Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*AFRHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2017 QP
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 8 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 461.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.
AFDELING A: Opstel 50 punte
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (25 x 2) 50 punte
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR
die finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies
deurgehaal word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
getel word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A:OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 400–450 woorde.
Skryf die nommer en die titel boaan jou opstel.
1.1 In ʼn oogwink het alles verander. [50]
1.2 Swak lewensomstandighede kan nie sukses
keer nie. [50]
1.3 Mense/Dinge wat my hare laat rys. [50]
1.4 Die mens is vir vreugde geskape
en as ons in die hemel kom
is die eerste ding wat ons sal hoor
Kom speel! [Marthinus Versfeld] [50]
1.5 Dinge wat ek sal mis na matriek. [50]
1.6 Bestudeer die prikkels hieronder en skryf ʼn OPSTEL oor EEN. Skep jou
eie titel.
1.6.1
[50]
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.6.2
[50]
[Bron: www.dreamstime.com]
1.6.3
[50]
[Bron: Google Images]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180-200 woorde oor elk.
Skryf die nommer van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 FORMELE BRIEF
Die plaaslike internetkafee soek ʼn skoolmeisie/-seun om naweke te help
om ouer mense internetvaardig te maak.
Skryf ʼn FORMELE BRIEF aan die bestuurder waarin jy aansoek doen
om hierdie betrekking. [25]
2.2 ONDERHOUD
Julle skool was bevoorreg om ʼn uitruilstudent van Duitsland ʼn jaar lank
in jul skool te akkommodeer.
Skryf die ONDERHOUD wat jy as joernalis van die skoolkoerant met
hierdie student gevoer het oor sy/haar verblyf en ervarings gedurende
hierdie tydperk. [25]
2.3 HULDEBLYK
Jou gunsteling onderwyser/onderwyseres aan wie jy baie geheg was, is
onlangs na ʼn lang siekbed oorlede. Jy moet die huldeblyk aan
hom/haar tydens die roudiens in die skoolsaal lewer.
Skryf die HULDEBLYK. [25]
2.4 INFORMELE VERSLAG
Jy het ondersoek ingestel na tienergeweld wat toenemend op die
skoolgronde in jou gemeenskap plaasvind.
Stel ʼn INFORMELE VERSLAG vir publikasie in die skoolkoerant saam
waarin jy jou bevindinge weergee. [25]
2.5 INFORMELE BRIEF
Jy het in ʼn onverwagte gewelddadige situasie beland en jy moes koes vir
jou lewe. Jy het waardevolle hulp en raad ontvang oor hoe om hierdie
trauma te verwerk.
Skryf ʼn INFORMELE BRIEF aan jou berader om jou waardering uit te
spreek. [25]
2.6 RESENSIE
ʼn Opwindende jeugroman is onlangs bekroon met die eerste prys in
LAPA Uitgewers se jeugromanwedstryd.
Skryf ʼn RESENSIE oor hierdie boek wat jy gelees het. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2017 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper