Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12202412 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Prelim Exam 2024

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: • Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde nie/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punte 1.1 1.1.1 ʼn Vraag word gevra. √ 1 1.1.2 Dit beklemtoon die vraag of die eksaminering en/of kwalifikasie werklik van waarde is. / Dit kan dui dat die spreker skepties is of ʼn matrieksertifikaat waarde het. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.1.3 “Derduisende matrikulante” √ 1 1.2 Dit verskaf geleenthede, dit bied lewenskanse, dit gee geleentheid tot verdere studie, dit bied werksgeleenthede, dit bied geleentheid om aspirasies na te jaag. √√√√ Die kandidaat bied enige VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBR 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.3 Indien die graad 12-kandidaat onsuksesvol is, kan die genoemde geleenthede nie realiseer nie. / Slegs indien die graad 12-kandidaat slaag, kan die genoemde geleenthede nagejaag word. /Die kandidaat is onseker of hy/sy sy/haar planne ná graad 12 kan najaag. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.4 Sekere kandidate het dalk ʼn graad herhaal / sekere kandidate het reeds opleiding vóór graad 1 gekry, bv. graad R. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.5 Die skool speel ʼn rol, die ouerhuis speel ʼn rol. √√ 2 1.6 Hy/Sy kan dankbaar wees dat daar ondersteuning is. / Hy/Sy kan waardering hê teenoor persone wat hom/haar ondersteun het./ Hy/Sy kan mislukkings (bv. om te druip) met ondersteuning beter hanteer. Hy/Sy behoort gemotiveerd te wees om te presteer, aangesien sy/haar ondersteuners dit verwag. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.7 Die onderwyser bied nie gehalte-onderrig aan nie. / Die onderwyser bied nie lesse volgens voorskrif aan nie. √√ Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 2 1.8 Dit vergelyk goed met soortgelyke kurrikulums van ander lande oor ʼn tydperk van 12 jaar. √ 1 1.9 Nee, die SAOU lei jaarliks onderwysers op. OF Ja, nie alle onderwysers is lede van unies wat opleiding gee nie. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.10 gehalte-onderrig, inhoud en peil van die leerplan, opleidingsvlak en kwalifikasies van die onderwysers √√√ Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. 3 1.11 Hulle sê die proses is deursigtig, maar inligting oor aanpassings word nie bekend gemaak nie. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 1.12.1 Die hele proses moet streng vertroulik geskied./ Foute met punte– invoer moet uitgeskakel word. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.12.2 Nee. Slegs indien daar goeie redes daarvoor bestaan, word punte aangepas. √ 1 1.13.1 Die skrywer is verbonde aan die SAOU se professionele dienste – afdeling / is ʼn kenner. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.13.2 Ja, die proses van eksaminering en die kwalifikasie is geloofwaardig. √ OF Nee, baie mense sit met ʼn graad 12-kwalifikasie, maar is steeds werkloos. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.14.1 Wat tevore ʼn druipsyfer was, is nou ʼn slaagsyfer./ Dis deesdae makliker om te slaag./ Standaarde verlaag. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.15.1 Hy glimlag; sy hande is in sy sakke. √√ 2 1.15.2 Hy is tevrede, want dit is (vir hom ook) makliker om te slaag./ Hy voel tevrede oor sy eie grappie oor onderskeidings. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.16 Teks A verwys na die standaard van vraestelle en Teks B verwys na die slaagstandaard. √ 1 EN Indien slaagvereistes so maklik verlaag word, laat dit ʼn mens wonder of ʼn matrieksertifikaat soveel waarde het / word geïnsinueer dat ʼn matriek- sertifikaat minder waarde het. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBR 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem. • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Punte word soos volg toegeken: • 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) • 3 punte vir taal • Totale punte: 10 • Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie o 4–5 direkte aanhalings: ken ʼn maksimum van 1 taalpunt toe o 2–3 direkte aanhalings: ken ʼn maksimum van 2 taalpunte toe INTERPRETASIE VAN HIERDIE NASIENRIGLYN: Indien ʼn kandidaat woordelikse aanhalings as feite aanbied, word hy/sy soos volg vir taal bepunt: • Met 6 of 7 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 6/7 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 4/5 aanhalings; 2 taalpunte verdien vir 2/3 aanhalings; 3 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. • Met 4 of 5 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 4/5 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 2/3 aanhalings; 2 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. • Met 2 of 3 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 2/3 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. • Met 1 korrekte feit kan die kandidaat geen taalpunt verdien indien die enkele feit ʼn aanhaling is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) LET WEL: o Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie. NASIENSIMBOLE ^ Onvolledige sin F Feitefout A Aanhaling S Stelling MOONTLIKE PARAGRAAF Doen waarvan jy hou/besoek plekke waarvan jy hou. Kies die mense saam met wie jy vakansie hou versigtig. Bly binne jul begroting. Maak seker dat jy doeltreffend vooruit beplan. Neem foto’s/vat jou kamera saam/dalk ʼn dagboek om na die tyd na die herinneringe te kyk. Dit is aanvaarbaar om jouself so ʼn bietjie te bederf. Kies die uitstappies en aktiwiteite van jou vakansie rondom ʼn tema. Werk ʼn vakansierooster uit sodat almal kan help/sodat jy nie alles self hoef te doen nie. [Getal woorde: 86] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBR 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AANHALINGS UIT DIE TEKS MOONTLIKE BEWOORDING • Moenie ʼn bestemming kies wat nie Doen waarvan jy hou./ Besoek plekke by jou voorkeure aansluit nie ... waarvan jy hou. • Moenie saam met mense vakansie Kies die mense saam met wie jy vakansie hou wat jou irriteer nie ... hou versigtig. • Moenie meer geld spandeer as Bly binne jul begroting. waarvoor julle begroot het nie. • Dit is ook belangrik om deeglik Maak seker dat julle doeltreffend vooruit vooruit te beplan. beplan. • Dit is heerlik om agterna ... na jou Neem foto’s/Vat jou kamera saam/dalk ʼn herinnering te kyk en te onthou hoe videokamera en ʼn dagboek om na die tyd na lekker dit was. die herinneringe te kyk. • Bederf jouself so ʼn bietjie. Dit is aanvaarbaar om jouself so ʼn bietjie te bederf. • Kry ʼn tema vir jou vakansie ... Kies die uitstappies en aktiwiteite rondom ʼn tema. • Moenie alles self doen nie ... Werk ʼn vakansierooster uit sodat almal kan probeer om meer te delegeer en help/sodat jy nie alles self hoef te doen nie. minder self te doen. (Die kandidaat kan enige 7 feite Getal woorde: 86 neerskryf.) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) NASIEN VAN OPSOMMINGS INDIEN DIREKTE AANHALINGS GEBRUIK WORD Gewone AANTAL DIREKTE AANHALINGS UIT DIE TEKS opsomming 7 6 5 4 3 2 1 met eie AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALING TOTAAL woorde 7 feite +3 +0 +0 +1 +1 +2 +2 +3 7 pte 6 feite + 3 +0 +1 +1 +2 +2 +3 6 pte 5 feite + 2 +0 +0 +1 +1 +2 5 pte 4 feite + 2 +0 +1 +1 +2 4 pte 3 feite + 1 pt +0 +0 +1 3 2 feite + 1 pt +0 +1 2 1 feite + 1 pt +0 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. • By meervoudigekeusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punte 3.1 Deur die gebruik van die (voornaamwoord) jou / Die leser word direk aangespreek. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 3.2 Dit moedig die leser aan om die produk te koop, want dit beloof daaglikse √ beskerming √ Die kandidaat se antwoord moet fokus op die keuse van die woorde/omskrywings van die woorde daaglikse en beskerming. Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir TWEE punte aan. 2 3.3 Dit impliseer dat jou vel ekstra sorg/meer beskerming teen die son in die somermaande benodig. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 3.4 Daar word verwys na jou vel wat gelukkig gehou moet word en die vrouens in die advertensie lyk gelukkig/hulle glimlag. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 3.5 ge-lu-(k)kig √ 1 3.6 Ja Dit wys vir die leser die verskillende produkte wat die reeks aanbied wat adverteer word. √ OF Nee Die skrif op die produkte is nie duidelik genoeg nie. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 3.7 Mense wat na doelftreffende velsorgprodukte soek. √ Mense wat na bekostigbare velsorgprodukte soek. √ Mense met ʼn voorkeur vir produkte wat geskik is vir veganiste. √ Mense met ʼn voorkeur vir produkte wat deur Skoonheid Sonder Wreedheid goedgekeur is. √ Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 2 3.8 Die deelteken dui ʼn nuwe lettergreep/die begin van ʼn nuwe lettergreep aan./lettergreepskeiding. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 11 AFRKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 A/Onderwerp √ 1 4.2 Is jy nog nie klaar met jou LO-taak nie? √ 1 4.3 Studente dink LO-take is (so) maklik (soos kinderspeletjies). √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 4.4 Zits dink sy LO-taak is van goeie gehalte./ Zits dink sy LO-taak is goed genoeg sodat sy ma gaan sukkel om kritiek te lewer. √ 1 EN Sy ma sê niks in RAAMPIE 2 nie wat spanning skep oor sy LO-taak se inhoud omdat sy bloot deur die taak “scroll”/blaai. / Sy fokus op wat sy lees. √ Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1 4.5 Ja. Zits probeer sy ma in RAAMPIE 3 manipuleer om ʼn eerlike opinie te gee oor sy LO-taak, maar in RAAMPIE 1 het hy haar aanvanklik probeer oortuig dat dit ʼn maklike taak (kinderspeletjies) was. √ /Zits wil sy ma manipuleer om te sȇ dat die taak van goeie gehalte is. Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 4.6 Dit verhoog die spanning, Zits wag steeds op sy ma se antwoord van sy LO-taak./Sy ma dink nog/besluit nog oor haar antwoord. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 4.7 Ja, (hy is geskok oor haar antwoord) – sy oë is groot oop √, sy mond hang (groot) oop. √ Die kandidaat kan nie ʼn NEE-antwoord aanbied nie. 2 4.8 Zits het verwag dat sy ma vir hom ʼn antwoord oor sy LO-taak gaan gee, maar sy het vir hom ʼn antwoord oor sy voorkoms/netheid gegee./ Hy is wel klaar met sy LO-taak, maar sy eie netheid/kamer laat veel te wense oor. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 ei/feite √ 1 5.2 Dit bevat meer as een stam en ʼn agtervoegsel. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 5.3 dateer √ 1 5.4 5.4.1 Dit is nie ʼn regte/letterlike baadjie wat aangetrek word nie. Dit verwys na die tyd toe SA ʼn unie geword het. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 5.4.2 Ek trek ʼn baadjie aan wanneer ek koud kry. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 5.5 Kapenaars/Kapenare √ Die kandidaat moet die persoonsnaam korrek spel. 1 5.6 Dit is ʼn lang e / besondere klank in ʼn oop lettergreep. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 5.7 B/Anglisisme √ 1 5.8 in √ 1 5.9 nè √ 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all