Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12201710 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017, 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: • Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Aanvaar dialektiese variasies. • Vir hierdie eksamen geld die volgende nasienriglyn: Indien die kandidaat van ’n kolpunt gebruik maak, benader soos volg: • Sien die eerste antwoorde (vertikaal of horisontaal) na, ongeag die kolpunte. • Indien die vraag byvoorbeeld, VIER punte tel, en al vier antwoorde word by die eerste kolpunt gegee, word al vier antwoorde aanvaar. • Indien daar in so ’n geval vier kolpunte is, en die eerste kolpunte bevat ’n verkeerde antwoord, kan die antwoorde by die tweede/derde/vierde kolpunt aanvaar word. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 Hy is 'n (kosboek-) skrywer. √ 1 1.2 Riffel is 'n sjef./kok./werk met kos./skryf oor kos. Suid-Afrika het baie arm/honger kinders wat 'n bord kos sal waardeer. √ 1 1.3 Talent, passie en kreatiwiteit alleen is genoeg om sukses te behaal./'n Mens hoef niks meer te doen as jy talent, passie en kreatiwiteit het nie. √ 1 Die kandidaat moet “talent, passie én kreatiwiteit” in die antwoord aanbied. Ja Reuben Riffel is die eienaar van 'n gesogte restaurant./is gewild as geleentheidspreker./word as 'n TV-persoonlikheid gereken./het toekennings 2 verwerf wat op sukses dui./se sukses is in sy veelsydigheid geleë./is 'n suksesvolle sakeman./bekroonde skrywer./bekroonde sjef. √√ Die kandidaat bied TWEE motiverings vir EEN punt elk aan. Binne konteks van die teks is NEE nie aanvaarbaar nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.4 Skoolverlaters staan aan die begin van hul loopbane/'n nuwe lewensfase waar hulle deursettingsvermoë/harde werk/toewyding tot hul sukses bydra./ teleurstellings wat hulle gaan beleef, nie hulle uiteindelike sukses gaan bepaal nie. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Sien betekenis na. EN As iemand hard werk, sal hy/sy rose en roomys kry./Die skoolverlaters gaan nie net sukses behaal nie, maar ook terugslae/mislukkings beleef/foute 1 begaan wat met deursettingsvermoë oorkom kan word. √ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord aan vir EEN punt. Sien betekenis na. 1.5 harde werk √ toewyding √ (onwrikbare) vasbyt/deursettingsvermoë √ 3 Indien die kandidaat die eienskappe opnoem, kan dit slegs bogenoemde woorde wees. Indien die kandidaat die antwoord in die negatief aanbied, bv. Hy/Sy werk nie hard nie, moet die eienskappe in volsinne aangebied word. Bv.: Hy/Sy werk nie hard nie. √ Hy/Sy is nie toegewyd (om langtermyndoelwitte te bereik) nie. √ Hy/Sy het nie die vermoë om vas te byt (as hy/sy ’n terugslag kry) nie. √ 1.6 Die kinders wat selfdissipline aan die dag gelê het (om nie die malvalekker te eet nie), het sukses behaal/'n tweede malvalekker ontvang./ Dit wys die waarde/rol wat selfdissipline in sukses/realisering van langtermyndoelwitte speel./ Dit bevestig dat kinders met deursettingsvermoë groter sukses behaal./ beloning kry./Dit dui die verband tussen selfdissipline en sukses/beloning aan. √ 1 In die aanbieding van die antwoord moet die kandidaat selfdissipline aan sukses/beloning/beter vaar koppel. 1.7 Albei die persone is van mening dat harde werk/toewyding langtermyndoelwitte laat realiseer./Albei sê dat sukses behaal word deur vas te byt/deursettingsvermoë wanneer daar probleme is./Albei is van mening dat sukses nie deur vermoëns verseker word nie. 1 Die kandidaat hoef nie die woord "albei" te gebruik nie, solank die ooreenstemmende siening in die antwoord aangebied word. 1.8 'n Groeimentaliteit: 'n Groeimentaliteit dra tot die ontwikkeling van deursettingsvermoë by./is nodig om sukses op skool en in die lewe te behaal. Iemand wat leer uit die foute wat begaan word (soos wat op skool die geval is), behaal uiteindelik sukses. √√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne OF 'n Wenmentaliteit: 'n Wenmentaliteit verseker oorlewing in 'n kompeterende samelewing. 'n Skool wat oor 'n wenmentaliteit beskik, kweek wenners/die wengedagte wat tot die sukses van die skool bydra . √√ 2 Die kandidaat bied binne konteks TWEE soortgelyke motiverings vir EEN punt elk aan. Die antwoord moet na aanleiding van paragraaf 7 aangebied word. 1.9 "Werk in wording" verwys na iemand wat 'n groeimentaliteit het./wat hom-/ haarself vra watter foute gemaak is./wat uit foute wat begaan is, leer./iemand wat op pad is om beter/sterker/groter/suksesvoller te word./wat besig is om te ontwikkel./te verbeter./wat groei na volwassenheid./sukses. √ 1 1.10 Skole/ouers/kinders se wenmentaliteit./is op prestasie gefokus. Skole/ouers/kinders het 'n gebrek aan 'n groeimentaliteit. Die stryd om te oorleef/Struikelblokke wat kinders beleef. Afwesigheid van kwaliteitverhoudinge. Volwassenes wat kinders nie leer om teleurstellings te verwerk nie. Volwassenes wat kinders nie leer om gefokus te bly nie./vas te byt nie. Helikopterouers/Oorbeskermende ouers √√√√ 4 Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.11 Ja Die navorsing (van 'n sielkundige/deskundige/Dan Kindlon) het dit bewys. √ 1 1.12 Die kinders leer dat deursettingsvermoë die geheim van sukses is./ontwikkel karakter. √ 1 Die kandidaat kan 'n soortgelyke antwoord binne konteks vir EEN punt aanbied. 1.13 Murg in jou pype verseker rose en roomys./As jy deursettingsvermoë openbaar, sal jy die mooi en lekker van die lewe ervaar. √ 1 Die kandidaat kan 'n soortgelyke antwoord binne konteks vir EEN punt aanbied. Daar vind woordspeling met die uitdrukking "maanskyn en rose"/variasie van die idioom plaas. Herhaling (van die titel)/in paragraaf 3, 11 en 15./in die slotparagraaf. Alliterasie/herhaling van die r in die sin. Assonansie/herhaling van die o in die sin. Daar word ’n uitroepteken gebruik. Die teks word met die woorde/tekstitel afgesluit. Die woorde word kursiveer in die titel. √√ 2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.14 Die pratende hond se gesigsuitdrukking/lyftaal/hangende skouers/ afwaartsgerigte oë/een hangende oor √ 1 1.15 Hy probeer hulle verontskuldig./soek die rede vir hulle swak vertoning by iets/iemand anders./wil hulle nie in te 'n swak lig stel nie. √ 1 'n Mens sou verwag dat skape vir (skaap-) honde bang sou wees; hier is die teendeel waar: die (skaap-) honde was bang vir die skape./ Skape kan honde nie byt nie/kan nie aggressief teenoor honde optree nie, terwyl die honde wat tande/aggressie behoort te hê, bang was vir (weerlose) skape. √ 1 Vir ironie moet beide kante van die saak vir EEN punt aangebied word. 1.16 Ja Die honde het niks in Skotland uitgerig nie./het onverrigter sake teruggekeer./ het nie presteer nie./kon nie iets bereik nie./ Woordspeling met honde maak dit baie gepas. √ 1 Sien betekenis na. 1.17 Die honde is nie bereid om weer en weer te probeer nie/vas te byt om langtermyndoelwitte te bereik nie – dit sluit aan by wat Janet Yellen vir skoolverlaters gesê het./openbaar nie selfdissipline/toewyding om langtermyndoelstellings te bereik nie./het nie onwrikbare vasbyt nie. √ 1 Hierdie honde het 'n wenmentaliteit in plaas van 'n groeimentaliteit./het nie deursettingsvermoë nie omdat hulle 'n wenmentaliteit besit, soos Beck se navorsing bewys./Hulle probeer nie uit hulle foute leer om te groei nie. √ 1 Die kandidaat moet Janet Yellen se siening oor sukses noem en dit op die honde van toepassing maak vir EEN punt. Die kandidaat moet prof. Carol Beck se siening oor sukses noem en op die honde van toepassing maak vir EEN punt. Die kandidaat kan ook Janet Yellen én prof. Carol Beck se standpunt gesamentlik aanbied en dit dan op die hond van toepassing maak vir TWEE punte. TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem. • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/ titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs geleenthede/aktiwiteite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste aktiwiteite bevat, mag nie gepenaliseer word nie. MOONTLIKE PARAGRAAF Die fees is afgeskop met 'n middagete in Soweto. Die opening is deur prof. Mbulungeni Madiba behartig. Daarna het prof. Esack die rol van Afrikaans in nasiebou en versoening in 'n werkswinkelgesprek toegelig. Die program is voortgesit met 'n talethon by UJ. Hierna het hoërskoolleerlinge inligting ontvang oor die rol van meertaligheid by loopbaankeuses. Toe was dit tyd vir onderwysers om oor uitdagings ten opsigte van meertaligheid in klasse te praat waarna die fees afgesluit is met 'n bustoer na Soweto om die onderrig van Afrikaans in skole te beleef. Getal woorde: 90 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 ... afgeskop met 'n middagete by die A Die fees is afgeskop met 'n gewilde Sakhumzi-restaurant ... middagete in Soweto. 2 ... waarna die gaste deur B Die opening is deur prof. prof. Mbulungeni Madiba (voorsitter Mbulungeni Madiba behartig. van panSAT) tydens die amptelike openingsgeleentheid op die fees toegespreek is. 3 ... 'n werkswinkelgesprek C Daarna het prof. Farid Esack die rol waartydens prof. Farid Esack, hoof van Afrikaans in nasiebou en van Godsdiens-studies by UJ, gewys versoening in 'n het op die rol van Afrikaans in werkswinkelgesprek toegelig. nasiebou en versoening. 4 'n Talethon – 'n meertalige D Die program is voortgesit met 'n vasvrakompetisie vir gr. 9-leerders – talethon/meertalige is daarna by UJ gehou. vasvrakompetisie by UJ. 5 … 'n inligtingsessie vir E Hierna het hoërskoolleerlinge hoërskoolleerlinge oor die waarde en inligting ontvang oor die rol van noodsaaklikheid van meertaligheid in meertaligheid by loopbaankeuses. loopbane gehou. 6 By 'n dinkskrum is onderwysers die F Toe was dit tyd vir onderwysers om geleentheid gegee om oor uitdagings by ’n dinkskrum oor uitdagings ten met betrekking tot meertaligheid in die opsigte van meertaligheid te praat. klaskamer te gesels. 7 Daarna is die deelnemers per bus na G Die fees is afgesluit met 'n bustoer Soweto sodat hulle skole kon na skole (om die onderrig van besoek. Afrikaans in skole te beleef.) Getal woorde: 89 TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 Dit dui aan dat 'n gedeelte/die laaste deel (van die idioom) weggelaat is./Die idioom/sin/gedagte is onvoltooid./Dit stem die leser tot nadenke oor wat by die fees gebeur. √ 1 3.2 Aardklop bied baie vermaak/gaskunstenaars/kuns wat die feesgangers interessant sal vind./ Daar kan baie oor Aardklop gesê word./ Aardklop het interessante gebeure wat (met die leser) gedeel word. √ 1 Die kandidaat bied 'n eie gepaste antwoord aan. Neem die betekenis van die idioom in ag: Mense praat maklik wanneer iets hulle interesseer. 3.3 gaande/Ek is gaande oor die kunstenaars wat by Aardklop optree. √ 1 3.4 "vele" √ 1 Indien die kandidaat “vele meer” as antwoord aanbied, moet die woord vele onderstreep word. 3.5 "gratis" √ 1 3.6 "app" √ 1 3.7 Beklemtoon/Sluit aan by die naam Aardklop./die (kloppende) atmosfeer wat by die fees heers./ Die elisie/weglating van die "e" by die woord "aarde" versterk die polsende feesgedagte./ Die woorde dui op woordspeling met 'n hart wat klop. √ 1 3.8 Die woord bestaan uit meer as een basis/stam en 'n agtervoegsel/fleksiemorfeem/morfeem/affiks/suffiks. √ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.9 Die feesgangers/Hulle/Ek/Die mense kan ook die dagprogram op die app kry./ Die mense kan die dagprogram ook op die app kry./Op die app kan jy/hulle/ 1 ek/die mense ook die dagprogram kry. √ Die woord “ook” moet in die antwoord voorkom. 3.10 "Ons" √ 1 [10] VRAAG 4: STROKIESPRENTE Vraag Antwoord Punt 4.1 y/My √ 1 4.2 Aangesien my rekenaar nie werk soos dit moet nie, het my wêreld tot 'n einde gekom. √ 1 Die komma moet in die sin voorkom. 4.3 Tieners is baie/oormatig afhanklik van tegnologie./ Die tieners se lewens wentel om tegnologie./rekenaars./ Tieners reageer dramaties op krisisse in hul lewe./oorreageer op alledaagse probleme./oordryf. Tieners wil aandag geniet./hê./ Tieners is egosentries./selfsugtig. √ 1 4.4 "vanself" √ 1 4.5 Miskien moes jy nie drie goed op een slag gedoen het nie./doen nie. Miskien moes jy drie goed nie op een slag gedoen het nie. √ 1 4.6 (algehele) assimilasie/klankgelykmaking √ 1 4.7 (Dit dui op) onsekerheid./'n moontlikheid./'n mening √ 1 ’n Soortgelyke antwoord kan aangebied word. 4.8 (Sy ma wil hê) Zitts moet net een ding op 'n slag (op sy rekenaar) doen./sy huiswerk sonder ander steurnis(-se) doen. √ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.9 broodnodig √ 1 Die antwoord moet korrek gespel word. 4.10 Oor my dooie liggaam./liggaam √ 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 skerm √ 1 5.2 daagliks √ 1 Die woord moet korrek gespel word. 5.3 "blyk" √ 1 5.4 (Dit is) eiename/name van maatskappye/organisasies. √ 1 5.5 Die kandidaat bied 'n eie byvoeglike bysin aan, bv. En daardie nege uur waarvan ek praat, sluit nie enige skoolwerk in nie. √ 1 Indien die kandidaat nie die bysin onderstreep nie, mag net die bysin aangebied word en nie enige ander aspek, bv. bepalings nie. 5.6 "op" √ 1 5.7 Die kandidaat bied 'n eie sin met "rol" aan, bv. Die klip rol teen die berg af. √ Die vrou rol haar oë. Ek hou daarvan om te ruk en rol. Die rugbybal het oor die doellyn gerol. 1 5.8 Eietydse/hedendaagse/moderne/kontemporêre/nuwerwetse √ 1 5.9 Ekstra inligting ten opsigte van die tradisionele media word gegee./Die begrip "meer tradisionele media" word uitgebrei./Voorbeelde van tradisionele media word genoem. √ 1 Die antwoord moet met die konteks verband hou en kan nie generies aangebied word nie. 5.10 Die "dit" verwys na die (gereelde) aanlyn aktiwiteite van tieners./sosiale media. √ 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all