Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
AFRIKAANS HUISTAAL V3
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 16 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 323.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Letterkunde (Literature / Set Works)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE
AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)
VRAAG 1
1. AFDELING A word volgens die rubriek uit 50 geassesseer. Die leerder mag
slegs oor EEN onderwerp of prikkel skryf en hy/sy mag enige tipe opstel,
toepaslik volgens hoe hy/sy die onderwerp interpreteer, skryf. Slegs die finale
poging word nagesien. Indien dit onduidelik is wat die finale poging is, word die
eerste opstel nagesien.
NASIENRIGLYNE:
Dui aan die einde van die opstel die kodes soos volg aan:
Voorbeeld:
Inhoud: I = K6 – 21
Taal, styl en redigering: T = K4 – 8
Struktuur: S = K5 – 3
32
Skryf dan die totaal van die opstel in die regterkant (onder die opstel).
Dra die getal uit 50 oor na die BEGIN van die opstel (behoort by die
beplanningsgedeelte te wees). Langs die vraagnommer bo links.
LET WEL: Indien die getal 32½ sou wees, dra dan die getal as 33 oor.
DIE FORMAAT VAN DIE OPSTEL
Inleiding: Dit is gewoonlik een paragraaf waarin die onderwerp bekend
gestel word. Dit behoort treffend, relevant, saaklik en kort te wees.
Liggaam: Dit is verskeie paragrawe waarvan die eerste sinne gewoonlik
die hoofgedagte bevat. Die daaropvolgende sinne is ter ondersteuning van
die hoofgedagtes en is menings van die skrywer. Die laaste sinne bevat
gewoonlik die samevatting van die hoofgedagte.
Slot: Dit is die laaste paragraaf wat die opsomming van die skrywer se
mening of sy/haar standpunt insluit.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 3
Riglyne
Assesseer die opstel, sonder vooroordeel, vanuit die kandidaat se oogpunt en
volgens sy/haar interpretasie. Die leerder bied enige tipe opstel aan met die
klem op:
1.1 Ja, nee, j ja, nee, ja: Leerders kan ʼn geestesprentjie interpreteer/spekuleer oor die
keuse. Letterlike interpretasie is ook aanvaarbaar.
1.2 Die langste drie minute in my lewe ...: Leerders kan hierdie onderwerp op negatiewe
of positiewe vlak interpreteer.
1.3 Emigrasie: Leerders spreek ʼn evaluerende oordeel uit. Die onderwerp kan negatief
of positief wees. Daar moet redes wees om te bly of te gly.
1.4 As ek kon kloon: Leerders kan hierdie onderwerp baie wyd interpreteer. Dit kan
sinspeel op ʼn persoon/dier/of iets geestelik. Die rede waarom hierdie kloning moet
plaasvind, sal duidelik in die opstel na vore moet kom.
1.5 Kersfees: personifikasie/metafories. Dit sal die kreatiewe kandidaat prikkel.
Interpreteer wyd. Leerders wat gedig vertolk, moet krediet kry. Kersfees wat hier
beskryf word, kan op die ironiese van toepassing wees, maar ook op koop van
persente dui.
1.6 1.6.1 Meisie tussen puin : oop onderwerp, Kan tot verskillende inhoude lei.
1.6.2 Vasgevange man: oop onderwerp. Kan tot verskillende inhoude lei.
1.6.3 Vrou en kind: oop onderwerp. Kan tot verskillende inhoude lei.
TIPE OPSTELLE:
VERHALENDE OPSTEL
Dit is ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis (-se) (gewoonlik uit die
verlede). Dit kan vanuit enige perspektief geskryf word.
Hou die volgende in gedagte:
Dit gaan oor iets wat gebeur het en vertel word (ʼn storie of gebeurtenis).
ʼn Sterk oortuigende storielyn ontwikkel logies en die verhaal oortuig.
Dit is opreg en met entoesiasme geskryf.
Die inhoud is boeiend en interessant, dit oortuig en ontwikkel logies,
daarom is die inhoud samehangend.
Die verhaal word uit eie ervaring geskryf, maar kan fiktief wees.
Karakterisering oortuig en die agtergrond/atmosfeer is geslaagd.
ʼn Treffende inleiding wat die leser boei.
ʼn Verrassende slot.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag
geniet
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
BESKRYWENDE OPSTEL
Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te
beskryf wat nie eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die
onderwerp wat beskryf word, net so lewendig soos hy/sy te beleef.
Hou die volgende in gedagte:
Waarnemings met al vyf sintuie en ʼn goeie woordeskat word vereis.
Insig, begrip, ʼn eie belewing en sinvolheid geniet aandag. (Dus meer as
net die opnoem van waarnemings).
Tekste kan varieer van meer realisties na ʼn verdieping in die aanbieding.
Eie gevoelens oor dit wat beskryf word, kan gegee word.
Plekke en gebeure word presies en akkuraat beskryf.
Karakters moet lewensgetrou wees: innerlik en uiterlik.
Beeldspraak, idiome en spreekwoorde word op ʼn oorspronklike wyse
aangewend.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag
geniet
BEREDENERENDE OPSTEL
Dis objektief en probeer om ʼn gebalanseerde gesigspunt van beide kante van
ʼn argument te gee. Die skrywer oorweeg verskeie aspekte van die onderwerp
onder bespreking en bied teenstellende menings onpartydig aan. Die skrywer
mag tot ʼn spesifieke gevolgtrekking kom aan die einde van die opstel, maar die
argumente vir en teen die onderwerp moet goed gebalanseerd en duidelik
ontleed wees in die ontwikkeling van die opstel.
Hou die volgende in gedagte:
Die opstel handel oor ʼn onderwerp waaroor standpunt ingeneem word,
alreeds tydens die inleiding.
BEIDE kante van die argument moet beredeneer word.
Die inhoud moet oortuig en ontwikkel logies en helder.
ʼn Gevolgtrekking word bereik in die slotparagraaf wat aansluit by die
inleiding.
Die leser word deur die skrywer se standpunt oortuig.
Oorredende en emotiewe taalgebruik kom voor.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet
aandag geniet.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 5
BESPIEGELENDE OPSTEL
Die skrywer oorweeg, deurdink ʼn idee/lewenswaarheid en gee sy/haar
emosionele reaksies en gevoelens weer. Bespiegel oor ʼn droom of wense.
Hou die volgende in gedagte:
Die probleem, situasie, saak, onderwerp word omskryf.
Die onderwerp word bepeins, oordink.
Verskillende opsies word teen mekaar opgeweeg.
ʼn Eie mening word gevorm (logies en sistematies).
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet
aandag geniet.
FEITELIKE/VERKLARENDE OPSTEL
Die skrywer stel feite wat aan hom/haar bekend is/nagevors is op ʼn saaklike
manier. Sinvolle argumente sal lei tot logiese gevolgtrekkings.
Hou die volgende in gedagte:
Feitelike navorsing word aangebied.
Feite word akkuraat gegee sonder dat getalle of bewyse geverifieer word.
Die leser word tot insig en kennis gelei.
Die spreker bly neutraal.
ʼn Gebalanseerde, objektiewe standpunt word ingeneem in die slot.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL
Die skrywer het ʼn spesifieke mening/opinie en argumenteer daaroor om
sy/haar standpunt te motiveer. Dit is ʼn subjektiewe opstel.
Hou die volgende in gedagte:
Kan subjektief wees en definitiewe opinies moet gestel word.
Gee eie mening op oorspronklike wyse.
Gee reeks argumente om perspektief te motiveer.
Konsentreer op argumente vir/teen standpunt.
Verskeidenheid stylfigure en oorredingstegnieke.
Sterk gevoelstaal – emosioneel – nie kru nie.
Duidelike en oortuigende slot.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet
aandag geniet
TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
1. AFDELING B word volgens die rubriek uit 30 geassesseer. Slegs EEN teks
word nagesien.
NASIENRIGLYNE:
Dui aan die einde van die skryfstuk die kodes soos volg aan:
Voorbeeld:
Inhoud, beplanning en formaat: I = K5 – 11
Taal, styl en redigering: T = K5 – 8
19
Skryf dan die totaal van die skryfstuk in die regterkant (onder die teks) langs
die vraagnommer (links).
Dra die getal uit 30 oor na die BEGIN van die skryfstuk (die begin van die
afdeling).
LET WEL: Indien die getal 19½ sou wees, dra dan die getal as 20 oor.
VRAAG 2
2.1 BRIEF VAN SIMPATIE/MEEGEVOEL
Die brief word aan iemand wat ʼn geliefde aan die dood afgestaan het, geskryf.
Die styl en toon is taktvol.
Dra jou meegevoel reeds in paragraaf 1 oor.
Moontlikhede vir paragrawe 2 – 4:
Noem onmiddellik waar jy die oorledene ontmoet het.
Noem ʼn paar insidente en goeie herinneringe wat jy van die oorledene onthou
Noem ook dinge wat die oorledene se familie/gesin kan troos.
ʼn Gedagte/teksvers/aanhaling kan ter vertroosting ingesluit word.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
Die volgende is slegs ʼn voorbeeld van die formaat van ʼn simpatiebrief.
Die skrywer bemoedig die leser wat in geestelike pyn verkeer of simpatiseer.
Mullerstraat 10
Witkoppie
Klerksdorp
2571
Datum
Beste mnr. Potgieter/Meneer
Ek is so jammer om te hoor van die ongeluk waarin Lisbeth was. Haar dood
moet vir u/jou ʼn baie groot verlies wees. Wees verseker dat ek baie aan u/jou
dink.
Sien die kolpunte bo vir verdere besonderhede oor die inhoud.
Dra ook my simpatie oor aan u vrou en u familie.
Jou oudleerling
Pulane [30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 7
OF
2.2 VERSLAG
Verslag is die bevindings van versamelde inligting of navorsingsprojek.
Dis ʼn dokument wat oor die vordering van ʼn gebeurtenis of bepaalde
werk rapporteer.
Leerder sal sake onder skoolhoof se aandag bring wat die leerders in
die skool ongelukkig stem.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet
aandag geniet.
Die volgende is slegs ʼn voorbeeld van die formaat van ʼn informele
verslag.
Informele verslag
Gee aan die verslag ʼn interessante opskrif (kop).
Skryf ʼn bondige, interessante inleiding wat die doel van die verslag
weergee.
Verslag kortliks inligting oor die vrae: Wie? Wat? Waar? en Wanneer?
Die vrae kan subopskrifte wees.
Brei nou uit op die vrae.
Skryf ʼn treffende slot wat alles saamvat.
Taal en styl moet by die informele verslag pas.
Visuele materiaal kan ingesluit word om die verslag interessant te maak.
Wenke:
ʼn Informele verslag handel bv. ʼn sporttoer of klasuitstappie, ens.
Die inligting moet korrek wees.
Paragrawe moet volgens die logiese verloop van die gebeure wees.
Dit is kort en bondig.
Adjektiewe kan gebruik word om die verslag interessant te maak en om
te beskryf. [30]
OF
2.3 BRIEF AAN DIE PERS:
Die brief word aan die pers geskryf om ʼn strandpunt in te neem of ʼn grief te lug.
Die standpunt wat gehuldig moet word, is waarom kinders so gewelddadig is.
Die inhoud moet saaklik en bondig wees.
Dit is bloot ʼn geleentheid om ʼn saak te stel.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
Die volgende is slegs ʼn voorbeeld van die formaat van ʼn brief aan die pers.
Formele Brief aan die Pers (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede
Addisionele Taal)
Die brief word aan die pers geskryf om ʼn standpunt in te neem of ʼn grief te lug.
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
Posbus 166 Wenke:
Polokwane Die formaat van die brief moet
0700 korrek wees: adres van
Datum sender, datum, adres van
ontvanger, aanhef,
Die Redakteur opskrif/doel, paragrawe,
Die Beeld afsluiting.
Posbus 14 Die adres van die sender kom
Johannesburg regs boaan in blokvorm.
2000 Daar word nie ʼn reël tussen
die poskode en die datum
Meneer/Geagte mnr./mnr Du Plessis
oopgelaat nie.
OUTISTIESE KINDERS VERDIEN RESPEK Die datum word voluit geskryf:
2 Mei 2011. ʼn Reël word
Die brief aan die pers word geskryf om ʼn standpunt in tussen die adres van die
te neem of ʼn grief te lug. sender en die dag-, week- of
Jou brief kan ʼn reaksie op ʼn artikel in die tydskrif of maandblad oopgelaat.
koerant of ʼn leserbrief wees. Die adres van die dag-, week-
Die inhoud moet ondubbelsinnig, saaklik en bondig en maandblad word links in
wees. blokvorm geskryf.
Die inleidingsin moet treffend wees en dadelik die leser ʼn Reël word tussen die adres
se aandag trek. van die ontvanger en die
Die saak waaroor die brief handel, moet dadelik gestel aanhef van die brief
word. oopgelaat.
Die saak moet objektief gestel word. Geen leestekens word in die
Argumente word logies en beredeneerd gestel sonder adresse gebruik nie. Die brief
om emosioneel betrokke te raak. aan die pers word altyd aan
Dis bloot ʼn geleentheid om ʼn saak te stel. Die die redakteur gerig.
redakteur/koerant kan nie self die probleem oplos nie. Die doel van die brief word in
Die taal, styl (HT, EAT, TAT), toon en register (HT, hoofletters geskryf OF dit kan
EAT) is formeel. in kleinletters geskryf en dan
Geen mooiskrywery nie. onderstreep word. Dit moet die
essensie van die brief
Die gemeenskap se begrip oor outistiese kinders moet saamvat.
verander word! Sluit af met ʼn treffende
slotparagraaf, soos in ʼn
Die uwe toespraak.
WRMSempe OF Will Sempe Die brief word afgesluit met
“Die uwe”.
AS ’N SKUILNAAM GEBRUIK WORD, IS DIE Geen leestekens word na “Die
AFSLUITING VAN DIE BRIEF SOOS VOLG: uwe” gebruik nie.
ʼn Medewerker Die brief saal net gepubliseer
word as die sender se regte
Die uwe naam en volledige adres
WRMSempe OF Will Sempe gegee word.
Wanneer ʼn skuilnaam gebruik
word, word dit eerste
aangebring en dan die sender
se regte naam en
handtekening.
Let op die streep wat onder
die skuilnaam getrek word.
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 9
OF
2.4 TOESPRAAK
Die toespraak word voor die tyd voorberei en gelewer om die gehoor te oortuig,
in te lig, geluk te wens of te bedank. In hierdie toespraak sal matriek
gemotiveer word om te begin werk, want die tyd is besig om aan te stap.
Interessante inleiding
Openingsin is belangrik.
Elke paragraaf handel oor ʼn nuwe feit.
Inhoud is logies en georden.
Onderwerp, taal, styl en register moet by die gehoor pas.
Interessante voorbeelde, staaltjies en grappies maak die toespraak
lewendig.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet
aandag geniet.
Die volgende is slegs ʼn voorbeeld van die formaat van ʼn toespraak.
ʼn Geskrewe formele en informele toespraak (Huistaal, Eerste Addisionele Taal)
Formele toespraak
Die formele toespraak word voor die tyd voorberei en gelewer Wenke:
om die gehoor van jou standpunt te oortuig, om hulle oor ʼn ʼn Toespraak word gehou om
saak in te lig, om iemand geluk te wens of te bedank. die gehoor van jou
standpunt te oortuig, om
Opskrif hulle oor ʼn saak in te lig , om
Paragraaf 1: Inleiding: Onderwerp word ingelei. Die gehoor iemand geluk te wens of te
se aandag word getrek. bedank.
Die keuse van die
Paragraaf 1: Die onderwerp word in verskillende hoofpunte onderwerp is baie belangrik.
verdeel en dit word in verskillende ʼn Voorbeeld van ʼn formele
daaropvolgende paragrawe bespreek. toespraak is die redenaar-
Slotparagraaf: ʼn Treffende slot wat die onderwerp saamvat. /debatstoespraak.
Toesprake word gewoonlik
Die feite moet korrek wees. Dit is noodsaaklik dat goeie gelewer by troues,
navorsing gedoen word en bronverwysings sal feite begrafnisse, seremonies,
versterk. partytjies, prysuitdelings,
Die inleiding moet só interessant wees dit die gehoor se ens.
aandag onmiddellik boei. Die openingsin is baie belangrik. Die doel van die toespraak
Elke paragraaf handel oor ʼn nuwe feit. is gewoonlik om in te lig, om
Die inhoud moet bruikbaar en geskik wees te vermaak, om aan te
Die inhoud moet georden en logies wees. moedig of om te oortuig.
Daar moet ʼn duidelik spanningslyn of ʼn stygende lyn van Sleutelkaartjies met die
belangrikheid wees. volgende opskrifte kan van
Die taal, styl en register moet by die gehoor en die hulp wees om die toespraak
onderwerp pas. te lewer: Opskrif, aanspreek
Maak gebruik van formele spreektaal. vorm (gewoonlik Geagte ...)
Kort en kragtige sinne het trefkrag. en waardering, inleiding,
Koherensie (samehang) is baie belangrik. liggaam, slot.
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
Interessante voorbeelde, staaltjies, grappies en aanhalings
maak die toespraak interessant.
Die slot moet die gehoor prikkel en oortuig.
Informele toespraak ʼn Informele toespraak is ʼn
toespraak wat gehou word
ʼn Informele toespraak is ʼn toespraak wat gewoonlik
as ʼn heildronk ingestel word,
onvoorbereid is.
as daar van ʼn persoon
Dit kan aangebied word om ʼn heildronk in te stel of om van ʼn
afskeid geneem word, of as
persoon afskeid te neem, of om ʼn persoon geluk te wens,
ʼn persoon gelukgewens
ens.
word, ens.
Paragraaf 1: Waaroor handel die toespraak?
Paragraaf 2: Mooi eienskappe word oor die persoon genoem.
Paragraaf 3: Wat jy by persoon geleer het. Waarom die
persoon vir jou so spesiaal is.
[30]
TOTAAL AFDELING B: 30
AFDELING C: KORTER TEKSTE: TRANSAKSIONELE/NASLAAN-
/INFORMATIEWE TEKSTE
AFDELING C word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Slegs EEN teks word in die
finale vorm geassesseer.
NASIENRIGLYNE:
Dui aan die einde van die skryfstuk die kodes soos volg aan:
Voorbeeld:
Inhoud, beplanning en formaat: I = K6 – 9
Taal, styl en redigering: T = K5 – 5
14
Skryf dan die totaal van die skryfstuk in die regterkant (onder die teks).
Dra die getal uit 20 oor na die BEGIN van die skryfstuk (links aan die begin van die
afdeling).
LET WEL: Indien die getal 14½ sou wees, dra dan die getal as 15 oor.
VRAAG 3 BRIEF EN STROKIESPRENTE
3.1 DAGBOEKINSKRYWING
Dagboekinskrywings is aantekeninge in ʼn dagboek van dinge wat gebeur
het, of van ervarings wat opgedoen is, of van gevoelens wat ervaar is,
wat ʼn mens nie wil vergeet nie.
Daar moet ʼn inskrywing gedoen word:
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 11
Die leerder kan nie die situasie hanteer oor wat oor hom/haar op die
internet geplaas is nie/hierdie is ʼn negatiewe situasie en daarom weet die
leerder nie hoe om hierdie situasie te hanteer nie. Emosie is hier baie
belangrik.
Die leerder moet in die eerste persoon skryf.
Volsinne word gebruik: geen telegramstyl nie.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
Voorbeeldriglyne vir die dagboekinskrywing:
Dagboekinskrywings: (Huistaal)
Dagboekinskrywings is aantekeninge in ʼn dagboek van dinge wat gebeur het,
of van ervarings wat opgedoen is, of van gevoelens wat ervaar is, wat mens
nie wil vergeet nie.
Saterdag 25 September 2009 Wenke:
Vandag was seker een van die beste dae in Die dag en datum
maande. Ek het vanoggend vroeg opgestaan, ʼn word bo-aan geskryf.
heerlike koppie tee buite gedrink en na die vroeë Dagboekinskrywings
sang van die voëls geluister. word soos ʼn opstel in
paragrawe geskryf.
Ek het ook heerlik in die tuin gewerk …
Daar hoef nie met “Liewe Dagboek” begin
te word nie.
Skryf altyd in die eerste persoon.
Skryf in die verlede tyd oor dinge wat in die
verlede tyd plaasgevind het.
Gebruik woorde soos “vandag, gister en
môre”.
Gevoelens wat nou ondervind word, kan in
die teenwoordige tyd geskryf word.
Gebruik adjektiewe, leestekens en
hoofletters om oortuigend te skryf.
Vrae en wense is ʼn doeltreffende manier
om gevoelens oor te dra.
Noem familie en vriende op die naam.
[20]
OF
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
3.2 PLAKKAAT
Dit is ʼn aankondiging met die doel om ʼn diens te bied.
Die leerder kan gebruik maak van verskillende lettertipes en lettergroottes
om die aandag op die inligting te vestig.
Om die vereiste aantal woorde te skryf, sal beteken dat die leerder
moontlik ook ʼn paragraaf saam met die inligting moet skryf.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
ʼn Plakkaat (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)
Dis ʼn aankondiging of ʼn advertensie wat gewoonlik in die openbaar geplaas word met die doel
om ʼn diens aan te bied, of om ʼn produk te verkoop, of om ʼn funksie aan te kondig, of om ʼn
verkiesingsveldtog te loods.
SKOOLBASAAR Wat? Wenke:
8 Februarie 2009
Word gebruik om
LENYORA LA THUTO Wie? iets/ʼn funksie te
SEKONDÊRE SKOOL adverteer.
Maak van
Mopelistraat, Botshabelo Waar? verskillende
lettertipe en
lettergroottes
12:00 Tyd.
gebruik om die
aandag op die
Iets vir die hele gesin! Wat? inligting te vestig.
Vetkoekies, pap en bredie Let op die gebruik Om die vereiste
Wors, roomys, koeldrank, naaldwerk, van verskillende aantal woorde te
speletjies en klaskompetisies. lettergroottes. Jy mag skryf, sal beteken
nie kleurkryte in die die leerder moet
Moenie die Dirty-dancing- eksamen gebruik nie. dalk ook ʼn
paragraaf saam
kompetisie misloop nie! met die inligting
skryf.
Gee slegs die noodsaaklike inligting.
Die volgende vrae moet beantwoord word: Wie?, Wat?, Waar?, en
Wanneer?
Die boodskap moet baie duidelik, kort en bondig wees.
Die inligting moet treffend wees.
Foto’s, prente simbole en tekens kan gebruik word
[20]
OF
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 13
3.3 INSTRUKSIES/AANWYSINGS
Instruksies verduidelik wenke wat jou vriend/in moet volg om die
verhouding met een of albei ouers te normaliseer.
Die sinne mag met ʼn werkwoord begin.
Dié instruksies kan puntsgewys of in paragraafvorm aangebied word.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
INSTRUKSIES/AANWYSINGS (HUISTAAL)
Aanwysings bepaal die rigting na ʼn plek
Aanwysigings: Wenke:
1. Ry reguit tot by… Aanwysing: Gee rigtingaanwysers
2. Draai links by … oor hoe om by ʼn plek uit te kom.
3. Loop tot by …
Dit is baie belangrik om die
Instruksies verduidelik die werking van rigting-aanwysers van punt A
ʼn instrument produk ens. Dit verskaf na punt B te beskryf.
die stappe hoe om eksamen te skryf Elke instruksie begin gewoonlik
of om medisyne te gebruik soos om ʼn met ʼn werkwoord, bv. draai
resep aan te wend of om ʼn pad te links by die skool.
gebruik. Verwys na bakens langs die
roete.
Instruksies:
Instruksies: Verduidelik stap vir stap
1. Maak … hoe om iets te doen.
2. Skryf … Elke reël van die instruksie
3. Lees … begin met ʼn werkwoord.
[20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Downloaded from hlayiso.com
14 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KREATIEWE SKRYFWERK (OPSTEL) HUISTAAL: 50 PUNTE
PRESTASIE - Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1:
AANDUIDERS Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend
80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29%
24 – 30 21 – 23 18 – 20 15 – 17 12 – 14 9 – 11 0–8
- Inhoud: uitstaande, - Inhoud: - Inhoud: goed, - Inhoud: toepaslik, - Inhoud: gewoon - Inhoud: nie altyd - Inhoud: irrelevant,
baie oorspronklik oorspronklik, gegrond, redelik geskik, voldoende middelmatig, duidelik nie, nie van toepassing
- Idees: stem leser prysenswaardig, samehangend samehang leemtes in samehang nie, geen same-hang
tot nadenke, verdienstelik - Idees: interessant, - Idees: taamlik samehang ontbreek meer nie
uitdagend, - Idees: verbeelding- oortuigend oorspronklik, - Idees: meestal - Idees: min idees, - Idees: vervelig
INHOUD EN
uitgebreid, ryk, interessant - Beplanning: bewys relevant toepaslik, beperkte gereelde herhaling herhalend, nie gerig
BEPLANNING
volwasse - Beplanning: bewys van beplanning - Beplanning: bewys oorspronklikheid - Beplanning: op onderwerp nie
- Beplanning: bewys van beplanning en/of konsep van beplanning - Beplanning: bewys ontbreek of is - Beplanning:
30 PUNTE
van beplanning en/of konsep daarvan lei tot die en/of konsep van beplanning onaanvaarbaar ontbreek of is
en/of konsep daarvan lei tot die aanbieding van ʼn daarvan lei tot ʼn en/of konsep omdat dit ontoereikend. Die
daarvan lei tot die aanbieding van ʼn goeie opstel. bevredigende daarvan lei tot ʼn ontoepaslik is. opstel is swak
aanbieding van ʼn vernuftige opstel. opstel. aanvaarbare opstel. - Die konsep lei tot ʼn aangebied en
foutlose opstel. onaanvaarbare saamgestel.
opstel.
12 – 15 10½ – 11½ 9 – 10 7½ – 8½ 6–7 4½ – 5½ 0–4
- Kritiek bewus van - Duidelik bewus van - Steeds bewus van - Soms is daar tekens - Kritiese - Geen kritiese - Taal en punktuasie
taalimpak taalimpak taalimpak van kritiese taalbewustheid taalbewustheid uiters swak
- Gebruik - Kan figuurlike taal - Taal en punktuasie bewustheid van taal beperk - Taal en punktuasie - Woordkeuse
gevorderde en toepaslik gebruik meestal korrek - Taal eenvoudig, - Taal middelmatig, vol foute ontoepaslik nie
gepaste figuurlike - Taal, punktuasie - Woordkeuse gepas punktuasie punktuasie word - Woordkeuse geskik nie
taal korrek by teks voldoende verkeerd gebruik beperk - Styl, toon, register
- Taal en punktuasie - Woordkeuse - Styl, toon, register - Woordkeuse - Woordkeuse basies - Styl, toon, register gebrekkig
TAAL, STYL EN
effektief gebruik gevarieerd en toepaslik vir voldoende - Styl, toon, register ontoepaslik - Teks wemel van
REDIGERING
- Woordkeuse kreatief onderwerp - Styl, toon, register ontbreek aan - Teks wemel van foute en is steeds
uitsonderlik, - Styl, toon, register - Teks meestal gepas samehang foute na proeflees deurmekaar na
15 PUNTE
gevorderd toepaslik vir foutvry na proeflees - Teks het steeds - Teks het baie foute en redigering. proeflees en
uitgebreid onderwerp en redigering. foute na proeflees na proeflees en redigering
- Styl, toon, register - Teks grootliks en redigering. redigering. - ʼn Frustrerende
hoogs toepaslik vir foutvry na proeflees leesinspanning.
onderwerp en redigering.
-Teks feitlik foutvry
na proeflees en
redigering.
4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1
- Samehangende - Logiese - Verskeie toepaslike - By sommige aspekte - Die nodigste - Onderwerp nie - Onderwerp
ontwikkeling van ontwikkeling van besonderhede is is daar ontwikkeling besonderhede is deurgaans misgetas nie ter
onderwerp inhoud, ontwikkel van die nodige teenwoordig aangespreek nie, sake nie, geen
- Uitstaande, helder samehangend - Sinne en besonderhede - Sinne en maar gedagte- samehang dwaal
STRUKTUUR besonderhede - Sinne en paragrawe is goed - Sinne en paragrawe paragrawe is gang kan gevolg af
- Sinne en paragrawe is logies saamgestel kan plek-plek foutief meermale foutief, word - Sinne en
5 PUNTE paragrawe is gevarieerd - Lengte korrek wees, maar die maar die opstel - Elementêre paragrawe sonder
briljant saamgestel - Lengte korrek. opstel maak nog maak nog sin. konstruksie van samehang
- Lengte in ooreen- sin. - Lengte te lank/kort. sinne en - Uit vraestel
stemming met - Lengte byna korrek. paragrawe oorgeneem
vereistes van - Lengte te lank/kort. - Lengte te lank/kort.
onderwerp.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) 15
AFDELING B: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE HUISTAAL: 30 PUNTE
PRESTASIE Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1:
AAN- Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend
DUIDERS 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29%
14½ – 18 13 – 14 11 – 12½ 9 – 10½ 7½ – 8½ 5½ – 7 0–5
- Uitgebreide - Baie goeie kennis - Goeie kennis van die - Voldoende kennis - Matige kennis van - Basiese kennis van - Geen kennis van die
gespesialiseerde kennis van die vereistes vereistes van die teks van die vereistes van die vereistes van die vereistes van vereistes van die teks
van die vereistes van die van die teks - Die leerder behou die teks die teks. Respons die teks. Reaksie nie.
teks - Gedissiplineerde fokus in die skryfwerk, - Die leerder se fokus op opdrag vertoon op die opdrag Respons op die opdrag
- Gedissiplineerde skryfwerk - leerder met geringe afwykings wyk af, maar dit beperkte fokus vertoon ʼn baie vertoon byna geen
skryfwerk - leerder fokus behou fokus op die - Die teks is meestal belemmer nie - Die leerder wyk af beperkte fokus fokus nie
presies op die aanbieding, geen samehangend wat betekenis nie van die opdrag en - Die leerder wyk af - Leerder wyk af van die
aanbieding, geen afwyking inhoud en idees betref, - Die teks is die betekenis is van die opdrag en opdrag en die
afwyking - Die teks is same- uitbreiding kom voor voldoende same- plek-plek vaag die betekenis is betekenis van die teks
- Algehele samehang wat hangend wat inhoud en die besonderhede hangend wat inhoud - Die teks is nog plek-plek nie van is nie van toepassing
INHOUD, inhoud en idees betref, en idees betref, baie ondersteun die en idees betref, samehangend wat toepassing nie nie
BEPLANNIN hoogstaande uitbreiding, goeie uitbreiding, al onderwerp sommige inhoud en idees - Inhoud en idees van - Inhoud en idees is
al die besonderhede die besonderhede - Bewys van beplanning besonderhede betref, sommige teks is nie altyd onsamehangend, baie
G EN ondersteun die ondersteun die en/of konsep daarvan ondersteun die besonderhede samehang-end nie, min besonder-hede
FORMAAT onderwerp onderwerp lei tot die aanbieding onderwerp ondersteun die min besonderhede ondersteun die
- Bewys van beplanning - Bewys van van ʼn goed beplande - Bewys van onderwerp ondersteun die onderwerp
18 PUNTE en/of konsep daarvan lei beplanning en/of teks beplanning en/of - Bewys van onderwerp - Beplanning ontbreek of
tot aanbieding van ʼn konsep daarvan lei - Noodsaaklike reëls konsep daarvan lei beplanning en/of - Beplanning ontbreek is ontoereikend.
foutlose en goed tot die aanbieding van die formaat is tot die aanbieding konsep daarvan lei of is Teks is swak aangebied
beplande teks van ʼn baie goed goed toegepas. van ʼn bevredigende tot die aanbieding onaanvaarbaar - Teksformaat is nie
- Formaat is toepaslik en beplande en teks van ʼn aanvaarbare omdat dit toegepas nie.
van hoogstaande saamgestelde teks - Voldoen aan teks ontoepaslik is
standaard. - Noodsaaklike reëls formaatvereistes van - Noodsaaklike - Het ʼn vae idee van
van die formaat is die teks, enkele reëls van die die teksformaat
baie goed toegepas. foute. formaat is maar growwe foute
genoegsaam is gemaak.
toegepas, nalatige
foute is gemaak.
10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6–7 5 – 5½ 4 – 4½ 0 – 3½
- Teks is grammatikaal - Teks is baie goed - Teks is goed - Teks is so saam- - Teks net basies - Teks is swak - Teks is baie swak
korrek en briljant saamgestel en saamgestel en lees gestel dat dit maklik saamgestel. saamgestel en saamgestel en baie
saamgestel korrek maklik lees. Foute Verskeie foute moeilik om te volg moeilik om te volg
- Woordkeuse is van - Woordkeuse is baie - Woordkeuse is beïnvloed nie die Woordkeuse is - Woordkeuse het - Woordkeuse het ernstig
hoogstaande standaard geskik vir die doel, toepaslik vir die doel, leesbaarheid nie beperk en nie baie remediëring nodig aandag nodig en is nie
en is uiters geskik vir die teikengroep en teikengroep en - Woordkeuse is toepaslik vir die en is nie toepaslik geskik vir doel,
TAAL, STYL doel, teikengroep en konteks van die teks konteks van die teks gedeeltelik toepaslik doel, teikengroep vir doel, teiken- teikengroep en konteks
EN konteks van die teks - Styl, toon en register - Styl, toon en register vir doel, teikengroep en konteks van die groep en konteks van die teks nie
REDIGERING - Styl, toon en register is is toepaslik vir die is meestal toepaslik en konteks teks nie van die teks nie - Styl, toon en register
van hoogstaande vereistes van die - Na proeflees en - Styl, toon en register - Gebreke in styl, - Styl, toon en register korrespondeer nie met
standaard en hoogs teks redigering is die teks is taamlik toepaslik toon en register nie geskik nie die onderwerp nie
12 PUNTE toepaslik - Na proeflees en meestal foutvry - Na proeflees en - Na proeflees en - Die teks is besaai - Teks is besaai met foute
- Na proeflees en redigering is teks - Lengte aanvaarbaar. redigering het teks redigering het die met foute ten spyte en is deurmekaar ten
redigering is teks feitlik grootliks foutvry foute teks verskeie foute van proeflees en spyte van proeflees en
foutvry - Lengte is gewoonlik - Lengte steeds - Lengte nog redigering redigering
- Lengte gewoonlik in genoegsaam. aanvaarbaar. aanvaarbaar. - Lengte dikwels te - Lengte gewoonlik te
ooreenstemming met lank/kort. lank/kort.
vereistes van onderwerp.
Downloaded from hlayiso.com
16 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE HUISTAAL: 20 PUNTE
PRESTASIE - Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1:
AANDUIDERS Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend
80 – 100% 70 – 79% 60 –69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29%
10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6–7 5 4 1–3
- Uitgebreide - Baie goeie kennis -Goeie kennis van - Voldoende kennis - Matige kennis van die - Basiese kennis van die - Geen kennis van die
gespesialiseerde kennis van die vereistes die vereistes van van die vereistes vereistes van die teks. vereistes van die teks. vereistes van die teks
van die vereistes van die van die teks die teks van die teks Respons op opdrag Reaksie op die opdrag nie. Respons op die
teks - Gedissiplineerde - Die leerder behou - Die leerder se vertoon beperkte vertoon ʼn baie beperkte opdrag vertoon byna
- Gedissiplineerde skryfwerk - leerder fokus in die fokus wyk af, maar fokus fokus geen fokus nie
skryfwerk - leerder fokus behou fokus op die skryfwerk, met dit belemmer nie - Die leerder wyk af van - Die leerder wyk af van - Leerder wyk af van die
presies op die aanbieding, geen geringe afwykings betekenis nie die opdrag en die die opdrag en die opdrag en die
aanbieding, geen afwyking - Die teks is meestal - Die teks is betekenis is plek-plek betekenis is plek-plek betekenis van die teks
afwyking nie - Is samehangend samehangend wat voldoende same- vaag nie van toepassing nie is nie van toepassing
- Algehele samehang wat wat inhoud en inhoud en idees hangend wat inhoud - Die teks is nog - Inhoud en idees van teks nie
INHOUD, inhoud en idees betref, idees betref, baie betref, uitbreiding en idees betref, samehangend wat is nie altyd - Inhoud en idees is
BEPLANNING hoog-staande goeie uitbreiding, al kom voor en die sommige inhoud en idees samehangend nie, min onsamehangend, baie
EN FORMAAT uitbreiding, al die die besonderhede besonderhede besonderhede betref, sommige besonderhede min besonderhede
besonder-hede ondersteun die ondersteun die ondersteun die besonderhede ondersteun die ondersteun die
ondersteun die onderwerp onderwerp onderwerp ondersteun die onderwerp onderwerp
12 PUNTE onderwerp - Bewys van - Bewys van - Bewys van onderwerp - Beplanning ontbreek of is - Beplanning ontbreek of
- Bewys van beplanning beplanning en/of beplanning en/of beplanning en/of - Bewys van beplanning onaanvaarbaar omdat is ontoereikend.
en/of konsep daarvan lei konsep daarvan lei konsep daarvan lei konsep daarvan lei en/of konsep daarvan dit ontoepaslik is Teks is swak
tot aanbieding van ʼn tot die aanbieding tot die aanbieding tot die aanbieding lei tot die aanbieding - Het ʼn vae idee van die aangebied
foutlose en goed van ʼn baie goed van ʼn goed van ʼn bevredigende van ʼn aanvaarbare teksformaat maar - Teksformaat is nie
beplande teks beplande en beplande teks teks teks growwe foute is toegepas nie.
- Formaat is toepaslik en saamgestelde teks - Formaat is - Voldoen aan - Noodsaaklike reëls van gemaak.
van hoogstaande - Formaat is baie toepaslik. formaatvereistes die formaat is
standaard. goed toegepas. van die teks. genoegsaam
toegepas, nalatige
foute is gemaak.
7–8 6 5 4 3½ 3 1–2
- Teks is grammatikaal - Teks is baie goed - Teks is goed - Teks is so saam- - Teks net basies - Teks is swak saamgestel - Teks is baie swak
korrek en briljant saamgestel en saamgestel en lees gestel dat dit maklik saamgestel. en moeilik om te volg saamgestel en baie
saamgestel korrek maklik lees. Foute Verskeie foute - Woordkeuse het moeilik om te volg
- Woordkeuse is van - Woordkeuse is - Woordkeuse is beïnvloed nie - Woordkeuse is beperk remediëring nodig en is - Woordkeuse het
hoogstaande standaard baie geskik vir die toepaslik vir die vloeiendheid nie en nie baie toepaslik nie toepaslik vir doel, ernstig aandag nodig
en is uiters geskik vir die doel, teikengroep doel, teikengroep - Woordkeuse is vir die doel, teikengroep en konteks en is nie geskik vir
TAAL, STYL doel, teikengroep en en konteks van die en konteks van die gedeeltelik toepaslik teikengroep en van die teks nie doel, teikengroep en
EN konteks van die teks teks teks vir doel, teikengroep konteks van die teks - Styl, toon en register nie konteks van die teks
- Styl, toon en register is - Styl, toon en - Styl, toon en en konteks nie geskik nie nie
REDIGERING van hoogstaande register is toepaslik register is meestal - Styl, toon en - Gebreke in styl, toon - Die teks is besaai met - Styl, toon en register
standaard en hoogs vir die vereistes toepaslik register is taamlik en register foute ten spyte van korrespondeer nie met
8 PUNTE toepaslik van die teks - Na proeflees en toepaslik - Na proeflees en proeflees en redigering die onderwerp nie
- Na proeflees en - Na proeflees en redigering is die - Na proeflees en redigering het die teks - Skryfstuk dikwels te - Teks is besaai met
redigering is teks feitlik redigering is teks teks meestal redigering het die verskeie foute lank/kort. foute en is
foutvry grootliks foutvry foutvry teks steeds foute - Lengte nog deurmekaar ten spyte
- Lengte is gewoonlik in - Lengte gewoonlik - Lengte - Lengte steeds aanvaarbaar. van proeflees en
ooreenstemming met genoegsaam. aanvaarbaar. aanvaarbaar. redigering
vereiste van onderwerp. - Skryfstuk gewoonlik te
lank/kort.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2012 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2017 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper