Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 6 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 767.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
Show all 14 questions
- Question 1.7Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.8Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
- Question 2.6Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. deur ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
VOOR die finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 100 minute
AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf ʼn OPSTEL van 400 tot 450
woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 Skielik word alles om my donker ... [50]
1.2 Graad 12: die jaar van keuses. [50]
1.3 Is dit vir die jeug noodsaaklik om te stem? [50]
1.4 “Haai Sonneblom, ek wag vir jou op die horison.
Mag dit lank vat voor jy agterkom hoe mooi jy skyn, my
sonneblom.” - Droomsindroom [50]
1.5 Die belangrikste les wat ek geleer het. [50]
Bestudeer die prente hieronder en skryf ʼn OPSTEL oor EEN. Skryf die
vraagnommer (1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.
1.6
[Bron: www.vhv.rs.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2024)
1.7
[Bron: https://za.pinterest.com] [50]
1.8
[Bron: https://www.shutterstock.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 E-POS
Jou beste vriend/vriendin het onlangs geëmigreer.
Van
Aan
Onderwerp
Boodskap:
Gebruik bostaande formaat en stuur ʼn E-POS aan hom/haar waarin jy
hom/haar probeer oorreed om terug te kom Suid-Afrika toe. Maak ook in
jou e-pos melding van wat Suid-Afrika alles vir hom/haar kan bied. [25]
2.2 FORMELE BRIEF
Jy is deur ʼn bekende maatskappy as die ontvanger van ʼn studiebeurs
aangewys.
Skryf ʼn BEDANKINGSBRIEF aan die maatskappy waarin jy hulle vir die
beurs bedank en oor jou studieplanne inlig. [25]
2.3 HULDEBLYK
Jou gunstelingonderwyser is skielik oorlede.
Skryf ʼn HULDEBLYK oor hierdie onderwyser wat jy tydens die gedenkdiens
by die skool gaan lewer. [25]
2.4 INFORMELE VERSLAG
Jy was deel van die reëlingskomitee vir ʼn fondsinsamelingsfunksie by jou
skool.
Skryf na afloop van die funksie ʼn VERSLAG vir die beheerliggaam. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2024)
2.5 ONDERHOUD
Jou skool het ʼn nuwe skoolhoof wat veranderinge by die skool wil maak.
Voer ʼn ONDERHOUD met hom/haar vir die skoolkoerant oor sy/haar
planne vir die skool. [25]
2.6 INFORMELE TOESPRAAK
Jy is gevra om ʼn toespraak met die volgende opskrif vir jou gemeenskap
se jeug te lewer:
Jy is goed genoeg.
Skryf die TOESPRAAK. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Question paper