme, foute en taai tye kán probleme, foute en moeilike tye kan hanteer, gee jy jou selfvertroue ʼn hanteer, want dit gee jou hupstoot en help jy om die konstante selfvertroue ʼn hupstoot en help om stroom selfkritiek te stuit. die selfkritiek te stuit.  Aanvaar jouself terwyl jy aan jou Erken dat jy dinge het waaraan jy (werklike) probleemgebiede werk. dalk kan werk en aanvaar jouself terwyl jy daaraan werk. (65 woorde) Paragraaf: Word bewus van jou gedagtes. Moenie gedurig aan jou fout(e) of slegte dag dink nie omdat dit nie die probleem sal oplos nie. Behandel jouself soos wat jy ʼn vriend/vriendin sou behandel. Herken en erken wanneer jou gedagtes te erg negatief is en ondersoek dit objektief en rasioneel. Vervang die woorde “altyd” en “alles” in jou woordeskat met “soms”. Herinner jouself daaraan dat jy probleme, foute en moeilike tye kan hanteer, want dit gee jou selfvertroue ʼn hupstoot en help om die selfkritiek te stuit. Aanvaar jouself terwyl jy aan jou foute werk. (83 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: TAAL VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling:  Spelling:  Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.  In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word.  Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui.  Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken word. VRAAG 3 Vraag Antwoord Punt 3.1 Persone wat in (luukse) motors belangstel / liefhebbers van Duitse motors / lesers van dié tydskrif (1) 3.2 Avontuurlustige (op soek na onverwagte/ongewone selfs gewaagde uitdagings) mense soek gereeld nuwe uitdagings en kan dus onrustig voorkom tot hulle nuwe avontuur opduik en dit hulle aandag opeis. (1) 3.3 Doen wat jy wil, nie wat jy veronderstel was om te doen nie! (1) 3.4 Moenie die avontuurlike Mercedes-Benz GLA ontmoet nie. (1) 3.5 Nóú / NOU / Donker gedruk (1) 3.6 Dit verwys na die aantekening in reëls 9 en 10 wat verdere inligting van die allewielstelsel aan die leser verskaf. (1) 3.7 Sportnuts (1) 3.8 In reël 8 maak die kopieskrywer gebruik van die woord “bobaas” wat die beste of wenner beteken. (1) 3.9 Avonturier (1) 3.10 Die Mercedes-Benz is die beste – geen ander voertuig kan hom klop nie. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4 Vraag Antwoord Punt 4.1 4.1.1 Om ʼn onaangename (familie) geheim te hê. (1) 4.1.2 Om iemand ʼn afgedankte pak slae te gee. (1) 4.1.3 John sou nie net met sy eie talente ʼn Springbok kon word nie. (1) 4.1.4 Sy is geskok, angstig en soek hulp. (1) 4.2 4.2.1 Angsaanval (1) 4.2.2 Wantrou (1) 4.2.3 Dis tipiese tienertaal (1) 4.3 4.3.1 watter ander ouers ook hul seuns steroïede laat gebruik het. (1) 4.3.2 Hy sê (dat) hy dink hy bly toe /nou by ʼn familielid. (1) 4.3.3 Assimilasie (1) [10] Vraag Antwoord Punt 5.1 Las – Die las is swaar / Swaar om die las te dra / Die las van straf (1) 5.2 Selfstandige naamwoord – abstrakte / s.nw. (1) 5.3 Dolgelukkiges (1) 5.4 Die redes hiervoor is dat die meeste mense geen benul het... (1) 5.5 Minder (1) 5.6 Hulle gee onmiddellik ongevraagde, ongekende aandag aan die persoon / persone wat die lotery gewen het. (1) 5.7 Vergelyking (1) 5.8 Wat my onmiddellik / dadelik / gister / daardie dag / vinnig / in die bus opgeval het. (1) 5.9 Definieer (1) 5.10 Moes dit dan nie een van die wonderlikste goed op aarde wees nie? / gewees het nie? (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all