Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12202511 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025, 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2025 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2025) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: • Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punte 1.1 skaad √ 1 1.2.1 Ja, 30% is ʼn hoë persentasie. OF Nee, die statistiek is op slegs 52 skole gebaseer. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.2.2 Die nadeel van die damprook wat in paragraaf 1 genoem word, word in paragraaf 2 uitgewys. √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.3 Die statistiek klink meer geloofwaardig. /Die noem van die bron maak dat mense dit kan navors. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.4 Die genoemde is nie so baie gewild nie /nie so gewild soos damprook nie. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.5 Mening ‒ Leerders is “waarskynlik” verslaaf. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.6 Hulle het ʼn behoefte om te damprook onmiddellik nadat hulle wakker geraak het. √ Daar is ʼn ligte hoofpyn. √ Hulle voel effens naar. √ Hulle hande bewe. √ 4 Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.7 Ja, dit kan geglo word, want die spreker is ʼn professor/ (long)spesialis/ kenner. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.8 Die gebruik begin om ʼn sekere rede (druk, nuuskierigheid, spanningverligting). √ Daarna ontwikkel dit na afhanklikheid /word dit ʼn meganisme om emosioneel goed te voel. √ 2 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.9 Leerders besef nie hulle is afhanklik nie. Daar is nog nie genoeg studies gedoen oor hóé om die probleem aan te pak nie. √√ 2 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.10 “Armer” skole se leerders ervaar meer sosiale druk /is meer nuuskierig/ ervaar meer spanning /het ʼn groter behoefte aan emosionele welstand. √√√ 3 Die kandidaat bied DRIE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.11 Dit is hoogs verslawend. /Dit het ʼn groot (tydelike) impak op die emosionele welstand van die gebruiker. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.12.1 Damprook moet deur wetgewing gereguleer word. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.12.2 Dit kan nie by enige plek gekoop word nie/ dit kan nie aan onder- ouderdom persone verkoop word nie. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.13 Damprook stel dopamien vry en is dus hoogs verslawend/ kan tot permanente skade vir die gebruiker lei. Dit neem baie vinnig toe. Meer tieners kry ʼn nikotien-fix deur damprook as deur tabak. Tieners begin op ʼn jong ouderdom (gemiddeld 14). Damprookprodukte word nie gereguleer nie / kan aanlyn bestel word/ kan op byna enige plek gekoop word. √√√ 3 Die kandidaat bied DRIE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2025) 1.14.1 Syfers/statistiek in TEKS A genoem, word in TEKS B grafies voorgestel/ opgesom. √ 1 1.14.2 Dit is groter geskryf/ makliker sigbaar /syfers vang die leser se oog makliker as die woorde. /syfers word meer kernagtig /opsommend aangebied. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.14.3 Ja, die B-gedeelte het minder syfers/ simboliese voorstellings as die A- gedeelte. OF Nee, in beide gedeeltes kom voorstellings voor, byvoorbeeld prentjies. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.15 Dit is nog nie as waar bewys nie. /kan nie met sekerheid gesê word nie. Dalk veroorsaak damprook nie hierdie genoemde nadelige gevolge nie. Die stelling is nie meer ʼn feit nie. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.16.1 Studies is slegs op 25 000 leerders (by 52 skole) gedoen. √ 1 1.16.2 Volgens prof. Hoare (paragraaf 9) besef baie gebruikers nie dat hulle verslaaf is nie (en sal dit nie tydens ʼn studie erken nie.) √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem. • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs riglyne wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Totale punte: 10 • Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe o Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6-7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie o 4-5 direkte aanhalings: ken ʼn maksimum van 1 taalpunt toe o 2-3 direkte aanhalings: ken ʼn maksimum van 2 taalpunte toe LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie. NASIENSIMBOLE ^ Onvolledige feit V Onvolledige sin F Feitefout A Aanhaling H Herhaling Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2025) MOONTLIKE PARAGRAAF Wees ondersteunend teenoor jou kind en probeer om altyd positief oor spanmaats/die afrigter en opponente voor jou kind te praat. Wees versigtig om jou eie kind te kritiseer en kies ook die regte tyd vir kritiek teenoor jou kind. Stel realistiese verwagtinge aan jou kind om sodoende ongesonde druk te vermy. Leer jou kind van goeie sportmanskap en respek. Hanteer fisiese beserings reg, maar maak ook seker dat jou kind nie emosioneel uitbrand nie. Handhaaf ten alle tye ʼn goeie balans tussen sport en jul gesinslewe. [Getal woorde: 87] OF AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 ... wees ʼn ondersteuner. Maak A Wees ondersteunend teenoor jou seker jou kind weet jy ondersteun kind (sonder om die afrigter se rol oor hulle ongeag wat... moet nie die rol te vat). van die afrigter ens. probeer oorvat nie. 2 Praat ook positief oor spanmaats, B Praat positief oor spanmaats / die die afrigter en ander ouers. ... wat afrigter / ander ouers voor jou kind. / jy ʼn afrigter of speler voor jou kind Moenie die spelers of afrigters slegsê slegsê ... sukkel om afrigter of speler voor jou kind nie. te vertrou. 3 Wees versigtig met kritiek op jou C Wees versigtig om jou eie kind te eie kind ...Tydens deelname is dit kritiseer. / Kies die regte tyd vir kritiek nie nodig nie ... Gesels die volgende teenoor jou eie kind. dag. 4 Realistiese verwagtinge is ook D Stel realistiese verwagtinge aan jou belangrik ... ongesonde druk kan kind. / Vermy ongesonde druk wat jou keer dat jou kind sy potensiaal kind se volle potensiaal moontlik kan verwesenlik. belemmer. 5 Lê eerder klem op hulle veg- en E Leer jou kind goeie sportmanskap sportmangees. Respekteer die (deur die opponente / skeidsregter / opponente, skeidsregter en hul eie hul eie spanmaats ten alle tye te spanmaats. respekteer). 6 Hanteer beserings reg. Gee aandag F Behandel beserings reg (deur na aan beserings. Luister na aanbevelings van spesialiste te aanbevelings van die spesialiste. luister). 7 ... moet ʼn mens ook uitbranding G Maak seker dat jou kind nie voorkom. ... sal maak dat ʼn speler emosioneel uitbrand nie. nie meer kompeterend kan wees nie. 8 Balans ... is belangrik. Moenie jou H Handhaaf ʼn goeie balans tussen gesinslewe inboet vir sport nie. sport en jou gesinslewe / ander belangstellings / ʼn sosiale lewe. (Die kandidaat kan enige 7 feite neerskryf.) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 NASIEN VAN OPSOMMINGS INDIEN DIREKTE AANHALINGS GEBRUIK WORD Gewone AANTAL DIREKTE AANHALINGS UIT DIE TEKS opsomming met eie 7 6 5 4 3 2 1 TOTAAL woorde AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALING 7 feite +3 pte +0 +0 +1 +1 +2 +2 +3 7 6 feite + 3 pte +0 +1 +1 +2 +2 +3 6 5 feite + 2 pte +0 +0 +1 +1 +2 5 4 feite + 2 pte +0 +1 +1 +2 4 3 feite + 1 pt +0 +0 +1 3 2 feite + 1 pt +0 +1 2 1 feite + 1 pt +0 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2025) AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie, tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. • By meervoudigekeuse-vrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punte 3.1.1 DIGI in DIGIPROJEKTE is vetgedruk/donkerder. √ 1 3.1.2 Die gebruik van die voornaamwoorde jy en jou/die leser word direk aangespreek. Retoriese vrae word (herhaaldelik) gevra. Digi- word herhaal. √√ 2 Die kandidaat bied enige TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 3.2 Die inhoud van reël 2 handel oor Afrikaanse gesegdes/ idiome/ spreekwoorde en vergelykings EN reël 2 se woordgebruik (eerste drie woorde) bevat so ʼn uitdrukking (Is jy gekonfyt in ...). √ 1 Die kandidaat bied BEIDE kante as antwoord vir EEN punt aan. 3.3 Nie almal kan (goed) spel nie/party mense se spelling benodig aandag.√ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4.1 Die vrou gebruik haar hande/ beduie met haar hande wat die inhoud van reël 4 ondersteun (om ʼn standpunt te verdedig) √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4.2 Akuut √ 1 3.5 Assimilasie √ 1 3.6 Jou/mense se stem is hard/ mooi/ duidelik genoeg om ander te beïndruk, amper soos met voordrag./ Mense wil dikwels ander mense (met hul voordragstem) beïndruk. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 3.7 Ja, die advertensie handel oor ʼn digitale platform; daarom is die gebruik van die QR-kode funksioneel./ Onder aan die advertensie word daar melding gemaak dat jy net toegang tot ʼn rekenaar, tablet of slimfoon en ʼn internetverbinding benodig om in te skryf, daarom is die gebruik van die QR-kode funksioneel./ Dit is ʼn moderne metode waarvolgens mense deesdae inligting verkry. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 geskenkie √ 1 Die woord moet korrek gespel wees. 4.2.1 Onsekerheid/ twyfel/ huiwering/ besluiteloosheid √ EN 2 Hy gebruik die tussenwerpsel “mmm”/ hy sê “DALK.” √ Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt elk aan. 4.2.2 Ellips/ beletselteken/ (aandag)stippels √ 1 4.3 Sy oë is groot/ groter oop/ sy wenkbroue is gelig √ EN sy vinger wys/ is gelig na items wat die verkoopsdame beskikbaar het. √ 2 4.4 “vrygewig” / “sjoe”/ “omtrent” √ 1 4.5 C/sarkasme 1 4.6 Die verkoopsdame kom as nuuskierig voor/ belangstellend teenoor haar klante./ Sy het (waarskynlik) nie gedink dat die geskenk vir hom is nie. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.7 Ja, hy slaag met sy doel. Sy rol haar oë/ haar wenkbroue is gelig/ haar arms is gevou teen haar bors. √ 1 Die kandidaat kan nie ʼn NEE-antwoord aanbied nie. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) AFRIKAANS HUISTAAL V1 11 VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 Dié/Hierdie/Daardie storie van melktert. √ 1 5.2 weergawe √ 1 5.3 A/paneel √ 1 5.4 Dit is ʼn (besondere) lang e-(klank) in ʼn oop lettergreep. √ 1 5.5.1 Soos wat sterre in die Melkweg skitter so staan melktert as ʼn tradisionele nagereg/dis/kos uit tussen ander. √ 1 Die kandidaat bied ʼn soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 5.5.2 Melktert skitter nêrens in die Melkweg van ons tradisionele koshemel nie. √ 1 5.6 Byvoeglike bysin √ 1 5.7 vasdagreëls √ 1 5.8 smaaklike √ 1 5.9 Ter afsluiting √ 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all