Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS HUISTAAL V3
2017
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2017 Question Paper
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2017, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 719.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC June Exam 2017
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/2017
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde te gebruik) en jou werk taalversorg en proeflees. Die beplanning
moet VOOR die finale produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/2017
SSE
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400–450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 'n Vrou/Man so na my hart ... [50]
1.2 Dis nie wat ek met dié woorde bedoel het nie! [50]
1.3 Die aflaai van rolprente, reekse en musiek, sonder
om daarvoor te betaal, is oneties. [50]
1.4 Dis 'n grys herfsoggend. Skielik gebeur die ondenkbare. Ek soek
in my tas ... agter die wasgoedmandjie ... maar alles tevergeefs ... [50]
1.5 Deur die hospitaalvenster ... [50]
1.6 Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf 'n opstel daaroor. Skryf
die nommer en jou eie titel/opskrif neer.
1.6.1
[Bron: http://postsfromthepath.com/wordpress/media] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/2017
SSE
1.6.2
[Bron: https://www.um.edu.mt] [50]
1.6.3
[Bron: http://photos1.blogger.com/blogger/6101/1769/1600/arniston1] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/2017
SSE
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elkeen. Skryf
die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 INFORMELE BRIEF
Jy wil die liefdesverhouding tussen jou en 'n geliefde beëindig.
Skryf 'n informele brief aan dié persoon en gee die redes waarom jy die
verhouding beëindig. [25]
2.2 FORMELE BRIEF: BRIEF AAN DIE PERS
Jy het onlangs 'n positiewe ervaring by een van ons land se natuurreservate
gehad.
Skryf 'n formele brief aan die REIS-tydskrif waarin jy jou positiewe ervaring
aan ander lesers oordra.
Rig jou brief aan:
Die Redakteur
REIS
Posbus 740
KAAPSTAD
8000 [25]
2.3 HULDEBLYK
Jou ouma is onlangs na 'n kort siekbed oorlede.
Skryf 'n huldeblyk wat jy tydens jou ouma se begrafnis sal lewer. [25]
2.4 FORMELE TOESPRAAK
Jy is genooi om die jeugleiers in jou gemeenskap toe te spreek. Skryf die
toespraak oor die tema hieronder.
Die lewe is g'n grap nie. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/2017
SSE
2.5 KOERANTBERIG
Jy is 'n verslaggewer by 'n koerant. Skryf 'n koerantberig oor die onderwerp
hieronder.
Gemeenskap verenig danksy watertekort [25]
2.6 RESENSIE
Die plaaslike koerant het jou gevra om 'n nuwe eetplek wat in julle omgewing
geopen het, te besoek en om ná jou besoek aan dié eetplek 'n resensie vir
hulle kosblad te skryf.
Skryf die resensie. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2017 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper