Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS HUISTAAL V3
2016
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2016, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 485.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC June Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
- Question 2.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/2016
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel 50 punte
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) 50 punte
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/2016
SSE
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.
1.1 Ek is na jare terug op die dorp ... [50]
1.2 Lillian is 16, beeldskoon en die Du Toits se enigste kind. [50]
1.3 Naskoolse opleiding: My reg of voorreg? [50]
1.4
[50]
1.5 Lag is die beste medisyne. [50]
1.6 Bestudeer die prente hieronder en skryf ’n OPSTEL oor EEN. Skep jou
eie titel.
1.6.1
[Uit: http://news.mit.edu] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/2016
SSE
1.6.2
[Uit: www.thoughtfortheday.uk.za] [50]
1.6.3
[Uit: htp://nieus.fong.nl] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/2016
SSE
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elk.
2.1 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Skryf ’n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou beste vriend/vriendin en bedank
hom/haar vir die ondersteuning tydens jou studies die afgelope paar jaar. [25]
2.2 FORMELE BRIEF: AANSOEK
JOU PLAASLIKE RADIOSTASIE WAAR JONGMENSE EERSTE KOM!
RADIO FM
het ’n pos vir ’n dinamiese persoon as aanbieder
van ons splinternuwe musiekprogram vir jongmense!
Rig aansoeke aan: Vereistes:
Ouderdom: 20 jaar of ouer
Direkteur: Jeugprogramme Duidelike stem
Radio FM Tweetalig
Posbus 235 Besondere kennis van moderne musiek
Ondervinding in die hantering van klank
Kaapstad
Beskikbaar oor naweke en vakansies
8000 Goeie menseverhoudinge
Sluitingsdatum: 30 Junie 2016
Kandidate op die kortlys sal genooi word om ’n stemtoets af te lê.
Jy voldoen aan die vereistes wat in dié advertensie gestel word.
Skryf die AANSOEKBRIEF aan die Direkteur: Jeugprogramme waarin jy om
die bogenoemde betrekking aansoek doen. [25]
2.3 RESENSIE
Jy is gevra om ’n resensie van ’n baie gewilde TV-program vir die
TV Plus-tydskrif te skryf.
Skryf die RESENSIE. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/2016
SSE
2.4 NOTULE
Agenda van Checkers se personeelvergadering wat op 15 Junie 2016 om 15:00
in die raadsaal plaasvind.
1. Opening en verwelkoming
2. Verskonings
3. Notule van vorige vergadering
4. Sake voortspruitend uit die notule
5. Verslag oor fondsinsameling vir die jaareindfunksie
6. Reëlings vir jaareindfunksie
6.1 Plek waar jaareindfunksie gehou word
6.2 Spyseniering
6.3 Vermaak
7. Algemeen
8. Afsluiting
H. Havenga
Hendrik Havenga
Sekretaris
As sekretaris van Checkers se personeelkomitee moet jy na afloop van die
vergadering die notule skryf.
Skryf die NOTULE. [25]
2.5 DIALOOG
Jy en jou vriend/vriendin is baie ontsteld oor ’n bakleiery wat voor julle oë
plaasgevind het. Julle voer ’n gesprek oor hierdie voorval.
Skryf hierdie gesprek in DIALOOGVORM neer. [25]
2.6 HULDEBLYK
Jy het ’n besondere verhouding gehad met een van jou familielede wat
onlangs oorlede is.
Die familie versoek jou om ’n huldeblyk by sy/haar begrafnisdiens te lewer.
Skryf die HULDEBLYK. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2016 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2017 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper