Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 P1 Supplementary November 2017 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1220179 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Supplementary November 2017, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Supplementary November 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip:  Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.  Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.  Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ’n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ’n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Aanvaar dialektiese variasies.  Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 Paartjies kan saam groei./ Paartjies kan saam die aanslae van die lewe trotseer. √ 1 1.2 Ja Dit wek dadelik die leser se belangstelling./ Dit maak die kwessie wat bespreek word werklik/geloofwaardig./ Lesers wil met hierdie bekendes identifiseer./ Lesers wil met hierdie bekendes identifiseer./Bekendes dien as rolmodelle. √√ OF Nee Openbare figure kan geweldig benadeel word deur so ’n artikel./ Dit kan openbare figure in ’n groot verleentheid stel indien hulle sake so in die openbaar bespreek word./ Doodgewone mense is reeds so moeg vir bekendes se stories dat hulle belangstelling in die teks kan verloor. √√ 2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.3 nog nie die norm nie √ 1 1.4. Dit is nie inligting wat bewys is nie./ Dit is ’n persoonlike waarneming. √ 1 1.5 Die vorige generasie het op ’n baie later ouderdom getrou. √ 1 Vandag se jongmense rebelleer ook soos die vorige generasie. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 1.6 Strydom sê dat die vorige generasie wou bewys dat mense nie jonk hoef te trou nie, terwyl Kühne van mening is dat jongmense in teenreaksie juis vroeg wil trou. √ 1 Nee Daar is nie navorsing daaroor gedoen nie./ Dis ’n afleiding wat Kühne maak./Hy veralgemeen./ Kühne verwys daarna as ’n moontlikheid. Mense rebelleer dikwels uit beginsel; nie as ’n teenreaksie nie. OF Ja Daar is mense wat teen alles en almal wil rebelleer. √ 1 1.7 Ná die konserwatiewe 1950’s, was vrye liefde/dwelms/musiekfeeste die in-ding in die 60’s./Ná die vrye liefde van die 60’s het die mense in die 70’s en 80’s teruggekeer na ’n tradisionele gesinslewe. √√√ 3 Die kandidaat bied enige gepaste DRIE voorbeelde vir een punt elk aan. 1.8 Dit is onbekostigbaar om op jou eie voor 35 ’n huis en/of ’n motor te koop. √ 1 Internet/Sosiale media is besig om die tradisionele struktuur van die samelewing te laat verbrokkel./Kultuur/Geloof speel ’n rol. √ 1 Ja Die meeste jongmense kry nie groot salarisse nie./ Baie jongmense sukkel om huis- en motorpaaiemente te bekostig. OF Nee Ek weet van baie jongmense wat voor die ouderdom van 35 eiendom en/of voertuie besit. √ 1 Die kandidaat bied ’n eie motivering binne konteks vir EEN punt aan. EN Ja Aangesien almal op die internet boer, verbrokkel die samelewingstrukture. OF Nee Nie almal het toegang tot die internet nie, so dit kan nie ’n samelewingstruktuur laat verbrokkel nie. √ 1 Die kandidaat bied ’n eie motivering binne konteks vir EEN punt aan. 1.9 Nie altyd voorbereid op die eise van die huwelik nie. ’n Mens se prefrontale korteks is eers op 25 ten volle ontwikkel./ Jou besluite as jongmens is voor 25 dalk nie so goed nie. √ 1 Hulle moet vir berading gaan. √ 1 1.10 Die fokus in die huwelik moet op die ander huweliksmaat wees./ Jongmense moet hul huweliksmaat se belange bo dié van hul eie stel. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 1.11 Mense wat op ’n jong ouderdom trou, is gelukkig. √ 1 Die titel verwys na jongmense wat gelukkig getroud is en dié paragraaf fokus op die voordele wat jonktrou vir paartjies se huweliksgeluk inhou. √ 1 1.12 Die getroudes kan voor 35 ’n huis koop./ Paartjies kan ’n motor koop./ Paartjies kan saam groei./ Paartjies kan saam die aanslae van die lewe trotseer. √√√ 3 Die kandidaat bied enige DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.13 Hy moet sy klere/baadjie/skoene/das bêre, nie laat rondlê nie./ Hy moet sy vrou (in die huis) help./ Hy moenie sy bord op die koffietafel laat lê as hy klaar geëet het nie. √ 1 1.14 Ja Die vrou word as ontevrede/moeilik/veeleisend/negatief/sarkasties uitgebeeld./ Die vrou word uitgebeeld as die enigste een wat moet opruim.√ 1 Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord binne konteks aan. 1.15 Nee Geen huwelik kan met soveel negatiwiteit/ontevredenheid/selfsug slaag nie./ ’n Huwelik waar een van die partye moet verander/nie aanvaar word vir wie hy/sy is nie, kan nie suksesvol wees nie./ Die man regverdig sy mening uit die koerant wat daarop dui dat hy nie sy vrou se belange eerste stel nie./fokus op die eie ek./ Die vrou voer ’n skrikbewind in die huis wat ’n gelukkige huwelik ondermyn. √ 1 Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord vir EEN punt elk aan. 1.16 Binneman is van mening dat jongmense sukkel om die verhouding bo hul eie belange te plaas, maar hier is dit ouer persone wat steeds selfsugtig is. √ 1 Liversage is van mening dat die huwelik ’n veilige hawe is waar jy jou eie mens kan wees, maar in hierdie huwelik wil die vrou hê die man moet verander. √ 1 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming  Opskrif/Titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ’n opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.  Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10  Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe  Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL:  Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: Die groeiende ekonomie is besonder positief. Suid-Afrika bied ’n unieke buitelugbelewing aan sy inwoners. Verder bied die land aan sy inwoners en besoekers buitengewone natuurskoon en wêreldklassportgeleenthede. Suid-Afrikaners is trots deel van die wêreldleiers op wetenskaplike gebied. Ons is ook onder die wêreldvoorlopers ten opsigte van geslagsgelykheid en boonop kan jy in Suid-Afrika deel wees van ’n omgeenasie. Getal woorde: 58 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 Suid-Afrika toon positiewe ekonomiese A Die groeiende ekonomie is positief. groei. 2 ... altyd bly hunker na Suid-Afrika se B Suid-Afrika maak ’n buitelugbelewing eiesoortige buiteluglewe ... moontlik. 3 En dan is daar nog ons wêreldklassport. C Suid-Afrika se sport is wêreldklas. 4 Suid-Afrika bied aan sy inwoners ’n goue D Die land bied aan sy inwoners buiten- pakket van die mooiste natuurskoon. gewone natuurskoon. 5 Suid-Afrikaners is skeppende, innove- E Suid-Afrikaners is trots deel van die rende wêreldleiers op die gebied van wêreldleiers op wetenskaplike gebied. die wetenskap. 6 Op die gebied van geslagsgelykheid in F Ons is onder die voorlopers met die werkplek ... is ons die meeste lande betrekking tot geslagsgelykheid. voor. 7 Ons het omgee-in-aksie. Suid-Afrikaners G Jy kan hier omgee-in-aksie beleef./Jy soos dié wys dat Madiba se droom van ’n kan hier heerlik deel wees van ’n omgeenasie nie dood is nie. omgeenasie. Getal woorde: 49 TOTAAL AFDELING B: 10 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling:  Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. Indien die spelling van die bepaalde woord korrek moet wees, word die spelling verkeerd gemerk al word die antwoord in ’n sin aangebied. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ’n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui.  By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 –versekering √ 1 3.2 in pas bly √ 1 3.3. Die adverteerder wil die voordele van versekering aan die leser uitwys./ Dit oorreed die leser om versekering by Auto & General uit te neem. √ 1 3.4 Daar is geen uitspraakverwarring nie./ Lettergreepverdeling is duidelik. √ 1 3.5 geldstuk/geldmark/geldnoot √ 1 Die kandidaat bied ’n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.6 Dit is vir seker nie ’n leuen nie! √ 1 My motor is by Auto & General verseker./Ek verseker jou ek praat die waarheid. √ 1 Die kandidaat bied eie, soortgelyke sinne aan sodat die betekenisverskil duidelik blyk. 3.7 Ja Die ouer motor/motor op die voorgrond is bewys dat die versekering na al die jare steeds dekking bied. √ OF Nee Die motor in die foto is ’n ou model./die leser weet nie of die motor nog padwaardig is 1 nie./nog versekering by Auto & General het nie. √ Die kandidaat bied ’n eie motivering wat in die konteks van die advertensie sal pas, aan. 3.8 Die advertensie maak beloftes./ Die advertensie stel die gebruiker gerus./ Dit gee opdrag aan die leser om kontak te maak./ Dit beïnvloed die Afrikaanssprekende om die taal/motorversekeraar te ondersteun./ ’n Telefoonnommer word voorsien wat dit vir die leser maklik maak om dadelik tot aksie oor te gaan./ Die telefoonnommer is groot gedruk en dwing jou om dadelik tot aksie oor te gaan. √√ 2 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde, wat min of meer dieselfde betekenis het en in konteks sal pas, vir EEN punt elk aan. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 4: SPOTPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 Outydse/Ouderwetse/Oudmodiese/Verouderde√ 1 4.2 y/stylvol √ 1 4.3 Navorsing wat gedoen is, bewys dit. √ 1 4.4 Liefde/vertedering √ 1 4.5 ... hy’s besig om die lirieke vir ’n nuwe Afrikaanse treffer te komponeer! √ 1 4.6.1 Soortnaam √ 1 4.6.2 liries √ 1 4.7 Die ellips/beletselteken dui op die onklaar/onvoltooide woorde van die baba/ gebabbel/dit wat jy moet aflei. √ 1 4.8 Die denotatiewe betekenis is dat die baba letterlik in die waentjie/wieg neergelê is. √ Die konnotatiewe betekenis is dat hy ’n aanleg het om ’n treffer te komponeer. √ 2 [10] VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 uithouvermoë √ 1 5.2 voor √ 1 5.3 Die boer se van is Koekemoer. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin met die homoniem van van aan. 5.4 ... word (daar) uitermate druk op die kinders geplaas. √ 1 5.5 vraestelle √ 1 5.6 Werkwoord √ 1 5.7 hoofsentrums √ 1 5.8 ’n Geografiese naam/pleknaam verbind met ’n rigting(bepaler)/windrigting, kry ’n koppelteken. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 5.9 Ja Dis ’n Chinese woord wat gebruik is./ Daar is nie ’n Afrikaanse weergawe vir die woord nie. OF Nee Die woord moet meer algemeen in die taal voorkom om ’n leenwoord te wees. √ 1 5.10 matrikulante √ 1 Spelling van die meervoudsvorm is belangrik. [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all