Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS HUISTAAL V3
FEBRUARIE/MAART 2017
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2017 QP
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Supplementary November 2017, 6 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Supplementary November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Supplementary November
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 561.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Supplementary November 2017
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Letterkunde (Literature / Set Works)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. deur ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
woorde te gebruik) en jou werk taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
VOOR die finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ’n opstel van 400–450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 Die lewe is een groot avontuur. [50]
1.2 Sy wys na die woorde op die bladsy voor haar. Dit kan nie
waar wees nie ... [50]
1.3 Ouers verwag te veel van vandag se tieners. [50]
1.4 Toe eindig dit in die hof. [50]
1.5 die aardryk is vandag puur blou
dis bosduifblou en erdeblou
en rand-om kleinkat-oog se blou
[Uit: Klipwerk , NP van Wyk Louw] [50]
1.6 Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ’n opstel daaroor. Skryf
die nommer en jou eie titel/opskrif neer.
1.6.1
[Uit: www.huffingtonpost.com/mequilibrium/managing-expectations] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS
1.6.2
[Uit: http://www.gettyimages.co.uk/detail/photo/close-up-of-red-gift] [50]
1.6.3
[Uit: http://etc.usf.edu/clipart/62600/62607/] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elkeen. Skryf
die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 FORMELE BRIEF: KLAGTE
Mnr. Gawie du Toit is die eienaar van jou dorp/stad se plaaslike
privaatpretpark, Wonderland.
Jy het verlede week daar besoek afgelê. Die toerusting was onveilig en die
netheid van die terrein het veel te wense oorgelaat.
Skryf ’n brief aan die eienaar waarin jy jou klagtes uiteensit. [25]
2.2 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou skoolloopbaan staan einde se kant toe en jy het al baie lesse oor
skoolgaan geleer.
Skryf ’n informele brief aan ’n leerder in graad 11 waarin jy raad gee oor hoe
die graad 12-jaar ten volle geniet kan word. [25]
2.3 HULDEBLYK
Jou gunstelingtannie word 60.
Skryf ’n huldeblyk wat jy sal lewer tydens dié tannie se spesiale
verjaardagviering. [25]
2.4 FORMELE VERSLAG
Boeliegedrag is ’n probleem wat toenemend by julle skool voorkom. Die
omvang van sulke boeliegedrag neem gewoonlik skrikwekkende afmetings
aan.
Die hoof het jou as hoofleier gevra om die saak te ondersoek en ’n verslag vir
die dagbestuur van die skool voor te berei.
Skryf jou verslag. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS
2.5 KOERANTBERIG
Skryf ’n koerantberig vir Rapport met die volgende as opskrif:
Dié storm gee koue rillings [25]
2.6 FORMELE TOESPRAAK
Toe julle dié Maandag by die snoepie/kafeteria kom, was julle verstom. In
plaas van jul gewone eetgoed was daar net gesonde kos en boonop was dit
peperduur. Die leerders is ontevrede en vaardig jou af om by die oueraand
hul besware aan die ouers en die beheerliggaam oor te dra.
Skryf die toespraak waarin jy die vergadering oorreed om dié saak reg te stel. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Supplementary November 2017 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Supplementary November 2017 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2016 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 P1 Supplementary November 2017 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper