Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V1
MEMORANDUM
PUNTE: 70
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2014 Memo
Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 7 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 189.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Memo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
Nasien van die leesbegrip:
Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
die aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn
hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3
Vraag Antwoord Punt
1.1 Meer as die helfte of 61% Suid-Afrikaners is oorgewig of vetsugtig. (1)
1.2 Dis ʼn ernstige kwessie wat aandag moet geniet./Die probleem raak al
hoe groter. Dit verwys ook na die mense wat al vetter word. (2)
1.3 Die verwagting is dat baie mense skraal sou wees, maar baie is
oorgewig of vetsugtig (2)
1.4 43 Miljoen kinders jonger as vyf jaar is oorgewig. (1)
1.5 Leefstylveranderinge (1)
1.6 Mening. Dis ʼn voorspelling. (2)
1.7 Dit bring gewigsverlies mee en meer lewensjare. (1)
1.8 Die gesondheids- en fiksheidsbedryf se programme werk nie, maar hulle
is winsgewend. (2)
1.9 Die mense glo die leë beloftes en hulle het onrealistiese verwagtings. (2)
1.10 Kos is lekker en ons eet te veel daarvan. (1)
1.11 Die instrukteur het jou gemoor./Die instrukteur het jou laat swaar kry. (1)
1.12 Baie mense sterf./Die openbare gesondheidsorg se las word swaarder./
Die behandeling daarvan is ʼn finansiële las vir die regering. (Enige 2) (2)
1.13 MIV/Vigs was lank die belangrikste gesondheidskwessie terwyl diabetes
min aandag geniet het. (2)
1.14 Die kitsoplossings is leë beloftes/werk nie./Die mense het onrealistiese
verwagtings./Mense handhaaf ʼn ongesonde leefstyl./Die dieetprodukte
is nie veilig of is wetenskaplik getoets nie./Mense eet te veel./Mense kan
nie hul eetlus beheer nie./Kos is lekker. (Enige 4) (4)
1.15 Ons moet minder eet en gereeld oefen. (2)
1.16 Kwaai/Aggressief/Haar oë is groot./Sy lyk dreigend. (1)
1.17 Sy is ook oorgewig./Sy lyk nie goed nie./Sy is nie tevrede met haar
postuur nie. (1)
1.18 Hy weeg ʼn bietjie te veel./Hy sal gesonder moet leef. (1)
1.19 Beide fokus op die oorgewigprobleem. (1)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Nasien van die opsomming:
Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn
opskrif/titel te voorsien nie.
Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings
in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
aanbieding in die verkeerde formaat.
Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
nie, word die eerste opsomming nagesien.
Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
Punte word soos volg toegeken vir HT:
o 7 punte vir 7 feite
o 3 punte vir taal
Verspreiding van punte vir taal:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.
Penaliseer soos volg:
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde
toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting,
word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
LET Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
WEL: indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens
die getal woorde wat dit voorstel.
Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.
Hy het ʼn dieet sonder stysel, suiker of PARAGRAAFVORM
alkohol begin volg. Brian Berkman het baie gewig
Die klomp fobies soos hoogtevrees, verloor deur stysel, suiker en
engtevrees en aragnofobie het sommer alkohol uit te sny. Boonop het hy
maar net verdwyn./Hy het sy fobies al sy verskillende fobies oorwin.
oorwin. Hy het ook sy pil-inname drasties
Hy het 22 pille per dag vir diabetes, hoë verminder wat vir hom ʼn hupstoot
bloeddruk, chroniese rugpyn en in sy selfvertroue gegee het. Hy
gastriese refluks gedrink./Hy het sy pil- het sy vrees vir die boendoe
inname drasties verlaag tot ʼn paar afgeskud en die kamplewe bo sy
vitamiene. normale luukse verblyf verkies.
Sy metamorfose het hom terselfdertyd Brian het bewys dat lewenslus en
ʼn gesonde skeut selfvertroue gegee. energie jou ver kan bring.
Sy vrese vir die boendoes behoort tot
die verlede.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5
Hy het gekampeer./Hy het nie luukse
verblyf verkies nie.
Lewenslus en energie het nou die
klomp pille se plek ingeneem. [10]
(79 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3
Nasien van hierdie afdeling:
Spelling:
Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
fout in die taalstruktuur getoets word.
Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
wees.
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
soos in die instruksie aangedui.
Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
toegeken word.
VRAAG 3
Vraag Antwoord Punt
3.1 wêreldwye web (1)
3.2 “Ons glo, om permanent van oortollige gewig ontslae te raak, moet jy dit
stelselmatig verloor ...” (Aandagstrepe is ook korrek.) (1)
3.3 Jy kan deur ReliSlim Herbal gehelp word om gewig te verloor. (1)
3.4 Optel/aansit (1)
3.5 Kan Kel 6 jou verder help gewig verloor deur te verseker dat jou skildklier
optimaal funksioneer? (Vraagteken is ʼn vereiste) (1)
3.6 Naby (1)
3.7 Groter skrif/swart gedruk/Ander soort skrif (2)
3.8 Die dames lyk skraal./Hulle is opgewonde. (1)
3.9 ReliSlim Herbal, Kel 6 en die ReliSlim Herbal Starter Pack (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7
VRAAG 4
Vraag Antwoord Punt
4.1 4.1.1 Tatoeëermerke (1)
4.1.2 Die kinders vra (die ma) of hulle roomys kan kry. (Die begin
gedeelte, die verandering van die vnw. en die betekenis van die
sin moet reg wees.) (1)
4.1.3 Wildvreemd (1)
4.2 4.2.1 Sy belofte hou./Iemand aan sy belofte hou./Belofte maak skuld. (1)
4.2.2 Nee. Maar dit pla my nie meer nie./... pla my glad nie. (1)
4.2.3 ʼn Politikus hou nie by sy beloftes nie. (1)
4.2.4 Politikusse/politici (1)
4.3 4.3.1 Gooi die wyn in die vat. (1)
4.3.2 Dit versterk die woorde: dit wil nie vat nie./Dit sluit by sy woorde
aan. (1)
4.3.3 Die kombi is maar stukkend./Die kombi is glad nie getrou nie./Dit
gaan al vir jare so aan. (1)
[10]
VRAAG 5
Vraag Antwoord Punt
5.1 wat ons hoor (1)
5.2 e-pos (1)
5.3 Elke plek het rolmodelle wat ʼn inspirasie vir die gemeenskap is. (1)
5.4 definitief/gewis/sekerlik/stellig (1)
5.5 Verandering van denke/gedagte./Tot insig gekom./Ander siening (1)
5.6 Konnotatief. Die sente word nie omgedraai nie./Dit dui op
spaarsamigheid. (2)
5.7 ʼn Uitbreiding volg van die sake-idee. (1)
5.8 Veelvoudig. Bestaan uit twee hoofsinne. (2)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 QP
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper